The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at River Rock Guest House | TravelGround
+95

River Rock Guest House

25 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 25 reviews for River Rock Guest House
Cleanliness
4.8/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.4/5
Amanda B - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Amanda B
With spouse/partner

Rustig, beeldskoon met uitstekende diens.

Dit was een van die lekkerste naweke ooit. Die rustigheid was wonderlik. Die plek is pragtig en mens kan sien die eienaars het 'n passie vir die plek. Lanklaas sulke vriendelike mense en uitstekende diens raakgeloop. Hul doen die klein goedjies wat tel. Ons het heerlik gekuier en so tuis gevoel. As jy wil oornag of vir 'n naweek wil wegbreek, is die jou plek.

Nicki G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicki G
With spouse/partner

Ons verblyf bulle was rêrig uitstekend gewees.

Ons sal enige tyd weer gaan kuier daar, die mense daar is vriendelik, goeie diens en plek is skoon. Baie dankie aan River Rock.

Cathy L - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy L
With spouse/partner

Very pleasant place.

Great place, friendly service. Quiet place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangename plekkie.

Oulike plek, vriendelike diens. Rustige plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charl P - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Charl P
With spouse/partner

Excellent.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lourensa B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourensa B

I fell in love with the beautiful place.

Intended for nature lovers and people seeking tranquillity. The wooden bungalows with everything made out of wood inside contribute to the special atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het verlief geraak op die pragtige plekkie.

Bedoel vir natuurliefhebbers en mense wat rustigheid soek. Die hout bungalows met alles hout daarbinne dra by tot die besonderse atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

River Rock Guest House's response

Beste Lourensa,
Baie dankie vir u terugvoer! Ons is baie bly dat u die wegbreek by ons geniet het.
Ons hoop dat ons u sommer vinnig weer by ons sal verwelkom!
Beste Groete,
River Rock Span

River Rock Guest House
Monique B - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
1/5
Monique B
Family with young children

Bush Cottage was 'n teleurstelling.

Ons het as 'n groep gegaan (en het elke on eie plekkie bespreek, altesaam 3 eenhede), omrede ons klein kinders het, het ons gedink die eenhede is almal bymekaar, wat uitkyk op die rivier (dit sou dit makliker gemaak het met slaaptyd vr die kinders). Die Bush Cottage is by die ingang geleë, wel loopafstand van die rivier (maar jy het geen uitsig oor die rivier nie), alhoewel mens die idee gekry het dat jy wel op die rivier afkyk (as jy kyk na die foto's wat hulle geplaas het by die Bush Cottage). Die Bush Cottage skeep baie af teenoor die eenhede wat wel oor die rivier uitkyk (wat wel pragtig lyk), en hy kort baie opknapwerk (verf dop af, stortkop was stukkend en wel reggemaak toe ons die eienaar bewus gemaak het daarvan, satelliet-TV het so nou en dan gewerk (let wel, satelliet is nie DStv nie), net 2 plate op die stoof het gewerk, net genoegsame skottelgoedseep is voorsien vir 1 dag. Die eienaar was wel baie vriendelik en enige tyd reg om te help, sou ons weer terugkom sal ons een van die rivierfront-eenhede vat (soos ons verstaan het, kon hul ongelukkig net 2 persone akkommodeer).

River Rock Guest House's response

Beste Monique,
Baie dankie vir u terugvoer oor die Bush Cottage.
Jammer dat u onder die indruk was dat al ons chalets langs mekaar geplaas is. Ons plekkies is spesifieke gespasieer vir elke gas se privaatheid.
Ons is jammer dat u teleurgestel gevoel het met die gesins eenheid, soveel so dat ons dadelik begin het met die opknap!
U opinie is vir ons baie belangrik vir ons groei en ons is dus dankbaar dat u met ons u konstruktiewe kritiek deel.
Hou gerus ons FB blad dop vir die Bush Cottage se nuwe gesig!
Beste Groete,
River Rock Span

River Rock Guest House
Natalie Q - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Natalie Q
With spouse/partner

Such a great place for a tranquil weekend break.

