The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rooiheuwel Cottage | TravelGround
+21

Rooiheuwel Cottage

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 23 reviews for Rooiheuwel Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
5.0/5
Location
4.8/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Sonja S - Nov 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonja S
Individual traveler

Wonderful getaway.

I had a wonderful stay at Rooiheuwel. The cottage is beautiful and the little added touches makes it feel like home. You can spend hours enjoying walking the farm. Anina is a wonderful host who makes you feel very welcome.

Rooiheuwel Cottage's response

You were such a wonderful guest!
Hope to see you and the family soon again.

Rooiheuwel Cottage
Gerrit C - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit C
On business

Vriendelik en gasvry. Lekker wegbreek-plek.

Lekker groot kamer met geriewe. Groot stort vir ons groot ouens en toeganklik weg van alles. Lieflik en ontvanklik. Sielskos.

Rooiheuwel Cottage's response

Dankie vir die goeie resensie Gerrit! Bly jy het lekker gebly. Hoop om jou gou weer te sien.

Rooiheuwel Cottage
Sondra Y - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sondra Y

It was a nice and cosy cottage with friendly people. Will definitely book again.

Very nice place and clam atmosphere. Friendly people and will definitely book again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n lekker cozy cottage en baie gawe mense. Sal dit definitief weer boek.

Baie lekker plekkie en rustige atmosfeer. Vriendelike mense en sal dit definitief weer bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Solanie L - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Solanie L
Family with young children

Rus vir die siel en ongelooflik mooi en goed geleë.

Ons is so warm ontvang en die blyplekkie is besonder goed uitgerus. Pragtig skoon en luuks met 'n heerlike, skoon swembad. Baie baie lekker gebly. Sien jul gou weer!

Eben K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben K
Family with young children

Netjies, stylvol, gasvry.

Baie dankie, Anina, vir jou warm ontvangs. Ons het só lekker gebly! Tyd was net te kort. Jy het uit jou pad gegaan om van hulp te wees - my selfs n paar rosies gegee. Baie dankie weereens! Jou plekkie is pragtig en als wat mens nodig het. Ons sal gou weer kom kuier.

Leani G - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Leani G
Family with young children

Dit was pragtig en rustig.

Die plekkie was so mooi en het als wat jy nodig het om 'n lekker naweek weg van die gejaag te hê. Baie dankie Anina vir die gasvryheid.

Erna B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Erna B
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Die mense was gasvry, vriendelik en ons het welkom laat voel. Die plek is mooi en daar is alles wat benodig sou word. Rustige atmosfeer en mooi uitsig van plaas en berge rondom. Dit was absoluut fantasties.

Peter K - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Peter K
With spouse/partner

Most enjoyable and felt welcome.

I made a good choice by staying there and would do so again in the future.

Hentie B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hentie B
Family with young children

Hemel op aarde!

Ongelooflike gasvryheid van Anina en Helius, skoon en ontspanne atmosfeer - ideaal om weer jou batterye te laai.

Sonia R - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonia R
With spouse/partner

Picture perfect!

What a beautiful place. Anina and family is amazing! The welcome and the detail was outstanding. Will stay much longer next time. Just too gorgeous for words.

Rooiheuwel Cottage's response

Thank you Sonia for the lovely review!! Hope to see you soon again!

Rooiheuwel Cottage
Andre B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
Family with teenagers

Uit die boonste rakke, wonderlik.

Ongelooflik lekker. Baie dankie.

Susan M - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan M
Family with teenagers

Ons verblyf was baie aangenaam.

Die eienaar was baie gasvry en het ons baie spesiaal laat voel met ons aankoms. Ons verblyf was baie aangenaam en gerieflik.

Gert H - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gert H
With spouse/partner

Excellent stay.

Very hospitable and received friendly service and reception. The accommodation is very neat and exquisite. I will definitely stay there if I visit Wellington again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Uitstekende verblyf.

Baie gasvry en vriendelike diens en ontvangs gehad. Die woonplek is baie netjies en keurig. Ek sal beslis weer daar wil bly indien ek Wellington toe gaan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leana V - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leana V
With friends

Relaxing farm atmosphere and very hospitable people.

Very neat and value for money.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige plaasatmosfeer en baie gasvrye mense.

Baie netjies en goeie waarde vir geld.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiheuwel Cottage's response

Leana, dit was 'n plesier met julle hier!! Hoop om julle gou weer te verwelkom.

