The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rotrix Cottage | TravelGround
+30

Rotrix Cottage

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 22 reviews for Rotrix Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.5/5
Keenen F - Apr 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Keenen F
With spouse/partner

Very quiet and so enjoyable. Everything you need.

I will definitely be back.

Rotrix Cottage 's response

Hi Keenen,
Thank you for your positive feedback.
It was such a pleasure having your guys around.
Thank you for leaving my cottage so clean, I really appreciate that.
Hope to see you again.
Regards,
Lilanie

Rotrix Cottage
Francois B - Mar 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Francois B
With friends

Baie rustig en netjies. Baie behulpsaam.

Sal weer van hulle gebruik maak.

Rotrix Cottage 's response

Hello Francois
Was 'n plesier om julle te kon huisves.
Moet se, ek was beindruk met die toestand waarin mans my plek gelos het, julle was great!
Kom gerus weer.
Groete
Lilanie

Rotrix Cottage
Abraham S - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Abraham S
Individual traveler

Die verblyf het aan die basiese vereistes voldoen.

Gasvrou het 'n kopie van my ID gevra om bespreking te bevestig. Na ek dit bevraagteken het, het sy dit laat vaar. Die ontvangs was eventueel baie vriendelik. Die verblyf was okay, al die basiese goed was in plek. Die slaapgedeelte en badkamer is op twee vlakke en die trap is baie steil. Die woonstel is diep in die swaar industriële gebied van Worcester. Ek kon nie die slim TV kry dat hy my DSTV live kanale wys nie en die gasvrou kon ook nie hiermee help nie.

Rotrix Cottage 's response

Hallo Abraham, dankie vir jou insette.

As jy vooraf op die webtuiste na die eenheid se fotos sou kyk, voor jy geboek het, sou jy sien dat die trappe na bo baie steil is. Dis ook die rede waarom ons die kinders onder 12 toelaat nie, juis omdat ek bang is hulle kry seer.

My kothuis is toegerus met die beste, ek is jammer as dit vir jou net oraait was. Ons is in die industriele area gelee.

Ek adverteer gratis Wi-Fi en Netflix, nie DSyv nie.

Ek vertrou jy het steeds lekker gebly, snoesig geslaap en veilig arriveer by die huis.

Kom gerus weer, dan klaar ons al jou onsekerhede uit oor 'n goeie bottel rooiwyn.

Groete, Lilanie.

Rotrix Cottage
Elize M - Feb 2022
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize M
With spouse/partner

Baie gerieflik.

Puik gasvrou. Loop ekstra myl.

Rotrix Cottage 's response

Dankie vir jou terugvoer , ek waardeer dit.
Dis gaste soos julle wat dit altyd 'n plesier maak.
Kom kuier gerus weer!

Rotrix Cottage
Fatima S - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Fatima S
With spouse/partner

Lovely and clean cottage. Friendly owner who is always available when you need something.

On our arrival, the owner welcomed us and was always there for us when we needed something. This is a very nice cottage and it was very clean. It has everything you need. We really enjoyed our stay.

Rotrix Cottage 's response

Hello Fatima
Thank you so much for my lovely review.
You and your husband were wonderful guests.
Thank you for leaving the cottage so clean, I realy appreciate it.
Please pop in sometime when you are visiting our beautiful Breede River Valley.
Regards
Lilanie

Rotrix Cottage
Paul W - Dec 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Paul W
With friends

Comfortable and enjoyable

No issues, comfortable. Owner very helpful and approachable.

Bertie W - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bertie W
With spouse/partner

Die ontvangs by die kothuis was baie vriendelik en ons het sommer dadelik welkom gevoel.

Die kothuis het aan al ons behoeftes voldoen. Is baie netjies en skoon. Dit was ook sentraal geleë om by ons beplande bestemmings uit te kom. Die gasvrou was ook baie behulpsaam as ons onseker was hoe om by plekke uit te kom.

Rotrix Cottage 's response

Hello Bertie
Dankie vir jou positiewe terugvoer.
So bly julle het julle tyd in Worcester geniet en lekker gekuier.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete
Lilanie

Rotrix Cottage
Jan S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jan S
With spouse/partner

Sien sterre.

Sien sterre.

Rotrix Cottage 's response

Dankie vir jou resensie. Maak my hart bly as my gaste lekker kuier.
Kom kuier gerus weer.

Rotrix Cottage
Gideon J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon J
With spouse/partner

Aangenaam

Die slaapkamer bo en badkamer onder is bietjie van 'n ongerief vir ouer mense.

Gideon J - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gideon J
With spouse/partner

Aangenaam.

