The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rio dos Elefantes River Camp | TravelGround
+38

Rio dos Elefantes River Camp

12 reviews
Self Catering

Review Summary

4.3 out of 5from 12 reviews for Rio dos Elefantes River Camp
Cleanliness
4.3/5
Service
4.4/5
Location
4.6/5
Safety
4.4/5
Value for money
3.8/5
Stewart B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stewart B
With friends

A lovely venue amongst the animals and on the river.

We were welcomed as if we were old friends by Agnes and Rikus, and they went out of their way to ensure that we have a happy time. The food was out of this world, and the accommodation was clean and comfortable. I would recommend Rio Dos Elefantes anytime.

Jaco N - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Jaco N
Family with teenagers

Uiters teleurstellend.

Die positiewe: Agnes is vriendelik en die ligging van die lodge is uitstekend. Nie so goed: Die grondpad (meer as 'n uur daarvan) na die lodge is uiters swak. Die lodge-terrein is onnet. Die buitedeure kan glad nie sluit nie. Aandete was koud voorgesit en nie goedkoop (R 250 per persoon). Ons moes ook opstaan en skoon borde gaan haal, 2 uit 'n gesin van 5. Ons is gesê dat alle tipes koeldranke ens. by die lodge beskikbaar sou wees en het dus niks saamgeneem nie. Geen gebottelde water beskikbaar nie (moes boorgatwater drink). Geen suikervrye koeldrank beskikbaar nie - vir my as 'n diabeet tydens somer in die Laeveld is dit nogal moeilik! Die badkamer was vol sand en stof en die badkamermatjies bruin van vuilheid. Die linne het nie die matras gepas nie en dus is ons genoodsaak om op 'n gedeeltelike kaal matras te slaap. Die een enkelbed kan slegs as 'n "kano" beskryf word, so hol was hy. Kamer was vol spinnerakke. Wi-Fi is hoogstens 'n mite en a.g.v. hiervan kon ek nie eers my kredietkaart gebruik nie. Ons het volop betaalde verblyf kortgeknip en kon nie vinnig genoeg hier wegkom nie. Dit werk dalk vir oorsese toeriste as 'n Afrika-ervaring, maar vir ons, 'n familie wat gereeld reis, beide plaaslik en oorsee, was dit 'n totale teleurstelling. Waarskynlik die swakste geld wat ek ooit spandeer het. Die website bied in my opinie 'n wanvoorstelling. Sterkte aan enige persoon wat die bestemming oorweeg.

Ronel V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel V
With spouse/partner

Stunning, stunning, stunning - die beste!

Een van die mooiste en lekkerste kampe in SA. Prys baie goed en watse ongelooflike diens en ligging. As jy die bos wil beleef is die plak net vir jou.

Rio dos Elefantes River Camp's response

Dankie dat julle ongelooflike mense was met respek vir die natuur.
Bosgroete Agnes.

Rio dos Elefantes River Camp
Jaco B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco B
With spouse/partner

Absoluut wonderlik.

Hoogs aanbeveel.

Gerrit A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit A

In die bos, waar rus en vrede is.

Ons groep van 10 mense wat op gemaak is deur familie en vriende het 5 dae by Rio dos Elefantes geniet saam tannie Agnes. Almal se gasvryheid het ons gou laat welkom voel en ons het ons tuis gemaak in gerieflike kamers. Alles wat nodig is, is in die kamers en kombuis of by die kuierplek onder ruig bome. Ontbyt is uniek met 'n groot verskeidenheid. Maak seker dat alles op jou lys saam gaan sodat jy nie onnodig moet dorp toe. Baie dankie Agnes en span vir 'n lekker kuier.

Louis B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Louis B
Family with young children

Basiese boskampgeriewe met goeie ligging.

