Rooikat Cottage
Review Summary
Kobus C - Jan 2021
Overall score
Pragtige plek.
Mark D - Dec 2020
Overall score
Baie nice plek. Vriendelike verwelkoming. Baie behulpsaam.
Grant K - Dec 2020
Overall score
Comfortable accommodation.
Kevin A - Nov 2020
Overall score
Puik.
Heidi S - Nov 2020
Overall score
Fantasties.
Sarita S - Nov 2020
Overall score
Baie lekker en rustig.
Annalene C - Oct 2020
Overall score
Lekker gerus.
Jacques V - Oct 2020
Overall score
Heerlike wegbreek.
Marc W - Oct 2020
Overall score
Rustig, eenkant, waar jy heerlik kan kuier op die braai patio
Johann V - Oct 2020
Overall score
Pragtige omgewing en tuin.
Maritsa R - Sep 2020
Overall score
Waarde vir geld, en is presies wat geadverteer word.
Andre S - Sep 2020
Overall score
Rustig en ontspannend. Pragtige uitsig.
Senda E - Sep 2020
Overall score
Puik oornagplekkie. Met absoluut alles wat mens nodig het.
John-willy P - Aug 2020
Overall score
Baie netjies. Snoesig. Naby aan alles wat ons voor gekom het.
Rooikat Cottage's response
Baie bly julle het dit geniet. In die somer is die tuin darem baie groen en mooi.
Naomi B - Feb 2020
Overall score
Beautiful and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie mooi en netjies.
Vriendelik ontvang. Het net gesukkel met straat no.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Frans P - Feb 2020
Overall score
Uitstekende verblyf.
Margie P - Feb 2020
Overall score
Excellent.
Annalize D - Jan 2020
Overall score
Fantasties, netjies, silwerskoon, kan dit 100% aanbeveel!
Brenda L - Jan 2020
Overall score
Everything was perfect when we arrived.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Alles perfek op aankoms.
Pragtige eenheid met mooi uitsig op die berge. Eienaars is baie professioneel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elsa V - Jan 2020
Overall score
Rooikat was 'n lafenis vir ons siel!
Mariaan S - Jan 2020
Overall score
Wonderlike verblyf!
Annelie V - Jan 2020
Overall score
Netjiese verblyf in 'n rustige en pragtige omgewing.
Pieter V - Dec 2019
Overall score
Lekker gebly, maar die eienaar was nie baie vriendelik.
Chris N - Dec 2019
Overall score
Gerieflik, alles wat nodig is en bereidwilligheid van eienaar om ekstra diens te lewer.
Elbe W - Oct 2019
Overall score
Beautiful and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en baie netjies.
Rooikat Cottage het aan al ons verwagtinge voldoen, daar is tot aan die kleinste detail aandag gegee, soos heerlike skuimbad en lyfroom. Die bed slaap heerlik en die linne is kraakvars. Ek sal die plekkie vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Liezel M - Sep 2019
Overall score
A very nice place. Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Baie oulike plekkie. Skoon en netjies.
Ons sal vir seker weer Rooikat besoek. Rustige atmosfeer, skoon en netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hercules D - Sep 2019
Overall score
Baie aangename verblyf in 'n netjiese, silwerskoon kamer met baie ekstras en vriendelike diens.
Lisa B - Aug 2019
Overall score
Baie lekker gebly, pragtige ligging, netjies en skoon. Definitief waarde vir geld.
Michelle M - Aug 2019
Overall score
Close to everything clean and well-equipped cottage.
Jeanette B - Jul 2019
Overall score
Lovely, clean, quiet, large room. Enjoyed staying there and will recommend 100%.
Samantha S - Jul 2019
Overall score
Neat and affordable with all the facilities you need.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies en bekostigbaar met alle geriewe wat jy nodig het!
Netjiese, bekostigbare en snoesige verblyf ten spyte van ongure weer, met elke moontlike gerief.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner B - Jul 2019
Overall score
Lovely, refreshing and great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik, verfrissend en aangenaam.
Die netheid het my opgeval, die gasvrou het moeite gedoen om seker te maak dat alles beskikbaar is wat mens moontlik nodig sal kry, bv pleisters, oorstokkies, hoofpynpille en nog vele.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lizelle H - Jul 2019
Overall score
Uitstekende diens en verblyf!