Rooiheuwel Cottage
Derek W - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Derek W
With spouse/partner

Farm life experience.

A highly recommendable place to stay over with its surrounding beauty. Hospitality by the owners of the top order.

Abram C - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Abram C
With spouse/partner

Baie rustige plaasgevoel.

Ons het baie lekker gebly. Baie vriendelike, persoonlike gasvryheid. Heerlik rustig ontspan op die stoep by die braai. Die bed slaap heerlik en dit voel soos huis!

Rooiheuwel Cottage's response

Abram en Lizette. Hoop om julle gou weer te sien! Julle was aangename gaste.
Groete
Anina

Rooiheuwel Cottage
Korsten B - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Korsten B

Very nice.

You feel very welcome and it's a beautiful place. All the small things they do makes it extra special, like rusks and milk in the fridge. You don't always get these extras.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Jy voel baie welkom, pragtige plek. Al die klein goedjies wat hulle doen maak dit so spesiaal bv. beskuit, melk in die yskas, jy kry dit nie altyd nie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiheuwel Cottage's response

Hallo Antoinette en Korsten. Dit was heerlik om julle vir 10 dae hier te gehad het. Ons sien uit daarna om julle permanent in die Boland te hê.
Groete Anina

Rooiheuwel Cottage
Beatri F - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beatri F
Individual traveler

Fantastic environment and beautiful cottage.

Nice place to rest and appreciate nature's beauty.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantastiese omgewing en pragtige kothuis!

Lekker plek vir rus en om die natuurskoon te geniet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rooiheuwel Cottage's response

Beatri
Baie dankie dat jy Rooiheuwel Cottage gekies het om by te kom rus! Ons hoop jy is gou weer op die been. Kan sien jy is 'n tawwe girl-seer heupe gaan jou nie onder kry. Groete Anina

Rooiheuwel Cottage
Ho D - May 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ho D
With spouse/partner

Alles wat jou hart begeer en meer!

Hierdie is een van die beste oorslaap-ervarings nog met wonderlike gasvry mense en 'n prentjiemooi omgewing. Alles was presies soos ons dit wou hê - ons sal beslis weer hier oorbly!

Rooiheuwel Cottage's response

HO en Martie
Dit is so lekker om sulke aangename gaste soos julle te verwelkom by Rooiheuwel Cottage. Hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Anina

Rooiheuwel Cottage
Zander S - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zander S
With friends

Gasvrye verwelkoming, mooi plek, baie netjies en heerlik gebly!

Ons kon dit maklik vind en het baie welkom gevoel met die briefie op die stoep. BAIE oulike dekor en alles wat ons nodig gehad het was daar. Ek sal dit verseker aanbeveel vir enige iemand!

Robin M - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robin M
With spouse/partner

Prentjiemooi, rustige plattelandse verblyf.

Ek kan definitief Rooiheuwel Cottage aanbeveel. Ons is baie vriendelik ontvang en die omgewing is prentjiemooi, veilig en stil. Die verblyf is baie netjies binne en ruim. Die perfekte plek vir 'n naweek wegbreek!

Gerrie J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gerrie J
Family with young children

Heeltemal voldoende.

Pragtige ligging en die huisie is mooi versier.

Hannelie B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hannelie B
With spouse/partner

Baie lekker en rustig!

Dit was 'n heerlike wegbreek! Ons het dit regtig baie geniet - heerlik geslaap in 'n pragtige, skoon bed. Alles was baie netjies en skoon. Die lekker soetwyn was net so heerlik en 'n baie gawe ekstratjie. So ook die genoeg gratis hout - vir oorspronklike kampers 'n absolute moet! Anina is baie gaaf en het alles gedoen wat sy kon om ons gemaklik te maak en lekker te laat kuier. Ons het heerlik gaan stap en sommer net die rustigheid geniet. 'n Kaggel in die kamer sou alles absoluut perfek gemaak het. Iets wat dalk oorweeg kan word, is om die aanwysings na die plaas bietjie duideliker te maak.

From
R1 100
per night, for 4 ppl
From
From R1 100
per night, for 4 ppl
From
R1 100
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Rooiheuwel Farm, Wellington, 7654, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY3ZmZhODhjLTA3MzUtNGE0Mi05YjJhLTUxYjlkZjBkNjRmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 100  per night, for 4 ppl 23 5 1 5 Rooiheuwel Farm Wellington 7654 Western Cape 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -33.586052365619 18.998685926199
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!