Bayswater Accommodation at RubyRed Self-Catering Cottage | TravelGround
+46

RubyRed Self-Catering Cottage

19 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 19 reviews for RubyRed Self-Catering Cottage
Cleanliness
4.9/5
Service
4.9/5
Location
4.6/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.9/5
Richard B - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Richard B
With spouse/partner

Kunstig en kreatief.

Die interior lyk soos op die foto’s. Die plekkie is met sorg en baie detail ingeklee en toegerus.

Jeanine V - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanine V

Pragtig! Netjies! Lieflik! Veilig!

Adele en Pieter se plekkie is 'n klein diamant. Ongelooflike liefde en omgee wat hulle in die dekor en gevoel van die plekkie gesit het. Hierdie is beslis een van die beste selfsorgeenhede waarin ons nog gebly het. Skoon, netjies, veilig en huislik. Ons sal enige tyd weer hierdie eenheid boek. En boonop het hulle nog ekstra moeite gedoen om ons te laat welkom voel. Hierdie eenheid is naby die N1 en naby 'n nuwe mall.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Baie dankie Jeanine!, dis altyd lekker as gaste die ekstras raaksien en waardeer. Ons sien uit daarna om julle weer te sien en akkommodeer.

RubyRed Self-Catering Cottage
Jaco L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jaco L
Family with young children

Pragtige, skoon, goed toegeruste selfsorg-eenheid.

Ons het heerlik tuisgegaan in die pragtige, goed toegeruste selfsorg-eenheid. Veilig en skoon met alle geriewe tot jou beskikking. Naby aan winkelsentrum en toegang tot N1.

Lydia J - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lydia J

Lovely and peaceful!

We had a great stay and the unit is well-equipped. Adele and Pieter are very nice people and they spoiled us with everything we needed and more. Thank you!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik, rustig en gesellig!

Ons het heerlik tuisgegaan in die gesellige, uitstekend toegeruste selfsorg-eenheid. Adele en Pieter is pragtige, gasvrye mense en het ons bederf met alles wat ons nodig gehad het en meer. Baie dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Dit was lekker om jou en jou ma te ontmoet Lydia, julle is twee pragtige mense, gevoel soos ou jare lange vriende. Ons kan nie wag vir jul vogende besoek nie!

RubyRed Self-Catering Cottage
Alida D - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida D
Family with teenagers

Recommend it.

Thank you, Adele, for making us feel at home. And you really have a very, very nice place.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Beveel dit aan.

Baie dankie, Adele, dat julle ons so tuis laat voel het. En julle het regtigwaar 'n baie, baie mooi plekkie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Baie dankie Alida, ons waardeer die komplimente. Dis altyd lekker om mense soos julle hier te hê.

RubyRed Self-Catering Cottage
Michael W - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michael W
With spouse/partner

What a wonderful and enchanting place!

Probably one of the best sleepovers we had: a well-decorated cottage, with electric blankets! Beautiful attention to detail!

Rudi B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rudi B
Family with teenagers

Neat accommodation. Adele and Pieter were very helpful.

Very neat and unit tastefully done. Will definitely recommend.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese verblyf. Adele en Pieter was baie behulpsaam.

Baie netjies en eenheid smaakvol opgedoen. Sal definitief aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Meyer R - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Meyer R
Family with young children

Genotvol met goeie waarde vir geld.

Baie aangenaam en sal weer daar tuisgaan.

Louise B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise B
With friends

Fantasties!

Adele doen baie moeite om jou verblyf fantasties te maak!

Rudi B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Rudi B
Family with teenagers

Very neat and shows really good attention to detail.

Would recommend, really neat and exceptional attention to detail.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie netjies en vertoon werklik goed aandag aan detail gegee.

Sal aanbeveel, werklik netjies en besonderse aandag aan detail.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Dawie V - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dawie V
With spouse/partner

Comfortable, safe and cosy accommodation.

Ideal accommodation for a family with one or two children. Safe and clean with all amenities at your disposal. Close to shopping center and access to N1.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gemaklike, veilige en cosy verblyf.

Ideale verblyf vir gesin met een of twee kinders. Veilig en skoon met alle geriewe tot jou beskikking. Naby aan winkelsentrum en toegang tot N1.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Martie F - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Martie F
Family with teenagers

Sal definitief weer daar oornag. Baie dankie vir ons vriendelike gasheer en gasvrou.

Baie dankie vir heerlike oornag fasiliteite. Vriendelike ontvangs en pragtige kunstige plekkie.

Nico C - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nico C
With spouse/partner

Great accommodation with excellent service and a very good location.

The facility is beautiful and very functional in all respects. Can recommend it unconditionally and we will definitely stay there again if we have to stay overnight in Bloemfontein. Very pleasant hostess and her husband.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Puik verblyf met uitstekende diens en 'n baie goeie ligging.