Such a great place for a tranquil weekend break, in this beautiful country side venue that felt like home. The hostesses Denise and Meghan were very welcoming, the accommodation was clean and comfortable. We will definitely be back.

River Rock Guest House's response

Dear Natalie,
Thank you for your valuable review! We are delighted that you have had a memorable experience with us.
We look forward to welcoming you back soon!
Warm Regards,
River Rock Team

River Rock Guest House
Fanie E - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fanie E
With spouse/partner

Baie mooi, rustige plek. Perfek vir 'n naweek of langnaweek wegbreek. Baie vriendelike en behulpsame mense.

Het baie lekker gebly en gekuier. Baie mooi en netjiese plek. Kon lekker visvang asook swem en net ontspan en die natuur geniet. Ek sal die gastehuis beslis aanbeveel.

River Rock Guest House's response

Beste Fanie,

Baie dankie vir u resensie. Puik kliente diens is vir ons 'n groot prioriteit, ons is dus baie bly dat u 'n lekker wegbreek by ons geniet het.
Ons hoop om julle gou weer te kan verwelkom.

Beste Groete,
River Rock Span

River Rock Guest House
Niki J - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niki J
With friends

It was an absolute pleasure.

From our arrival we felt welcome. The place is beautiful. The owners are friendly. We were spoiled with delicious hot muffins on Saturday! I can recommend this place with a good heart.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n absolute plesier.

Van ons aankoms af het ons welkom gevoel. Die plek is pragtig. Die eienaars is vriendelik. Ons is Saterdag met lekker warm muffins bederf! Ek kan met 'n lekker hart hierdie plek aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Aubrey V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aubrey V
With spouse/partner

Dit was awesome lekker, veral die kolwyntjies vir my verjaardag.

Dit was baie lekker en ongelooflik rustig langs die rivier.

River Rock Guest House's response

Liewe Mnr. Aubrey,

Baie dankie vir u resensie. Ons is bly dat u die kolwyntjies so geniet het. Julle was gaste duisend en ons hoop dat ons julle sommer spoedig weer kan terug verwelkom.

Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Guest House
Lelane V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lelane V
With spouse/partner

Would definitely go there again.

Would definitely stay there again for a weekend. Clean, neat and peaceful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal definitief weer gaan.

Ons sal beslis weer vir 'n naweek daar oornag. Skoon, netjies en rustig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

River Rock Guest House's response

Beste Lelane,

Baie dankie vir u resensie! Ons is baie bly dat julle die wegbreek by ons geniet het! Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom.

Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Guest House
Amorét P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Amorét P
With friends

Gemaklike verblyf en baie goeie diens.

They really went the extra mile in terms of communication and directions, and it really impressed me. The accommodation was comfortable and good value for money. They did warn us in advance not to drink the water but to bring drinking water (which applies to Parys in general). The river was also affected which in turn meant we didn't really go down to the water.

River Rock Guest House's response

Dear Amoret,

Thank you so much for your review!

We are glad that you have experienced a comfortable stay with us. We do agree, our country can absolutely do with good rain flush down our river channels! But, we have faith and know our beloved country's ecosystem will be restored in good time.

It would be an honour to welcome you back in the future!

Warm Regards,
RRGH Team

River Rock Guest House
Yvette P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yvette P
With friends

Baie ontspannend.

Plekkie mooi skoon. Badkamers kan doen met bietjie opgradering. Bed slaap bietjie ongemaklik. Te min messe en borde, maar verder geen klagtes. Die gasvrou was besonders vriendelik en ons was bederf met heerlike muffins! Sal definitief aanbeveel!

River Rock Guest House's response

Liewe Yvette,

Baie dankie vir u resensie! Ons waardeer elke opinie opreg, aangesien dit ons help om te verbeter. Ons sal beslis aksie neem op die kombuisware. Ons is ook opgewonde om te noem dat ons reeds besig is met die beplanning vir 'n spog nuwe badkamer, vir hierdie eenheid en sal foto's op laai sodra die opgradering klaar is.

Ons hoop dat ons julle sommer spoedig weer sal verwelkom!