Daar is positiewe, sowel as negatiewe punte om te noem. Gerieflike lapa met braaigeriewe en uitsig op die rivier. Baie hulpvaardige personeel wat deurgaans hulpvaardig is. Groot grasperk met swemplekkie vir kinders. Voel deel van die natuur, aangesien daar geen omheining is nie en selfs olifante het kom water drink in die swembad! Lekker ontbyt by die hoofkamp. Die verblyf is baie basies. Die akkommodasie is geskep in die eertydse plaashuis. Bestaan uit 4 eenhede wat totaal van 14 gaste kan akkommodeer. Ons was 11 en gelukkig almal een familie. Weens gebrek aan klankdigting en die deel van een kombuisie met een yskas en vrieskas en gedeelde breekware, sal dit moeilik raak om in vrede saam daar te bly met vreemde gaste. Kamers word eers aan die kant gemaak na 15:oo en bring asb. eie handdoeke saam. Die grootste probleem was dat slegs een persoon van ons 11 kon stort op ‘n keer weens baie swak waterdruk. Ten spyte van herhaalde versoeke kon dit nie reggestel word nie. Dit het selfs in familieverband gely tot frustrasie. Die inligting en foto's verskaf verteenwoordig ook nie die werklikheid nie. Daar is 2 dele (kampe) van die Rio dos Elefantes wat in terme van geriewe baie verskil. Dit behoort beter en meer akkuraat beskryf te word. Ons was onder die indruk dat die plek bestaan uit een kamp wat ons die enigste gaste van is. Sou beter wees as die naam in meervoud was.

Fanie M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
1/5
Fanie M
With spouse/partner

Teleurstellend.

As gevolg van volgende faktore het ons slegs een aand i.p.v. 5 aande oorgebly: Swak padbeskrywing, nie goeie ontvangs nie, geen warm water om in te stort nie en middelmatige ontbyt.

Hilda D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hilda D
With spouse/partner

Was the greatest holiday!

It is wonderful and the most welcoming experience that we had. Wonderful in every way.

Sanet C - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sanet C
With friends

Ongelooflike uitsig.

Wat 'n heerlike tyd by Rio dos Elefantes. Die uitsig is asemrowend. 'n Lekker bos-ervaring.

Alta J - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alta J
With spouse/partner

Die plek waar tyd stilstaan.

Dankie Agnes en span vir 'n onvergeetlike tyd. Ons sal jul vriendelike diens altyd onthou.

Ebenhaezer M - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ebenhaezer M
With spouse/partner

It was a unique experience and Agnes and staff made it so pleasant.

It was as expected but we quickly adapted to everything and enjoy a few days of divine rest and relaxation. Absolutely made for people who enjoy the peace and quiet of nature and who want to get away from the hustle and bustel of the city. The new units under construction should be wonderful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n besondere ervaring en Agnes en personeel het dit baie aangenaam gemaak.

Dit was anders as wat ons verwag het maar ons het gou by alles ingepas en 'n paar baie lekker dae van rus en ontspanning deurgebring. Dit is baie geskik vir hulle wat die stilte van die natuur geniet en waardeer en 'n bietjie wil wegkom van die gejaag. Dit is meer geskik vir persone wat 'n paar dae wil vertoef. Die nuwe eenhede wat in aanbou was behoort sommer baie lekker te wees.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stephen L - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Stephen L
Individual traveler

Unique.

Rio dos Elefantes is a unique destination and ideal for travellers in search of rest and peace. The road is a bit of a challenge, took me 1 hour to do 13,2 km. Not a destination for just 1 or 2 nights. If you come with a small vehicle it is an ideal base from which to explore the area. Beautiful and relaxing and Agnes and Van Reenen know the meaning of hospitality. The kitchen is communal, just keep that in mind.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uniek.

Rio dos Elefantes is 'n unieke bestemming en ideaal vir reisigers wat na rus en vrede smag. Die pad is egter 'n redelike uitdaging en dit het my 1 uur geneem om die 13,2 km af te lê. Dit is nie 'n bestemming om vir net 1 of 2 nagte oor te slaap nie. As jy met 'n klein voertuig kom is dit ook nie 'n goeie bestemming om as 'n basis te gebruik vanwaar jy die omgewing kan verken nie. Dit is egter pragtig en rustig en Agnes en Van Reenen se gasvryheid was uit die boonste rakke. Let wel dat die kombuis gemeenskaplik is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
From R1 200
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 19 people
  • Check-in: 11:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Parsons no 18, Balule Nature Reserve, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDA5YTQ0NGY0LWUzNmYtNGNmMi1iZDk5LTRlNTY3Y2NkODYxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (for 2 people) 12 5 1 5 Parsons no 18 Balule Nature Reserve 1380 Limpopo 0860 022 102 11:00-19:00 10:00 -24.156704 30.941256
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!