The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rustevre | TravelGround
+14

Rustevre

50 reviews
Self Catering

Review Summary

4 out of 5from 50 reviews for Rustevre
Cleanliness
3.9/5
Service
4.3/5
Location
3.9/5
Safety
3.9/5
Value for money
3.9/5
Gerbrandt E - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerbrandt E
With spouse/partner

Fantasties

Baie lekker veilig gesellig

Isabel V - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Isabel V
Family with young children

Heerlike plek om te ontspan in die bos!

Pragtig, skoon, goed toegeruste plekkie. Ons is hartlik ontvang deur tannie Anna en haar man. 2 pragtige mense en is dadelik beskikbaar om iets reg te stel of te vervang. Baie dankie, ons lekker gekuier.

Johan J - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan J
Family with teenagers

Rustige area.

Rustevre is heel aangenaam, trappe na kuier-area bietjie rof op ouer bejaarde mense. Kombuis kort 'n paar utensils (vir kosmaak) maar verder lekker. Vriendelik verwelkom deur Anna asook goeie behandeling deur die verhuringagent.

Molly L - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Molly L
With friends

Ons het baie lekker gekuier, maar die plekkie was nie skoon, veral gordyne en rusbank.

Pragtige plek maar het baie aandag nodig.

Shawn V - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Shawn V
Family with young children

Baie netjiese plekkie met als wat 'n mens nodig kan kry.

Die huis is goed toegerus en die kamers het elk hulle eie badkamer. Enigste afkeuring is die houttrappe wat opgaan na die boonste leefarea is baie raserig en styl. Nie baie kind en oumens vriendelik nie.

Michelle D - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
2/5
Michelle D
Family with teenagers

Rustige omgewing.

As 'n gesin wat heelwat rondry en by verskillende plekke deur SA bly, was daar 'n paar goedjies wat gepla het: Beide dubbelbeddens se matrasse is baie oud en ongemaklik. Die gasgeyser het deurentyd probleme gegee. Die gasbraaier het slegs genoeg gas gehad vir een aand se ete. As daar gestort word kom die water in die bad uit. Daar is duidelik 'n probleem met die afvoerstelsel. Die kombuis is baie skrams toegerus. Die eenheid was heel goed bolangs skoon, maar van 'n swakker standaard as wat ons verwag het. Die feit dat die kombuis op die 1ste verdieping is, is nie gemaklik nie, maar darem nou ook nie die einde van die wêreld nie. In vergelyking met ander verblyfopsies waarvan ons al gebruik gemaak het is ons van mening dat die koste per nag te hoog is as 'n mens dit vergelyk met die standaard van die eenheid. Ons gee Rustevre 'n 2-ster-gradering en sal nie sommer weer die eenheid bespreek teen die huidige tariewe nie.

Anton V - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
2/5
Value for money
3/5
Anton V
Family with teenagers

Van hoogte punt tot laagte punt.

Die plekkie is netjies met 'n fantastiese dek en baie gemaklik. Die krane in badkamers is oud en party werk met 'n gesukkel. Die eetgerei is oud en daar was 'n waterprobleem wat ons kan verstaan maar dit beteken dat die gas geyser dan nie werk nie en ons was die Donderdagaand tot en met Vrydag oggend 11:00 nog steeds sonder water en het toe besluit om huis toe te kom. As hulle net 'n ekstra Jojo tenk met pomp aanskaf om stort en toilet onder kan voorsien met water sal dit baie beter gaan. Die eienaar het wel my geld terug gegee vir die aande nie daar spandeer nie, so 'n groot dankie aan haar.

Jeanri B - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Jeanri B
Family with young children

Voedsel vir die gees.

Was baie lekker ons het ongelooflik lekker gerus.

Mel B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mel B
Family with teenagers

Had a wonderful time!

Lighting was a bit poor, with light switches in strange places.

Tanya L - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Tanya L

Dit was slegs okay.

'n Baie vreemde uitleg. Behoort slegs 4 te slaap en nie 6. Geen binne sit of sit-eet-area a.g.v. 2 beddens in kombuis-/leefarea. Wanneer koud is, is dit nogals 'n probleem. Seker nie baie koud in Marloth nie. Wanneer iemand bo beweeg kan niemand onder slaap, dit is baie erg! Nie 6 van alles in kombuis nie.

