The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rhino Creek Estate | TravelGround
+43

Rhino Creek Estate

Review Summary

3.5 out of 5from 48 reviews for Rhino Creek Estate
Cleanliness
3.9/5
Service
3.6/5
Location
2.8/5
Safety
3.7/5
Value for money
3.5/5
Frank S - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frank S
With spouse/partner

It was awsome.

We have enjoyed our stay.

Rhino Creek Estate's response

Baie dankie, ons waardeer die terugvoer baie! Ons sal werk maak van dit wat aandag nodig het!

Rhino Creek Estate
Andrea D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Andrea D
With spouse/partner

Pragtige oorslaapplekkie.

Mooi skoon en netjies.

Johannes M - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johannes M
With spouse/partner

Dit was heerlik stil en beddegoed en badkamer netjies.

Die wasbak in die badkamer moet net vasgesit word aan die muur. Kan maklik val en op iemand se voet beland. Die waaier is eintlik nie effektief nie. Sal dak waaier aanbeveel sodat beide beddens koel kan waai. Die atmosfeer was heerlik. Muskietgoed in kamer sal goed werk.

Rhino Creek Estate's response

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit baie. Ons sal verseker werk daarvan maak en laat weet as dit afgehandel is.
Groete
Rhino Creek Estate

Rhino Creek Estate
Elsabe O - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Elsabe O
With spouse/partner

Die kamers het geen ventilasie nie en dit was baie warm.

Lugversorging in die kamer kan baie help. Pad daarheen het nie altyd veilig gevoel nie.

Johan E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johan E
With spouse/partner

Baie netjiese kamer.

Kamer was baie skoon en netjies. 'n Yskassie of toegang tot ys sal 'n goeie toevoeging wees.

Rhino Creek Estate's response

Ons wil graag laat weet ons het intussen 4 kamers opgegradeer met n kroegyskas en mikrogolfoond en dakwaaier.
Groete
Rhyno Creek Estate

Rhino Creek Estate
Lesly B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesly B
With spouse/partner

Friendly service.

Friendly service. Value for money.

Rosa V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rosa V

Rhino Creek was 'n baie aangename ervaring en rustige oorbly plek.

Gasvry, vriendelike en skoon omgewing.

Kawaya K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kawaya K
With friends

Home away from home.

The owner was very welcoming and helpful! I recommend Rhino Creek Estate as a stopover for travellers going to Cape Town.

Freda M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Freda M
With spouse/partner

Wonderlik.

Wonderlike ervaring, almal vriendelik en bedag. Rustige atmosfeer.

Hanno B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanno B
With spouse/partner

Lekker gebly.

Het baie lekker gebly. Ontbyt was heerlik. Toegang tot die perseel benodig wel voertuie Met hoë grondvryhoogte.

Deb J - May 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Deb J
Individual traveler

Disappointing.

No owner or manager bothered to greet me on arrival although they were on site. Being out of town one would have expected at least a lounge/bar but not even a fridge with ice in rooms. TV reception was poor. Safety was a concern as no security gates, no burglar bars on windows. Which resulted in me keeping my doors and windows shut. The breakfast and breakfast setting was very poor. Saving grace was the room and bathroom were clean. I would not recommend this establishment to friends.

Gerhard N - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Gerhard N
With friends

Baie gewillig om te help en reëls aan te pas om spesiale versoeke te akkommodeer. Vriendelik.

Ons het spesiale versoek ingesit rondom die ontbyttyd en die personeel en eienaar was baie toegeeflik om vir ons die ontbyttyd te vervroeg sodat ons by ons verpligting vroeg genoeg kon uitkom. Na ons dag uitstappie het ons aangevra om te braai die aand en was die eienaar en staf weereens bereid om vir ons al die nodige eetgerei en braaigeriewe te voorsien. Ons moes net ons kole en eetgoed koop. Regtig baie vriendelike omgewing.

Serge W - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Serge W
With friends

Quiet, tranquil and perfect for a break away!

Before we arrived we were rather lost with directions but when we chatted to Francois he was very helpful and managed to find our way. The cottage is very neat and tidy. We were given a upgraded cottage too - this was very kind of them. Will definitely recommend to anyone who is planning on staying within this area.

