The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Richmond Road B&B | TravelGround
+26

Richmond Road B&B

Review Summary

4.8 out of 5from 9 reviews for Richmond Road B&B
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.4/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Ernie S - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernie S
With spouse/partner

Baie lekker gebly.

Baie mooi en praktiese kamer met gasheer naby as ons hom nodig het.

Richmond Road B&B's response

Baie dankie vir jul mooi resensie. Dit word hoog op prys gestel. Vriendelike groete Philip Claasen

Richmond Road B&B
Esti J - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Esti J
On business

Baie gasvry.

Die diens was uitstekend en 'n amazing breakfast!

Richmond Road B&B's response

Hi Esti,

Baie dankie vir jou resensie. Dit word werklik hoog op prys gestel.

Warm groete,
Philip en Giuliana
RIchmond Road B&B

Richmond Road B&B
Henco V - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Henco V
With spouse/partner

Lekker, rustig.

Puik diens! Die gaafste mense en beste gasvryheid, sal vir seker weer teruggaan!

Richmond Road B&B's response

Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Gastehuise beteken niks sonder waarderende gaste nie. Ons werk ekstra hard wanneer ons gawe gaste soos julle kon ontvang.
Groot groete
Philip en Giuliana Claasen

Richmond Road B&B
Leon L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon L
With spouse/partner

Rustig in 'n baie netjiese, ruim en veilige gastehuis in 'n goeie omgewing.

Die gastehuis se ligging is naby restaurante en winkelsentrums en in 'n baie goeie omgewing. Dit neem ook minder as 10 minute per motor om by die see uit te kom. Verblyf is bogemiddeld en ruim en die gasheer is besonder vriendelik en behulpsaam. Selfs etes is beskikbaar. Sal beslis weer daar gaan oorbly.

Richmond Road B&B's response

Hi Leon
Baie dankie vir jou moeite om vir ons sulke goeie terugvoer te gee. Gaste soos julle, wat via LekkeSlaap by ons bespreek, is van hoogstaande gehalte en vir ons is dit aansporing om sulke gaste se verblyf hier by ons so aangenaam as moontlik te maak. Nogmaals baie dankie. Philip en Giuliana

Richmond Road B&B
Jc V - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jc V
Individual traveler

Netjies en gasheer baie behulpsaam.

Sien sterre.

Richmond Road B&B's response

Goeie dag Hansie,

Baie dankie vir jul resensie van ons gastehuis. Dit word hoog op prys gestel. Vriendelike

Groete Philip en Giuliana

Richmond Road B&B
Juliana R - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juliana R
With spouse/partner

Onvergeetlike ervaring en vriendelike ontvangs.

Wonderlike mense om by te kan bly. Ontbyt was uitstekend en elke dag n verrassing. Sal vir seker weer terug gaan en ek beveel dit aan vir mense. Onvergeetlike ervaring en naby aan baie goed om te doen asook winkelsentrum en hospitaal.

Richmond Road B&B's response

Goeie dag Juliana,

'n Nederige dankie vir jul resensie. Wanneer gaste - soos julle - erg aangenaam is, is gasheer-speel net 'n reuse plesier. Nogmaals baie dankie.

Philip en Giuliana

Richmond Road B&B
Jacintha G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacintha G
With spouse/partner

Fantastische gastheer en heerlijk ontbijt.

Philip heeft ons echt verwend. Brandschone kamer en heerlijke badkamer.

Richmond Road B&B's response

Thank you so much for your kind review. Travel safely. Kindest regards Philip

Richmond Road B&B
Ansonet V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ansonet V
Individual traveler

Heerlik en gerieflik!

Ek is baie vriendelik deur Philip ontvang. Hy het seker gemaak dat alles na my smaak was. Die gastekamer (selfsorg) was pragtig, netjies en silwerskoon met besondere aandag aan die klein dingetjies wat saak maak. Alles wat ‘n mens benodig vir ‘n gemaklike verblyf. Ek het soos ‘n gewaardeerde kliënt gevoel. As jy jouself wil bederf, vra vir Philip om vir jou ‘n ete voor te berei! Heerlik! Ek kan Richmond Road B&B met die grootste vrymoedigheid aanbeveel. Puik in alle opsigte!

Richmond Road B&B's response

Beste Ansonet,

Ek vertrou dat jou praktyk groot groei toon. Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Dit word hoog op prys gestel.

Vriendelike Groete
Philip

Richmond Road B&B
Lynton D - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lynton D
Individual traveler

'n Huis weg van jou huis af!

Ek sal definitief weer terug gaan, Philip en Guiliana het my tydjie in Kaapstad so lekker gemaak met hul gasvryheid.

Richmond Road B&B's response

Baie dankie vir jou vriendelike woorde Lynton. Ons waardeer dit opreg.

Vriendelike Groete,
Philip en Giuliana
Richmond Road B&B

Richmond Road B&B
From R880
per night (sleeps 2)
From R880
per night (sleeps 2)
From R880
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 45 Richmond Road, West Beach, Cape Town, 7441, Western Cape
  • No children under 8
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDYxYTJjMTAyLTA3YjYtNDc2Mi04ZTc5LWRkMTAzZDEyMDM4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (sleeps 2) 9 5 1 5 45 Richmond Road West Beach 7441 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.809043051448 18.474001586437
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!