Beste Groete,
RRHG Span

River Rock Guest House
Alan M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alan M
With spouse/partner

Definitely a 5 star stay.

The Olive Tree wooden cabin was extremely comfortable and in the lovely surrounding of the river, trees, ducks, horses and even the sound of fish eagles. Far enough and yet close enough to the town centre. Above all was the very warm welcome and assistance received from our hosts. Will definitely stay there again on my next visit to Parys.

Dannica L - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dannica L
With spouse/partner

Wow, dit is so mooi daar.

Baie mooi plek sal weer en weer gaan, mense is baie goed gewees en wonderlik behandel.

River Rock Guest House's response

Beste Dannica,
Dit was die grootste plesier om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u die verblyf geniet het en ons hoop om julle sommer vinnig weer te kan verwelkom!
Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Guest House
Margo V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Margo V
Family with teenagers

Rustig en waarde vir geld.

Die plek is baie mooi en rustig. Waarlik waarde vir geld. Ons het in Bush Cottage gebly en dit was baie netjies. Die boma was heerlik vir kuier en rivier klein stappie weg. Ontvangs was vriendelik. Beveel definitief aan.

River Rock Guest House's response

Beste Margo, Dit was 'n wonderlike voorreg om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u die verblyf so geniet het en ons hoop dat julle sommer vinnig weer sal kom oorbly!
Beste Groete,
RRGH Span

River Rock Guest House
Sanet V - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Sanet V
Individual traveler

Exactly what I needed.

Beautiful location with a focus on the scenery. Living area very well equipped, neat and comfortable. Very friendly and helpful service that makes you feel welcome right away.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Net wat ek nodig gehad het.

Pragtige ligging met fokus op die natuurskoon. Wooneenheid baie goed ingerig, netjies en gerieflik. Baie vriendelike en hulpvaardige diens wat jou dadelik laat welkom voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

River Rock Guest House's response

Beste Sanet,

Dit was 'n voorreg om u te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u lekker gekuier het. Ons hoop om u sommer gou weer te kan verwelkom!

Beste Groete,
Meghan
River Rock Guest House

River Rock Guest House
Elmare T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elmare T
With spouse/partner

Dit was wonderlik. Ons het die naweek baie geniet. Sal dit beslis vir ander aanbeveel.

Ons is so gasvry ontvang. Vandat ons daar aangekom het tot ons vertrek het. Dit is 'n wonderlike wegbreek vir die naweek om sommer net te rus en jou batterye te laai. Ons plekkie was perfek en Denise en Meghan is gasvroue duisend.

River Rock Guest House's response

Beste Elmare,

Dit was 'n wonderlike voorreg om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat u die verblyf so geniet het en ons hoop dat julle sommer vinnig weer batterye sal kom laai!

Beste groete,
Denise en Meghan

River Rock Guest House
Bernice D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bernice D
Family with young children

Gasvryheid 10 uit 10! Alles wat jy moontlik kan benodig vir n naweek wegbreek.

Ons is by die hek ontvang deur die eienaar, Denise. Hartlike, gesellige mense - sommer dadelik tuis gevoel. Ons het 5 eenhede bespreek onder ons familie van oumas en oupas deur tot ons jong gesin van 5 met kinders tussen 2 en 7 jarige ouderdom. Alles was skoon en netjies en die eenhede is volledig toegerus met alles wat jy moontlik kan benodig vir 'n naweek wegbreek. Ons kon lekker visvang en uitspan by die lapa, met 'n pragtige uitsig oor die sytak van die Vaalrivier. Ons is tot Saterdagoggend bederf met heerlike varsgebakte muffins. Ons het werklik 'n heerlike tyd as familie saam hier beleef. Enigste negatiewe punt was 'n skerp, slegte reuk, naby die waterkant. Nie seker of dit die hiasinte was of 'n stortingsaanleg wat nabygeleë was nie.

River Rock Guest House's response

Beste BF,

Baie dankie vir u mooi resensie. Dit was vir ons 'n groot eer om jul familie te kon verwelkom! Ons is hard besig om die hiasinte stroom af te stuur. Dankie dat u vir ons die reuk uitgewys het.