Marius S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
1/5
Safety
2/5
Value for money
4/5
Marius S
Family with young children

Het baie lekker gebly. Sal weer gaan, maar sonder my kleinkind.

Verblyf is nie baie veilig vir gaste met klein kindertjies nie, aangesien die lekkerste kuierplek en kombuis op die boonste dek is. Maar ons het 'n baie vriendelike ontvangs deur Anna gehad, en een aand het die gas op geraak en ek het Anna gekontak. Binne 'n paar minute was sy en haar man daar om alles reg te step. Dankie aan Anna en haar man dat ek ons fietse in die motorfiets kon toesluit. Oorweeg 'n hekkie bo by trappe.

Lezrtte S - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lezrtte S
With spouse/partner

Had a great time relaxing.

Thank you for having us. Had a great stay. Will definitely go again. Thank you to Anna for your friendliness and help.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gekuier. Heerlik ontspan.

Baie dankie dat ons by jul huis kon uitspan. Heerlik gekuier en uitgerus. Sal beslis weer by jul oorbly. Dankie Anna vir jou vriendelikheid en behulpsaamheid.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Celest L - May 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Celest L
Family with teenagers

Heerlike stil, lekker verblyf.

Dit was heerlik. Die plekkie het alles wat ek nodig kon kry. Sal definitief weer hier bly. Sien julle binnekort.

Jurie V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Jurie V

Lekker rustig.

Baie lekker gebly, die stortkop het wel 'n vervanging nodig.

Gerda F - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Gerda F
With friends

Heerlik rustig, geen steurings.

Rustige bekostigbaar. Waarde vir geld, moet net backup gereed hê vir kragonderbrekings.

Carol-ann M - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Carol-ann M
With spouse/partner

Dit was 'n baie oulik plek.

Dit was baie oulik plek. Plek kort aandag en skoonmaak. Aircon blaas net onder en waaier is maar swak.

Suhail P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Suhail P
Family with young children

Rustig.

Ons het lekker gebly. Die layout is bietjie vreemd, maar andersins het ons lekker ontspan in die natuur.

Helga V - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Helga V

Baie gerieflik en rustig.

Ons was 'n gesin wat ouma en oupa ook saamgekom. Dit was baie lekker. Ons het die hele naweek bo-op die dek spandeer.

Chane O - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Chane O
With spouse/partner

It was a great stay.

We enjoyed the stay a lot. Enjoyed the rest there.

Andre B - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre B
With spouse/partner

Great price, great location, everything you need and more.

Had a wonderful stay. The gas braai upstairs is a real winner. Tame kudu's walking around Marloth Park and a herd of 20 elephant at the river just down the road made it so worthwhile. Very peaceful and quiet. Can really recommend this venue.

Emma W - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Emma W
With friends

Lovely spot!

A lovely place to stay. Only 30 minutes from the Kruger gate.

Elize L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
2/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Elize L
With spouse/partner

Not private.

Do not like the 2 premises linked together, no privacy. Kitchen on the first floor, the braai area in the garden, not very braai friendly if you want to braai in the garden.

Tshidi M - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
2/5
Service
2/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tshidi M
Family with young children

Very good place.

We loved the place, except for noisy wooden floor. Kitchen had everything we needed, except for wine opener...LOL! We had to buy one. Our Christmas was well spent, we saw lot of animals, some at our doorstep. I will come back again. We had a 2 year old baby and we felt she was not safe upstairs because there is no barriers, we had watch her all the time. I will be nice if some barriers were put in for kids safety.

Patricia V - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patricia V
With friends

Dicht bij kruger in Marloth park.

Eenvoudig uitgerust prima huis met dubbele slaapkamers met ensuite badkamers. Keuken boven. Mooi terras met gasbbq.

Nelmarie D - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Nelmarie D
Family with young children

Baie goeie diens.

Die diens en hulp was uitsonderlik, baie dankie.

Jeanette F - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jeanette F
With friends

Lekker gebly.

Heerlike plekkie vir gesinsontspanning.

Eksteen R - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eksteen R
Family with young children

Rest for the soul!

The deck makes it very safe. We had a good rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rus vir die siel!

Die stoep bo maak dit baie veilig. Ons het lekker gerus.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rudi B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Rudi B
Family with teenagers

Baie lekker gebly, rustig en tuin netjies.

