Rooibekkie
Review Summary
Aubrey T - Oct 2020
Overall score
Excellence
Rooibekkie's response
Thank you for the review.
Nic B - Apr 2020
Overall score
Ons sal weer daar gaan bly.
Chris D - Jan 2020
Overall score
Netjies en skoon teen 'n billike prys. Redelik veilig.
Rooibekkie's response
Baie dankie julle is welkom
Emil S - Jan 2020
Overall score
Oorslaap op pad huis toe.
Dries L - Jan 2020
Overall score
Gerieflike oorslaapplek.
Rooibekkie's response
Dankie vir julle waardering.
Koos P - Jan 2020
Overall score
Skoon en netjies. Waarde vir geld.
Rooibekkie's response
Baie dankie dat julle so tevrede was. Ek doen my bes en as mense kla oor nietigheid sak my moed sommer. Ek waardeer julle kommentaar!
Gariepdam groete,
Bets
Dewald J - Jan 2020
Overall score
Verblyf was lekker. Ontvangs was goed.
Eugene B - Dec 2019
Overall score
Baie gerieflik.
Hendri G - Dec 2019
Overall score
Goeie oornag op pad na see veral met twee klein hondjies.
Riaan N - Dec 2019
Overall score
Very comfortable self-catering accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklike selfsorgverblyf.
Baie lekker rustige oornagverblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Baie dankie Riaan. Ek waardeer jou jou kommentaar. Dit gee my weer moed, want party kla oor die geringste foute. Julle is altyd welkom.
Gariepdam-groete
Bets
Mj D - Dec 2019
Overall score
Ontspannend en rustig.
Karin V - Jun 2019
Overall score
Groot gesinshuis, maar effe oud-modies.
Rooibekkie's response
Beste Karen,
Dit werk so. As julle by die gastehuis kom moet julle my bel. Ek kan nie die heeltyd daar wag nie. Daar is bottels met seep wat higiënies is. Ons is maar oudmodies dat jy na jou ouma kan verlang.
Gariepdam-groete
Bets
Leonie P - Dec 2018
Overall score
Baie netjies en skoon.
Rooibekkie's response
Baie dankie. Ek is bly julle was tevrede.
Russell D - Nov 2018
Overall score
It is clean and convenient. Good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is skoon netjies en gerieflik. Goeie waarde vir geld.
Diens is goed, huis is lekker groot, net die hoofslaapkamer se dubbelbed se matras kort vervanging, maar anders was alles voldoende.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Stoney S - Sep 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Cisca M - Jul 2018
Overall score
Baie gerieflik en groot kamers. Alles wat jy nodig het en in 'n veilige area.
Rooibekkie's response
Baie dankie ons doen ons bes.
Jan D - Jun 2018
Overall score
Everything necessary for a pleasant stay was available.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles soos benodig vir 'n aangename verblyf was beskikbaar.
Ons het baie lekker gebly die nag. Alles deur ons benodig was beskikbaar en netjies. Kan die verblyf met 'n geruste hart aanbeveel en sal weer daarvan gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Baie dankie, ons waardeer jul kommentaar.
Dirk V - May 2018
Overall score
Cute!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Oulik!
Lekker klein huisie met lekker braaigeriewe en baie privaat, ons het die hele erf vir onsself gehad. Ons was gelukkig om die Gariepdam te sien oorloop.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Ek is baie bly julle het dit geniet en waardeer dat julle dit raaksien wat ons doen.
Groete,
Bets
Bennie G - May 2018
Overall score
Nice and cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker cosy.
Daar was alles wat benodig word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frik V - May 2018
Overall score
Heeltemal aanvaarbare verblyf.
Richard V - May 2018
Overall score
Die lekkerste oorslaapplek nog.
Rooibekkie's response
Baie dankie waardeer dit.
Ina S - Apr 2018
Overall score
Netjies, skoon en gerieflike huis.
Rooibekkie's response
Baie dankie, ons waardeer dit opreg.
Verity B - Apr 2018
Overall score
Very comfortable and safe accommodation.
Mev K - Apr 2018
Overall score
Netjies, skoon, alles wat jy nodig het, veilig en uitstekende diens.
Rooibekkie's response
Baie dankie waardeer jul kommentaar.
Groete,
Bets
Wessel V - Apr 2018
Overall score
Very good.
