Rosewood Self-Catering
Review Summary
Natasha J - Dec 2020
Overall score
Pragtige huisie, skoon en ruim, en wonderlik vir kinders.
Erika V - Aug 2020
Overall score
Baie netjies.
Norman B - Jan 2020
Overall score
Restful, spacious and well appointed.
Read moreCarla G - Jan 2020
Overall score
Heerlike vakansie-akkommodasie.
Claire F - Dec 2019
Overall score
Excellent value for money.
Robert G - Nov 2019
Overall score
We could not ask for anything better.
Jeanine B - Nov 2019
Overall score
Baie gerieflik en goeie waarde vir geld.
Adre H - Jul 2019
Overall score
Wonderlik en skoon.
Jaco G - Jun 2019
Overall score
Net die nodigste was beskikbaar.
Willie J - May 2019
Overall score
Enjoyed the stay very much!
Rosewood Self-Catering's response
You are most welcome Willie. Glad you enjoyed your stay.
Regards
Sharon
Janine V - May 2019
Overall score
We really enjoy the stay, very lovely place and peaceful stay.
Leon N - Mar 2019
Overall score
Private and hospitable, very friendly people and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Privaat en gasvry baie vriendelike mense en veilig.
Ek het baie lekker gebly. Jy het alles wat jy nodig het. Die plekkie is baie netjies en veilig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Erika H - Feb 2019
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ongelooflike lekker.
Heerlike verblyf, skoon, netjies, area is stil, lekker privaat - die verblyf kan enige tyd aanbeveel word.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Elizabeth R - Jan 2019
Overall score
Clean and quite.
Ian L - Dec 2018
Overall score
Baie vriendelike diens, ontvangs en meer as wat jy nodig het.
Jan F - Oct 2018
Overall score
Skoon en netjies.
Sonja S - Oct 2018
Overall score
Was heerlik. Netjies en skoon. Net die stoof was 'n probleem en ons kon meer handdoeke ontvang het.
Gerrit E - Apr 2018
Overall score
Excellent.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend.
Kan aanbeveel werklik goedversogde verblyf.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rosewood Self-Catering's response
Thank you Gerrit. It was a pleasure hosting you. Regards Sharon.
Jaco B - Jan 2018
Overall score
Netjies en gerieflik..
Coert V - Jan 2018
Overall score
Wonderlik!
Suzette V - Jan 2018
Overall score
Uitstekend.
Zukile Q - Dec 2017
Overall score
Rosewood is the best self-catering around East London, you deserve a gold star.
Henry D - Nov 2017
Overall score
Was 'n oase op ons reis.
Marita C - Oct 2017
Overall score
Pleasant and spacious.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie ruim en aangenaam.
Piekfyn, ons het lekker gebly. Stil area.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Zingisa J - Sep 2017
Overall score
Beautiful place.
Rosewood Self-Catering's response
Thank you, you are welcome anytime. We are glad you enjoyed your stay. Regards, Sharon.
Marizane M - Sep 2017
Overall score
Baie goed toegerus en vir seker akkommodasie om aan te beveel.
Reynie V - Jun 2017
Overall score
Very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gerieflik
Die eenheid is skoon, baie smaakvol gemeubileer en daar is genoeg spasie met alles wat jy benodig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Hendrik D - Apr 2017
Overall score
Well looked after accommodation equipped with all the necessities to ensure a nice time!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Goedversorgde verblyf wat alles bied wat nodig is om dit te geniet.
Die wooneenheid is ten volle toegerus met alles wat nodig is om dit te geniet. Veilige parkering vir jou voertuig. Baie netjiese verblyf wat meer was as wat ons verwag het. Sal vir seker aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Denise M - Mar 2017
Overall score
Fantasties.
Amanda S - Mar 2017
Overall score
Modern en silwerskoon.
Hendrik V - Feb 2017
Overall score
Felt at home immediately. Beautiful, neat, modern unit with friendly owners and a relaxing atmosphere.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Het dadelik tuis gevoel. Baie pragtige, netjiese, moderne eenheid met vriendelike eienaars en rustige atmosfeer.
Ons het gebruik gemaak van die Rosewood Studio. Dit is 'n baie netjiese, skoon en moderne eenheid perfek vir die twee van ons gewees. Dit is moontlik om 3 Volwassenes of 2 Volwassenes en 2 Kinders baie gemaklik te huisves. Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, spesiale dank aan Sharon wat ook gesorg het dat ek items wat ons vergeet het om te pak, vir ons ge-"Courier" het na die tyd. Gaan die pragtige honde mis wat so vriendelik hulle stert swaai en ons kom groet het elke keer as ons ry. Sal beslis weer van Rosewood gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Amelia H - Jan 2017
Overall score
Very neat, quiet and very convenient.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie netjies, lekker stil en baie gerieflik.
Rosewood is 'n pragtige en netjiese plek in 'n rustige area geleë en die eienaar is baie gasvry, gaan die ekstra myl om dit gerieflik te maak. Ek sal dit definitief aanbeveel veral vir mense wat hou van rustigheid. Definitief waarde vir jou geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Werner D - Jan 2017
Overall score
Rustig en gesellig.
Read moreCheree M - Dec 2016
Overall score
Lekker gebly, kamer net baie warm.
Rosewood Self-Catering's response
Hi Cheree,
It was a pleasure hosting you. We will be insulating the Studio and install a deck, so that should help with the unit. Thank you for your feedback, it's much appreciated.
Regards,
Sharon
Sonja E - Oct 2016
Overall score
Rosewood Cottage was pragtig en kan nie wag om weer terug te gaan nie.
Read moreDeon S - Aug 2016
Overall score
Excellent with amazing hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekend met uit-die-boek gasvryheid.
Uitstekende verblyf, baie netjies.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Lian H - Aug 2016
Overall score
Fantastic!
Rosewood Self-Catering's response
Thank you Lian, it was a pleasure hosting you and we look forward to your next visit. Keep well. Regards Sharon
Willene Clair V - Jul 2016
Overall score
Pragtig, mooi toegerus met wonderlike beddegoed.
Rosewood Self-Catering's response
Thank you Willene,
It was a pleasure hosting you. We look forward to your next visit.
Regards Sharon
Rosewood Cottage
- Capacity: 18 people
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 130 13th Avenue, Gonubie, 5257, Eastern Cape
- All ages welcome