Retreat Cottage
Self Catering • Retreat Farm, Agterkliphoogte, Robertson, 6705, Western Cape
Overall Review:
Average rating of 7 reviews
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ria J - Jun 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Ria J
Family with teenagers
Ongelooflike lekker naweek.
Dit was voorwaar 'n naweek waar ons net weer mens kon word. Ons het heerlik gestap en bergfiets gery op die plaas. Die nartjies wat Louise vir ons gebring het, was so lekker. Baie dankie dat ons julle plekkie kon geniet Louise ons kom vinnig weer kuier.
Aletta V - May 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Aletta V
With friends
It was very nice and quiet, we liked it, will soon visit again.
It was wonderful, just a pity we checked in a bit later on Friday. Sunday flew by, but will be back soon.
Dit was baie lekker en rustig ons het daarvan gehou sal weer so maak.
Dit was wonderlik net jammer ons het di Vrydag bietjie later ingeklok. Sondag het baie vinnig omgegaan, maar sal sal gou weer kom.
This review has been translated, to view the original version
Willem S - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Willem S
With spouse/partner
Wanted to rest and that was the place.
Power was a problem, no fire extinguisher, not private, laborer houses and movement constantly around the house, pool at the owner's home. Still enjoyed walking in mountains, yellow peaches fresh from farm was a great bonus!
Wou rus en dit was die plek.
Krag was 'n probleem, geen brandblusser, nie privaat, arbeidershuise en beweging konstant om huisie, swembad by woonhuis van eienaar. Tog heerlik gestap in berge, geelperskes vars van plaas was 'n heerlike bonus!
This review has been translated, to view the original version
Monique V - Jan 2019
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Monique V
Family with young children
Anders.
RC was vir ons iets verskillend as die elke dag se lewe. Dit was baie rustig en still. Daar was geen TV of sein, maar ons het gou besef dis die dinge wat ons lewens beroof van ware geluk.
Anton M - Sep 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Anton M
Family with teenagers
Heerlike wegbreek in die berge.
Vir die prys van 'n kampstaanplek kry jy 'n oulike huisie met al die fasiliteite vir selfsorg. Jy is ver van almal af en die selfoon vang net plek-plek op. Nie dat dit enigsins my tieners afgeskrik het nie! Ons het heerlik gaan visvang in die plaasdam, lang ente gaan stap en vuurgemaak na hartelus. Dis nou die een plek waar die eienaars nie probeer om vir elke liewe ding geld uit jou te maak nie - daar is volop hout wat handig is vir die buite- en binnebraai. Die houtstofie het ook konstant gebrand. As jy luukse verblyf met kamerdiens soek, sal ...
Read more
Janey P - Aug 2018
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Janey P
With friends
Die beste!
Alles is presies soos op die advertensies geplaas was. Het dt terdeë geniet, sal binnekort weer daar inboek.
Maureen K - Jul 2015
Overall Score
Value for Money
Service
Cleanliness
Location
Safety
Maureen K
Very quiet place but getting to location is difficult (very bad road).
The cottage was not clean and it appears as someone lives there on daily basis, the fire place chimney top was close with bricks and all the smoke reverts to inside the cottage. I did not enjoy my weekend away with my family this time around. Louise from whom we also got accommodation previously in the Vredenhof Cottages were better equipped.
Guests that viewed Retreat Cottage also viewed:
Accepts online payment through TravelGround.com |
![]() ![]() |