The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Riverbend Self-catering | TravelGround
+14

Riverbend Self-catering

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.7 out of 5from 11 reviews for Riverbend Self-catering
Cleanliness
4.9/5
Service
4.6/5
Location
4.8/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.4/5
Nell-louise P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nell-louise P
Family with teenagers

Fantastic accommodation.

We enjoyed our stay at Riverbend a lot. The unit was beautiful and had everything we needed. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese verblyf.

Ons het ons tyd by Riverbend baie geniet. Die eenheid is baie mooi en alles wat jy nodig het was daar. Baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Laura C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Laura C
With spouse/partner

Lovely modern flatlet.

Such lovely service from the agent, the flat was beautiful with lovely touches to welcome us. We will definitely stay here again.

Jane D - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jane D
Family with teenagers

Lieflike oornagstop, baie vriendelike bestuur.

'n Lekker plek om by te oornag.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lovely stop over, very friendly management.

A great place to stop over for the night.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbend Self-catering's response

Hi Jane,

We loved having you and hope to see you again!

Carla

Riverbend Self-catering
Franske W - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Franske W

Neat, convenient, beautiful self-catering stay!

Would really recommend it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese, gerieflike, pragtige selfsorgverblyf!

Baie netjiese, skoon, gerieflike en keurig versorgde selfsorg-akkommodasie! Kan dit hartlik aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbend Self-catering's response

Goeie Middag Franske,

Ons is baie bly dat julle lekker gebly het en hoop om julle gou weer te sien.

'n Geseënde kersfees en 'n voorspoedige nuwejaar.

Groete,
Van ons almal

Riverbend Self-catering
Eloff B - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Eloff B
Family with young children

Beautiful and well-equipped, but expensive.

Beautiful, well-equipped and clean, but expensive. The bathroom is very small and there's no bath.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtig en goed ingerig maar baie duur.

Keurig, goed ingerig en skoon, maar baie duur. Badkamer is baie klein en daar is nie `n bad nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Heidi V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Heidi V
Family with young children

Beautiful, clean and neat accommodation.

Beautiful, comfortable unit with lovely bedding to keep the cold out.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Pragtige, skoon en netjiese verblyf.

Pragtige, gemaklike eenheid met heerlike beddegoed om die koue buite te hou.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbend Self-catering's response

Beste Heidi,
Baie dankie vir jou goeie resensie. Ons waardeer dit opreg. Hoop julle sal weer by ons kom kuier. Groete, Hillary en Allethia

Riverbend Self-catering
Louis P - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Louis P
With friends

Baie netjiese verblyf, presies wat ons as familie soek.

Huis was netjes, base mooi dekor, lekker beddgeoed, kussings en handdoeke. Alles was daar wat ons nodig gehad het.

Riverbend Self-catering's response

Beste Louis, baie dankie vir die goeie resensie. Dit was aangenaam om julle te ontmoet. Vriendelike groete, Hillary en Allethia.

Riverbend Self-catering
Elize V - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize V
With spouse/partner

Lovely and peaceful in a beautiful setting.

Stylish, quiet and tidy. Clean place with friendly staff.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig in 'n pragtige omgewing.

Stylvol, rustig en netjiese skoon plekkie met vriendelike personeel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riverbend Self-catering's response

Beste Elize,

Baie dankie dat julle by ons kom kuier het en dat jy so mooi resensie geskryf het. Dit word regtig hoogs waardeer.

Groete,
Hillary Palme (Eienaar) en Allethia (Sekretaresse)

Riverbend Self-catering
Rinette T - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rinette T
With friends

Baie gemaklike verblyf met uitstekende braaigeriewe.

Baie gerieflike verblyf met groot kamer, sitkamer en kombuis. Badkamer klein en ongemaklik. Vriendelike ontvangs.

Riverbend Self-catering's response

Beste Rinette

Baie dankie vir jou goeie resensie. Dit was heerlik om julle te ontvang.

Ons hoop ons kan julle weer akkomodeer in die toekoms.

Groete
Allethia

Riverbend Self-catering
Alma B - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alma B
With spouse/partner

Wonderlik!

Beveel dit ten sterkte aan, sal nie weer by ander plek in Graaff-Reinet slaap nie! Baie skoon en goeie diens gekry! Beslis 'n 5 ster werd!

Riverbend Self-catering's response

Beste Alma

Dit was baie aangenaam om jou en jou man te ontmoet.

Dit sal 'n voorreg wees om julle weer te akkomodeer.

Groete
Allethia

Riverbend Self-catering
Annemarie V - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Annemarie V
With spouse/partner

Baie netjies en pragtig ingerig.

Alles was baie mooi en netjies. Daar is egter 'n tekort aan neersitplek, veral in die badkamer. Die eienaar kan dit ook oorweeg om sytafeltjies in die sitkamer te voorsien en miskien 'n paar hake agter die slaapkamerdeur. Een dingetjie wat gepla het, is dat besoekers gevra word om 'n bedrag van eie keuse te laat vir die skoonmaker. Ons voel dat R1200.00 per nag werklik nie min is nie en hulle kan darem sekerlik daaruit die skoonmaker 'n ordentlike vergoeding betaal, sodat dit nie nodig is om subtiel op besoekers se gevoel te speel om daar ook nog 'n bydrae te maak nie. Dit is 'n tendens wat ons al voorheen teengekom het. Verder was daar werklik niks om oor te kla nie en ons het besonder lekker gebly.

From R2 000
per night (for 2 people)
From R2 000
per night (for 2 people)
From R2 000
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 12 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 91 Donkin Street, Graaff- Reinet, 6280, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU3NDA3MWZjLWNjZWQtNGU1ZC1iYTYzLTM0N2ZhOWI4ZjM2ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 000  per night (for 2 people) 11 5 1 5 91 Donkin Street Graaff- Reinet 6280 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -32.258962145561 24.530324906746
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!