The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rock Ridge Manor | TravelGround
+17

Rock Ridge Manor

Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 33 reviews for Rock Ridge Manor
Cleanliness
4.8/5
Service
4.4/5
Location
4.5/5
Safety
4.4/5
Value for money
4.6/5
Gustav M - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Gustav M
With spouse/partner

Baie aangename verblyf in klein dorpie.

Die Manor het alles bevat wat ons nodig gehad het behalwe muskietdoder. Hulle het ons letterlik weggedra, ek beveel die lugversorging aan net vir daardie rede.

Wouter F - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wouter F
On business

Gerieflik en netjies.

Rock Ridge is ons keuse van verblyf in Loeriesfontein.

Frans L - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Frans L
With spouse/partner

Lekker gerus!

Skoon, netjies, ruim.

Nonnie V - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nonnie V
With spouse/partner

Goed

Bietjie koelte vir jou motor kan nice wees

Lincoln R - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Lincoln R
With friends

Clean, well appointed.

Power trips if too many kitchen appliances on at once - trip switch not accessible.

Rina D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Rina D
With friends

Fantasties. Baie dankie.

Ons het saam met my dogter en hasr man gereis. Wat n belewenis!!

Charlene L - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charlene L
With friends

Comfortable and pleasant stay.

We had a pleasant stay. The staff was extremely friendly and efficient. Our comfort was taken into consideration when we raised a concern and it was dealt with immediately.

Stephanie C - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephanie C
With spouse/partner

Beautiful and peaceful.

Beautiful gem with sunrise and sunset views.

Estelle P - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Estelle P
With spouse/partner

Rustig.

Verrassende blyplek met mooi uitsig oor die berge en skape wat wei op die groen heuwels.

Anel K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anel K

Onvergeetlik! Aangenaam veras.

Die akkomodasie was smaakvol, skoon en netjies. Alles is met smaak en die fynste detail gedoen. Jy het alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het net een nag daar oorgeslaap, en was die enigste mense in die huis, en dit het gemaak dat ons die spasie kon geniet en benut. Dit is goeie waarde vir geld. Elzaan was baie behulpsaam, en het vinnig gereageer op enige vrae wat ek gehad het. Die kunsstukke in die huis is pragtig!

Wicus K - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Wicus K
With spouse/partner

Baie gemiddeld - daar was 'n erge sewerage ruik in die huis

Die basiese goed soos hakke en rakkies in badkamer en stort ontbreek.

Rock Ridge Manor's response

Dankie Wicus vir jou terugvoer. Daar is reeds aan al hierdie aandag gee en die reuk is ondersoek, alhoewel geen ander gaste nog daarvan gekla het nie. Kom gerus weer dan weet ons jy sal sommer volgende keer bo-gemiddeld lekker bly! Ons waardeer enige terugvoer en neem dit verseker ernstig op om aandag te gee aan dit wat gaste sou pla.

Rock Ridge Manor
Sas D - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sas D
With spouse/partner

Baie gerieflik, netjies en soon. Goed toegerus. Die enigste Klein probleempie is nie goed klankdig nie, hoor alles wat jou Bure se.

Die lodge is uitsteken gelee n lekker uitspan vir n moee reisiger.

Francois G - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Francois G
With spouse/partner

Lekker plek.

Netjies, skoon, en lekker bed. Alles wat jy nodig het as 'n toeris.

Leon W - Sep 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leon W
With spouse/partner

Netjies, skoon en modern.

Mens sal nie spyt wees as jy Rock Ridge Manor gekies het om in Loeriesfontein te oornag nie.

Rock Ridge Manor's response

DANKIE Leon waardeer julle positiewe terugvoer

Rock Ridge Manor
Boeta W - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Boeta W

Baie netjiese huis.

Rock Ridge Manor is baie netjies. Ons het die ruimte van die huis geniet.

Rieger V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rieger V
With friends

Fantasties en gerieflik met baie vriendelike eienaars. Ons kom weer.

Baie lekker gekuier en kom weer.

Piet B - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Piet B
With friends

Very neat, practical and comfortable.

We had a pleasant stay. One friend already plan to use it on their next trip.

Jack V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jack V
Family with teenagers

Good quality in remote area.

We did stay one night on our way from the Cederberge to Augrabies. Not much to do in Loeriesfontein but this is a convenient B&B with caring owners. They gave us advise on I guess about the only restaurant in the village. We were treated nicely there too.

Yolande H - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Yolande H
With spouse/partner

Lovely, peaceful and quiet.

We enjoyed our Karoo stay very much. The dinner was lovely and was so nice!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik rustig en stil.