Beste seënwense en nogmaals dankie dat julle by ons oorgebly het.

Beste groete,
River Rock Guest House

River Rock Guest House
Marnus B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marnus B
Family with young children

Gerieflik.

Mense is baie gasvry gewees!

Lida O - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lida O
On business

A place to really relax.

The house was right on the Vaal River, with a beautiful view and the sound of the running water and a lot of birds, including a Cape sea eagle or 2! The braai areas are big and cosy where you can sit and chat until late. The house is well equipped inside and very stylish.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Plekkie on regtig te ontspan.

Die huisie was reg op die Vaalrivier, met pragtige uitsig en die klank van lopende water en 'n magdom voëls insluitend 'n Visarend of twee! Die braai-areas is groot en gesellig waar 'n mens tot laat kan kuier en gesels. Binne is die huis goed toegerus en mooi stylvol.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

River Rock Guest House's response

Beste Lida,

Baie dankie vir die mooi resensie. Dit was 'n groot plesier om julle te kon verwelkom. Ons is baie bly dat julle die verblyf so geniet het. Ons hoop dat ons julle weer in die nabye toekoms sal verwelkom.

Beste Groete,
Denise
River Rock Gastehuis

River Rock Guest House
Antoiné E - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Antoiné E
With spouse/partner

Incredible place!

We were kindly received. The chalet was very nice, clean and tidy. The area is green and so quiet with the river flowing past. We can definitely recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ongelooflike plek!

Ons was vriendelik ontvang. Die chalet was baie mooi, skoon en netjies. Die area is groen en so lekker rustig met die rivier wat verby vloei. Ons kan dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

River Rock Guest House's response

Best Antoiné,

Baie dankie vir u terugvoer. Dit was 'n voorreg om julle te kon verwelkom! Ons is baie bly dat julle lekker gekuier het, maak gerus weer so.

Beste Groete,
Denise River Rock Guest House

River Rock Guest House
Philip P - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Philip P
With spouse/partner

Rustig en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Denise was baie vriendelik en gasvry met ons aankoms. Die eenheid is baie skoon en netjies en ons sal beslis weer kom rus. Baie dankie, Denise!

River Rock Guest House's response

Beste Phillip,

Baie dankie vir u resensie! Dit was 'n voorreg om julle te kon verwelkom!
Ons hoop dat julle sommer vinnig weer sal kom kuier.

Beste Groete,
Denise River Rock Guest House

River Rock Guest House
Anel K - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel K
With spouse/partner

Dit was 'n lekker salige en rustige wegbreek reg langs die Vaalrivier, weg van almal af en in 'n mooi en skoon eenheid.

Pragtige eenheid reg langs die Vaalrivier en die bonus was dat die hele verblyfarea ons s'n was. Was lekker eksklusief, net wat ons stadjappies nodig gehad het om te rus en natuur in te neem. Dankie Denise vir jou gasvryheid. Ons sal definitief die plekkie weer besoek, sommer gou!

River Rock Guest House's response

Beste Anel,

Baie dankie vir u mooi resensie. Ons waardeer elke terugvoer opreg, omdat elke gas 'n spesiale plekkie by ons hou.

Dit was 'n voorreg om julle te kan verwelkom en ons hoop dat ons julle sommer vinnig weer sien.

Beste Groete,
Denise
River Rock Guest House

River Rock Guest House
Malinda N - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Malinda N
With friends

Baie netjies en rustig.

Pragtige plek, mooi dekor, baie rustig.

River Rock Guest House's response

Liewe Malinda,
Baie dankie vir u mooi resensie! Ons waardeer elke terugvoer en hoop dat ons u weer in die nabye toekoms sal verwelkom.
Beste Groete,
Denise
River Rock Guest House

River Rock Guest House
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 14 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: 288 Pistorius Rust, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAGKmvXEu3jAd4WEa8lFdmRvt0GBANg2IRR2tCUCc35jBbNIT0gm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 25 5 1 5 288 Pistorius Rust Parys 9585 Free State 0860 022 102 13:00-19:00 11:00 -26.915531312282 27.432518005371
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!