Gerhard K - Jul 2019
Overall score
Baie gerieflik en sal weer daar gaan bly.
Rooikat Cottage's response
Hi Gerhard,
Ek is baie jammer dat julle so 'n probleem ondervind het.
Eintlik is elke eenheid totaal onafhandlik van mekaar met eie decoders en het al vir baie lank so gewerk so ek kan glad nie verstaan wat die probleem kon wees nie. Ek sal ondersoek instel en die probleem regstel.
Heidi S - Jul 2019
Overall score
Pragtig! Trudy baie behulpsaam.
Annemarie D - Jun 2019
Overall score
Dit was net oornag stop oppad na Natal.
Johan G - May 2019
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik.
Puik akkommodasie wat super skoon en gerieflik is. Ek besoek Clarens gereeld en sal slegs by Rooikat oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Daniella D - May 2019
Overall score
Rustig en snoesig.
Marietjie W - May 2019
Overall score
'n Pragtige, netjiese, goed geleë gastehuis. Hoogs aan te bevele.
Santie H - Apr 2019
Overall score
Trudy was very friendly and created a warm, welcome atmosphere
Hector C - Apr 2019
Overall score
Perfek vir 'n lekker naweek weg.
Matt L - Apr 2019
Overall score
Well appointed, comfortable accommodation in beautiful surroundings
Natasha S - Apr 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Rooikat was werklik fantasties, uitstekende ligging, naby alles. 'n Pragtige skoon cottage, ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarin_ W - Mar 2019
Overall score
Comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Gerieflik.
Goeie waarde vir geld. Baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Noelene B - Mar 2019
Overall score
Fantastic.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Fantasties.
Dit was fantasties kon nie vra vir beter.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize J - Mar 2019
Overall score
Dit was 'n belewenis.
Riana S - Feb 2019
Overall score
Very cute place, as explained in the advertisement. Clean and neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie oulike plekkie, soos beskryf in die advertensie. Skoon en netjies
Oulike plekkie, net soos in die advertensie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kitty V - Feb 2019
Overall score
Very nice!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie baie lekker.
Ons het vreeslik lekker hier gebly. Dit is 'n pragtige woonstel en ons sal beslis weer kom.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marietjie V - Jan 2019
Overall score
It is an excellent place.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit is 'n puik plek.
Puik plek, baie netjies en skoon.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheryl B - Jan 2019
Overall score
Rooikat Cottage is well situated, very clean and the setting is beautiful.
Surina M - Jan 2019
Overall score
Skoonste, netjiesste plek waar ek nog ooit oorgebly het. Sal beslis weer daar gaan bly!
Kerisha C - Dec 2018
Overall score
Peaceful and relaxing.
Derick F - Nov 2018
Overall score
Very pleasant and very neat. Spectacular views of mountain and garden.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en uiters netjies. Asemrowende uitsig op berg en tuin.
Baie vriendelike ontvangs van gasvrou. Blyplek baie baie netjies, skoon en modern. Tuin baie mooi en netjies. Uitsig na berge ongelooflik mooi. Stapafstand van sakegebied.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Mornay M - Nov 2018
Overall score
Absolutely exquisite.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut voortreflik.
\Rooikat Cottage is baie netjies en bied alles wat 'n mens nodig het om lekker te ontspan. Dit is absoluut waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris B - Nov 2018
Overall score
Excellent value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik waarde vir geld.
Netjies en gerieflik. Lieflike tuin. Aangename gasvrou. Rooikat sal 'n eerste keuse wees as ons weer in Clarens bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra K - Nov 2018
Overall score
Absolutely fantastic!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Absoluut fantasties!
Die koshuis is baie mooi en uitstekend toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het heerlik gebly. Die uitsig vanaf die stoep is ongelooflik mooi. Die ligging is perfek. Net buite die dorp om die stilte en plattelandse atmosfeer te beleef, maar naby genoeg om orals heen te stap. Ons sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tyrone V - Nov 2018
Overall score
Felt welcomed and it was amazing!
Karien J - Oct 2018
Overall score
Trudy's service is friendly, her accommodation is super neat and picturesque.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Trudy se diens is vriendelik, haar verblyf is super netjies en prentjiemooi.