Marinus D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Marinus D
With spouse/partner

Advertisement and photos are misleading.

If it wasn't for Lettie the cleaner and in my opinion the caretaker, I would've asked for a refund like all of the other guests and looked for another place to stay. I feel that breakfast should've been served like it says in the ad, even if there was 30% discount.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Advertensie en foto's is misleidend.

Was dit nie vir Lettie die skoonmaker en in my opinie die opsigter het soos die ander gaste eerder my geld terug gevra en ander blyplek gaan soek. Ek voel ontbyt moes voorsien word soos geadverteer, al was daar 'n 30% afslag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Ria V

Clean, neat accommodation with good breakfast.

Unfortunately, due to the drought, the internet pictures are not realistic. The person in charge of the place is still the salt of the earth. She took great care of us and was always extremely helpful and friendly. The rooms were very clean and smelled fresh. The pool was clean and the little ones enjoyed playing in it. For large groups, the setup works well.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Skoon, netjiese verblyf met goeie ontbyt.

Ongelukkig, weens die droogte, is die internetprentjies nie realisties nie. Die werkster wat in beheer is van die plek is nog die sout van die aarde. Sy het so mooi na ons gekyk en was altyd uiters behulpsaam en baie vriendelik. Die kamers was baie skoon en het vars geruik. Die swembad was skoon en die klein kinders het dit geniet om daarin te speel. Vir groot groepe werk die opset lekker.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jana M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jana M
Family with young children

Warm.

Rhino Creek se verblyf was ongelukkig nie vir ons nie.

Louis S - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Louis S
With spouse/partner

Die plek is bouvallig en wat my betref besig om te sink. Ek voel jammer vir die eienaar. Ek dink Rhino Creek Estate bestaan nie meer nie.

Die plek is nie geskik vir besoekers nie. Dis bouvallig en niemand bly op die perseel nie.

Estelle J - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Estelle J
Family with teenagers

Gemaklik.

Ideale oornagverblyf. Sou lekker gewees het as daar kos/restaurant opsies was maar ons het oor die weg gekom. Baie akkommoderend om braai, borde ens. te verskaf.

Adele B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adele B
Family with young children

Vinnig, stop & go oorslaapverblyf sonder fieterjasies.

Ons was tevrede met die verblyf. Dit was goed ingerig en gemaklik. Die stort kan aandag kry (dele van die stort val uit mekaar uit). Ek moes beter navorsing gedoen het oor die ligging van die plaas. Dis heeltemal uit die dorp uit en geen restaurant geriewe naby nie. Ons het 10 uur die aand daar aangekom nadat ons eers plekke moes soek waarby ons kon eet.

Sheri M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Sheri M
With spouse/partner

Eenhede is netjies. Ligging was misleidend. Dit is ver buite Bloemfontein.

Ons het lekker geslaap. Eenhede was netjies. Met ons aankoms teen 17:00 was ontvangs reeds gesluit. Eers nadat ek die eienaar geskakel het, kon iemand ons eenhede vir ons wys. Die ligging is baie sleg! Dit is baie ver buite die dorp en dan ry 'n mens boonop op grondpaaie. Daar is geen restaurant soos vermeld nie. Ons moes ongeveer 30 km ry na 'n eetplek. Daar is nie melk om mee koffie te maak nie. Dit is nie duidelik of kraanwater drinkbaar is nie, dus ook nie water beskikbaar vir koffie nie. Die eenheid het ongelooflik baie insekte gehad. Hulle was tot in die beddegoed. Gelukkig het ons insekdoder naby gehad!

Marlene V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marlene V
With spouse/partner

Vir oornag baie goed.

Rhino Creek Estate wys onder B/B, maar verskaf nie ontbyt nie. As jy slegs wil oornag is dit die ideale plek. Bietjie ver van winkels en omdat hulle nie ontbyt verskaf nie kos petrol vir heen en weer ryery baie. Daar is ook nie 'n tweeplaatstoof of mikrogolfoond in die kamer nie. Ek sal voorstel dat hulle ontbyt verskaf. Daar is ook so baie miere dat mens nie werklik rustig by die swembad kan sit nie.

Gert M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Gert M
With spouse/partner

Oraait.

Plek is skoon. Geboue kort baie aandag. Ver uit die stad.

