The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Richtershuyz Lifestyle Guest House | TravelGround
+49

Richtershuyz Lifestyle Guest House

16 reviews
Guest House

Review Summary

4.8 out of 5from 16 reviews for Richtershuyz Lifestyle Guest House
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.6/5
Lisa P - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lisa P
With spouse/partner

Beste verblyf in Pretoria!

Vir besigheidsreisigers of mense wat 'n tuiste weg van die huis soek is Richtershuyz ideaal. Daar word aandag gegee aan elke kleinste detail. Personeel dra jou op die hande sonder om in te meng. Ontbyt is voortreflik!

Lizelle E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizelle E
Family with teenagers

Baie aangename verblyf en Cini laat mens dadelik tuis voel.

Aangename verblyf, baie vriendelike personeel en puik ligging.

Elsie M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elsie M
With spouse/partner

Bo verwagting.

Ons is baie vriendelik ontvang. Het dadelik tuis gevoel. Die ontbyt was heerlik. Oor die algemeen 'n baie goeie ervaring na 'n baie lang dag.

Alet P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alet P
With spouse/partner

Pragtige tuine met 'n rustige atmosfeer.

Heerlike gerieflike kamers met alles wat nodig is. Ontbyt is elke keer 'n aangename verrassing en die diens is opreg en vriendelik.

Marisa C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marisa C
Family with teenagers

Vriendelike diens, rustige omgewing, netjiese kamers.

Baie vriendelike personeel. Rustige omgewing en pragtige verblyf. Ontbyt was smaaklik. Sal beslis weer daar oorslaap.

Jackie S - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jackie S

Home away from home.

My son and I had a great stay. Will definitely be back!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Huis weg van huis af.

Ek en my seun het baie lekker gebly. Sal verseker weer daar tuisgaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richtershuyz Lifestyle Guest House's response

Beste Jackie,
Baie dankie vir jou terugvoering van die tydjie wat jul by ons gebly het. Dit bring vir ons groot vreugde om te weet dat jul dit by ons geniet het en dat jul will terug kom in die toekoms
Ons sien baie daarna uit om jul weer by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Sarnia Schoeman
Bestuurder

Richtershuyz Lifestyle Guest House
Simon N - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Simon N
With spouse/partner

Nice, cosy and quiet.

A very nice, cosy and quiet facility for guests on holiday.

Richtershuyz Lifestyle Guest House's response

Good day Simon,
Thank you so much for your review. We are please to hear that your experience at Richtershuyz was a memorable one. We enjoyed having you here and hope to see you in the future!
Kind greetings, Sarnia Schoeman.- Manager

Richtershuyz Lifestyle Guest House
Gerrit E - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrit E
Individual traveler

Very pleasant.

The accommodation was pleasant, the staff were friendly, the breakfast was nice, the facilities clean, the location central and the surroundings safe and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die verblyf was baie aangenaam, die personeel was vriendelik, die ontbyt lekker, die fasiliteit skoon, die ligging was sentraal en die omgewing was rustig en veilig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Richtershuyz Lifestyle Guest House's response

Goeie dag Gerrit,
Ek hoop dit gaan goed met jou.
Dit is vir ons wonderlike nuus om te hoor dat jy die verblyf by ons geniet het en so hoop ons dat ons jou weer in die toekoms kan verwelkom by ons.
Lekker week vir jou verder!
Groete,
Sarnia Schoeman
Gastehuis Bestuurder

Richtershuyz Lifestyle Guest House
Mia V - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Mia V
With spouse/partner

Heerlike wegbreek.

Baie rustige omgewing! Skoon, netjies en goed toegeruste kamers. Heerlike ontbyt!

Richtershuyz Lifestyle Guest House's response

Goeie dag Mia, ons is so dankbaar om te hoor dat jul 'n lekker ervaring by ons gastehuis gehad het. Dit was vir ons 'n vreugde om jul te ontmoet! Hoop om julle weer in die toekoms te verwelkom by ons. Lekker dag verder! Groete, Sarnia Schoeman.

Richtershuyz Lifestyle Guest House
Riekie S - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Riekie S
With spouse/partner

Netjiese gerieflike tuiste.

Netjiese gerieflike tuiste met vriendelike personeel en 'n pragtige tuin. het ook die vriendelikste goedgemanierde hond.

Richtershuyz Lifestyle Guest House's response

Beste Riekie,

Ons is bly om te hoor dat jul dit geniet het om by ons oor te bly. Ons is dankbaar dat jul vir Katrina so aanvaar het, sy is maar grootliks deel van ons familie hier by Richtershuyz. Ons hoop om jul in die toekoms weer te verwelkom by ons, en van ons kant af wil ons net dankie sê vir jul terugvoer van jul verblyf. Mooi dag vir julle verder!

Groete, Sarnia Schoeman.

Richtershuyz Lifestyle Guest House
Helene O - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helene O

Huis weg van die huis!

Dis regtig 'n tuiste weg van jou huis!

Richtershuyz Lifestyle Guest House's response

Beste Helene,

Baie dankie vir jou terugvoer van jul ervaring hier by ons. Dit bring ons vreugde om te hoor dat jul ons gastehuis sien as 'n tweede huis en dat jul gemaklik by ons was. Ons het dit geniet om jul hier by ons te kon akkommodeer en hoop om jul weer in die toekoms te sien. Lekker en mooi week verder! Groete, Sarnia Schoeman.

Richtershuyz Lifestyle Guest House
Marié B - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marié B
Family with young children

Gerieflik, vriendelik en goeie waarde vir geld in 'n gerieflike omgewing.

Uitstekende geriewe, wat ruim, netjies stil en rustig is. Goeie diens en vriendelike ontvangs en diens.

Maretha R - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maretha R
Family with young children

Netjies en gasvry.

Heerlik gebly. Gasvry ontvang. Alles is baie netjies. Ons het ook die groot grasperk geniet. Die kinders kon heerlik speel.

Johan V - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with teenagers

So heerlik gebly. Netjies, huislik en die ontbyt uit die boeke!

Ons gesin het heerlik gebly. Dit is huislik, netjies en rustig. Ons is getrakteer met 'n 5-ster ontbyt. Ongetwyfeld een van die beste gastehuise waar ons die laaste ruk tuisgegaan het!

Rob R - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rob R
Family with young children

Rustige ontspanne gastehuis met 'n pragtige tuin en 'n huislike atmosfeer.

Die bestuur van die gastehuis is lieflike mense wat alles in hul vermoë gedoen het om ons verblyf daar 'n heerlike ondervinding te maak. As ons weer na Pretoria reis, weet ek presies waar ons sal oorbly.

Gavin D - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gavin D
Family with teenagers

Very close to a "home from home" experience.

The service was superb and our stay was most enjoyable.

From R1 289
per night (for 2 people)
From R1 289
per night (for 2 people)
From R1 289
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 16 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 375 Mackenzie Street, Brooklyn, Pretoria, 0081, Gauteng
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc2NDg1MzYwLTI4YWYtNGIxNi04MWUxLWJkYTUyOTg4YTRlYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 289  per night (for 2 people) 16 5 1 5 375 Mackenzie Street Brooklyn 0081 Gauteng 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -25.767113858731 28.247653682209
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!