Rooistoffel Se Dorpshuis
Review Summary
Clarisa W - Apr 2021
Overall score
Rustig, ontspanne met fantastiese kos!
Read moreRooistoffel Se Dorpshuis 's response
Julle kuier was 'n fees, ons waardeer die ondersteuning baie en bespreek gerus weer, ons deur staan altyd oop
Peet en Ian.
Brandon S - Aug 2019
Overall score
Absoluut puik en wonderlik.
Rooistoffel Se Dorpshuis 's response
Brandon dit was 'n fees om julle hier te hê, volgende keer kuier julle net langer!
Elriette V - Jun 2019
Overall score
Fantastiese, grand huis weg van jou huis. En die gashere is fantasties!
Rooistoffel Se Dorpshuis 's response
Goeie dag Elriette
Dit was vir ons heerlik om julle hier te hê... onthou kersietyd is om die draai!
Alta B - Apr 2019
Overall score
Tranquility by itself and everything is provided that is needed and very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustigheid vanself en alles is verskaf wat benodig word en baie netjies.
So vriendelik ontvang deur eienaar, woning netjies en voorsien in alle behoeftes, ete verskaf was heerlik, definitief aanbeveel as oornagverblyf met die uitstekende kos.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rooistoffel Se Dorpshuis 's response
Baie dankie vir julle kuier en sterkte en mooi wense met julle nuwe huis en lewe in KZN!
Sandra S - Aug 2018
Overall score
Lovely experience.
Rooistoffel Se Dorpshuis 's response
Thanks for the great review and please do come again. Regarding the shower, a gas shower does take getting used to.
Johan H - Feb 2016
Overall score
Gasvry, netjies en baie lekker kos!
Rooistoffel Se Dorpshuis 's response
Hoop ons sien julle gou weer Johan!
Adri V - Oct 2015
Overall score
Naweekwegbreek weg van die stad af.
Read moreRooistoffel Se Dorpshuis 's response
Dit was ons voorreg om julle hier te hê. Die wêreld raak nou mooier by die dag - so ons hoop ons sien julle sommer gou, as die perskebome kreun onder vrugte - groete, Peet
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 34 Church Street, Fouriesburg, 9725, Free State
- No children under 12