The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Roamers Rest | TravelGround
+7

Roamers Rest

40 reviews
Guest House

Review Summary

4.6 out of 5from 40 reviews for Roamers Rest
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.4/5
Anna-marie M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna-marie M
With friends

Very comfortable accommodation.

Very comfortable stay for a quick visit to Parys, one of the few places that allow you to book just one night.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike verblyf.

Baie gerieflike verblyf vir 'n vinnige kuier aan Parys, een van die min plekke wat jou toelaat om net een nag te bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gregory C - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gregory C
With spouse/partner

Quiet atmosphere. Very convenient and neat. Beautiful environment.

Will use Roamers Rest again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige atmosfeer. Baie gerieflik en netjies. Pragtige omgewing.

Sal weer gebruik maak van Roamers Rest.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lizelle V - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lizelle V
With spouse/partner

Baie skoon en netjies, was 'n plesier om daar te kuier.

Vriendelike diens, baie netjies en skoon, ons sal beslis van hulle gebruik maak.

Craig F - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Craig F
Individual traveler

Good.

A better shower facility and a TV would be nice enhancements.

Boeta S - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Boeta S
With spouse/partner

Netjiese plekkie.

Bed baie hard. Vloermatte voor bed en in badkamer nie skoon nie.

Christelle L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle L
With spouse/partner

Plesier.

Baie gawe mense and baie netjiese plek.

George V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
George V
Family with teenagers

Awesome.

Puik, vriendelik, behulpsaam.

Melissa P - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melissa P
With spouse/partner

Cute place and friendly service.

The lady is very friendly and nice. The place was beautiful, clean and neat, and has WiFi which is always a plus.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Oulike plekkie en vriendelik diens.

Die tannie is baie vriendelik en oulik, die plekkie was mooi skoon en netjies, en daar is WiFi, wat altyd 'n plus is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hennie J - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hennie J
With spouse/partner

Veilig, skoon en rustig.

Ons kon vroeër arriveer en was baie vriendelik en alles was na ons smaak. Sleutels was oorhandig en die verblyf was baie rustig met veilige parkering. Daar was 'n ketel, koffie en tee beskikbaar, 'n mikrogolfoond en yskas. Netjiese skoon badkamer. Sal hulle beslis weer besoek.

Helena P - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Helena P
With friends

Very pleasant.

The host is very friendly and hospitable. We felt very at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Die gasheer is baie vriendelik en gasvry. Ons het baie tuis gevoel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roamers Rest's response

Baie dankie en ons hoop om jul gou weer te sien met Wollie.

Roamers Rest
Karien G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien G
Family with teenagers

Baie oulik.

Baie oulik, naby rivier.

Hentie J - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Hentie J
With spouse/partner

Baie goed vir Roamers.

Ons het 3 dubbelkamers bespreek by Roamers en twee kamers was uitgeplaas na die Danes langssaan. Kamers was baie netjies maar sal aanbeveel hul moet in beide kamers die beddens en matrasse vervang. 'n Mens wil graag goed slaap maar matrasse was baie knopperig en een bed baie lomp.

Karien G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien G

Oulik.

Baie oulike blyplek.

Anita B - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anita B
On business

Had a great stay.

Had a good night's rest, quiet area of the town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker gekuier.

Lekker geslaap, rustige stil area van dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gawie S - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
2/5
Gawie S
With spouse/partner

Net 'n slaapplek.

Die kamer wat ons in geslaap het het geen stoele in nie net 'n baie klein tafeltjie met net koffie, geen tee of rooibostee nie. Die wasbak is nie verbruikersvriendelik vir 'n man wat wil skeer nie, die watertoevoer tot die wasbak is ook so stadig as kan kom. Hierdie is net 'n slaapplek, netjies ja maar dit is waar dit eindig. Ek dink R500 per nag is dalk 'n bietjie baie vir wat jy kry.

Roamers Rest's response

Geagte Gawie
Baie dankie vir die terugvoer. Ons sien dit as positief om net te kan verbeter waar ons kan.
Ons het stoele, tafels en tee beskikbaar. Ongelukkig kan alles nie altyd in die kamer pas nie en elke gas het sy eie voorkeer.
Die watertoevoer na die kamer is reggemaak, nadat 'n ander gas ons ingelig het en die blokasie reg toegemaak is.
Jammer oor jul ondervinding en dat ons nie kon gesels het as jul iets benodig het nie.
Julle is welkom om weer te kom kuier en met 'n afslag.
Groete
Sarel

Roamers Rest
Elize D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Elize D
With spouse/partner

Nice and tranquil.

Friendly and good service. Quiet area.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustig.

Vriendelike en flinke diens. Rustige omgewing.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Bianca V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bianca V
With spouse/partner

Privaat en netjies.

Roamers Rest was definitief 'n goeie keuse, al was ons nie lank daar nie was ons baie beïndruk met die netheid en veiligheid van die plek, en mense ook baie vriendelik.

Nico S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
1/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
1/5
Nico S
With spouse/partner

Uiters teleurstellend. Onvriendelik en onbehulpsaam.

