The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Riverbank Lodge | TravelGround
+58

Riverbank Lodge

Review Summary

4.3 out of 5from 23 reviews for Riverbank Lodge
Cleanliness
4.1/5
Service
4.1/5
Location
4.6/5
Safety
4.5/5
Value for money
3.9/5
Stefan S - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan S
Family with young children

Lovely place.

Lovely place to stay! Value for money, would definitely stay there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plek!

Lieflike plek om te oornag! Waarde vir geld en sal beslis weer daar oornag!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jannie V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jannie V
With spouse/partner

The tranquility and scenery along the river are just incredible.

This is the second time we have stayed at River Lodge. The place gives you just that tranquility that you can't find in the city. Will definitely stay there again next year. Food is fantastic and the staff makes you feel very at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die rustigheid en die natuurskoon langs die rivier is net ongelooflik.

Dit is die tweede keer wat ons by River Lodge oorgeslaap het. Die plek gee mens net daai rustigheid wat mens nie in die stad kry nie. Sal beslis volgende jaar weer daar gaan oorslaap. Kos is fantasties en die personeel laat mens baie tuis voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbank Lodge's response

Beste Jannie,

Ek is bly ons kon jul kuier in Upington gemaklik maak. Ons sien uit daarna om julle weer by ons te verwelkom.

Groete
Riverbank Lodge

Riverbank Lodge
Sonja D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sonja D
With spouse/partner

Lekker rustigheid langs die rivier avontuur met baie voel lewe! Hulpvaardige en baie goeie kliëntediens! Kamers is netjies toegerus.

Pragtige mense, pragtige plek!

Riverbank Lodge's response

Ek is bly julle het lekker gekuier.

Groete,
Riverbank lodge

Riverbank Lodge
Alice O - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
2/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Alice O
With spouse/partner

Teleurstellend!

Tuin pragtig, veilige parkering. Uitsig op die rivier teleurstellend - glad nie soos op die web nie. Die algemene beeld van Riverbank Lodge wat op die web geskep is, is misleidend. Die eenheid is klein, badkamer klein, bed ongemaklik. Leeslampies gee swak lig. Ontbyt baie basies - min afwisseling in spyskaart.

Riverbank Lodge's response

Beste Alice,

Baie dankie vir die terugvoer.

Ons poog om te alle tye die regte indruk te skep by ons gaste. Die foto's van Riverbank Lodge op ons webwerf en dus ook op LekkeSlaap se webwerf is presies dit wat ons dit bied. Ongeag daarvan, het ek weer die foto's nagegaan. Daar is foto's van alle kante van die perseel en ook 3 foto's waar die rivier in die agtergrond gesien kan word.

Ek vermoed dat jy gedink het die gebou wat jy sien is die eenheid waarin julle gaan slaap. Julle was in Kamer 14, wat ook op die foto's sigbaar is. Dit is die kamer met die geel dekens oor die bed.

Ons is 'n bed en ontbyt lodge met 12 kamers waarvan die grootte wissel van 30 tot 45-vierkante meter. Ek glo uit die foto's kan u aflei om en by hoe groot die kamers is. Ja, die meeste badkamers het slegs storte, maar is tog die wat groter is as ander.

As ons in kennis gestel was van probleme met die leeslampie, sou ons met graagte vir jou 'n ander leeslampie gegee het.

Wat die ontbyt aanbetref: ons bedien 'n standaard Engelse ontbyt. Wanneer gaste langer bly en vra vir afwisseling, doen ons dit met graagte. Ons wil elke gas graag tegemoet kom al is dit nie altyd moontlik nie.

Groete,
Maria

Riverbank Lodge
Ian F - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ian F
With spouse/partner

Very pleasant and good restaurant nearby.

Very efficient and friendly staff. Well equipped room with great view.

Jorita F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
1/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Jorita F
Family with young children

Swak.

Betaling was klaar en hulle het nie eers my bespreking gehad nie. Kamer se gordyne maak nie eers alles toe nie, swembad vuil gewees.

