Review Summary
Suretha J - Dec 2021
Overall score
Netjies en vriendelik.
Julius Eduard H - Jul 2021
Overall score
Lekker, goed geleë en mooi.
Karin B - Aug 2019
Overall score
Gerieflik.
Catrien M - Jan 2019
Overall score
Rustige omgewing, vriendelike diens en skoon kamers.
Sonae C - Oct 2018
Overall score
Gerieflike ligging, veilige parkering met vriendelike diens.
Nelius K - Aug 2018
Overall score
Uitstekende sakpas verblyf.
Read moreCharmain B - Aug 2018
Overall score
Had a great stay and can recommend it!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly en kan aanbeveel!
Vriendelike en bekwame diens met aankoms by Rivierbos. Cathy en Flodean, baie dankie. Die kamer was netjies en skoon, en die perseel is lekker sentraal geleë in Stellenbosch. Naby die sentrale besigheid en universiteit-area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gea V - Feb 2018
Overall score
Tegenvaller.
Emetia P - Dec 2017
Overall score
Lekker!
Mbali T - Dec 2017
Overall score
Excellent Guest House.
Chantal G - Oct 2017
Overall score
Short stay to visit Stellenbosch.
Read moreTanya B - Oct 2017
Overall score
It was comfortable and we had a good experience.
Elsie S - Aug 2017
Overall score
Rustige omgewing, lieflike gastehuis.
Deon G - Aug 2017
Overall score
Very decent place, value for money and great service. Will always go back.
Drienie L - Apr 2017
Overall score
Neat with friendly staff.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies met baie vriendelike personeel.
Dit was 'n baie aangename verblyf, met vriendelike en behulpsame personeel. Die ontbyt was ook baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Coramine J - Mar 2017
Overall score
Lekker!
Eddo V - Mar 2017
Overall score
Te duur voor wat geboden wordt. Achterstallig onderhoud en vies.
Chantel S - Oct 2016
Overall score
Skoon en netjiese verblyf.
Ina B - Sep 2016
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik.
Die kamer was skoon, die badkamer gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ronel G - Sep 2016
Overall score
Great hospitality and delicious breakfast.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gasvry met 'n smaaklike ontbyt.
My verblyf was vir 5 aaneenlopende dae in die pragtige Stellenbosch. Rivierbos Guest House het my tydjie in Stellenbosch maklik gemaak. Ek kon elke oggend rustig met 'n lekker ontbyt agter die rug na die kampus stap, en terugkeer na 'n lang dag van klas en weer rustig ontspan. Baie vriendelike personeel en mooi omgewing.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marijke B - Sep 2016
Overall score
Goed genoeg vir een aand se oorslaap!
Anna Marie V - Aug 2016
Overall score
Dit was heerlik en ons het baie tuis gevoel.
Robert B - Mar 2016
Overall score
Lovely place, friendly staff, comfortable rooms. Highly recommended.
Alida K - Mar 2016
Overall score
Voldoende.
Read moreBen H - Feb 2016
Overall score
Soveel potensiaal maar so min finesse.
Ronel C - Oct 2015
Overall score
Baie vriendelik en behulpsaam.
Tracy D - May 2015
Overall score
Puik!
Johan K - Apr 2015
Overall score
Netjiese en veilige blyplek in 'n baie rustige omgewing.
Louisa B - Apr 2015
Overall score
Teleurgesteld.
Read moreTonya K - Mar 2015
Overall score
Ons sal dit vir seker aanbeveel.
Olivia C - Mar 2015
Overall score
Baie lekker geslaap. Ek sou sommer langer daar kon bly.
Verena S - Feb 2015
Overall score
Baie netjies en skoon.
Nathaniel M - Dec 2014
Overall score
Goeie waarde!
Dianne O - Dec 2014
Overall score
Lekker!
Charlene V - Nov 2014
Overall score
Vriendelike, stil en gemaklike verblyf.
Ina B - Oct 2014
Overall score
Baie lekker!
- Capacity: 24 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 1 Hamman Street, Stellenbosch, 7600, Western Cape
- All ages welcome