Klein Karoo Accommodation at Rooiberg Lodge | TravelGround
+37

Rooiberg Lodge

Lodge

Review Summary

4.7 out of 5from 27 reviews for Rooiberg Lodge
Cleanliness
4.7/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.7/5
Value for money
4.5/5
Danie V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Danie V
Individual traveler

Accommodation without anything bothering you.

Had a very nice stay and experienced a relaxing atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf sonder steurnisse.

Het 'n baie lekker, ontspanne atmosfeer ervaar.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Willem V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem V
With friends

Unieke vakansie ervaring in ongerepte natuur.

Baie goeie akkommodasie in unieke omgewing. Fasiliteite is baie goed en personeel is baie vriendelik en gasvry.

Rooiberg Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering oor julle kuier by die Lodge.
Ons is bly julle het dit geniet en kom asb gou weer kuier.
Groete
Wendi

Rooiberg Lodge
Paul R - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Paul R
With spouse/partner

Dit was baie lekker.

Dis soos 'n oase in die Karoo. Lieflike wooneenhede. Die plek word pragtig in stand gehou. Lieflike restaurant met baie lekker etes. Die personeel in restaurant en buite is vriendelik en behulpsaam. Uitstekende diens! Baie dankie Wendi.

Rooiberg Lodge's response

Baie dankie vir die mooi woorde Paul,
Dit was 'n plesier vir die hele span om julle te ontvang by die Lodge,
Kom kuier asb gou weer.

Groete
Wendi

Rooiberg Lodge
Nico V - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Nico V
With spouse/partner

Rustig in mooi natuurskoon!

Ons is baie gasvry ontvang en het heerlik gekuier!

Carisa P - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carisa P
With spouse/partner

It was an experience.

Silence is golden. Here we could rest and enjoy the scenery. Henry, the host, is a wonderful person who provides excellent service. The staff go out of their way to make the stay enjoyable. Five star service at a four-star lodge. We are planning our next visit again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n belewenis.

Silence is golden. Hier kon ons rus en die natuurskoon geniet. Henry, die gasheer, is 'n wonderlike mens wat uitstekende diens lewer. Die personeel gaan uit hulle pad om die verblyf lekker te maak. Vyfsterdiens by 'n vierster-lodge. Ons beplan alweer ons volgende besoek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Lientjie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lientjie V
With friends

Rustig, sielskos. Gasheer se diens fantasties!

Henry se vriendelikheid en gasvryheid het ons verblyf baie aangenaam gemaak. Die kamers is netjies en alles op plek. Die terrein is ook baie netjies en mens kan sien daar word baie moeite gedoen. Hou so aan Rooiberg Lodge!

Leandri B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Leandri B
With spouse/partner

A must.

Client service and food are excellent - will give any 5 star hotel in Cape Town 'a run for their money'! Love that personal touch! Road down there and back is a bit rough - maybe just warn guests in advance, but nothing within their own control. Will definitely be back there again!

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Moet.

Kliëntediens en kos is uit die boeke - sal enige 5 ster-hotel in Kaapstad 'a run for their money' gee! Love die personal touch! Pad soontoe en terug is bietjie rof - dalk net gaste vooraf waarsku, maar niks binne hul eie beheer. Sal vir seker weer daar aanklop!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiberg Lodge's response

Baie dankie vir julle terugvoering! Kom kuier asb weer.
Groete,
Rooiberg Lodge-span

Rooiberg Lodge
Marilyn A - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Marilyn A
Family with young children

It was absolutely wonderful!

It really was worth it, will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut fantasmagories!

Dit was regtig die moeite werd, sal dit beslis aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiberg Lodge's response

Baie dankie Marilyn vir jou terugvoering! Kom kuier asseblief weer by ons.
Groete,
Wendi

Rooiberg Lodge
Danie T - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Danie T
With spouse/partner

Very special.

It was incredibly nice. All the people were very helpful and friendly and Henry and Wendy went out of their way to make our stay enjoyable. Never had such good and personal service and we travel a lot.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie spesiaal.

Dit was ongelooflik lekker. Al die mense was baie behulpsaam en vriendelik en Henry en Wendy het uit hulle pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Het nog nooit sulke goeie en persoonlike diens gehad nie en ons toer baie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiberg Lodge's response

Baie dankie vir jou terugvoering Danie,
Ons waardeer dit opreg!