Morné R - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Morné R
With spouse/partner

Awesome.

It is a very beautiful place. I will recommend it to anyone. Tops!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend.

Dit is 'n baie mooi plek. Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel. Tops!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Thea V - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Thea V
With spouse/partner

Wonderful and peaceful place to stay in.

Very nice rooms, clean, safe, peaceful, lovely view of the river. Just what we needed.

Venetia S - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Venetia S
With friends

Excellent.

Had a lovely stay. Very friendly and helpful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Heerlik gebly. Baie vriendelik en behulpsaam.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbank Lodge's response

Baie dankie vir die mooi woorde.
Groete
Riverbank Lodge

Riverbank Lodge
Rentia L - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rentia L
With spouse/partner

Absoluut fantasties op die Oranje!

Ons het so rustig geslaap met die klank van vloeiende water! Kos was uitstekend. Verblyf super skoon en veilige parkering.

Riverbank Lodge's response

Baie dankie vir die mooi woorde. Ek is bly dat julle lekker gebly het.

Riverbank Lodge
Debbie V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie V
Family with teenagers

'n Onvergeetlikke kuier.

Ons het baie moeg van die pad af gekom, die eerste ding wat ons toe groet is die pragtige swembad en die 2 vriendelikste hondjies. Ons het omtrent lekker geswem. Moenie praat van die heerlike ontbyt die volgende oggend nie.

Ap C - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ap C
With spouse/partner

Outstanding.

Absolutely perfect, value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekend.

Absoluut puik, waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbank Lodge's response

Baie dankie vir die mooi woorde.
Wees verseker dat ons poog om elke gas se verblyf by ons so aangenaam moontlik te maak.
Ons hoop om julle sommer gou weer by ons te verwelkom.
Groete
Maria

Riverbank Lodge
Kirsten D - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Kirsten D
With spouse/partner

Rotte in die dak, eienaar gee nie om nie.

Soos bo, groot rot probleem.

Riverbank Lodge's response

As eienaar bestuurder van Riverbank lodge in Upington wil ek graag benadruk dat Riverbank lodge 'n streng plaag beheer program volg, wat insluit rotte, muise, kakkerlakke, en miere. Ons poog om vir elke gas 'n absoluut skoon en netjiese kamer te gee.
Die oggend wat hierdie betrokke gas oppad uit was het ek haar gegroet en gevra of alles reg was tydens hul verblyf. Sy het my toe ingelig dat sy gedurende die nag rotte in die dak gehoor het. Ek het haar gesê dat ek geskok is, juis omdat ons wel plaagbeheer toepas, en kon dit nie miskien die duiwe wees nie. En ek het haar toe verseker dat ek sal ingaan op die saak, wat toe wel gedoen is. Ek het haar ook gesê dat ons ons bes probeer om alles so skoon, netjies en gemaklik te maak vir elke gas, maar as daar 'n probleempie insluit en gaste ons nie inlig daarvan nie dan kan ons dit nie reg stel nie.

My antwoord is dus dat ons by Riverbank lodge poog op 'n daaglikse basis om ons gaste gelukkig te hou en vir hulle 'n skoon en netjiese kamer te gee. Ons is trots op ons plek en hoop om nog vele gaste tevrede te stel.

Dankie
Maria

Riverbank Lodge
At V - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
At V
On business

One night one the banks of the great river.

I have to say the pictures I saw are much better than what I saw in person. It is nice and quiet and the unit I stayed in was clean, the bathroom just wasn't that great, small and cramped. Otherwise value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Een nag se slaap langs die groot rivier.

Ek moet sê die prentjies is in die geval baie mooier as wat ek op die grond gevind het. Dit is wel lekker stil en die eenheid waar ek geslaap het is mooi skoon, die badkamer was net nie so lekker nie klein en beknop. Verder waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Susan D - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan D

'n Ongelooflike en heerlike ervaring in julle gastehuis.

