River Lodge 33
Tap any rate to see more detailed pricing.
Price Includes
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breakage Deposit
A refundable breakage deposit of R2500 is payable directly to the establishment.
House Rules
- Let asseblief daarop dat rook verbode is by die woonstel. Daar is aangewese rookareas buite.
- Die huis maak van 'n septiese tenk gebruik. Moet asb. nie vreemde voorwerpe in die dreine afspoel nie.
- Geen vuurwerke word by die lodge toegelaat nie.
- Geen harde musiek na 22:00 nie.
- Moenie rommel strooi nie.
- Hengel word slegs by aangewese visvangplekke toegelaat.
- Die voer van die diere word nie toegelaat nie.
- Kinders moet te alle tye onder toesig wees by die swembad.
Let asb. daarop dat dele van die kothuis via trappe bereik word en dit moontlik nie geskik is vir klein kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Owners and management do not accept any responsibility for liability or responsibility arising from damages, injuries or loss of person property or person duuring your stay. Its is the responsibility of the guests to manage own safety and that own kids especially around all water bodies available at River Lodge!
Cancellation Policy - Moderate
More than 1 month before check-in | 100%deposit refunded |
More than 1 week before check-in | 50%deposit refunded |
Less than 1 week before check-in | 0%deposit refunded |
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 12:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: 2 Boundary Road, 33 River Lodge, Parys, 9585, Free State
- All ages welcome