Francois M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
1/5
Francois M
On business

As jy daarvan hou om sinkplaat-paaie te ry kan dit werk.

Daar was niemand behalwe die man met die besem om ons te ontmoet. Geen yskas in die kamer net 'n fan wat klink of jy die hele aand helikopter vlieg. Daar is tee en koffie in die kamer.

Jessica H - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Jessica H

Swak maintenance.

Afwerking kort aandag.

Ettienne V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Ettienne V
With friends

Slept well.

The road to the guest house is a long dirt road in a very poor condition. Service was friendly.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker geslaap.

Die pad na die gastehuis is 'n lang grondpad in 'n baie swak toestand. Diens was vriendelik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sybil S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Sybil S
With spouse/partner

Friendly, peaceful, relaxing.

Perfect overnight place for one or two nights.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Vriendelik, rustig, ontspannend.

Perfekte oornag plek vir een of twee aande.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rhino Creek Estate's response

Dankie Sybil, vir die positiewe terugvoer.
Dit was ons plesier om julle behulpsaam te wees.
Vriendelike groete

Rhino Creek Estate
Arista B - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Arista B
With spouse/partner

Overnight stay at Rhino Creek Estate en-route to Roodepoort.

The place looks more attractive on the web-site than it really is. It is not very well situated and part of the road is bad. It is very far from restaurants. The breakfast was prepared OK, but the presentation of everything can receive attention. Definitely not the ideal overnight accommodation.

Maretha P - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Maretha P
With spouse/partner

Pictures misleading.

The place does not look like the pictures. The building and property needs proper attention. The reception wasn't very organised either. Rooms were neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Foto's misleidend

Die plek lyk glad nie soos op die foto's nie. Die gebou en terrein kort baie aandag. Ontvangs was ook nie baie georganiseerd nie. Kamers is netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Robbie B - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Robbie B

Baie ontspannend!

Ontvangs was bietjie deurmekaar, maar die eienaar is baie vriendelik. Kamers was in 'n goeie toestand en nagrus was uitstekend. Sal 'n aand hier definitief aanbeveel.

Dick V - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Dick V
Family with teenagers

Beskrywing op webwerf nie die realiteit nie.

Daar was geen ordentlike ontvangs nie. Ons het nooit die eienaar of bestuurder gesien nie. Die kamers benodig instandhouding, veral die badkamers waar daar verskeie krane, 'n stortdeur en wasbakke stukkend en los was. Kamer was oortrek van miere. Jammer dat daar nie aandetes bedien word nie. Bloemfontein toe vir aandete was nie ideaal na 'n lang dag op die pad nie.

Jennie B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
2/5
Jennie B
Family with young children

Dalk vir iemand anders.

Dit is nie selfsorgeenhede nie! En daar is geen braaifasiliteite nie. Ons is aangesê om houtjies op te tel in die omgewing indien ons sou belangstel om te braai. Hulle sou probeer reël vir 'n braaier?! Die binnekant van kamer baie mooi. Ontbyt was lekker. Geen aanduiding van hoe om elektroniese hek oop te kry of sleutel te los toe ons wou vertrek nie. Niemand het ook hul telefone geantwoord nie. Vroutjie in kombuis het hinkepink gestap tot by hek om dit oop te maak.

Jan J - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
1/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Jan J
With spouse/partner

Ligging 'n nagmerrie!

Die ligging van die gastehuis was 'n nagmerrie a.g.v die lugmagbasis naby. Ons GPS kon nie werk nie en gevolglik het ons verdwaal. Die gastehuis self was heerlik, skoon en die gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik.

Ria P - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria P
With spouse/partner

Aangenaam, vriendelik en netjies

Lekker verblyf gewees. Hulle het uit hul pad gegaan om behulpsaam te wees. Sal weer soontoe gaan.

Wilna S - May 2015
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Wilna S
With spouse/partner

Uiters teleurstellend.

Die foto's is totaal misleidend. Die plek is verwaarloos en baie ver uit Bloemfontein uit.

Hettie V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Hettie V
With spouse/partner

Netjiese verblyf.

Vriendelik deur die eienaars ontvang. Die verblyf was skoon en netjies. Kan ek voorstel dat daar 'n asblikkkie in die kamer gesit word. Die klein enetjie in die badkamer is nie voldoende nie.