Kom kuier asb gou weer by die Lodge,
Groete
Wendi

Rooiberg Lodge
Elna C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elna C
Family with teenagers

Gasvrye mense.

Dis baie mooi by Rooiberg en die bestuur is baie gasvry en hulpvaardig. Kos en koek is heerlik. Ons het net gevind dat daar niks is om te doen nie. Die mense met fietse en stappers het baie om te doen maar nie "gewone" gaste nie. Daar is nie 'n plekkie om kinders besig te hou nie. Die speelplek is in die son en geen bedekking van die son nie. Daar was een sambreel by die swembad en vier stoele, niks meer nie. Geen koelte behalwe twee bome ver van swembad om onder te skuil. Rooiberg is glo 20 jaar oud en dit wys in die instandhouding van die chalets. Hopenlik kan Willie die nuwe bestuur 'n verskil maak. Hy is beslis entoesiasties.

Rooiberg Lodge's response

Hi Elna,
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons is tans besig met opknappings en opgraderings van al die chalets asook algemene opknapping van die hele oord. Dankie vir jou terugvoering ivm uitstappies vir die gaste. Tans bied ons natuur- en wildritte in n wildverkenner-voertuig as 'n additionele extra, stap roetes, fietse wat ons gratis verskaf vir n uitstappie en 'n lys van aktiwitiete soos genoem in die inligtings boekies in die chalets. Ons hoop om hierdie aktiwitiete lys ook uit te brei in die toekoms en van ons planne sluit tot 'n spa in. Ons het meer sambrele vir die swembad en verskaf dit graag vir ons gaste op versoek.
Ons nooi u uit om asb weer in die toekoms te kom kuier in ons opgregradeerde eenhede.
Vriendelike groete,
Wendi
Algemene Bestuurder.

Rooiberg Lodge
Freddie E - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freddie E
With spouse/partner

Breathtakingly beautiful area.

Rooiberg is located in such a breathtaking area the unit we slept in was fully equipped. There was more than a sufficient amount of firewood and ice, which is great since you don't have to lug any along. The breakfast was delicious. Would definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Asemrowend mooi omgewing.

Rooiberg lodge is in so asemrowende omgewing geleë en die eenheid waar ons geslaap het was ten volle toegerus met als wat ons nodig het. Daar is oorgenoeg vuurmaak hout en ys wat lekker is want jy hoef dit nie te probeer saam ry nie. Ons was baie vriendelik verwelkom en het sommer dadelik tuis gevoel. Die ontbyt die volgende oggend was heerlik. Sal dit definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiberg Lodge's response

Baie dankie vir die terugvoering Freddie.
Dit was vir ons hele span n plesier om julle te ontvang en kom kuier asb weer by die Lodge.

Groete,
Wendi

Rooiberg Lodge
Gehrard C - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gehrard C
With spouse/partner

Ons verblyf by Rooiberg Lodge was werklik baie aangenaam en hulle verdien elke ster daarvoor met hulle gasvryheid daarmee saam en die netheid van die verblyf was uiters goed!

Die vriendelike ontvangs by Rooiberg Lodge het ons dadelik tuis laat voel. Die rustigheid van die natuur; die uitsig oor die berge, die laat agtermiddae se pragtige sonsondergang en saans die onbeskryflike mooi sterrehemel, was werklik uiters verkwikkend vir die siel. Die sterre het soos juwele in die hemelruim geskitter. Die etes wat ons daar geniet het, was keurig voorgesit en heerlik! Goeie wegbreek om siel skoon te maak en te verkwik!

Braham C - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Braham C
With spouse/partner

Pragtige omgewing en baie netjiese verblyf.

Henry en Ronel is voorwaar twee voortreflike mense wat jou baie tuis laat voel en baie goeie diens lewer. Die kuier en kos was heerlik en die pryse in restaurant billik. Die verblyf was skoon en gerieflik. Baie mooi omgewing. Kuier lekker op groot stoep terwyl kinders in swembad en op groot grasperke baljaar.

Frederick G - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Frederick G
With spouse/partner

Uitstekend!

