Rus n Bietjie
Review Summary
Nellie K - Mar 2022
Overall score
Heerlike verblyf - ideaal vir wat ons wou doen.
Rus n Bietjie 's response
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is bly dat julle die tyd in ons huis en omgewing geniet het. Julle is altyd weer welkom.
Angela B - Feb 2022
Overall score
Excellent holiday house.
Rus n Bietjie 's response
We are delighted to hear that you enjoyed your stay at "Rus n Bietjie". Thank you for the positive feedback. Looking forward to hosting you and your family in the near future.
Jp D - Jan 2022
Overall score
Baie goeie waarde vir geld en 'n lekker saamkuierplek.
Read moreRus n Bietjie 's response
Hi Jp, Ons is baie bly jul die tydjie daar geniet. Dankie vir jou voorstelle ons sal aandag daaraan skenk. Hoop om jul weer in die toekoms te sien.
Groete
Rus n Bietjie
Yolanda S - Jan 2022
Overall score
Baie lekker, sal ook net lekker gewees het as daar inligting was oor plekke om te besoek in die omgewing.
Rus n Bietjie 's response
Hi Yolanda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering en aanbevelings. Ons sal aandag skenk aan jou voorstelle. Baie bly julle het lekker gekuier.
Groete,
Rus n Bietjie.
Lezane S - Jan 2022
Overall score
Baie lekker.
Rus n Bietjie 's response
Hi Lezane
Ons baie bly jul die tydjie daar geniet en heerlik gekuier. Hoop om julle weer binnekort te ontvang.
Groete
Rus n Bietjie
Tiffny S - Sep 2021
Overall score
Peaceful and relaxing.
Rus n Bietjie 's response
Amory, glad you enjoy the stay.
Tracy J - Aug 2021
Overall score
Awesome!
Rus n Bietjie 's response
Hi Tracy,
It was great having you and your family at Rus n Bietjie. The fact that it felt like home, is our whole objective - to 'Rus n Bietjie'. Thank you for taking care of our home.
Enjoy your new home.
Sonja M - Mar 2021
Overall score
Rustig en netjies.
Read moreRus n Bietjie 's response
Baie dankie vir die terugvoering, baie bly jul dit geniet. Met betrekking tot die handdoeke, noem ons dat die persone hul eie handdoeke saam moet bring, Dankie vir die wenk, ons sal aandag daaraan gee.
Hoop om jul weer binnekort te ontvang
Groete
Amanda
- Capacity: 6 people
-
Check-in: 14:00 to 17:00
Check-out: 10:00 - Address: 5 Hanli Close, Fraaiuitsig, Klein Brak River, 6503, Western Cape
- All ages welcome