Die fasiliteit is pragtig en baie funksioneel in alle opsigte. Kan dit onvoorwaardelik sterk aanbeveel en ons sal beslis weer daar bly as ons in Bloemfontein moet oornag. Baie aangename gasvrou en haar eggenoot.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Melanie S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Melanie S
Family with teenagers

Heerlik.

Ons is baie vriendelike ontvang en alles is aan ons verduidelik. Die kothuis is warm, huislike, skoon en pragtig met baie moeite wat ingesit is in die versiering en netheid. Die sjokolade was beslis 'n lekker bederf! Baie privaatheid en ons kon kom en gaan soos nodig. Alles wat ons moontlik kon nodig kry was tot ons beskikking. Lekker naby aan sakesentrum en skole maar met genoegsame stilte aangesien dit nie in die stad is nie. Heerlike ontspanne atmosfeer. Veilig en volgende keer sal ons beslis van die braaigeriewe gebruik maak. Sal enige tyd weer daar tuisgaan en dit vir almal aanbeveel.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Baie dankie, ons waardeer dat die moeite en ekstratjies raakgesien word. Dis altyd lekker om mense soos julle te akkommodeer.

RubyRed Self-Catering Cottage
Don V - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Don V
With spouse/partner

Very good value for money.

Enjoyed our stay and will definitely be back.

Ronelle K - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronelle K
With spouse/partner

Lovely place.

The room with the extra bed in the main bedroom was a bit of a surprise, because on the photo it looks like there is only a single bed in a separate room. It is ideal for a family with a young child, but in the end it was not a big problem for us. Found no one at home when I arrived, even after confirming with the owner that I would arrive sooner (because we had to get dressed for the graduation ceremony). Luckily the owner's wife was close by and opened for us. She went through a lot of trouble to get the place and facilities ready again while we attended the graduation, she placed candy on the bed and close attention to detail was very nice. Will definitely go there again when we visit Bloemfontein again one day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lieflike plek.

Kamer met die ekstra bed in hoofslaapkamer was effens van 'n verrassing aangesien dit op 'n foto lyk asof daar 'n enkelbed in aparte kamer is. Ideaal vir 'n gesin met jong kind, maar darem nie te veel van 'n probleem op end vir ons nie. Het voor dooiemansdeur aangekom nadat ek spesifiek gereël het om vroeër in te klok (omdat ons moes aantrek vir die gradeplegtigheid). Gelukkig was eienares baie naby en het gou kon oopsluit. Sy het moeite gedoen om als weer reg te gekry het terwyl ons by die plegtigheid was en die lekkertjies op die bed en alle geriewe en aandag aan detail baie nice. Sal weer soontoe gaan as ons weer eendag Bloemfontein moet besoek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Baie dankie vir jul terugvoering Ronelle, ons waardeer dit. Julle volgende verblyf sal defnitief gladder verloop.

RubyRed Self-Catering Cottage
John E - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
John E
With spouse/partner

Good value for money. Excellent facilities

We enjoyed our stay and the apartment is very well appointed with lovely decor. Owners very supportive with excellent service and good value for money. No air-conditioners so could get a little hot in summer. Breakfast/ eating area is also a little difficult to sit at. Uncomfortable to eat as breakfast bar does not allow for much leg room or accommodate bar chairs properly. Otherwise excellent facilities all round.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Thank you for your review John, we appreciate all feedback and will do our best to make the breakfast/eating area more comfortable

RubyRed Self-Catering Cottage
Brenda V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brenda V

Wonderlike aand in 'n wonderlike plekkie by twee spesiale mense.

Adele en Pieter het die mooiste plekkie geskep. Ons het elke hoekie en draaitjie se kreatiwiteit geniet. Hulle het uit hulle pad uit gegaan om ons te bederf en om vir ons voorsiening te maak. Ons het dit so waardeer. Ek sal enige tyd Ruby Red Cottage aanbeveel.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Baie dankie, dis altyd lekker om mense te akkommodeer wat die moeite wat ons ingesit het so waardeer. Ons waardeer die komplimente en die feit dat die ekstratjies raak gesien word.

RubyRed Self-Catering Cottage
Jaun-mare V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jaun-mare V
Family with young children

Puik.

Baie oulike plek. Baie tuis gevoel, dankie Adele, sal definitief weer daar oornag.

RubyRed Self-Catering Cottage's response

Dankie Jaun-mare,

Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Dis altyd lekker om mense soos julle te akkommoddeer.

Groete,
Adele

RubyRed Self-Catering Cottage
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
From R950
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 83 Normandie Avenue, Bayswater, Bloemfontein, 9301, Free State
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAXX0ZDM2TmnpDw9OyMj3LnC66XEYWXsDRmo1hoTPtjoFBJXE7LK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R950  per night (sleeps 4) 19 5 1 5 83 Normandie Avenue Bayswater 9301 Free State 0860 022 102 14:00-22:00 10:00 -29.080043313066 26.238484359497
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com