Roodepoort Farm Self-Catering
Review Summary
Annolien D - Feb 2021
Overall score
Rustige en mooi omgewing, lekker gekuier op Roodepoort.
Odette B - Jan 2021
Overall score
Ontspannend
Isak L - Jan 2021
Overall score
Pragtige ligging, rustige atmosfeer.
Sonet T - Nov 2020
Overall score
Awesome. Net rus en die natuur geniet en blyplek was uitstekend.
Graham K - Nov 2020
Overall score
Die woonstel het alles gehad wat ons benodig het.
Leani C - Nov 2020
Overall score
Fantastiese uitsig.
Jaco P - Nov 2020
Overall score
Asemrowende ervaring, fantastiese verblyf en die natuur idillies!
Mariette J - Oct 2020
Overall score
Heerlik rustig, lekker gerus!
Liesl V - Mar 2020
Overall score
Lovely.
Gert J - Feb 2020
Overall score
Oos-Vrystaat-prag!
Gerdine D - Jan 2020
Overall score
Skoon en netjies, mooi plekkie.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie vir ‘n baie welkome revue. Vriendelike en opregte gaste soos julle is altyd welkom. Ek waardeer dit opreg. Kom kuier weer. Groete Anton
Jaco V - Dec 2019
Overall score
Pragtig en baie vreugde in die natuur.
Jaco N - Dec 2019
Overall score
Beautiful place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtige plek.
Mooi skoon plek met als wat jy nodig het met 'n pragtige uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tobias C - Oct 2019
Overall score
Rustig met ongelooflike uitsig.
Oneil G - Oct 2019
Overall score
Very nice place.
Angelique V - Oct 2019
Overall score
Alles was netjies en skoon, baie naby aan Clarens.
Hendrik S - Jul 2019
Overall score
Pragtige omgewing en natuur, teleurstellende akkommodasie.
Read moreRiaan M - Apr 2019
Overall score
Dit was baie lekker en rustig.
Gavin P - Mar 2019
Overall score
Quiet.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig.
Ons het ons verblyf baie geniet. Die uitsig is asemrowend. Die plaasgeluide deur die dag en aand is betowerend.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mike B - Sep 2018
Overall score
Most enjoyable, very comfortable.
Marko V - Sep 2018
Overall score
Fantasties.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie. Jou baie gunstige resensie beteken baie vir ons. Kom kuier weer!
Leila L - Aug 2018
Overall score
So rustig en 'n beeldskone uitsig.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie vir die resensie! Kom kuier weer.
Gustav S - Aug 2018
Overall score
Fantastiese ondervinding. Sielerus.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie. Bly julle het dit geniet. Ons werk aan jou voorstel.
Gericke F - Jun 2018
Overall score
Fantasiese plek, awesome, fun - het 'n paar voorstelle wat dit nog beter sal maak. Kaggel en gordyne om die hitte in te hou.
Heidi F - Apr 2018
Overall score
Romantiese wegbreek met die ongelooflikste "view".
Read moreSteve D - Mar 2018
Overall score
'n Netjiese, rustige, romantiese wegbreek waar ons mekaar weer kon leer ken!
Read moreRoodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie vir die moeite met die mooi resensie. Hoop om julle weer te sien.
Sonja M - Apr 2017
Overall score
Extraordinary.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Thank you very much for your kind review. I am very happy that you were pleased with what we have on offer. We look forward to seeing you again.
Regards,
Anton
Riaan S - Apr 2017
Overall score
Spectacular
Read moreRoodepoort Farm Self-Catering's response
Thank you Riaan, for your very kind and positive review. Please visit us again.
Regards,
Anton
Joanne S - Mar 2017
Overall score
The ultimate escape!
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Thank you very much for the great review. We are so glad you visited and we look forward to welcoming you back, anytime!
Regards,
Anton
Liesl M - Dec 2016
Overall score
Lovely location under the mountains. Quiet and private.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike ligging onder die berge. Stil en privaat.
Roodepoort Plaas is werklik 'n plek waar jy wegkom van geraas en besig-wees. Die ligging is asemrowend, amper net onder die berg. Die plaas is pragtig en Clarens is net so 15 min se ry van daar af. Ons het dit baie geniet!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie vir die gunstige kommentaar. Laat weet asb per epos indien daar iets is wat ons kon beter doen of enige ander voorstelle.
Groete
Anton
Anna N - Nov 2016
Overall score
Modern, private and convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Modern, privaat en gemaklik.
Weggesteek in die mooiste omgewing. Waar jy rus kan vind.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Roodepoort Farm Self-Catering's response
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop julle het lekker gekuier.
- Capacity: 26 people
-
Check-in: 14:00 to 21:00
Check-out: 11:00 - Address: Roodepoort Farm, S205 Road, Clarens, 9707, Free State
- All ages welcome