The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rotsvy Gastehuis | TravelGround
+22

Rotsvy Gastehuis

15 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 15 reviews for Rotsvy Gastehuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.7/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.7/5
Japie V - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Japie V
On business

Uitstekende ligging in die Bosveld, rustig en goed toegerus.

Baie dankie vir die gasvryheid, verblyf het ons perfek gepas. Sou tog vooraf meer wou weet oor die uitleg tov badkamer en feit dat daar deur die hoofslaapkamer beweeg moet word badkamer toe vanaf die tweede slaapkamer. Ongemaklik indien persone nie van dieselfde familie is nie. Andersins uitstekende blyplek, gemaklik, stil, pragtige omgewing en gasvry. Baie dankie.

Adri B - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adri B

Gerieflike naweekwegbreek.

'n Pragtige rustige plek. Was daar met my dogter en twee kinders. Gerieflike ruim woning in 'n pragtige omgewing. Alles wat mens wil hê vir 'n wegbreeknaweek. En 'n pluspunt vir my, daar is baie voëls. Baie dankie vir die kans om julle plek te kon deel, Rene. Net jammer dit was so kort.

Daleen W - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daleen W

Peaceful environment and peaceful people.

Accommodation was really beautiful, quiet and the people and their animals very welcoming, will stay there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustige omgewing en rustige mense.

Verblyf was regtig mooi, rustig en die mense en hul diere baie verwelkomend, sal weer daar oorbly.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sarie A - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sarie A
With spouse/partner

Neat and peaceful.

Haven't seen such a clean and neat place in a while. Thank you. Only thing we missed was a TV. If there were a TV it would've been a 10-star stay.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjies en ruim.

Lanklaas so 'n skoon en netjies plek gesien. Baie dankie. Al wat vir ons gemis het is 'n TV. As daar 'n TV was, sou dit 'n 10-sterverblyf gewees het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Wendy D - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wendy D
Family with young children

Relaxing in the most beautiful environment.

Rotsvy Guesthouse was what we needed for a lovely stay. The people and the beautiful cottage together with the beautiful surroundings made it feel like a holiday.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspanning in die mooiste omgewing.

Rotsvy Gastehuis was als wat ons nodig gehad het vir ‘n heerlike oorbly. Die mense en pragtige huisie saam met die mooi omgewing het dit sommer soos ‘n vakansie laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hannes G - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Hannes G
With spouse/partner

Baie netjies en skoon en eienaars gasvry en aangenaam.

Die kothuis is baie netjies, skoon en goed ingerig. Meyer en Rene is aangenaam, gasvry en behulpsaam. Hulle het besondere moeite gedoen om my vrou se ringe, wat ons in die badkamer vergeet het, aan ons terug te besorg. Baie dankie daarvoor, ons waardeer dit op reg.

Carmen G - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carmen G
With spouse/partner

The Bushveld!

If you love the bushveld, Rotsvy Gastehuis is perfect for you. The beauty of nature with with a Piet-my-vrou chirping. Music everywhere you go and all you have to do is listen.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die Bosveld!

As jy lief is vir die bosveld is Rotsvy vir jou. Natuurskoon met "piet-my-vrou" gesange! Daar is musiek oral om ons heen, en al wat jy moet doen is om te luister.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Yolaine B - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolaine B
With friends

Lekker rustige atmosfeer in 'n netjiese en veilige omgewing.

Ons het baie lekker gebly by Rotsvy Gastehuis. Dis 'n veilige plek met 'n rustige atmosfeer. Die eienaars was hulpvaardig, gasvry en vriendelik.

Theo G - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Theo G
Family with teenagers

Heerlike ontspannende bos-atmosfeer.

Vriendelike ontvangs, heerlike bos-atmosfeer. Hele selfsorg-eenheid netjies, voel sommer tuis. Daar kan jy net ontspan en jouself geniet. Fantasties.

Ilandri S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ilandri S
Family with teenagers

Ruim, gerieflike verblyf.

Baie netjies en smaakvol. Vriendelike eienaars. Net effe ongemaklik dat gaste in tweede slaapkamer deur hoofslaapkamer moet beweeg na die badkamer/leefarea. Wynglase sal ook handig wees.

Hans B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hans B
Family with teenagers

Lovely, we enjoyed it very much!

The owners are very friendly and helpful. The house is beautifully clean and neat. We will definitely recommend!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, ons het dit baie geniet!

Die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam, die huisie is pragtig skoon en netjies. Ons sal beslis aanbeveel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Annelise L - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Annelise L
With spouse/partner

As jy jou batterye wil herlaai is dit die ideale plek om weer rustig te gaan word.

Die plekkie waar ons gebly het was baie skoon en netjies gewees. Die gasvrou en haar man was baie vriendelik gewees. Daar was oorspronklik nie 'n TV gewees nie, maar hulle het gou vir ons 'n groot skerm TV gebring. Daar is 'n heerlike braaiplek buite gewees en die oulikste hondekinders. Die enigste ding waarop verbeter kan word is 'n tweeplaatstofie wat daar nie was nie. Die grootste pluspunt is die pragtige groen grasperk en natuurlik die natuur. Ek sal dit enige tyd aanbeveel en sal beslis weer soontoe gaan.

Tsakane M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tsakane M
Family with young children

A very nice and specious place for family and is very peaceful.

I can always go back to Rotsvy Guest House.

Gerrit P - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerrit P
Family with teenagers

Vriendelik, netjies, smaakvol en 'n mooi omgewing.

Ons verblyf was te kort om regtig 'n opinie te gee. Ons het 'n troue bygewoon en moes net oorslaapplek hê. Die eienaars het teen geen ekstra koste 'n ekstra slaapplek reggemaak wat ons baie waardeer het. Vir mense wat 'n naweek uit die stad wil wegkom en net sommer rustig wil wees is Rotsvy Gastehuis aan te beveel. Dit is ook baie naby aan Klein Kariba.

Adwina H - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adwina H
With friends

Dit was "awesome".

Ek was baie gelukkig met Rotsvy Gastehuis, die De jonge egpaar het ek gevind as vriendelik, bedagsaam en gasvry. Met hulle gesindheid om mens welkom te laat voel sal hulle dit ver bring in die bedryf, want mens soek waarde vir jou geld. Ek sal beslis vir enige iemand anders aanbeveel, dis baie sentraal geleë en baie rustige vreedsame gevoel weg van al die gewoel.

Rotsvy Gastehuis's response

Baie dankie! Bring volgende keer julle stapskoene saam.

Rotsvy Gastehuis
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
From R1 200
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 09:00
  • Address: Buyskop Farm Portion 2, Eersbewoon Road, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGExNTIzZGFjLWYzMDUtNDBmNi1iMmIwLTU1Y2ViMzhkMWJkOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 4) 15 5 1 5 Buyskop Farm Portion 2 Eersbewoon Road 0480 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 09:00 -24.855 28.34
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!