Sunette S - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sunette S
With spouse/partner

Baie lekker en netjiese verblyf!

Baie lekker gebly. Baie netjies en vriendelik. Sal dit aanbeveel vir enige iemand!

Pieter U - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Pieter U
With spouse/partner

Netheid in kamer uitstekend. Baie vriendelik en gasvry.

Baie vriendelik en gasvry. Lekker geëet. Duidelik die plek is in oorgangsfase. Kort hier en daar verf en ons deur het gesukkel om oop of toe te maak. Plek het tog potensiaal.

Johan D - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan D

Aangenaam!

Uiters vriendelike en behulpsame bestuur. Nie 'n moeilike plek om te vind nie. Die Maselspoortpad is egter 'n nagmerrie, die grondpad vanaf die snelweg het erge sinkplaat op sommige plekke. Dit is stil en rustig en ver van besige paaie. Parkering is geen probleem en naby aan die kamers. Die kamers is netjies en skoon. Daar is 'n paar klein dinge: die kamers het nie asblikke, daar is nie rakkies in die stort en jy moet jou seep en sjampoe op die grond plaas. Die ontbyt is heerlik en ons het die verblyf geniet.

Adele E - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Adele E
On business

Aangenaam en vriendelik!

As jy nie van goggas hou nie, is die nie die plek vir jou nie ... Dis 'n bietjie ver uit die dorp uit, maar heerlike rustig en ontspannend. Wonderlike en vriendelike diens. Sal definitief weer daar gaan bly!

Vereena M - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Vereena M
With spouse/partner

Skoon, netjies, vriendelik en hulpvaardig.

Ons kamer was baie mooi en skoon. Die mense is hulpvaardig, maar die buitekant en aanwysings kort aandag.

Adelaide J - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adelaide J
With spouse/partner

'n Baie mooi en rustige omgewing.

Een wasbak se prop lig nie op om water uit te laat nie. Sal aanbeveel dat daar paar beskuite/koekies gelaat word om te eet vir ontbyt of by aankoms. Twee gemakstoele sal ook 'n verbetering wees.

Sarah W - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarah W
Family with young children

Ons het baie lekker gekuier!

Oppad terug van vakansie was die oorslaap vir die naweek net wat ons nodig gehad het, rustig weg van alles, maar steeds naby genoeg om vinnig by die winkels 'n draai te maak. Ons gaan verseker weer daar slaap!

Peter B - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Peter B
With spouse/partner

Disorganised but comfortable

Very disorganised but believe their manageress had left unexpectedly. Seems to be a building site at the moment. One of the workers showed us to our room and she was very nice, although out of her depth. There were no drinks in the fridge in the bar and no food available. The rooms were fine, very comfortable. Rhino Creek has great potential once all the alterations have been done to the outside of it. , but at this stage I would not recommend.

Lizelle S - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
5/5
Lizelle S
Family with young children

'n Puik gastehuis: baie mooi, netjies en skoon.

Definitief waarde vir geld!

Juan P - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Juan P
With friends

Puik!

Sien die sterre hieronder.

Andries C - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Andries C
Family with teenagers

'n Pragtige, rustige plek.

Baie professionele ontvangs.

Nico D - Nov 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Nico D
With spouse/partner

Die diens was redelik.

Met die uitbreidings wat hulle mee besig is, sal dit in die toekoms, wanneer dit klaar is, een van my gunsteling-plekke wees om te oornag. Op hierdie stadium is die prys wat betaal word, 10% bokant wat dit moet wees. Hierdie mense probeer egter baie hard, en kry reg wat hulle probeer. Ek sien 'n blink toekoms vir hulle.

Sonei D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonei D
Family with young children

Heerlik!

Het baie lekker gebly! Sal enige tyd weer gaan. Baie dankie.

From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
From R700
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 7 Springbok Avenue, Vallombrosa, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRmYzk2N2VlLTNiNjMtNGJlNC1iMTQ2LTg1Njk1OGY4ZjcxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R700  per night (sleeps 2) 48 5 1 4 7 Springbok Avenue Vallombrosa 9301 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -29.063433360582 26.341532888222
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!