Die ontvangs, verblyf en rustigheid van die gastehuis en omgewing sal ons altyd bybly. Dit was werklik 'n onvergeetlike paar dae.

Riverbank Lodge's response

Hallo Susan,
Baie dankie vir die positiewe woorde. Ons poog altyd om elke gas se verblyf so aangenaam moontlik te maak.
Ek is baie bly dat julle so 'n positiewe ervaring gehad het.
Sien julle volgende keer.
Groete
Riverbank lodge

Riverbank Lodge
Monique L - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Monique L
With spouse/partner

Tans sal ek dit nie aanbeveel nie, aangesien daar instandhouding is wat moet plaasvind.

Daar was stompies in die asbakkies wat nie leeggemaak was nie en die swembad was vol blare en insekte. Die lodge het werklikwaar soveel potensiaal, maar ek dink regtig dit moet baie beter bestuur word. Daai plekkie se ligging is wonderlik en met die regte bestuur, standhouding ens. kan hulle dit werklik 'n top gehalte lodge maak. Moenie die geleentheid laat verbygaan. Ons het Kersdag daar oorgebly en ons was op ons eie aangesien die lodge leeg was. Dit ligging op die oewer van die Oranjerivier is absoluut pragtig en River Lodge het soveel potensiaal dat dit my eintlik hartseer maak om te sien hoe die bestuur die plek nie sy volle potensiaal laat bereik. Klein goedjies, sigaretstompies in bakkies wat nie uitgegooi word nie, swembad wat vol blare ens. is en beddegoed bring die plek af. Julle het 'n pragtige goudmyn - ontgin dit net op die regte manier.

Johan B - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan B
Family with young children

Heerlik!

Heerlik gekuier op die oewer van die rivier met groot grasperke waar kinders kan speel. Die rand van die rivier het net beveiliging nodig.

Kim C - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Kim C
With spouse/partner

Great location, clean but dated rooms.

The location is great as it has a large lawn overlooking the Orange River (great for braais and picnics). We enjoyed the peace and quiet, sitting in the gardens watching the river. The rooms are a bit dated and are in need of serious redecorating, including the bathroom which had 'rustic' plumbing (i.e. surface mount copper pipes). The furniture is a bit random; i.e. not of common theme. The breakfasts were good but did not have a wide choice, but it was of acceptable standard. Plenty of secure parking, we felt safe. The lawn sprinklers' timing needs to be reprogrammed as they came on at 17:00 in the afternoon, a time when a person will be having a braai or sitting watching the river life. I would in future try another guest house in the area for better value for money. I think it is somewhat overpriced.

Izelle E - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Izelle E
Family with young children

Personeel baie behulpsaam en vriendelik. Verblyf netjies en skoon.

Ligging is baie mooi - naby meeste van die eetplekke. Netjies en skoon!

Pieter V - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Pieter V
With spouse/partner

Goed geleë. Rustige atmosfeer.

Bietjie oud modies. Eet area kort 'n opknapping, so ook die kamers.

Annemarie R - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Annemarie R
With spouse/partner

Kort, aangename verblyf.

Baie netjies en vriendelike diens.

Trienie C - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Trienie C
With spouse/partner

Goeie ontvangs en diens met 'n heerlike ontbyt!

Heerlike, stil en rustige atmosfeer. Mooi uitsig en die tuine word baie mooi versorg. Heerlik gekuier.

Stefan M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan M
Family with young children

Stil, netjies en baie rustig

River bank lodge is ideal vir ontspan langs die rivier

was R1 080
From R918
per night (for 2 people)
was R1 080
From R918
per night (for 2 people)
was R1 080
From R918
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 33 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 20 Budler street, Upington, 8800, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFkNzc5OGQxLWZkNzMtNGNmYS1iNjAyLTg0NmQyZTI1ODNhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 080, now From R918  per night (for 2 people) 23 5 1 5 20 Budler street Upington 8800 Northern Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -28.454861111111 21.251777777778
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!