The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rhebok Guest Farm | TravelGround
+51

Rhebok Guest Farm

42 reviews
Guest House

Review Summary

4.4 out of 5from 42 reviews for Rhebok Guest Farm
Cleanliness
4.5/5
Service
4.3/5
Location
4.4/5
Safety
4.3/5
Value for money
4.3/5
Andries H - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries H
Individual traveler

Vriendelik ontvang; lekker gesels met medereisigers

Die kamer waarin ek gebly het, het alles wat mens nodig het.

Katy L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katy L
Family with teenagers

Felt very welcome.

Beautiful place. Awesome people. Loved our stay.

Lize-marie E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Lize-marie E
With spouse/partner

Teleurgesteld.

Ek sal nie sê dat ons sleg gebly het nie maar was teleurgesteld. Die foto's op die website en die kamers lyk nie dieselfde nie. Ek dink die foto's is lank terug geneem. Ons dak het ook gelek toe dit begin reën het. En die permanente inwoners het tot vroeg in die oggend-ure geraas. Daar is ook ongelooflik baie vlieë en goggas. Ek dink met goeie instandhoudig kan dit 'n baie mooi plek wees.

Parry D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Parry D
With spouse/partner

Baie ontspannend in die natuur.

Baie lekker plekkie om weg the breek van alles en tog naby genoeg aan die dorp. Baie min selfoon ontvangs, dankie tog! Baie goeie waarde vir geld.

Rozanne M - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rozanne M
Individual traveler

Very neat, friendly service.

Very neat accommodation in a quiet area at a very good price. The owners are friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, vriendelike diens.

Baie netjiese verblyf in 'n rustige omgewing teen 'n baie goeie prys. Die eienaars is vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Joanne H - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Joanne H
Family with teenagers

Fantastic.

The area is peaceful and tranquil. The hosts is absolutely fabulous. Loved my time spent there. Will most definitely return.

Lettie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lettie V
With spouse/partner

Dit was 'n awesome plekkie.

Met aankoms is ons hartlik verwelkom en die hele naweek is ons gereeld gevra of als reg is. Baie oulike plekkie in die natuurskoon.

Alicia A - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alicia A
With spouse/partner

Wonderful.

Our booking was never comfirmed, but Hester and her hustand received us and made us feel very special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlik.

Ons bespreking was nooit bevestig nie, maar Hester en haar man het ons ontvang en baie special laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Harry D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Harry D
With friends

Great place, great experience.

The hosts were great, rooms are great and clean, great place to stay if you visiting NAMPO Harvest Day.

Adinda B - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adinda B
With spouse/partner

Baie mooi, netjies en skoon. Linne is pragtig.

Sien sterre.

Maleho John S - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Maleho John S
With spouse/partner

I enjoyed myself.

They need to improve their TV program. Like putting a DStv decoder in each room.

Martina A - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martina A

Our stay was really enjoyable.

The rooms are clean and neat and very practical with everything you need for an overnight stay. The service was friendly and helpful.

Martie S - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martie S
With friends

Value for money.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Basie E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Basie E
With spouse/partner

Was baie rustig.

Sal verkies dat daar darem 'n plekkie is om ontbyt te maak. Ons het maar dorp toe gery om ontbyt te gaan kry. Daar was niemand by ontvangs toe ons daar kom nie. Ek het Hester gebel om te reel dat ons in ons kamer kon kom.

Johnny C - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johnny C
With spouse/partner

Baie lekker en rustige omgewing.

Baie lekker en rustig. Personeel baie vriendelik. Ons het dit baie geniet. 'n Opwasbak sal help as jy vir langer tye gaan bly. Vir oornag of kort tye was dit voldoende.

Marelize J - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marelize J
With spouse/partner

Baie lekker gekuier op die plaas en kan dit voorwaar aanbeveel, Neem net jou eie water saam.

Rhebok Guest Farm is sowaar 'n een in 'n duisend rustige natuurbestemming. Dit is rustig en stil. Kom weg van die stad se geraas en kry sommer net jou kop skoon. Baie dankie vir julle goedheid en hulp met die voorbereiding van items wat ons nie op die motorfietse kon bring nie. Ons het dit baie waardeer.

Mariaan K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan K
With spouse/partner

Cannot wait to visit you again.

We really enjoyed our stay at Rhebok Guest Farm. We have no complaints. We had a lovely time there. Just relaxing and enjoying the silence.

Vera V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vera V
Family with young children

Gasvry, baie netjies en skoon. Lekker rustig en stil, sal enige tyd graag weer wil gaan.

Baie netjies en skoon en vriendelike mense. Sal aanbeveel vir 'n lekker familie kuier.

Lourens E - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lourens E

We really enjoyed the stay!

We really enjoyed the stay! It was so quiet! There are a few things that need some work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly!

Ons het baie lekker gebly! Dit was heerlik stil! Daar is 'n paar klein goedjies wat onderhoud nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Kobus B - May 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Kobus B
With spouse/partner

Website vir Rhebok baie misleidend, foto's en kamers stem nie ooreen nie.