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Franky B - Oct 2018
Overall score
Prachtig logement en Clarens is een gezellig stadje!
Annelie S - Oct 2018
Overall score
Hoogs aan te beveel!
Christelle D - Oct 2018
Overall score
Baie gerieflike huis.
Elma B - Sep 2018
Overall score
Lovely and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik en rustig.
Om die minste te sê, ek sal definitief weer daar gaan bly. Dit is loopafstand van die middedorp, maar so rustig en mooi soos op 'n plaas.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Leon L - Sep 2018
Overall score
Baie lekker!
Ockert B - Sep 2018
Overall score
Waarde vir geld sonder twyfel.
Piet S - Sep 2018
Overall score
Professioneel, netjies en vriendelik.
Sandra D - Sep 2018
Overall score
Ongelooflik lekker gekuier
Rooikat Cottage's response
Baie dankie julle, dit is gaste soos julle wat alles die moeite werd maak.
Jeanne C - Aug 2018
Overall score
'n Pragtige, warm, knus plek.
Leon B - Jul 2018
Overall score
Excellent.
Eugene J - Jul 2018
Overall score
Die ideale plek om in Clarens tuis te gaan.
Madeleine J - Jul 2018
Overall score
Wow! A home away from home.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Wow! 'n Tuiste weg van die huis af.
Hierdie sjarmante kothuis het ons verwagtinge oortref. Hier is aan al die moontlikhede gedink om jou verblyf onvergeeflik te maak. Ons was in die hartjie van die winter hier en het die elektriese komberse, verwarmers in die eenheid en badkamer, sowel as die kaggel terdeë waardeer en geniet. Jou voertuig is dubbel veilig toegesluit. Die braaifasiliteit is snoesig en gesellig teenaan die huis gebou. Alles is super netjies en skoon en pragtig versier. Ons sal beslis gou weer hier gaan kuier. Kan dit gerus aanbeveel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rina L - Jul 2018
Overall score
Five star accommodation and view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Vyfsterverblyf en uitsig.
Stil en rustig, 'n pragtige uitsig op die berg, heerlike son op die stoep en 'n elektriese kombers vir die koue nagte. Ons was aangenaam verras, 'n vyfstergastehuis!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clarita F - Jun 2018
Overall score
Excellent value for money, very neat and clean, spacious with a breathtaking view of the mountain.
This review has been translated,click hereto view the original version.
'n Uitstekende waarde vir geld, super netjies en skoon, ruim met 'n asemrowende uitsig oor die berg.
Was aangenaam verras oor hoe groot en ruim die eenheid was. Uitstekende waarde vir geld. Dit was superskoon en netjies met baie mooi dekor. Die kombuis het rêrig alles wat 'n mens nodig het. Ons gasvrou, Trudi, het 'n goeie werk gedoen om ons te laat tuis voel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Anél D - Jun 2018
Overall score
Very neat, clean, convenient, with everything that you need to be warm and feel at home.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, skoon, gerieflik, met als wat nodig is om warm te kry en tuis te voel.
Ons kan Rooikat enige tyd met vrymoedigheid aanbeveel, selfs die mees kritiese mens sal tevrede voel!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Jan K - Jun 2018
Overall score
Everything is in its place, neat, clean, fully equipped and located well.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Alles is op sy plek, netjies, skoon, ten volle toegerus en goed geleë.
Vandat ons daar aangekom het tot die volgende dag met ons vertrek, het alles net goed verloop. Clarens kan koud word gedurende die winter, maar Rooikat Cottage het al die warm geriewe om die verblyf daar aangenaam te maak. Die spasie is voldoende en die eenheid is baie mooi uiteengesit. Mooi meubels en alles is mooi, skoon en netjies. Al die nodige geriewe is beskikbaar en van alles wat ons in Clarens dorp gesien het is Rooikat Cottage ons beste herinnering. Die gasvrou was baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ceciel U - May 2018
Overall score
Excellent. neat and friendly.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend netjies en vriendelik.
Uitstekend, netjies, vriendelike diens. Word sterk aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Cheren G - May 2018
Overall score
Pragtig. Rustige wegbreek plekkie.
