Rhebokskraal Olyf Landgoed
Review Summary
Chantelle B - May 2022
Overall score
Very enjoyable.
Estelle F - Apr 2022
Overall score
There is that reflection of God.
Margie T - Apr 2022
Overall score
Perfect!
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Thank you so much Margie!! See you again soon ;)
Attie A - Feb 2022
Overall score
Lekker rustige plaas om weg te kom en ordentlik te rus.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Baie dankie Attie. Hoop om julle weer te sien.
Delia M - Jan 2022
Overall score
Uitstekend.
Junita V - Dec 2021
Overall score
Cozy en skoon.
Lara S - Oct 2021
Overall score
Absolutely stunning!
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Thank you for your kind review. I'm very, very happy that you guys enjoyed it so much.
Hope to see you again.
Kind regards,
Ilana
Catherine F - Sep 2021
Overall score
Beautiful farm and surroundings.
Gavin B - Aug 2021
Overall score
Beautiful location friendly host
Theron V - Jun 2021
Overall score
Lekker rustig en mooi!
Sammy P - Apr 2021
Overall score
What an experience!
Andrew H - May 2019
Overall score
Die prys is n bietjie hoog vir die onderhoudstoestand van die plek.
Ferdi R - Apr 2019
Overall score
Plaaswerfsjarme en rustige atmosfeer tussen die olyfboorde.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Baie dankie Ferdi, ek is so bly julle het dit geniet. Ons gaan bietjie sukkel om die kombuisie groter te kry, dis deel van die oorspronklike duiwehuis en varkhokkie op die plaas. Ons mag nie aan dit verander nie. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Annalien van der Colff.
Mareli V - Sep 2018
Overall score
Oulike huisie op olyfplaas.
Ben R - Sep 2018
Overall score
Ons het 2 jaar gelede ook hier oorgebly - akkommodasie lyk bietjie moeg - kan bietjie opgevrolik word! Vriendelike diens deur eienaar
Stefan K - Jul 2018
Overall score
Pragtig van buite, maar eenheid se beddegoed en badkamer ongelukkig nie op standaard nie.
Read moreRhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Jammer oor die warmwaterkraan, die probleem is intussen opgelos. Dit is ‘n ou historiese Duiwehuis en die steil trap word altyd onder die mense se aandag gebring.
Groete
Die Rhebokskraal span.
Louisw R - May 2018
Overall score
Lekker rustige plaas.
Jocelyn M - Sep 2017
Overall score
Very good value for money.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Thanks for your appreciation. We feel so safe on the farm that we sometimes forget people come from cities. You were surrounded by van der Colffs on either side. Looking forward to seeing you again.
Annalien.
Retief D - Oct 2016
Overall score
Very nice accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons verblyf was baie aangenaam.
Die huisie was skoon en goed toegerus. Die diens was uitstekend en Annalien en Corrie was fantastiese gashere.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Julle was heerlike gaste en dit was goed om julle op plaas te hê. Kom kuier weer.
Annalien.
Kara P - Oct 2016
Overall score
Average.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gemiddeld.
Ons het vir die Dove huisie bespreek, maar die werkershuisie gekry. Die huisie was skoon, maar daar kan meer moeite gedoen word om dit beter te laat lyk.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Dankie vir die terugvoering. Ons doen normaalweg geen 1 nag verhurings en het uitsondering gemaak. Ons het 3 eenhede en neem die vrymoedigheid om gaste wat 2 of meer nagte slaap, eerste te laat kies, daar dat Dove Cottage reeds bespreek was. Kom kuier gerus langer en geniet ons mooi dorp en omgewing.
Groete,
Annalien.
Christiaan V - Oct 2016
Overall score
Perfect for what we wanted - intimate and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Perfek vir wat ons wou hê. Intiem en privaat. Basic.
Lekker eenkant en al die basics. Alles wat mens nodig het, en niks wat jy nie nodig het nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Dankie Christiaan,
Ons sal julle graag weer ontvang. Bring die kinders saam.
Elize E - Sep 2016
Overall score
Dit was 'n heerlike ervaring en ek sal dit enige tyd aanbeveel.
Danie L - Mar 2016
Overall score
Dit is nie dieselfde as op die advertensie nie.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Ek is so jammer dat die gaste nie met ons persoonlik kom praat het nie. Ons het weer na ons advertensie gekyk en hulle kry presies wat daar staan. Ons het al die sterre in die hemelruim, geen ster gradering, skoon beddegoed en handdoeke waar kinders ook welkom is, niks is wit nie. Elke ou huisie vertel sy storie van baie jare, lekker dik ou mure en geen radio of TV, dit is kuiertyd. Om dit hier te geniet moet jy met jouself gelukkig wees. Baie jammer dat ons gaste nie saamstem, maar kommunikeer asb. met die gasvrou tydens die verblyf. Ons deur staan oop vir ons gaste maar ons wil dit nie eerstehands op 'n publieke platform lees nie. Ons vorige gaste het dieselfde akkommodasie heel positief ervaar en so vele voor hulle in die afgelope 24 jaar. Ons deel graag ons mooi plaas en lewe met gaste maar sulke kommentaar laat mens 2 keer dink.
Die Rhebokskraal Span.
Renier E - Jan 2016
Overall score
Gerieflik en skoon.
Rhebokskraal Olyf Landgoed 's response
Dankie Renier en familie. Volgende keer slaap julle in volkshuisie. 2 slaapkamers en 2 badkamers. Hierdie keer was dit reeds vol. julle was heerlike gaste. Mooi 2016.
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: Rhebokskraal Olyflandgoed, McGregor, 6708, Western Cape
- All ages welcome