The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Ridgeworth Boutique Guesthouse | TravelGround
+92

Ridgeworth Boutique Guesthouse

Guest House

Review Summary

4.9 out of 5from 12 reviews for Ridgeworth Boutique Guesthouse
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.8/5
V J - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
V J
With spouse/partner

Heerlik gebly, luuks, vriendelike ontvangs

Ons het net 1 nag gebly, volgende keer beslis langer! Gert het ons vriendelik ontvang en die Gastehuis is luuks, skoon en so netjies, met baie aandag aan detail! Ontbyt was keurig voorgesit en smaaklik! Dankie vr jul vriendelikheid en omgee

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Liewe V J,
Baie dankie vir julle waardevolle terugvoering en dat julle ons gekies het as julle Gastehuis vir die aand weg.
Dit was lekker om julle teontmoet en hoop om julle gou weer tesien.
Hoop julle het 'n heerlike dag en week verder.
Vriendelike Groete
Gert

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Tiaan L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan L
Family with young children

Waarde vir geld

Baie vriendelik, skoon en netjies. Ons sal beslis weer hulle ondersteen.

Rika M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rika M
With spouse/partner

Best guesthouse experience ever!

Absolutely value for money! Will definitely use them again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beste gastehuis ervaring ooit!

Absoluut waarde vir jou geld! Sal beslis weer van hulle gebruik maak!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Liewe Rika,
Baie dankie vir hierdie kort en kragtige resensie. Dit maak ons so bly om te weet dat ons so 'n wonderlike ervaring kon bied vir ons gaste.
Ons sien baie uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.
Beste wense
Die Ridgeworth Span

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Johan P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Johan P
With spouse/partner

Neat accommodation, friendly reception, professional service.

Very pleasant accommodation close to shopping centres, eateries, etc. Good service by the management. Neat room with nice braai facility. Definitely a place we would recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf, vriendelike ontvangs, professionele diens.

Baie aangename verblyf naby verskeie winkelsentrums, eetplekke, ens. Goeie diens deur die bestuur. Netjiese kamer met 'n lekker braaifasiliteit. Definitief 'n verblyfplek wat ons sal aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Johan,

Baie dankie vir jul mooi terugvoer. Ons is trots daarop om sulke mooi terugvoering te lees en met die span te deel. Ons sien julle weer met jul volgende besoek aan die Kaap.

Vriendelike groete,
Gert de Wet

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Elanie K - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elanie K
On business

Fantastic service, would not stay at any other place when I am in Cape Town again!

The owners went out of their way to make our time with them as comfortable as possible. Nice rooms and fantastic conference facilities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese diens, sal nie by 'n ander plek slaap as ek weer in die Kaap is nie!

Die eienaars het uit hul pad gegaan om ons tyd by hulle so gerieflik moontlik te maak. Lekker kamers en fantastiese konferensie-geriewe.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Elanie,

Baie dankie vir jul mooi terugvoer, ons neem dit regtig ter harte.

Ons sien uit daarna om julle weer te bederf.

Vriendelike groete,
Robert Hayes

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Lené J - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lené J
With spouse/partner

Weelde en bederf!

Ons het heerlik gebly, die ontbyt en aandetes was smaakvol en word aanbeveel. Die verblyf was weelderig en smaakvol en beslis goed geprys.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Lenè,

Baie dankie vir u mooi terugvoer. Ons heg baie waarde daaraan en is baie trots op ons gastehuis. Dit was lekker om julle hier te kon ontvang en sien julle binnekort weer.

Vriendelike groete,
Robert Hayes

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Hennie H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie H
With spouse/partner

Uitstekend

Dit was ons tweede keer die keer saam vriende wat dadelik verlief was op die plek alles skoon en netjies was heeltyd vriendelik en op die hande gedra plek is baie sentraal en maklik bekombaar vanaf die hoofweg. Sal hom aanbeveel vir bly. Kos was ook uit die boeke uit en heerlik naby Tygervally Mall ook.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Hennie,

Baie dankie vir die mooi terugvoering, dit beteken vir ons baie. Wees verseker van ons beste diens ten alle tye. Ons sien uit na jul volgende besoek.

Mooi bly.