Uitstekende diens ontvang en die fasiliteite was skoon en netjies. Pragtige stil omgewing.

Johan M - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan M
With spouse/partner

Absoluut puik.

Ons kan net goeie terugvoer gee - uitstekende akkommodasie, great ligte middagete op aankoms. As jy nie in die restaurant aandete wil eet nie kan ons die braaipak opsie aanbeveel. Bestuur ongelooflik gasvry. Julle sien ons beslis weer.

Jaco L - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaco L
With spouse/partner

'n Uitstekende verblyfopsie! Rooiberg is waarlik en opreg troeteldiervriendelik!

Rooiberg was 'n baie lekker oorblykeuse. Baie mooi natuurskoon, goeie fasiliteite, uitsonderlike goeie diens. En baie belangrik, hulle was waarlik troeteldiervriendelik! Waarlik te aanbeveel vir familie en vriende!

Stix D - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stix D
With spouse/partner

Rooiberg Lodge, jy sien ons weer.

Dit was ons eerste besoek, maar beslis nie ons laaste. Die atmosfeer, geriewe, kos en die mense is van die Klein-Karoo se beste. Ronel, Henry en Anna, baie dankie vir jul hartlikheid. Die rustige Monty en die twee katte dra by tot die lodge se knus huislike atmosfeer.

Karen V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karen V
With spouse/partner

Rustig en staff gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Wens ons kon langer kuier om meer van die omliggende dorpe en omgewing te benut en geniet, sal weer kom.

Johan F - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan F
With friends

Got some great rest and relaxation.

Everything was in place. Hery and Ronel are fantastic hosts, the food was outstanding and the service, can recommend it anyday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker uitgerus en ontspan.

Alles was in plek, Henry en Ronel was fantastiese gasheer en gasvrou, die kos was uitstekend sowel as die diens, sal mense enige dag daarnatoe aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Judy V - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Judy V
With spouse/partner

Fantastiese personeel en verblyf!

Ronel en Henry is die beste gasheer en gasvrou! Die verblyf is perfek!

Samantha F - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Samantha F
With spouse/partner

Fantasties! Beste kliëntediens wat ons in 'n lang tyd gehad het.

Ons het ongelooflik lekker by Rooiberg gekuier. Die huisies is baie mooi skoon en die beste van alles daar is lugversorging wat 'n moet vir die Klein Karoo is. Die diens van Ronel en Henry is regtig besonders. Hulle het ons op hulle hande gedra. Die kos is ook baie bekostigbaar en heerlik voorberei. Ek kan regtig Rooiberg aanbeveel vir enige ouderdom.

Albert V - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Albert V
Family with young children

Baie rustig!

Goeie kos, goeie mense! Kan Rooiberg Lodge aanbeveel vir enige iemand wat bietjie rustigheid wil hê ...

Francois C - May 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Francois C
Family with young children

Absoluut fantasties!

Rooiberg Lodge was 'n aangename verrassing, en ons was baie goed na gekyk deur die professionele en vriendelike personeel. Ons het by vier verskillende plekke oorgebly op die 'Route 62' en Rooiberg Lodge is by verre ons gunsteling. Ons hoef niks saam te geneem het nie, alles was voor gesorg. Dit was die perfekte wegbreek.

Jenna D - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenna D
Family with young children

Pragtige plekkie!

Die was baie lekker. 'n Pragtig plek, en mooi uitsig van die 4x4-roete af.

Dorethea L - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dorethea L
With spouse/partner

Die personeel is ongelooflik.

Personeel puik. Natuur fantasties. Sal goed wees om die pad te verbeter.

Marthinus N - Aug 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Marthinus N
Family with teenagers

Very friendly hosts

Good company, good food, friendly hosts.

L H - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
L H
Family with young children

Pragtig.

Dit is 'n pragtige omgewing met ware gasvryheid.

From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
From R750
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 91 people
  • Check-in: 12:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Off route 62, Vanwyksdorp, 6690, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3ZDdlNDg1LTBhM2MtNGU0MS04OWYwLTZjMTE5MWQ0OWZlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R750  per night (for 2 people) 27 5 1 5 Off route 62 Vanwyksdorp 6690 Western Cape 0860 022 102 12:00-19:00 10:00 -33.727777777778 21.559722222222
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com