Riverside Bungalows Sabie
Review Summary
Amber M - Apr 2022
Overall score
Adventurous.
Bev V - Mar 2022
Overall score
Best value for money.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Thank You so much, we really do appreciate this kind of feedback.
Please come again.
Kind Regards
Mariska
Marie H - Jan 2022
Overall score
Rustig en perfek geleë.
Lauren K - Jan 2022
Overall score
Beautiful Country Stay.
Read moreAndre S - Nov 2021
Overall score
Gemaklik, vriendelike diens. Plek mooi uiteengesit.
Leon G - Nov 2021
Overall score
Briljant.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie, Leon, kom asb weer!
Pieter M - Nov 2021
Overall score
Baie mooi plek.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie vir die goeie resensie en dat julle ons plek gekies het om te kom uitstpan.
Kom asb weer.
Groete
Willie en Mariska Nel
Corlize G - Nov 2021
Overall score
Baie oulike plekkie.
Tamsin C - Oct 2021
Overall score
Best self-catering accommodation I've stayed at in a long time.
Ronel H - Aug 2021
Overall score
Gemaklike, lekker blyplek. Ons het alles gehad wat ons nodig het. Netjiese stil plekkie in die middel van alles wat ons wou sien.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, Ronel.
Bly julle het ons plekkie geniet. Kom asseblief weer.
Groete,
Mariska.
Ronette K - Jun 2021
Overall score
Dit is 'n heerlike plekkie om te bly.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie, Ronette, kom asb weer!
Ronald L - May 2021
Overall score
Rustige verblyf.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie baie dankie julle. Kom asb weer!
Colin H - Apr 2021
Overall score
Bakgat prys vir 'n lekker plekkie!
Liesl-Luaan V - Feb 2021
Overall score
Verbasend goed ingerigte plekkie om al die besienswaardighede in te neem, ruim en pragtig.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie julle.
So bly dat julle tevrede en gelukkig in ons huisie was.
Kom asb weer!
Philip F - Jan 2021
Overall score
Maklik, gerieflik, sentraal geleë, netjies.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Goeiedag
Baie dankie, dis 'n riem onder die hart om te sien dat julle dit geniet het.
Kontak ons gerus weer.
Willie en Mariska
Fritz M - Jan 2021
Overall score
Net 1 nag daar geslaap, maar sal definitief weer terug gaan.
Joan S - Nov 2020
Overall score
Ons het regtig heerlik tuisgegaan, baie goed toegerus.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Goeie dag
Baie dankie vir die positiewe terugvoor van julle af, dit is voorreg om julle in ons woonstel te gehad het.
Hou gerus on nommer vir die toekoms.
Baie dankie
Willie en Mariska
Leatitia N - Oct 2020
Overall score
AWESOME, LEKKER
Rudy W - Oct 2020
Overall score
Baie oulik en goeie waarde vir geld.
Michelle B - Oct 2020
Overall score
Rustige kompleks in Sabie langs die rivier
Marie B - Jan 2020
Overall score
Fantasties.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Marie dit was baie aangenaam om julle in ons woonstel te hê. Dit is 'n riem onder die hart vir die positiewe terugvoering.
Dankie
Willie en Mariska.
Denise S - Jan 2020
Overall score
Baie lekker.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Johannes dit was net 'n plesier om julle in ons plekke te laat oorbly het. Is bly dat julle dit geniet het.
Willie en Mariska
Estelle F - Oct 2019
Overall score
Ons het heerlik gebly!
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Estelle, kom kuier asb. weer!
Gideon L - Aug 2019
Overall score
Hospitable, fully equipped and very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry, volledig toegerus en baie rustig.
Baie sentraal geleë.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Gideon, kom asseblief weer
Groete
Mariska Nel.
Kobus M - Mar 2019
Overall score
Baie netjies en veilig.
Annalize B - Feb 2019
Overall score
Fantasties.
Christo P - Jan 2019
Overall score
Will go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal weer hier bespreek.
Baie goeie oornagplekkie. Lekker fasiliteite en lekker gebly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Goeiedag Christo
Baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit baie.
Groete
Willie
Angelika S - Dec 2018
Overall score
Loveliest holiday accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlikste vakansieverblyf.