Skoon en netjies. Slaapkamer bo met badkamer onder is bietjie ongerieflik vir ons ouer mense. Vir ons doel was ligging net reg!

Rotrix Cottage 's response

Hello Peet
Baie dankie vir jou terugvoer.
Wanneer gaste boek is dit juis belangrik dat hulle na die eenheid se fotos kyk om doodseker te maak hulle is vertroud met hoe die eenheid binne lyk.
Met bevestiging van jou bespreking beteken dit dat jy van die eenheid hou.
Onder is ook 'n dubbel slaap bank waarop jy ook baie gerieflik kan slaap, wat reg langs die badkamer en kombuis gelee is.
Hoop jy het egter lekker gebly, altyd lekker om nuwe gesiggies te leer ken.
Groete
Lilanie

Rotrix Cottage
Aisha A - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Aisha A
With spouse/partner

Accommodation was neat and cosy. The owner Lilanie was very welcoming and sweet.

The accommodation, was beautiful, super relaxing and quiet.

Rotrix Cottage 's response

Baie dankie vir die terugvoer, julle was great gaste. Kom asb weer!

Rotrix Cottage
Adrey W - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adrey W

Baie lekker wegbreek.

Het so lieflike kuier gehad by Rotrix. Mense is baie behulpsaam en vriendelik. Sal definitief die verblyf aanbeveel. Alles is netjies, lekker groot badkamer. Alles wat jy nodig het vir ’n klein wegbreek weg van jou eie huis.

Rotrix Cottage 's response

Hello Adrey
Ek is bly julle het julle verblyf geniet, en dankie vir die netjiese toestand waarin julle dit weer gelos het.
Julle is enige tyd weer welkom!
Groete
Lilanie

Rotrix Cottage
Catherine M - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Catherine M
With spouse/partner

Skoon, netjies, veilig en beslis waarde vir geld.

Lilanie, baie dankie vir jou gasvryheid en die ekstra toegewing wat jy en jou man gedoen het. Ons het dit baie waardeer en het dit die ekstra stres wat daar op ons was sommer gou-gou afgeskud. Sterkte met julle besigheid vorentoe. Mooi bly!

Rotrix Cottage 's response

Hello Catherine
Dankie dat julle my plekkie so mooi skoon gelos het, dis voorwaar 'n plesier om sulke oulike gaste soos julle te kon hê.
Dit was 'n plesier om julle te kon uithelp.
Julle is altyd weer welkom.
Groete
Lilanie

Rotrix Cottage
Ferdinand Lukas P - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ferdinand Lukas P
On business

Comfortable, homely and clean. Will stay here again.

I wanted to check in earlier and they went out of their way to accommodate me. Clean and neat unit. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklik, huislik en skoon. Sal weer hier bly.

Ek wou vroeër inklok en daar was uit die pad gegaan om my te kon akkommodeer. Skoon en netjiese eenheid. Sal beslis weer daar bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rotrix Cottage 's response

Beste Ferdi,

Baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Ek is bly jy het jou verblyf geniet. Gelukkige gaste is my prioriteit.

Groete
Lilanie

Rotrix Cottage
Nicky I - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nicky I
With spouse/partner

Was value for money.

Was value for money, safe and secure and the place is beautiful and very private. Lilani and her husband were very helpful and accommodating and I would recommend this cottage to anyone.

Rotrix Cottage 's response

Hello Nicky,
Thank you for your review. So glad you guys enjoyed your stay. Also a big thank you for leaving our cottage so clean. It is nice to have such easy-going guests.
Regards,
Lilanie

Rotrix Cottage
Kaidee O - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kaidee O
With spouse/partner

Pleasant!

A lovely cottage, very neat and cosy. The garden is big with a beautiful lush green lawn. You'll have peace of mind knowing that your vehicle is parked safely on the property behind a gate. The infrared heater in the bathroom is a nice added touch, it warms the beautiful big bathroom instantly. You will also be greeted by the cutest little kitty cat! We really enjoyed our stay at Rotrix Cottage.

Rotrix Cottage 's response

Hi Kaidee,

Thank you for your lovely review! Even our cat (Pluto) likes pleasant people.
Thank you for leaving our place spotless clean, I really appreciate guests like you.
Hope to see you guys soon.

Regards
Lilanie

Rotrix Cottage
Elbie F - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elbie F
With spouse/partner

Uitstekend!