Daar was twee eierpanne vir gebruik, toilet moet by muur oop en toe gedraai word, anders loop water heeltyd, stortkop moes ek self skoonmaak, anders kom net twee straaltjies water uit. Website sê handdoeke word voorsien, maar geen handdoeke, geen toasters en raspers nie. Kan glad nie so bly vir ses dae nie, moes gaan kos koop, kan onmoontlik daar kosmaak.

Koos V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Koos V
With spouse/partner

Acceptable and recommend it when visit NAMPO.

Struggled to get hold of the owner. Stayed there without making contact. Will be great if the bathroom could get a sliding door for privacy. Cleaned shower head to shower better. Nice and quiet area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het aanvaarbaar gevind en sal vir NAMPO besoeke aanbeveel.

Het gesukkel om eienaar op te spoor. Het oornag sonder om kontak te maak. Sal goed wees as badkamer met skuifdeur ingerig word vir privaatheid. Het stortkop skoongemaak om beter te kan stort. Lekker stil omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anina V - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anina V

It was exactly what we needed - quiet, peaceful accommodation in a beautiful setting.

Friendly welcoming from owners which made us feel right at home. The self-catering rooms is tasteful and practical. Beautiful surroundings. Peaceful and quiet. It will definitely be my first choice when I visit Klerksdorp again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was presies wat ons nodig gehad het - stil, rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Vriendelike verwelkoming deur die eienaars, wat ons dadelik laat tuis voel het. Die selfsorgkamers is smaakvol en prakties ingerig, en die omgewing is pragtig. Daar is rustigheid en stilte. Dit sal beslis my eerste keuse wees om weer daar oor te bly wanneer ek weer in Klerksdorp kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ferdinand P - Feb 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ferdinand P
With spouse/partner

Well received and the facilities were sufficient for our needs.

The facility answered to our needs. Neat and functional. A separate sink for dishes would be more hygienic. Yet it offers good value for money and I would definitely recommend it. Thank you for the hospitality.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons is goed ontvang met ons aankoms en die fasiliteit het in ons behoeftes voorsien.

Die fasiliteit het goed in ons behoeftes voorsien. Dit was netjies en funksioneel. 'n Afsonderlike skottelgoed-wasbak sal baie help veral vir higiëniese redes. Die fasiliteit bied egter baie goeie waarde vir geld en ek sal dit beslis aanbeveel. Baie dankie vir die gasvryheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerda H - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerda H

Pleasant.

Hester really went the extra mile to make our stay special.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Aangenaam.

Hester het regtig die ekstra myl geloop om ons verblyf spesiaal te maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Deanne H - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Deanne H
With spouse/partner

Ons het lekker gebly.

Al probleme wat ek gehad het is dat ek gevra het vir 'n dubbelbed. Ons het egter twee enkelbeddens gekry en hulle was ongelooflik hard en ons kon nie slaap nie.

Anne-marie M - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anne-marie M
Family with teenagers

It definitely met our expectations.

See the stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die gastehuis het beslis voldoen aan ons vereistes.

Sien die sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Esther P - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Esther P

Verblyf baie netjies en diens uit die boonste rakke.

Ons sal enige tyd weer Rhebok gasteplaas besoek. Vriendelike diens, netjies, rustig en baie mooi omgewing. Sal verseker aanbeveel.

Anna N - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Anna N
Family with teenagers

Rhebok Guest Farm is a place to relax and unwind with a good book.

We had a very busy schedule on the day that we had to check in at Rhebok 29th August and can only check in late at night. Hester was very accomodating to all our request, the guest house is modenly furnished with fresh linen, very clean rooms. I would truly recommend Rhebok Guest Farm to anyone, thank you Hester!

Lerina S - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lerina S
With spouse/partner

Met aankoms was ons vriendelik ontvang. Baie vriendelik mense.

Rhebok gasteplaas is beslis die beste keuse gewees. Alles was netjies en mooi. Vriendelike diens ontvang met aankoms. Sal definitief weer van Rhebok gasteplaas gebruik maak.

Helga P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Helga P
With friends

Aangenaam omdat dit stil was. Ons het gegaan om te rus en daardie doel bereik.

Ons het interaksie met die beheerders/eienaars gemis en dat hulle navra of ons enige versoeke het i.v.m. ons blyplek terwyl ons daar is. Die internetwebtuiste gee die indruk dat enige gaste kan gebruik maak van ontbyt en middagete. Dit was nie vir ons beskikbaar nie. Spesifieke voorstelle vir huis nr 1: Afskorting tussen stort/toilet en slaapkamer/kombuishoekie, bedmatjies aan altwee kante van die bed, breekware wat in mikrogolfoondjie gebruik kan word en 'n lampskerm oor gloeilamp aan plafon. Ons het bo geskryf ons kan Rhebok gasteplaas aanbeveel, maar dit is definitief met voorbehoud.