Rooibekkie's response
Baie dankie. Waardeer jul kommentaar.
Vriendelike groete
Bets
Dave D - Mar 2018
Overall score
Alles wat ons nodig gehad het vir ons oornagstop was beskikbaar.
Rooibekkie's response
Baie dankie vir jullè terugvoer. Ek waardeer dit. Ons probeer ons bes.
Odette V - Mar 2018
Overall score
Baie oulik en so rustige omgewing.
Rooibekkie's response
Hallo Odette
Baie dankie vir jul positiewe kommentaar, ek waardeer dit.
Ons probeer ons bes.
Vriendelike groete
Bets
Jacqui M - Feb 2018
Overall score
Lovely Stay at Rooibekkie.
Rooibekkie's response
Hallo, baie dankie vir jul positiewe kommentaar. Ek waardeer dit.
Ons doen ons bes.
Groete
Bets
Lita R - Jan 2018
Overall score
Goeie waarde vir geld.
Rooibekkie's response
Dankie vir die kommentaar. Ek is so bly julle was gelukkig en tevrede. Ek doen my bes.
Groete,
Bets
Jane J - Jan 2018
Overall score
Baie lekker.
Rooibekkie's response
Baie dankie vir die resensie. ons hoop om julle weer te sien.
Kobus H - Jan 2018
Overall score
Baie aangename verblyf en baie gerieflik geleë.
Heléne B - Jan 2018
Overall score
Everything nice and clean. We had a good sleep.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles mooi skoon. Ons het goed geslaap.
Die lugreëling in die sitkamer was 'n lafenis in die hitte. Baie lekker.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Dankie vir die terugvoer.
Donald P - Dec 2017
Overall score
Ek het baie lekker verblyf gehad by Rooibekkie.
Rooibekkie's response
Baie dankie. Julle is meer as welkom enige tyd.
Anje D - Dec 2017
Overall score
Lovely and well designed for pets.
Rooibekkie's response
Thank you for the great review.
Conne S - Dec 2017
Overall score
Hartlike ontvangs en 'n skoon huis.
Rooibekkie's response
Baie dankie, ek waardeer dit as gaste raak sien wat ons vir hulle doen.
Maleho John S - Dec 2017
Overall score
Nothing but thank you, we really enjoyed ourselves, it felt like my mom's house.
Manfred L - Dec 2017
Overall score
The whole package.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die volle pakket.
Ek en my vrou het hierdie bederf geniet. Die woning was skoon, ruim en toegerus met alles wat benodig word. Ons sal definitief dit aanbeveel en in die toekoms weer die spesifieke woning as oornagplek gebruik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizette R - Nov 2017
Overall score
Skoon en netjies.
Marietjie B - Oct 2017
Overall score
Awesome.
Rooibekkie's response
Baie dankie. Ons doen ons bes.
Fanie V - Oct 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Pieter J - Oct 2017
Overall score
Uitstekende diens gekry.
Heather J - Oct 2017
Overall score
Comfortable accommodation for a home away from home experience.
Jc S - Sep 2017
Overall score
Basiese verblyf. Alles mooi skoon.
Rooibekkie's response
Kan julle aanduiding gee wat nie smaakvol was nie. Dankie
Pieter C - Aug 2017
Overall score
Clean and cosy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Skoon en gesellig.
LekkeSlaap bied goeie verblyf met hoë kwaliteit.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Baie dankie, ek waardeer julle kommentaar.
Gariepdam-groete
Bets
Danie D - Jul 2017
Overall score
It was great and I'd recommend it.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gewees en beveel dit aan.
Netjies en skoon. Alles op hulle plek. Hou baie van groot motorhuis wat ek my SUV en sleepwa kon in parkeer. Sal beslis plek aanbeveel om in te bly. Baie dankie tannie Bets dit was lekker gewees om daar te kon bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Danie D - Jul 2017
Overall score
Place clean and tidy.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Plek skoon en netjies.
Plek skoon en netjies. 'n Plesier gewees om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kosie M - May 2017
Overall score
Very convenient overnight accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflike oornagverblyf.
Ontvangs was vriendelik en hulpvaardig. Rooibekkie is goed toegerus, netjiese verblyf. Die toesluitmotorhuis is beslis 'n pluspunt.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marinda T - May 2017
Overall score
Rested well after a long journey!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gerus na die lang pad!