Anna-marie L - May 2018
Overall score
Beste plek waar ons nog gebly het!
Read moreRooikat Cottage's response
Dankie Anne-marié.
Ek is bly julle het lekker gebly.
Jou goeie woorde word baie waardeer.
Groete
Rika N - May 2018
Overall score
Ons verblyf by 'n gerieflike geleë, skoon, netjiese en 'cosy' Rooikat Cottage was heerlik met vriendelike diens gelewer deur die eienares Trudy!
Wilma P - May 2018
Overall score
Uitstekend.
Frik E - May 2018
Overall score
Great.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Rooikat Cottage voorsien 100% in al mens se behoefste. Trudy het net mooi aan alles gedink. Kan nie beter, geriefliker, skoon en smaakvoller kry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Surelda S - May 2018
Overall score
Lekker privaat en naby aan winkels!
Leandra M - Apr 2018
Overall score
Wonderlike fasiliteite en pragtige omgewing en blyplek!
Peet V - Apr 2018
Overall score
Heerlik, pragtig en rustig.
Rina S - Apr 2018
Overall score
Dit was ongelooflik heerlik!
Chantelle V - Apr 2018
Overall score
Uitstekend!
Christel L - Mar 2018
Overall score
Exceptional neatness with everything that one needs. Lovely and private garden and braai area. Parking behind the locked gate is covered.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitmuntende netheid met alles wat mens nodig het. Lieflike privaat tuin en braaiplek. Parkering agter toesluithek en onderdak.
DIe akkommodasie is besonder skoon en netjies, badkamer met bad en stort. Lekker stapafstand van die dorp af geleë langs die rivier in 'n baie goed versorgde boomryke tuin. Baie privaat en goed toegerus. Baie professionele ontvangs deur die eienaar.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hannes D - Mar 2018
Overall score
Uit die boonste rakke.
Santie R - Mar 2018
Overall score
Heerlik, pragtig en skoon!
Awie E - Feb 2018
Overall score
Stil en rustig.
Jan K - Feb 2018
Overall score
'n Wonderlike naweekuitstappie in skoon en aangename verblyf en omgewing.
Rensia V - Jan 2018
Overall score
Ongelooflike plekkie met die mooiste uitsig!
Francois D - Jan 2018
Overall score
Wonderlike gastehuis - fokus op detail en gerief.
Helen D - Jan 2018
Overall score
Puik!
Charles P - Jan 2018
Overall score
Baie ruim en netjiese plek vir goeie prys.
Alta B - Jan 2018
Overall score
Pragtige, skoon en uitstekend toegeruste verblyf.
Estelle P - Dec 2017
Overall score
Uitstekend!
Kerisha C - Nov 2017
Overall score
Absolutely pleasant stay.
Cornelius L - Nov 2017
Overall score
Ons het 'n fantastiese naweek se verblyf en vriendelikheid geniet.
Janette C - Nov 2017
Overall score
Baie goed ingerig om die verblyf so aangenaam as moontlik te maak.
Pierre J - Nov 2017
Overall score
Peaceful, clean and comfortable.
Tessa D - Nov 2017
Overall score
Baie aangenaam, rustig en volgens standaard. Ook baie netjies!
Solett D - Nov 2017
Overall score
Wonderlike ligging, kalmerende atmosfeer.
Karl N - Oct 2017
Overall score
Excellent accommodation, friendly reception, no complaints.
Marietjie V - Oct 2017
Overall score
Very neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies en skoon.
Sal vir seker weer daar gaan bly. Beveel plek definitief aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Kobus P - Oct 2017
Overall score
Vyfster.
Tomas F - Aug 2017
Overall score
'n Baie aangename verblyf gekenmerk deur privaatheid, 'n wonderlike uitsig en goeie diens.
Leana S - Aug 2017
Overall score
'n Rusige oase vir 'n moeë reisiger!
Christo V - Jul 2017
Overall score
Lekker blyplek.
Elsie M - Jul 2017
Overall score
Waarde vir geld.
Marguerite P - Jul 2017
Overall score
'n Weltoegeruste, lieflike plekkie aan die voet van die berg - ons kom vir seker weer!
Read moreKobus B - May 2017
Overall score
Friendly hospitality. Neat, spacious unit.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Vriendelike gasvryheid. Netjiese, ruim eenheid.