Conra S - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Conra S
Family with young children

Warm gasvryheid het opgemaak vir 'n ysige wintersaand! Baie dankie aan Hester wat uit haar pad gegaan het. Sien jul definitief weer!

Rhebok Gasteplaas bied die ideale akkommodasie aan familiegroepe. Veral aan ouers met woelige kleuters wat nie binne 'n gastehuis vasgekeer wil voel nie. Die 'plaas-atmosfeer' is wonderlik waar kleingoed en ouers rustig die natuurskoon en sterrehemel kan waardeer!

Jeanne E - May 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Jeanne E
On business

5 nag verblyf.

Ek het namens my man plek bespreek vir 5 nagte tydens die Nampo-skou. Met sy aankoms die Sondagaand is hy in kennis gestel dat daar dubbelbesprekings was en hy miskien gedurende die week van kamer verskuif sal word. Die kwitansie wat ons ontvang het, het aangedui dat etes gereël kan word. Hy het met sy aankoms gevra of hy reëlings kan tref vir die week waarop hy ingelig was dat dit nie moontlik sal wees nie. Die Maandagaand met sy terugkoms na die gasteplaas was sy beddegoed nie daar nie. Die eienares het sy beddegoed gebring en hy moes self sy bed oorgetrek het. Dinsdagaand het die eienaar hom ingewag en gesê dat hulle sy besittings na 'n ander kamer geskuif het (sonder sy toestemming of kennis) en dat daar ander mense in sy kamer is. Die kamer waarheen hy geskuif is het nie 'n en suite-badkamer waarvoor hy gekwoteer was nie (bergkamer 2). Net ter inligting wil ek graag aan die eienaars noem, julle het alreeds voor sy aankoms geweet julle het dubbelbesprekings gehad, so hoekom wag tot hy al die pad van die Kaap af kom voor julle dit vir hom sê? Hy werk vir 'n internasionale maatskappy en het al oorsese- en Afrika-lande besoek vir werk, nog nooit het hy so iets beleef nie! Julle resensies het goed gelyk, daarom het ek plek by julle bespreek, ongelukkig het my man se besoek geensins so verloop nie, dit is in die minste skokkend. Nodeloos om te sê sal ons nie weer van jul dienste gebruik maak nie en sal julle ook nie aanbeveel nie.

Ingrid P - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ingrid P
On business

Baie aangenaam!

Netjies en goeie diens.

Ann L - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ann L
Family with young children

Ek sal weer teruggaan. Ons het heerlik gebly en lekker geslaap.

Ek beveel hulle gerus aan by enigiemand. Baie rustig daar en ekstra moeite vir ons ook gedoen. Hulle is baie gasvry en baie vriendelik.

Adelle D - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Adelle D
With spouse/partner

Ons het net oornag.

Vriendelike diens en kwaliteit geriewe.

Corrie K - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Corrie K
With spouse/partner

Heerlik rustig en pragtig skoon en netjies.

Baie lekker, rustige omgewing. Die bergklim was 'n goeie oefensessie en pragtige uitsig. Die kamers baie skoon en netjies en die gasvryheid het ons sommer tuis laat voel.

Carolin P - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Carolin P
With spouse/partner

Waarde vir geld en rustige atmosfeer om te ontspan.

Baie rustig, plaas atmosfeer. Eenheid baie netjies en volledig toegerus. Baie goeie gasvrye diens. Voorwaar waarde vir geld.

Roeline V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roeline V
With spouse/partner

Dit is heerlik rustig en pragtig.

Die kamers is skoon en netjies. Daar is koffie en tee beskikbaar in die kamers. Dit is gerieflik uit Klerksdorp. Jy kan rustig raak en die natuurskoon rondom jou geniet.

Kleintjie T - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Kleintjie T
On business

Oorgeslaap op pad Sun City toe.

Kamers is netjies. Die water toevoer na die toilet en stort is egter baie swak. Privaatheid tussen kamer en badkamer is 'n MOET!

Martin E - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Martin E

Baie lekker geslaap en goeie diens!

Baie dankie vir die hulp met die omruil van die kamers!

Andre V - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Andre V
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs en netjiese slaapgeriewe.

Baie vriendelike ontvangs en netjiese kamers. Ons was bietjie onseker oor aanwysings na die plaas.

Kathy B - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy B
With spouse/partner

Baie vriendelike ontvangs en almal was baie behulpsaam. Dit was baie rustig en lekker daar!

Die kamer was baie skoon en almal was vriendelik en behulpsaam. Dankie vir julle gasvryheid!

was R300
From R255
per night (for 2 people)
was R300
From R255
per night (for 2 people)
was R300
From R255
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 94 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Rheboksfontein Farm, Klerksdorp, 2570, North West
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArXENSgS7GY070j6mDCocjESvaFulVgqkuw3CB5wUuiitJo4Nnr?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R300, now From R255  per night (for 2 people) 42 5 1 5 Rheboksfontein Farm Klerksdorp 2570 North West 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -26.771488148921 26.696815471191
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!