Rocherpan
Review Summary
Danie S - Oct 2020
Overall score
Great location, spacious, garage for the car, clean kitchen utensils and cutlery.
Rocherpan's response
Beste Danie
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê en ons is bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Frans B - Oct 2020
Overall score
Fantastiese ligging.
Read moreRocherpan's response
Beste Frans
Baie dankie vir jou terug voer, ons is bly julle het lekker gekuier.
Onglukkig is 10:00 uitboek tyd, ek glo nie dit kan as rigied en onbuigsame of onnodige reëls bestempel word nie, 10:00 is die algemene uitboek tyd en gee ons net genoeg tyd om die huis weer skoon en netjies te kry vir die volgende gaste wat moet inboek, om hulle kuier ook so aangenaam moontlik te maak. Die huis kan selgs ses persone akkommodeer daarom is daar ses van alles in die huis.
Rene J - Sep 2020
Overall score
Rustig en heerlik.
Read moreRocherpan's response
Beste Rene
Ek is so bly julle het julle gekuier in Rocherpan geniet.
Dit was vir ons net 'n voorreg om julle as gaste hê, baie dankie dat julle die huis so mooi netjies gelos het, ons sien uit na julle volgende kuier.
Tertia M - Mar 2020
Overall score
Dit was 'n absoluut wonderlike naweek in Rocherpan! Rocherpan het perfek aan al ons verwagtinge voldoen!
Read moreWillem V - Aug 2019
Overall score
Bitter lekker en pragtig!
Willie M - Oct 2018
Overall score
Lekker naweek langs die see met familie, weg van geraas af, vreedsaam.
Jennie T - May 2018
Overall score
Heerlik gerus.
Izelle R - Apr 2018
Overall score
We definitely want to stay at Rocherpan again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons sal graag weer by Rocherpan wil gaan bly.
Rocherpan is ‘n baie ruim huis met alles wat mens nodig het op ‘n wegbreek. Die uitsig op die see is fantasties en dis net ‘n paar tree tot op die strand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rocherpan's response
Beste Izelle. Ek is bly julle het lekker gekuier. Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Gideon R - Oct 2017
Overall score
Baie mooi ligging.
Rocherpan's response
Beste Deon en familie,
Dit was weereens net 'n plesier om julle as gaste te hê. Bly julle het julle kuiertjie in Rocherpan geniet.
Hoop ons sien julle sommer gou weer.
Louis S - May 2017
Overall score
Breathtaking!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Asemrowend!
Ongelooflike huis en dorpie, mooiste sonsondergang en uitsigte. Die gedruis van die see is al wat jy hoor.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rocherpan's response
Beste Louis,
Ek is bly julle het jul wittebrood by ons geniet, dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê. Alles wat mooi is vir jou en vroulief en ek hoop julle kom kuier weer by ons met jul eerste huweliksherdinking.
Groete,
Rocherpan bestuur
Chery H - Dec 2016
Overall score
What a beautiful place, it felt like home.
Rocherpan's response
Hi Chery,
I am glad you enjoyed your stay.
Peter S - Oct 2016
Overall score
It was wonderful, will definitely go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was wonderlik, sal definitief weer gaan.
Was fantasies. Naby die see, leefarea wonderlik. Dit is 'n lekker plek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rocherpan's response
Hi Peter,
Dit was net 'n plesier om julle as gaste te hê, hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Mooi bly.
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 12 Rocherpan Street, Dwarskersbos, 7365, Western Cape
- All ages welcome