By aankoms moes ons skakel om aan te meld. Kry boodskap dat die persoon nie beskikbaar is nie. Na 'n lang tyd daag 'n dame op om die hek oop te maak. Sy is onvriendelik en sê sy is nie die eienaar nie. Sy is 'n onderwyseres en help net uit. Haar man is in Durban. Sy oorhandig net die sleutel sonder om enigiets te verduidelik of om hulp aan te bied. Geen bedliggies. Net een kant van die bed het 'n vloermatjie op die teëlvloer. Drie verskillende koffiebekers. Een teelepel. Gordyne geskeur. Volgens die advertensie is dit 'n bekoorlike gastehuis, is daar braaiplekke en daaglikse skoonmaakdienste. Die braaiplekke is ook nie aan ons uitgewys nie en daar is geen verdere eetgery of braaitoerusting in die kamer nie. Ongelukkig het ons vooruit betaal vir 2 nagte en moes toe maar die twee nagte bly. Niemand het die tweede dag die plek kom skoonmaak nie. Met ons vertrek, daag die eienaar se pa op. Sy verweer is dat hul bord op die hek toon duidelik aan dat dit oornagkamers is en nie 'n gastehuis of B&B nie. Dit word egter op die webblad as 'n gastehuis geadverteer. Hierdie is die swakste verblyf wat ek nog ooit bespreek het.

Roamers Rest's response

Geagte Nico,

Jammer oor jul teleurgestelde verblyf ondervinding. Die terugvoer sal positief aangewend word om beter diens te kan lewer en persone op die dag beter opgelei te word met die ontvangs en verblyf van gaste. Ons het nog net goeie terugvoer gekry van al ons gaste en u terugvoer sal ons ernstig aanspreek en verhoed in die toekoms.

Roamers Rest
Rebecca K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
2/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rebecca K

Not that bad.

See star-rating.

Daniel S - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Daniel S
With spouse/partner

Very nice.

Service was very good and if I needed something, Sarel helped me immediately.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker.

Diens was baie goed en as ek iets gekort het, het Sarel my dadelik gehelp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elmarie V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Elmarie V
With spouse/partner

Fantastic stay.

Spacious rooms, helpful, neat and clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties lekker gerus!

Ruim kamer, hulpvaardig, netjies en skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rentia R - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rentia R
With friends

Had a nice stay.

Had a nice stay. Everything was very neat and the owners very friendly. Highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Het heel lekker gebly.

Het heel lekker gebly. Als was baie netjies en die eienaars baie vriendelik. Sal aanbeveel vir vriende en familie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dr Jan D - May 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Dr Jan D
On business

Was good.

Value for money. For business it is good. Can recommend it.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Was goed.

Waarde vir geld. Vir besigheid was dit goed. Kan dit aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johanna D - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johanna D
With spouse/partner

Comfortable place to stay.

Lovely spacious room. Walking distance from river and near town.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Grieflike blyplek.

Lieflike ruim kamer. Loopafstand van rivier en naby dorp.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rone V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rone V
With spouse/partner

Roamer's Rest is quiet, perfect for a breakaway.

Perfectly located for those who want to experience Parys.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Roamer's rest is stil en rustig, perfek vir 'n wegbreek.

Roamer's rest is perfek geleë vir diegene wat Parys wil ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Anneli L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli L
Individual traveler

Value for money and the owners exerted a lot of effort.

Enjoyed our stay. All was neat and clean. They were even willing to help with extra guests when they were already fully booked.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld en eienaars doen baie moeite.

Het baie lekker gebly. Alles was netjies en skoon. Hulle was ook bereid om my te help met ekstra mense toe hulle vol bespreek was.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Roamers Rest's response

Dis was 'n groot plesier en hoop om jou weer te kan akkommodeer.

Roamers Rest
Eric B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Eric B

Perfek!

Wat 'n aangename verrassing om in so 'n perfekte plek (vir my omstandighede as parapleeg) te kon oorbly vir 1 nag. Die kamer is lekker ruim en baie skoon en netjies, so ook die badkamer. Geen probleem om te kom en gaan nie, aangesien mens 'n eie sleutel vir die veiligheidshek kry. Eienaars pragtige vriendelike mense. Sal nie een oomblik twyfel om die plek aan te beveel of om weer daar oor te bly indien die geleentheid hom voordoen nie.

Ronel K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Ronel K
Family with teenagers

Ons het 'n rustige naweek gehad.

Ons is vriendelik ontvang en het te alle tye veilig gevoel.

Hanlie E - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hanlie E

Baie lekker en gerieflik naby die dorp se sakesentrum.

Was regtig aangenaam verras met die verblyf en dit was lekker naby die dorp se sakesentrum het sommer dorp toe geloop. Ek en my 2 kleindogters het heerlik gebly en dit was lekker dat ons in 1 kamer kon bly.

Maxi V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maxi V
With spouse/partner

Wonderful and peaceful.

Warm, friendly reception even the 2 beautiful sheepdogs. Everything was in order 100%. If I can make just one recommendation. What about an extra chair in our room. We were 2. I don't like sitting on a bed. Personal taste. Otherwise everything was outstanding.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en rustig.