Die woonstel was pragtig! Ons almal is mal oor die plekkie. Dit was baie veilig en netjies ons dogtertjie was al te gelukkig dat daar speelplek was vir haar op die terrein! Baie dankie aan almal se vriendelikheid wat ons met die woonstel gehelp het. Ons sal julle gou-gou weer sien, dit was die heerlikste vakansie sover, mooiste area en pragtige mense.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Goeiedag
Dit is 'n riem onder die hart om te weet dat julle dit geniet het en julle is meer as welkom om ons volgende keer weer te kom kuier.
Dankie
Willie
Karin K - Oct 2018
Overall score
Pragtige toegeruste woonstel.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Karin, bly julle het dit geniet, kom gerus wees.
Groete
Willie en Mariska
Louise C - Jul 2018
Overall score
Lekker gebly!
Janlene N - May 2018
Overall score
Mens kan tuis voel daar.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie vir die terugvoering. Kom gerus weer.
Vriendelike groete
Willie en Mariska Nel
Judy H - Apr 2018
Overall score
Baie gerieflik, skoon en netjies.
Bridget G - Mar 2018
Overall score
Baie veilige rustige verblyf.
George J - Jan 2018
Overall score
Beslis 'n plekkie om weer te gaan bly.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie George. So bly julle het dit geniet. Kom gerus enige tyd weer
Groete
Mariska
Frikkie H - Jan 2018
Overall score
Awesome plek om by te bly. Jy is naby meeste van die waterfalls en sal die plek aanbeveel vir enige iemand.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie vir die vriendelike terugvoer.
So bly julle het dit geniet. Kom enige tyd weer.
Groete
Mariska
Yolanda B - Dec 2017
Overall score
Baie sentraal.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Yolanda. Bly julle het julle kuier geniet. Hoop om julle weer te sien. Groete
Willie en Mariska Nel
Johan M - Oct 2017
Overall score
Dit voel asof jy tuis kom.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Jacqui, ons is so bly om te sien julle het dit geniet. Dit was 'n voorreg om julle te kon ontvang in ons huisie. Die stapelbed was in beplanning, julle bespreking het dit net vinniger laat realiseer.
Hoop om julle weer te sien.
Vriendelike Groete,
Willie en Mariska Nel
Sisca S - Oct 2017
Overall score
Aan te beveel.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Sisca, ons hoop om julle weer in die toekoms te kan ontvang.
Vriendelike Groete
Willie en Mariska Nel
Hannes V - Sep 2017
Overall score
Alles wat nodig is vir 'n wegbreek in 'n pragtige omgewing.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Hannes, ons hoop ons sien julle sommer gou-gou weer.
Groete
Willie en Mariska Nel
Nico P - Sep 2017
Overall score
Aanvanklik baie teleurgesteld.
Read moreRiverside Bungalows Sabie 's response
Goeie dag
Ek vra omverskoning dat die verkeerde inligting vir jou deur gegee was, maar ons het 'n dubbel oopslaan bank wat in die sitkamer is. Dit is vir my ook net snaaks dat Mari dit nie vir julle gese het nie. Ons het wel nou besluit om 'n stapelbed in een van die ander vertrekke te sit.
Dankie
Willie
Andrew J - Aug 2017
Overall score
We had a really great stay here, spotlessly clean, beautifully decorated and well equipped.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Good day Andrew
Thank you for the positive feedback that you have given, it is a great pleasure to have guests like you in our place. You are more than welcome to come and sleep over again and to enjoy this beautiful part of the country.
Willie and Mariska
Denise S - Jul 2017
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflik lekker.
Sal die plek vir oud en jong aanbeveel. Ons het so lekker gebly - netjies en veilig en rustig. Die huisie is goed ingerig en modern. En daar is genoeg vir kids om te doen. Wil graag net een voorstel maak: 'n ander braaier wat 'n mens hout kan op gebruik. Ons hou van kuier met hout.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie dankie Denise,
Ons is die proses om braaier in te sit, Daar is niks so lekker soos die atmosfees van n vuurtjie wat brand nie. Dankie vir die terugvoer en ons is bly julle het die kuiertjie geniet.
Groete
Willie en Mariska Nel
Liza C - Jul 2017
Overall score
Uitstekend.
Riverside Bungalows Sabie 's response
Baie baie dankie vir die terugvoer. Dit is vir ons n groot kompliment en ons ontvang julle enige tyd weer.
Groete
Willie en Mariska Nel
- Capacity: 4 people
-
Check-in: 14:00 to 15:00
Check-out: 10:00 - Address: 222 Main Road, Sabie, 1260, Mpumalanga
- All ages welcome