The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Robin's Rest | TravelGround
+23

Robin's Rest

4 reviews
Self Catering

Location

  • Guests think Robin's Rest is in an excellent location
  • 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal

'n Voël-kyk paradys - Ons is op die Zululand Birding Route en selfs op en rondom ons eiendom is daar baie van die omgewing se meer as 350 voël-spesies te sien. Hier is ook omgewings-gidse wat begeleide toere na o.a. Thulasihleka pan (waar die skaars "lesser jacana" gesien kan word), Ongoye woud of Enseleni natuurreservaat onderneem kan word.

Alkant Strand waar jy kan swem en verskeie watersporte beoefen kan word. Visvang in die see of meer, asook diepsee-hengel. Of uitstappies na Mtunzini, Cape Vidal en St Lucia.

Dag-ritte kan na 'n wye keuse van natuur- en wildsreservate en besigtigings onderneem word, byvoorbeeld: Hluhluwe-iMfolozi wildtuin, iSimalingo Wetland Park.

'n Rykdom van kulturele en geskiedkundige ervarings, bv. Empangeni Kuns- en Kultuur Museum, Fort Nongqayi, die Raffia Palm museum en die Esikhaleni 'Township Route'.

Fullscreen
From R900
per night (for 2 people)
From R900
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 23:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 10 Naaldvis, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
  • No children under 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAX3fAO3x8gngsh2tICmtmva761Ucc1CZG5fgBLcY6XWjWPBHfiK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (for 2 people) 4 5 1 5 10 Naaldvis Meer En See 3901 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-23:00 10:00 -28.773453 32.118312
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!