Faerie Glen Accommodation at Roux's Res | TravelGround
+16

Roux's Res

Review Summary

5 out of 5from 15 reviews for Roux's Res
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.9/5
Lourie N - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lourie N
With spouse/partner

Die ontvangs en vriedelikheid, behulpsaamheid was uit die boonste rakke. Ontbyt was onvergeetlik heerlik en ontsettend gesond. 'n Defnitiewe terugkeer.

As die Vader dit so beskik sal ons defnitief in die toekoms graag weer daar wil oornag. Ontvangs was hoflik, vriendelik en baie behulpsaam. Ontbyt was uit die boonste rakke en gesondheid was nr 1. Die klein details in alles wat jy roetine vergeet was daar in klein formaat. Baie gerieflike eenheid en netheid en skoonheid was briljant, tot ontsmettingsmiddels en alles net mooi. Alles waaraan jy kan dink was daar tot jou beskikking. Emma en Kriek, julle ontvang 'n 400%. Doen so voort, sal graag in die toekoms weer by julle wil kom oornag. Dankie vir julle vriendelikheid en behulpsaamheid met ons Dogter, Angelique, ook.

Antoinette C - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette C
With spouse/partner

Out of this world!

Kriek en Emma is ongelooflike gasheer- en vrou. Hul plekkie is netjies en baie gerieflik. Die kersie op die koek was die ontbyt - dit was elke oggend 'n hengse verrassing en ons was soos kinders wat 'n kersgeskenk gekry het. Baie baie dankie! Ons sal elke mens aanbeveel om daar te gaan oornag.

Louie K - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louie K
With spouse/partner

Keurig en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly, Emma en Kriek doen baie moeite om 'n mens welkom en tuis te laat voel. Die kamer is uitstekend ingerig met goeie fasiliteite.

Fienie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fienie S
With spouse/partner

Gasvry op sy beste met 'n gevoel van jy's op vakansie.

Baie vriendelik ontvang met aankoms, en sjerrie was bedien. Kamer was rêrig ruim met 'n aparte sitkamer, netjiese tuin en alles skoon en netjies, baie gasvry gewees. Area is baie veilig. Die area is redelik sentraal in Pretoria, geleë naby alles. Definitief 'n 10 uit 10. Sal weer soontoe gaan.

Jaco T - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Jaco T
With spouse/partner

Would stay there again.

Very neat, clean.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Sal weer daar oornag.

Baie netjies, skoon.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Linda K - Nov 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda K
With spouse/partner

Dit was absoluut wow.

Dit het alles gebied en meer as wat ons voor gevra het!

Mario A - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mario A
With spouse/partner

It was absolutely first class.

Krieke and Emma are darling, friendly people. They went out of their way to accommodate us. The place was in a perfect condition and we will definitely stay there again when we are in Pretoria. Definitely one of the best B&B's we've ever stayed in.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was absoluut eersteklas.

Kriek en Emma is dierbare, vriendelike mense. Hulle het uit hulle pad gegaan om ons te akkommodeer. Die plek was in perfekte kondisie en ons sal vir seker weer daar bly as ons Pretoria toe gaan. Definitief een van die beste B&B's waar ons al gebly het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leandre V - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leandre V
With friends

Value for moeny and the people are very friendly and service is great.

Roux's Res highly recommended.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir jou geld en die mense is baie vriendelik en diens is uit die boonste rakke.

Roux's Res hoogs aanbeveelbaar!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik C - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik C
With spouse/partner

Heerlik.

Daar is basies niks om oor te kla nie en als is op plek, skoon en ontvangs fantasties. Die verblyf is soos jou eie huis met net meer en beter standaarde in plek wat dit net meer gemakiker maak om heeltemal op jou eie te bly met WiFi tot jou beskikking, DStv en fantastiesse ligte ontbyt ingesluit maak die kuier absoluut die moeite werd. Sal oor en oor hier kom bly en sal enige een aanraai om hier te draai en te probeer. Dit was baie lekker.

Lizl V - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizl V
On business

Gerieflik en uitstekende diens.

Die verblyf was gerieflik, netjies en die diens en gasvryheid was uitstekend. Sal Roux's Place aanbeveel vir enige iemand wat in die ooste van Pretoria moet kom besigheid doen of kom ontspan. Waarde vir geld en uitstekende diens.

Hester F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hester F
With spouse/partner

'n Rustige, gesellige atmosfeer met uitstekende diens.

In 'n rustige, mooi omgewing het ek en my dogter 'n tuiste weg van die huis gehad! Met 'n heerlike bederf-ontbyt, vrugte en kaasbord met sjerrie as die son sak, was ons verblyf onverbeterlik. Baie dankie aan Roux en Emma vir jul gasvryheid.

Roux's Res's response

Dankie Hester. Ek hoop dat jou man gou herstel. Ons sien uit daarna om julle weer te onthaal.

Groete,
Kriek en Emma

Roux's Res
Marisa J - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marisa J
With friends

Ongelooflik!

Die beste in elke kategorie!

Tracy R - Nov 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tracy R
With spouse/partner

Tranquil and pleasant.

We spent only a few days, but it was pleasant and I was surprised in the mornings at the amazing breakfast. Wish I could stay longer!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig en aangenaam.

Ons verblyf was net vir 'n paar dae, maar dit was baie aangenaam en ek was soggens verras met 'n ontbyt uit die boonste rakke. Wens ek kon langer bly!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Elaine V - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elaine V
Family with teenagers

Heerlik gebly.

Ek beveel hierdie gastehuis ten sterkste aan, Kontinentale ontbyt was heerlik. Ons het die lekker bederf baie geniet. En die beskuitjies en kaas by ons aankoms was heerlik.

Roux's Res's response

Ons waardeer die terugvoering, en ons hoop om jul gou weer te sien.
Baie dankie.
Kriek en Emma

Roux's Res
Lice B - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lice B
With friends

Vir seker ons gunsteling verblyf in Gauteng!

Van ons aankoms was ons alreeds beïndruk deur die Roux eienaars wat ons persoonlik kom verwelkom het. En ook ons bagasie vir ons help aandra het. Ons was verras met 'n sjerrie en kaas platter in ons woonstel. Die woonstel is uitstekend ingerig, van haardroër tot naelknipper. Alles is tot in die fynste detail ingerig. Volgende oggend was ons weereens verras met 'n groot bederf! 'n Konings ontbyt! Jogurt, vars opgesnyde vrugte, croissants, muffins, kase en koue vleise, vrugtesap en filterkoffie. Mens kan regtig nie vir beter vra as Roux's Res! Die gasvryheid het ons net so beïndruk. Onverbeterlik! Vir seker ons gunsteling blyplek in Gauteng!

Roux's Res's response

Ons waardeer die resensie, en ons hoop om jul weer te huisves.
Baie dankie.
Kriek en Emma

Roux's Res
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
From R850
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 580 Skukuza Street, Faerie Glen, Pretoria, 0043, Gauteng
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDAwZGJhMzY5LTQ5OGUtNGE3Ni1iNTUyLTEyYjcwNDgyNDYxOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R850  per night (sleeps 2) 15 5 1 5 580 Skukuza Street Faerie Glen 0043 Gauteng 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.796447 28.326386
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com