Ons het drie baie rustige aande se verblyf geniet in Rooikat Cottage. Die silwerskoon eenheid is baie goed toegerus en word daagliks deur 'n vriendelike assistent gediens. Die omgewing is doodstil en Rooikat Cottage is binne stapafstand van die hoofdorp waar al die toeristeplekke geleë is.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elize - May 2017
Overall score
Lovely stay!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly!
Dit is 'n baie netjies en 'n mooi plek. Ons het heerlik, warm geslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sandra E - May 2017
Overall score
Peaceful and very pleasant.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en baie aangenaam.
Pragtige blyplek met alles wat jy dalk nodig mag hê vir selfsorg. Baie praktiese uitleg van 'n klein spasie, maar steeds baie gerieflik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
James H - May 2017
Overall score
Great! Will definitely go back.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Puik! Ek sal vir seker Rooikat Cottage weer besoek.
Baie mooi kamer wat vol toegerus is. Hierdie plek is perfek vir 'n paar aande se oorslaap in Clarens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Ettienne O - May 2017
Overall score
Definitely worth while, will definitely book there again.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Beslis die moeite werd, sal definitief weer daar bespreek.
Baie netjies en loopafstand van die hartjie van die dorp. Wooneenhede baie skoon en netjies, sal beslis weer daar bespreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Callie En Gerda R - Apr 2017
Overall score
Excellent, neat and clean.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend netjies en skoon.
Positiewe ervaring, sal beslis weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Adrie B - Apr 2017
Overall score
Stunning, stunning, stunning!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Stunning, stunning, stunning!
Sien sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter W - Apr 2017
Overall score
One of the best accommodations and everyone was so friendly.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was een van die beste verblyfplekke met vriendelikheid van almal wat ons kon beleef het.
Die mense van ons aankoms was vriendelik en behulpsaam. Ons het baie inligting gekry vanaf hulle sonder om na 'n inligtingkantoor te gaan. Die woonarea is baie veilig en in 'n rustige plek waar jy regtig jouself kan vind. Die looproetes begin 'n paar meter vanaf die verblyf wat teen die spruit geleë is. Alles in die natuurskoon. Die dorp self waar jy jouself kan verloor is 'n baie kort loopafstand van die plek geleë waar jy die mooiste kuns kan besigtig, koop en ook mense ontmoet. Regtig 'n plek om te besoek. Ons gaan definitief weer terug.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerrida N - Mar 2017
Overall score
Uitstekend!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Excellent!
See star rating.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Pieter O - Jan 2017
Overall score
Goed toegerus en goed geleë.
Marna G - Jan 2017
Overall score
Rustig, loopafstand van alles tog baie privaat.
Merrrick C - Jan 2017
Overall score
Sal dit vir vriende aanbeveel.
Luzaan D - Dec 2016
Overall score
Uitstekend!
Andre K - Dec 2016
Overall score
Excellent!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend!
Baie netjies en skoon. Baie goed toegerus met alles wat jy nodig het. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Melinda W - Dec 2016
Overall score
Unforgetable weekend!
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Onvergeetlike naweek!
Ons kon nie plek kry by ons gewone vakansie-bestemming nie, so ek het ek my tot LekkeSlaap gewend en Rooikat Cottages het uitgestaan op galery foto's en so het ons toe ook bespreek. Ons het so lekker gebly. Toegerus met alles wat jy nodig het en lieflike groot skoon vertrekke het ons naweek awesome gemaak. Pragtige tuine en 'n asemrowende ligging en 'n baie praktiese braai-area het net absoluut die plekkie my nommer een akkommodasie in Clarens gemaak. Ons gewone plekkie kan nie eers kersvashou nie ... vir my en my man was die plekkie ideaal.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Marli M - Dec 2016
Overall score
Rooikat has lovely gardens and is located perfectly with a beautiful view.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rooikat het pragtige tuine en is op die perfekte plek geleë met 'n baie mooi uitsig.
Rooikat het 'n lieflike tuin, met 'n pragtige uitsig oor die berg. Die gastehuis is naby geleë aan al die winkels waar toeriste graag hul tyd wil spandeer. Die eienaar was baie hulpvaardig waar daar om hulp gevra is. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.