The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rockwood Karkloof Lodges | TravelGround
+25

Rockwood Karkloof Lodges

Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 8 reviews for Rockwood Karkloof Lodges
Cleanliness
4.8/5
Service
4.8/5
Location
4.6/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Ernst R - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ernst R
With spouse/partner

Dit was absoluut fantasties!

Ons het in Rockwood Mountain Lodge gebly. Dit is hoog teen die berg in die woude geleë. Dit kan net met 'n 4x4 bereik word. So as jy 'n plek soek waar jy alleen en rustig kan wees, dan beveel ek dit graag aan. Ek en my gesin is voëlkykers en het ure spandeer om die voëls in die woude te identifiseer. Ook die wandelpaatjies geniet. Vat maar jou eie ligte saam, die sonkrag is maar effentjies, maar verder is alles daar. Ek sal weer hier gaan bly.

Mariette O - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette O
With spouse/partner

Het dit geniet om daar te oornag.

Hierdie is nou regtig 'n huis in die bos. 8 km van die naaste mense af. Geen selfoonopvangs. Ons was beïndruk met die pragtige houthuis - silwerskoon met alles wat jy nodig het.

Andries S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andries S
Family with young children

Very very nice.

Helped us a lot, will go there again.

Janine R - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Janine R

Heerlik afgesonder, pragtige natuur.

Ons het heerlik gekuier, diens was goed, natuur ongelooflik mooi.

Thea K - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea K
Family with young children

So picturesque - thanks so much for the complimentary wine, biscuits and milk!

We had a great time, the house is very well appointed ─ maybe guests should be informed of the fact that the accommodation is quite a distance from the farmhouse.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sprokieswêreld - baie dankie vir komplimentêre wyn, koekies en melk!

Baie lekker gekuier, die huis is baie goed ingerig - gaste moet dalk net ingegelig word dat hulle verblyf nog 'n redelike entjie van die plaashuis is.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rockwood Karkloof Lodges's response

Beste Thea,

Dankie vir die terugvoering. Ons hoop om julle volgende keer weer by die Rockwood Farm House te verwelkom.

Groete,
Cindy

Rockwood Karkloof Lodges
Hannes T - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes T
With spouse/partner

Puik verblyf in asemrowende omgewing.

Die akkommodasie is van uitstaande gehalte. Baie netjies en skoon en daar is alles wat jy nodig het om veilig en tuis te voel.

Rene D - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rene D
Family with teenagers

Amazing beauty with music in nature.

It was an unforgettable experience to stay in nature in a very stylish little house. We wished we could stay longer to enjoy more of the birdsong as well as the rush of the little river right in front of the house. Thank you for your hospitality during our stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowende skoonheid met "musiek" uit die natuur.

Dit was 'n onvergeetlike belewenis om in die asemrowende natuur met die uiters stylvolle huisie te bly. Ons het gewens ons kon langer bly om nog meer van die voëlsang te geniet sowel as die gedruis van die riviertjie wat reg voor ons huisie verbyloop. Baie dankie vir die gasvryheid gedurende ons verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rockwood Karkloof Lodges's response

Hi Rene,
Ons is vreeslik bly dat julle jul (kort) besoekie geniet het! Volgende keer hoop ons jul bly langer om meer van die area te verken.
Groete,
Cindy

Rockwood Karkloof Lodges
Yolandi L - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolandi L
Family with young children

Asemrowende uitsig op natuur wat gemak en rus verseker.

Dit was die lekkerste en rustigste naweek wat ons in 'n lang tyd gehad het! Alles het ons verwagtinge oorskry. Die verblyf was pragtig en het alles gehad wat ons nodig kon hê. Die skoonmaakpersoneel was wonderlik en het so met ons baba dogtertjie gespeel dat sy hartseer was as hulle elke dag geloop het! Ons is vir seker volgende jaar terug, maar met meer mense en gaan vir seker die groter huis bespreek! Ons vertel vandag nog vir almal wat wil hoor van ons lekker naweek en absolute puik verblyf! Baie dankie, ons waardeer dit baie!

Rockwood Karkloof Lodges's response

Goeie dag Yolandi,

Ons is so bly julle het jul verblyf geniet! Sien julle weer binnekort.

Groete,
Cindy

Rockwood Karkloof Lodges
From R3 070
per night (sleeps 6)
From R3 070
per night (sleeps 6)
From R3 070
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 24 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Spitzkop Farm, Howick, 3270, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61e9fbcb12e76c140f25f2f972be21b1b8f102a79e455f70d7017f6baa2488da2f2dc1d7f5ba2992ec685546f2caad96822f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R3 070  per night (sleeps 6) 8 5 1 5 Spitzkop Farm Howick 3270 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-17:00 11:00 -29.300471655102 30.278234481812
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!