Vriendelike groete,
Robert Hayes

Ridgeworth Boutique Guesthouse
André S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
André S
Family with teenagers

Puik vriendelike diens in netjiese skoon omgewing. Sal beslis teruggaan.

Ons reis wyd en is baie puntenerig oor verblyf. Meestal is ons teleurgesteld. By Ridgeworth was ons aangenaam verras oor die top gehalte diens, vriendelikheid en stylvolle dekor. Die personeel het uit hulle pad gegaan om te verseker ons verblyf was aangenaam. Kos was heerlik. Ons sal beslis weer daar gaan kuier.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Andre,

Baie dankie vir die tyd geneem om jul terugvoer met ons te deel. Ons waardeer dit en sien uit na jul volgende kuiertjie hier by ons.

Vriendelike groete,
Gert de Wet

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Leon R - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon R
With spouse/partner

Perfek.

Wonderlike verblyf met perfekte gashere.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Hallo Leon

Ons hoop dit gaan goed met julle en dat jul nog jul vakansie terdee geniet. Baie, baie dankie vir die goeie terugvoering. Dit is rerig 'n riem onder die hart dat jul ons so opdra ,ons waardeer dit baie. Ons mis jul baie en ons geselsies en wyntjies saam.

Ons sal nog 'n foto neem van die tafel en aanstuur.

Jul moet 'n lekker aand hê, en groete daar vir Leslie.

Vriendelike groete

Robert en Gert

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Hennie H - Jun 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie H
With spouse/partner

Awesome!

It's a place of relaxation. We were warmly welcomed by Gert. The place is very neat and in a quiet area. It's also close to shops and a shopping centre. Will definitely recommend it. WIll definitely go stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome!

Dit is 'n plek van heerlike ontspanning. Ons is vriendelik verwelkom deur Gert. Die plek is baie netjies en is in 'n stil area. Dit is ook naby aan winkels en 'n winkelsentrum. Sal dit beslis aanbeveel. Sal beslis weer daar gaan oornag.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Hennie,

Baie dankie vir jul terugvoer. Soos altyd, was dit 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons sien na jul volgende besoek.

Vriendelike groete,
Gert de Wet

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Schalk G - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Schalk G
Family with young children

Beyond fantastic.

Excellent service. Very friendly personnel. Spotlessly tidy and delicious food. We had a ball of a time and would recommend this to any traveller. Thank you guys!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties verby.

Uitstekende diens. Baie vriendelike personeel. Pynlik netjies en watertand lekker kos. Ons het so lekker gekuier en beveel dit definitief vir enige reisiger aan. Baie dankie julle!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Schalk G

Baie dankie vir die tyd wat u geneem het om vir ons terugvoering te gee oor julle akkommodasie ervaring by Ridgeworth Boetiek Gastehuis. Wat 'n voorreg om so 'n mooi terugvoering met ons span tedeel. Ons hoop om julle gou weer terug tesien en nog hoër standaarde te oortref.

Vriendelike groete
Gert de Wet

Ridgeworth Boutique Guesthouse
Safety At Work S - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Safety At Work S
Individual traveler

Awesome.

Baie lekker gebly. Skoon, kos baie lekker. Diens uitstekend. Groot plus punt dat hulle KYKNET kanaal het en aandete aanbied.

Ridgeworth Boutique Guesthouse's response

Beste Arthur P

Ek hoop dit gaan goed en dat u 'n heerlike reis terug gehad het. Vreeslik dankie vir die mooi terugvoering wat Mnr. vir ons gegee het. Ons sien uit na die volgende besoek.

Vriendelike groete
Robert Hayes

Ridgeworth Boutique Guesthouse
From R1 550
per night (for 2 people)
From R1 550
per night (for 2 people)
From R1 550
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 15:00 to 21:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 5 Greenway Drive, Ridgeworth, Bellville, 7530, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3dffbfa3f884e9afbab2733ecacd7d729906093f41e36eff8395885d242f224496eea3b0a0e2e79dd636e84f1d2d9c1206e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 550  per night (for 2 people) 12 5 1 5 5 Greenway Drive Ridgeworth 7530 Western Cape 0860 022 102 15:00-21:00 11:00 -33.87297 18.64507
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!