The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Riemland | TravelGround
+13

Riemland

8 reviews
Guest House

Review Summary

4.1 out of 5from 8 reviews for Riemland
Cleanliness
4.5/5
Service
3.5/5
Location
4.3/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.9/5
Elaine S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Elaine S
Family with teenagers

Sleg.

Pateties met aankoms.

Hester N - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Hester N

Perfekte oornagverblyf.

Die kamer by Riemland was skoon en netjies en die drie driekwartbeddens vir ons drie volwassenes was perfek. Die gastehuis is ook goed geleë vir wat ons nodig gehad het. Vooraf reëlings met die bestuurder het alles goed verloop en ek kon reël om later in te boek. Die aand met ons aankoms by Riemland het ons die klokkie gelui en gebel vir toegang, maar egter lank voor die hek gewag voordat die hek oopgemaak is. Dit word nie in die inligting genoem dat daar nie kaartfasiliteite beskikbaar is nie. Ons het die verblyf baie geniet en sal weer gaan en Riemland aanbeveel.

Johannes J - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johannes J
With spouse/partner

Skoon en netjies met genoeg ruimte.

Plek baie mooi en skoon met genoeg ruimte om te beweeg, maar die koffiestasie bietjie deurmekaar. Nie almal kan melkpoeier gebruik nie, so vloeibare melk so beter gewees het. Die gastehuisnommer weg aan buitemuur om plek te allokeer.

Riemland's response

Baie dankie vir die resensie ons is tans besig met opknappings en wanneer jy weer kom kuier sal die naam mooi pryk op die muur.

Ons hoop om jou binnekort weer te sien.

Riemland
Willem D - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Willem D
With spouse/partner

Vinnig en gerieflik.

Goed vir vinnige in en uit. Eenhede op mekaar (te op vir my) en matrasse baie pap. Alles hanteerbaar. Die pub langsaan is wel iets wat moeilik was om te trotseer in terme van ‘n goeie nag se rus.

Matsiliso R - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Matsiliso R
With spouse/partner

My wife and I were very happy and we're going to come again.

See rating.

Anna-marié M - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marié M
Family with young children

Baie, baie aangenaam.

Puik kliëntediens. Vriendelike bestuurder. Alles was aangenaam!

Riemland's response

Baie dankie vir jou resensie. Julle was lieflike gaste om te huisves, ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Riemland
Nolene S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Nolene S
Family with young children

Netjiese verblyf.

Die personeel is wonderlik. Die kamers was netjies en skoon. Die kommunikasie met die eienaar laat egter veel te wense oor.

Martin G - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Martin G
Family with teenagers

Ons was aangenaam verras, verblyf en personeel was goed, vriendelik en professioneel.

Van die oomblik wat ons by Riemland aangekom het is ons met vriendelike en professionele diens behandel. Alhoewel ons nie eienaars voor dag 2 die middag gesien het nie, was alles skoon, baie net en slaapplek en badkamers in goeie toestand. Ons het ook veilig gevoel, verblyf was binne 3 - 4 km van waar ons Vrydag en Saterdag die SA Karate Kampienspappe gehou het. Sal Riemland aanbeveel, winkels en slaghuise binne kort afstand.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 26 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 31 Riemlands Street, Sasolburg, 0137, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJNxWptCuRbsvCOVVgHYWf7sIksr6edTOCJkB59M5U59HpT4p1k?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 31 Riemlands Street Sasolburg 0137 Free State 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -26.81394 27.82208
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!