Baie vriendelike en warm ontvangs ook van die 2 pragtige skaaphonde. Alles was 100% gereël. Ek kan dalk net een voorstel maak. Wat van 'n ekstra stoel in ons kamer. Ons was 2 mense. Ek hou nie daarvan om op 'n bed te sit nie. Persoonlike smaak. Alles was verder puik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Tinus O - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Tinus O
With spouse/partner

Baie lekker rustige area en naby aan middedorp.

Sarel het ons baie gul ontvang by aankoms en was baie behulpsaam. Roamers rest is loopafstand van die rivier en Parys Buiteklub en vir die meer fikses, selfs loopafstand van middedorp met al die restaurante en winkels.

Chrisna C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Chrisna C
With spouse/partner

Tevrede.

Skoon, netjies, vriendelik. Het lekker gebly.

Niek V - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Niek V
With spouse/partner

Wonderful.

Fantastic hosts and real value for money. Thank you, will definitely return.

Roamers Rest's response

Thank you, it was wonderful to host you and we are looking forward to seeing you again!

Roamers Rest
Kobus P - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kobus P

Very accommodating and friendly service - nice stay.

Thanks for the pleasant stay.

Roamers Rest's response

Dankie baie Kobus
Ons hoop om julle gou weer te sien.

Roamers Rest
Welma F - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Welma F
With spouse/partner

Hulpvaardig en baie vriendelik.

Die eienaar en sy vrou is baie vriendelik en hulpvaardig. Dis baie skoon en netjies. Sal dit enige tyd vir ander aanbeveel. Die rivier is binne loopafstand en mens hoor die kabbeling oor die klippe.

Roamers Rest's response

Baie dankie en hoop om julle weer te sien.

Roamers Rest
Elsie P - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elsie P
With spouse/partner

Lekker, maar kan doen met borde, messe en vurke.

Alles baie netjies. Sou waardeer as daar TV en beter WiFi was. Borde en messe en vurke 'n moet. Nie ingelig om eie saam te vat nie. Eienaar baie vriendelik.

Roamers Rest's response

Baie dankie vir die terugvoering, dit help ons om altyd die beste vir ons gaste te gee. Ek is jammer, ons het nie geweet van die borde, messe en vurke wat benodig word nie, maar is beslis beskikbaar op aanvraag. Die Wi-Fi is maar soos enige ander tegnologie, party dae op en af, maar ons sal beslis dit opvat met ons netwerk verskaffers. Nogmaals dankie vir die terugvoering en ek hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete, Sarel en Minette.

Roamers Rest
Arnold J - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Arnold J
With spouse/partner

Uitstekende diens.

Ons het baie lekker gebly. Uitstekende diens! Die eienaar het uit sy pad gegaan om ons te akkommodeer! Sal definitief weer kom.

Roamers Rest's response

Dit was baie lekker om julle hier te kon gehad het en sien uit om julle weer te sien. Baie dankie vir die mooi terugvoer.

Roamers Rest
Dewald K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dewald K
Family with teenagers

Skoon netjiese geriewe tot die fynste bykomstighede, vriendelike eienaar en beslis 'n hoogs aanbevole gastehuis!

Die kamer is absoluut ruim, baie netjies en skoon en alle geriewe wat jy nodig het is teenwoordig. Die gastehuis is baie sentraal geleë en by die rivier. Die eienaar het ons baie vriendelik ontvang en is ernstig om 'n goeie diens te lewer. Sal definitief weer bespreek!

Roamers Rest's response

Ons is so bly julle het lekker by ons gebly en ons hoop om julle gou weer te sien!

Groete
Sarel en Minette

Roamers Rest
Irene Q - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Irene Q
Individual traveler

Gasvry, bedagsaam en rustig.

Absoluut waarde vir geld, baie dankie julle!

Roamers Rest's response

Baie dankie Irene, hoop om jou weer te sien.

Roamers Rest
Hettie M - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hettie M
With spouse/partner

Het niks spesiaal verwag nie, maar wat 'n wonderlike verrassing!

Die eienaars was ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die kamers, badkamers en tuine is baie skoon en netjies. Die rivier is binne loopafstand en die middedorp 'n klipgooi weg. Die kamers is nie self-catering nie, maar het wel 'n ketel, yskas en mikrogolfoond. Sarel (die eienaar) het vir ons 'n braaier gereël en ons het heerlik in die tuin gebraai. Daar is soveel restaurante in Parys, dat daar geen punt is om self kos te berei nie. Ons het heerlik gebly en sal beslis teruggaan, hierdie keer vir 'n bietjie langer.

Roamers Rest's response

Baie dankie Hettie en dit was vir ons so aangenaam om julle hier te kon gehad het! Ek is bly julle het die verblyf geniet en hoop om julle graag weer te sien! Groetnis Roamers Rest

Roamers Rest
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
From R500
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 36A Venus Street, Parys, 9585, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAtKybWiK07R2AzM3jKn7TWfrn6QSX3CbmTd1EgQbAkQzEbt2szp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R500  per night (for 2 people) 40 5 1 5 36A Venus Street Parys 9585 Free State 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -26.89533912695 27.461263239384
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!