The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Royal St. Andrews Hotel | TravelGround
+21

Royal St. Andrews Hotel

Review Summary

5 out of 5from 1 review Royal St. Andrews Hotel
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Tersia F - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tersia F

Was heerlike verblyf!

Het bietjie gesukkel om die aircon te werk, alhoewel hulle my wel gewys het hoe dit werk. Wou graag by die up-market restaurant eet, maar kon nie want ons het nie formele klere gehad nie. Dink wanneer hulle vir jou die bevestiging stuur, moet hulle jou net herhinder om formele klere in te pak as jy daar wil eet. Wanneer dit lekker weer is, sal dit baie lekker wees om buite te sit. Die area by die pub-restaurant is op die hoofpad met geen mooi uitsig nie. Het die middag pub lunch gehad by pub-restaurant, wou nie weer daar eet vir aandete nie. Ontbyt was uit die boonste rakke. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal definitief aanbeveel vir ander mense.

From R1 450
per night (for 2 people)
From R1 450
per night (for 2 people)
From R1 450
per night (for 2 people)
Make a Booking
  • Capacity: 122 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 19 St. Andrews Road, Port Alfred, 6170, Eastern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUyYTlkZTg2LWEwNTUtNDU1Yi04YWQwLTQ0MmEyZmE2ZGUwMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 450  per night (for 2 people) 1 5 1 5 19 St. Andrews Road Port Alfred 6170 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -33.603286911026 26.886717965607
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!