Ons het die Karoo-blyplek baie geniet. Die aandete was heerlik en ons was omtrent bederf!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendel C - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hendel C
With spouse/partner

Karoogasvryheid.

Ons het oorgeslaap by Rock Ridge op pad na ons seevakansie aan die Weskus. Die selfsorgkamers is goed toegerus en het meer as wat jy nodig het. Die stilte rondom is verstommend as jy gewoond is aan die stad se geraas. Ons was die enigste inwoners vir die aand, maar het nooit onveilig gevoel. Die dorpie is te oulik en ons sal beslis weer 'n draai maak hier.

Johan R - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan R

We had a very pleasant stay.

The stay was very comfortable and we will indeed stay there again when next in Loeriesfontein.

Astrid H - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Astrid H
With spouse/partner

Rock Ridge Manor is a super overnight stay.

Hubby and I took a road trip to see the stunning flowers and were pleasantly surprised in Loeriesfontein. The locals are extremely friendly and very respectful. We will come and visit again.

Piet V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Piet V
With spouse/partner

Very pleasant overnight facility.

Safe, quiet overnight facility with spacious overnight amenities for travellers who also need a space to work.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gawe oornagfasiliteit.

Veilige, stil oornagfasiliteit met ruim oornaggeriewe vir reisigers wat ook werksoppervlaktes benodig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rock Ridge Manor's response

Baie dankie, bly julle was tevrede.

Rock Ridge Manor
Bok V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Bok V
With spouse/partner

Ek was aangenaam veras, baie goeie waarde vir geld.

Die eenheid is skoon en ruim en die parkering is naby. Ek dink daar moet 'n glasskerm tussen die stort en toilet wees aangesien die stortwater op die toilet spat. Tuinstoele vir die buitebraai sal ook 'n pluspunt wees.

Francois K - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Francois K
Family with teenagers

Warm blyplek as Loeriesfontein koud is.

Rock Ridge Manor is 'n ideale verblyfplek vir 'n paartjie (buite) of 'n groep van tot 10 mense (in die hoofhuis). Navrae word vinnig en akkuraat beantwoord en reëlings is duidelik. Daar is WiFi vir 'n bonus om vakansie foto's op die internet te laai.

Roelof H - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Roelof H
With spouse/partner

Goeie oornag verblyf!

Goeie oornagverblyf! Alles is daar wat nodig is om daar te oornag. Dit is skoon en netjies met goeie beddens. Klein bietjie lawaai van die oorkant af.

Suzanne V - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Suzanne V
With spouse/partner

Stylish and comfortably equipped with everything you need.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stylvol en gerieflik ingerig met alles wat jy benodig.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rock Ridge Manor's response

Dankie Suzanne.

Rock Ridge Manor
Johan B - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
On business

Soos altyd, baie netjies en skoon. Persoonlike aandag van eienaars en baie goeie kommunikasie.

Hoogs aanbeveel. Daars 'n rede hoekom ons al 4 keer terug was.

Rock Ridge Manor's response

Dankie Johan.

Rock Ridge Manor
Elma M - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elma M
With friends

Baie lekker!

Vriendelike ontvangs met heerlike aandete. Die warm kombers was fantasties.

Rock Ridge Manor's response

Dankie Elma.

Rock Ridge Manor
Johan B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B

Al terug vir die 3de keer.

Baie skoon en netjies soos altyd.

Wilmie D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilmie D
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld. Heerlike verblyf.

Uitstekend ontwerpte moderne eenheid. Aangename gasvrou wat ons hartlik verwelkom het. Beslis 'n plekkie om weer te besoek.

Rock Ridge Manor's response

Dankie Wilmie, ek waardeer die positiewe terugvoer.

Rock Ridge Manor
Johan B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With friends

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Die ideale oornag stop of langer termyn verblyf om die omgewing te verken. Gashere baie gesteld op kliëntediens.

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Die ideale oornag stop of langer termyn verblyf om die omgewing te verken. Gashere baie gesteld op kliëntediens.

Johan B - May 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan B
With friends

Very neat, clean and well equipped. Owners very helpful.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies, skoon en goed toegerus. Eienaars baie behulpsaam.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

From
R800
per night, for 2 ppl
From
From R800
per night, for 2 ppl
From
R800
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 21 people
  • Check-in: 13:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 46 Long Street, Loeriesfontein, 8185, Northern Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNzRlYjE5LWRjZjEtNGRiOC05YWI1LTM3YTU1MTMzOGIxZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R800  per night, for 2 ppl 33 5 1 5 46 Long Street Loeriesfontein 8185 Northern Cape 0860 022 102 13:00-19:00 10:00 -30.959815108446 19.441324174404
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!