Pragtige woonstel, met slaapkamer op die loft. Baie mooi en netjies met ongelooflike aandag aan detail. Lieflike badkamer met die mooiste bad! Steil trappe tot bo in die slaapkamer, maar baie stewige relings om aan vas te hou, vir diegene wat nie so vlug-van-voet is nie. Veilige parkering, onderdak, agter elektriese Hek. Regtig netjies, en sal dit sterk aanbeveel

Rotrix Cottage 's response

Hello Elbie,
Baie dankie vir jou goeie terugvoer. Ek is so bly julle het julle tydjie geniet en so beindruk is met ons cottage. Dit maak al my harde werk soveel meer die moeite werd as ons gaste gelukkig is!
Groete,
LIlanie

Rotrix Cottage
Petronella D - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Petronella D
With spouse/partner

Dit was baie lekker en vreedsaam.

Die verblyf was baie lekker. Die gasvrou uitstekend. Sy het baie moeite gedoen om ons te verwelkom. Ons sal beslis weer daarheen gaan.

Rotrix Cottage 's response

Hello Petro,
Was lekker om julle te ontvang. Geniet dit om my gaste gelukkig en tevrede te sien. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Lilanie

Rotrix Cottage
Lesley-ann V - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lesley-ann V
With spouse/partner

Perfect!

We like to visit new places and self-catering units regularly, but I have to admit, Rotrix Cottage was one of the best I have ever visited! I almost think it falls under the top 3! Rotrix Cottage was top notch and I definitely recommend it to couples! Our hostess and her family are super-friendly and hospitable! Put Rotrix Cottage on your bucket list for 2019. You won't regret it!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfek!

Ons besoek graag nuwe plekke en gaan gereeld tuis by selfsorg-eenhede, maar ek moet erken, Rotrix Cottage was een van die bestes wat ek nog besoek het! Ek dink amper dit val onder die top 3! Rotrix Cottage was tops en ek beveel beslis paartjies aan om soontoe te gaan! Ons gasvrou en haar gesin is supergasvry en vriendelik! Maak Rotrix Cottage deel van jou "bucket list" vir 2019. Jy sal nie spyt wees nie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rotrix Cottage 's response

Hello Lesley-Ann,
Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer! Dit was 'n groot voorreg om julle te kon huisves. Dit maak 'n gasvrou se hart bly as haar gaste die akkommodasie in so 'n uitmuntende toestand gelos het soos julle.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Lilanie

Rotrix Cottage
Elze Z - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elze Z
On business

Very convenient accommodation and friendly hostess.

The unit is very comfortable and provision is made for all needs. Very neat and clean. Quick to get to and secure parking right next to unit. Friendly reception and hostess waited until late for us to check-in. Will definitely stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie gerieflike verblyf en vriendelike gasvrou.

Die eenheid is baie gerieflik en voorsiening is gemaak vir alle behoeftes. Baie netjies en skoon. Vinnig om by uit te kom en veilige parkering reg langs eenheid. Vriendelike ontvangs en gasvrou het tot laat gewag om self oop te sluit. Sal beslis weer daar gaan bly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rotrix Cottage 's response

Hello Jurie,

Baie dankie vir jou terugvoer. Ons sien uit daarna om jou weer te ontvang. Dis altyd lekker om sulke vriendelike en gemaklike gaste te akkommodeer.

Groete,
Lilanie

Rotrix Cottage
Debbie A - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Debbie A
With spouse/partner

We had a nice stay.

We were warmly welcomed and it immediately transformed our entire experience into a warm, homely atmosphere.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het baie lekker gebly.

Ons was vriendelik verwelkom en dit het dadelik ons hele ervaring in 'n warm, tuis atmosfeer omskep.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rotrix Cottage 's response

Hello Debbie,
Baie dankie vir jou mooi terugvoer.
Ons gaste lê ons altyd na aan die hart.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete,
Lilanie

Rotrix Cottage
Bea Whittaker W - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Bea Whittaker W
On business

An expected lovely spot in the industrial area with an extremely friendly host.

Wonderful attention to detail, which was much appreciated. Just fix the hot water problem!

Rotrix Cottage 's response

Hello Bea,

Thank you, we are attending to the problem.

So glad you had a wonderful stay.

Regards,
Lilanie

Rotrix Cottage
From
R1 300
per night, for 4 ppl
From
From R1 300
per night, for 4 ppl
From
R1 300
per night, for 4 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 13 Krone Street, Worcester, 6850, Western Cape
  • No children under 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6fbcc3e55165e11338378cd2cbcb352e9f7c96bfa42cd0322156c3d72b0dab69fdc775ae3fcc401a62b0807c55248bcc329f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R1 300  per night, for 4 ppl 22 5 1 5 13 Krone Street Worcester 6850 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -33.639869 19.465694
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!