Die huis is goed toegerus en ons het heerlik oornag. Sal weer 'n volgende keer by Rooibekkie oorbly!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize P - Apr 2017
Overall score
Pet-friendly accommodation.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dierevriendelike verblyf.
Dierevriendelike verblyf. Goed omheinde groot erf wat net reg is vir honde. Block out curtains vir slaapkamers sal waardeer word. Die straatlig verhelder die kamers in die aand.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
More Elize.
Baie dankie vir voorstel. Sal aandag gee.
Groete
Bets
Mike D - Apr 2017
Overall score
Netjies, skoon en bekostigbaar.
Alwyn W - Apr 2017
Overall score
Will definitely not go again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Sal beslis nie weer daar tuisgaan nie.
Padaanwysings was beroerd - wat eenvoudige roete moes wees, was 'n hele toer deur die gebied. Baie raserig deur die hele nag wat 'n rustige nagrus belemmer het, toeters wat blaas en geskree van besope persone. Vir my persoonlik, was dit glad nie waarde vir geld nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tessa V - Feb 2017
Overall score
Peaceful, safe and clean place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was rustig, veilig en die plek was baie skoon.
Ons het dit geniet by Rooibekkie. Die plek was skoon en netjies, veilig en baie rustig. Sal volgende keer weer daar oorslaap. Sal Rooibekkie by vriende en familie aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Russell D - Jan 2017
Overall score
Value for money and everything that is needed.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld en alles wat nodig is.
Dit was meer as voldoende vir 'n oornagstop. Inboek was maklik. Restaurant naby geleë wat redelik geprys is. Danke vir die lugversorger aangesien dit warm was toe on daar oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Hallo Russell
Ek is bly julle het lekker gebly. Ek wil graag my gaste tevrede stel.
Vriendelike groete
Bets
Marian H - Jan 2017
Overall score
Great, big, pleasant house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie groot lekker huis.
Ons was net een dag daar maar die hele opset in die huis is goed en skoon en groot, veilig omhein en baie spasie vir motors, baie dankie is die waarde vir geld. Baie lekker oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Isabel R - Jan 2017
Overall score
For our family with big dogs it was a comfortable overnight place, but we wouldn't stay longer.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vir ons gesin met groot honde was dit 'n gerieflike, oornag-blyplek, maar sal nie langer vertoef nie.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cobus G - Jan 2017
Overall score
I feel cheated - it was a horrible experience.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Ek voel verneuk - dit was 'n aaklige ervaring.
Alhoewel my deposito aanvaar was vir Rooibekkie is ek by aankoms meegedeel dat dit dubbel geboek is en dat die groter gesin daar gaan oorbly. Ek is geskuif na 'n kleiner eenheid wat vuil en afgeleef was. Die eenheid is boonop gedeel met 'n ander persoon wat laataand ingekom het en my gesteur het. Dit was glad nie waarop ons ooreengekom het nie maar ek was so moeg dat ek maar moes oorgebly. My doel om oor te slaap en langs die pad te rus was daardeur gemis. Ek moes my tog moeg voortsit die volgende dag met bitter min slaap. Ek sal aanbeveel dat potensiële vakansiegangers hierdie eenheid oorslaan. Hulle sien my beslis nooit weer nie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Geagte Cobus
Ek kan nie glo dat iemand so iets kan skryf van my plekkie nie. Volgens my het julle in Rooibekkie 2 geslaap. Ek kan jou waarborg dat my plekkie skoon is, aangesien ons na gaste, als skoon maak en vars skoon beddegoed oorgetrek word.
Kobus S - Nov 2016
Overall score
Relaxing and nice place to overnight.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker rustig en lekker oornag.
Goed geleë en net een nag oorgeslaap. Geen probleme ondervind en uitgerus vir volgende dag se reis.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Middag Kobus, baie dankie ek waardeer dit. Ek probeer my bes.
Lieflike dag vir julle.
Gariepdam groete
Bets
Mike D - Nov 2016
Overall score
Very good value for money, clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie goeie waarde vir geld en skoon en netjies.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooibekkie's response
Hi Mike
Baie dankie dit maak my dag as julle raaksien dat ek my beste probeer.
Gariepdam groete
Bets
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 2 Rooibekkie Street, Gariepdam, 9922, Free State
- All ages welcome