The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rivonia Premier Lodge | TravelGround
+71

Rivonia Premier Lodge

Lodge

Review Summary

4.8 out of 5from 13 reviews for Rivonia Premier Lodge
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.7/5
Janice P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Janice P
With spouse/partner

Comfortable.

We were pleased with everything, pleasant staff, neat place, quiet atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik.

Ons was tevrede met alles, aangename staff, netjiese plek, rustige atmosfeer.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Coenraad D - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Coenraad D
With spouse/partner

Het 'n heerlike verblyf geniet, sal weer daar bespreek.

Die plekkie was skoon en netjies. 5-ster-ontbyt. Lekker geslaap, want dis stil saans.

Rivonia Premier Lodge's response

Baie, baie dankie. Ons waardeer al die wonderlike komplimente. Ons is trots op ons '5-ster-ontbyt' en is bly om te hoor julle het dit geniet. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Groete,
Die Rivonia B&B span.

Rivonia Premier Lodge
Gerrie F - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrie F
With spouse/partner

Uitstekend.

Baie vriendelik, uiters professioneel.

Rivonia Premier Lodge's response

Hi daar Gerrie

Baie dankie vir die wonderlike terugvoer en gradering, ons waardeer dit.
Ons is verskriklik bly om te lees dat ons klientediens vriendelik en professioneel was, ons hoop om julle vinnig weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete
Rivonia B&B

Rivonia Premier Lodge
Nicolette & Pieter O - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nicolette & Pieter O
Individual traveler

Really enjoyed the stay and meals!

I will recommend Rivonia Bed % Breakfast Garden Estate any day. Clean, neat and luxurious accommodation. Very friendly and helpful staff. The location is just a bit difficult to find.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly en geëet!

Ek sal Rivonia Bed & Breakfast Garden Estate enige dag aanbeveel. Akkommodasie is skoon, netjies en luuks. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die ligging is net bietjie moeilik om te kry.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rivonia Premier Lodge's response

Hi daar Nicolette,

Werklik bly om julle wonderlike terugvoer te lees. Ons waardeer dit.

Bly om verder te lees dat u van die skoon en netjiese akkommodasie gehou het, ons hoop om julle sommer gou weer terug te verwelkom.

Vriendelike groete,
Rivonia Bed & Breakfast Garden Estate

Rivonia Premier Lodge
Charonike N - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charonike N

Die ontvangs en diens was ongelooflik.

Van al die plekke waar PUKfm al oornag het, was Rivonia B&B by verre die beste. Hulle het werklik omgegee oor elke gas en seker gemaak dat almal gemaklik was.

Rivonia Premier Lodge's response

Baie dankie vir julle wonderlike terugvoering. Ons is werklik bly om te hoor dat julle elke oomblik geniet het. Dankie vir die komplimente oor ons ongelooflike diens.
Kom kuier gerus weer.
Vriendelike groete
Rivonia B&B

Rivonia Premier Lodge
Lizane O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lizane O
With spouse/partner

Heerlike, pragtige plek!

Dis ons tweede keer by Rivonia B&B. Die kamers is goed toegerus met alles waaraan jy kan dink. Ontbyt was heerlik. Die tuine is rustig! Sal dit werklik aanbeveel!

Rivonia Premier Lodge's response

Baie dankie vir jul wonderlike resensie. Ons is so bly julle het lekker gekuier. Kom kuier gerus weer!

Groete
Die Rivonia B&B span.

Rivonia Premier Lodge
Chantel V - Dec 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chantel V
With spouse/partner

Was a peaceful and romantic weekend.

Was a very nice and peaceful weekend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was 'n rustige en romantiese naweek.

Was baie lekker en rustige naweek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rivonia Premier Lodge's response

Dit is waarlik 'n kompliment. Ons is so bly om te hoor julle het die naweek geniet. Kom kuier gerus weer!

Rivonia Premier Lodge
Kày M - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kày M
Family with teenagers

Warm and welcoming staff.

Clean and relaxing accommodation. Highly recommend!

Rivonia Premier Lodge's response

Thank you so much for your recommendation! We're so pleased you found Rivonia B&B warm and welcoming, as we take great pleasure in making our guests feel at home. We send our best wishes and hope to see you again sometime soon.
Gerard & Jill Marais and the Rivonia B&B team.

Rivonia Premier Lodge
Susan F - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan F
Family with teenagers

Die beste verblyf in Johannesburg.

Heerlike, rustige omgewing. Vriendelike personeel met 'n fantastiese ontbyt. Sal beslis weer daar gaan bly.

Rivonia Premier Lodge's response

Ons was so in ons skik toe ons u aanmerkings lees. 'Die beste verblyf in Johannesburg!' - dis 'n baie groot kompliment! Ons hoop julle kom sommer gou weer kuier.
Groete. Gerard

Rivonia Premier Lodge
Magdeleen G - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magdeleen G
With spouse/partner

Baie skoon en gerieflik!

Ons het heerlik gekuier, baie netjiese en veilige verblyf!

Rivonia Premier Lodge's response

Baie dankie vir al die komplimente. Ons waardeer dit. Kom kuier gerus weer!

Groete,
Gerard

Rivonia Premier Lodge
Brendan A - May 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brendan A
Family with teenagers

Fantastic B&B!

Wonderful service and will definitely stay there again.

Rivonia Premier Lodge's response

Thanks so much for your review. Your kind words inspire us to try even harder. We hope to see you again.

Best wishes,
Gerard

Rivonia Premier Lodge
Colette B - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Colette B
With friends

HeerliK!

Dit was regtig baie lekker ... ons het dit vreeslik geniet en wens ons kom nog langer gebly het. Ons sal verseker weer daar gaan bly. Ontbyt was ook baie lekker en waarde vir geld!

Sonia C - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia C
On business

Baie lekker gebly!

Dit was baie rustig en die kamers was baie lekker warm.

was R1 520
From R1 140
per night (for 2 people)
was R1 520
From R1 140
per night (for 2 people)
was R1 520
From R1 140
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 96 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3 River Road , Edenburg, Sandton, 2191, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAPxHpxThR48ds97DE0vt5tmqBOfspSqrExkWxsBouTFoQAaQoLo?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 520, now From R1 140  per night (for 2 people) 13 5 1 5 3 River Road Edenburg 2191 Gauteng 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -26.050954345054 28.065228659086
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!