Huis was netjies en Anna en Paul was baie behulpsaam. Kort egter lig onder lapa aangesien lig die teen muur nie van dak afkom en geblok word as jy om tafel sit. Sal aanbeveel en weer daar bly. Buitetoilet en stort op stoep 'n goeie idee met 'n pragtige uitsig op Marloth. Lekker gekuier op dek. Skuifdeur bo kort 'n behoorlike slot, word tans met staal pennetjie vasgemaak. Dankie Gerrie, was baie lekker.

Jo G - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo G
With friends

Very relaxing and a quaint unit.

See stars.

Working On Fire (pty) Ltd N - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Working On Fire (pty) Ltd N
With friends

Peaceful.

We found the layout of the accommodation a bit strange (was with an architecht, lol), but it was very nice and peaceful. The only problem was that there are no fans or aircon in the bedrooms and when you switch on the aircon you can't feel it on the top floor and when the bedroom's doors are closed you can't feel it in the rooms either. Otherwise we enjoyed it, thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustigheid.

Ons het die uitleg van die plekkie so effe snaaks gevind (was saam met 'n argitek LOL), maar dit was baie lekker en rustig. Die ergste probleem was dat daar nie waaiers/lugversorging in die slaapkamers is nie en as mens die lugversorging aansit voel mens hom nie op die boonste verdieping nie en as die slaapkamer deure toe is kan mens dit ook nie in die kamers voel nie. Verder het ons heerlik gekuier, baie dankie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Adri S - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Adri S
Family with teenagers

Ons het lekker gebly.

Dit was baie rustig. Die splash pool was 'n lafenis op 'n warm dag. Die wilde diere wat kom kuier was wonderlik. Die buite badkamer is baie oulik. Ons het dit baie geniet. Die enigste probleem was toe dit begin reën het het die dak in die kombuis gelek en die water het regdeur tot in die een slaapkamer geloop. Ek sal weer daar gaan bly as hulle die dak regmaak.

Gerrie S - Nov 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Gerrie S
Family with teenagers

A piece of paradise.

It was a wonderful breakaway. Just a pity about the drought, but the animals made up for it. I would recommend this paradise and good service to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

'n Stukkie paradys.

Dit was 'n wonderlike breek, net jammer oor die droogte, maar die diere het opgemaak vir dit. Ek sal die paradys en goeie diens vir enige iemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustevre's response

Baie dankie vir hierdie terugvoer. Ons sal altyd poog om die beste diens te lewer. Ons bid vir reën.

Rustevre
Stefan V - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Stefan V
With friends

Quiet, peace and just great!

We had a great time. Will definitely be back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stilte, vrede en net great!

Ons het baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Ria B - Jun 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria B
With spouse/partner

Really enjoyed the accommodation.

Gerrie notified us by SMS to contact her. She was there when we arrived and we enjoyed her hospitality. The house was clean and tidy, and Gerrie checked on us the next day. Thanks Gerrie and LekkeSlaap for pleasant accommodation.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ek het die verblyf regtig baie geniet.

Gerrie het ons per sms ingelig om haar te kontak. Ons het haar by aankoms reeds daar gekry en het sommer haar gasvryheid geniet. Die huis was skoon en netjies en die volgende dag het Gerrie weer kom kyk of ons tuis is. Dankie Gerrie en LekkeSlaap vir ons aangename verblyf.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Shanaaz M - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
1/5
Service
2/5
Location
2/5
Safety
2/5
Value for money
1/5
Shanaaz M

Unpleasant and filthy!

A friendly welcome from Gerrie. The bed was comfortable and location is perfect, but that's it! A great surprise when arriving from the Kruger on a hot day. A splash pool... hmm would've been awesome if it was clean. Walking through the front door, filthy curtains and floors welcome you which wasn't a pleasant sight. The entire place is filthy and won't recommend it at all, due to previous comments in the guest book at the house. It's clear that the owners do not take anything written to heart to improve circumstances! The place is not friendly for the elderly, should be mentioned in advertisement. Left over biltong found in bathroom and strands of hair between sheets which gave us no option but to sleep on top of tattered bedding. Drainage system in bath and shower is terrible, definitely needs to call in a plumber to check blockage. The comments book dated back to 2014 and now in April 2016 the upstairs sliding door still misses a lock which is unsafe! ALL curtains needs a wash, but not sure if it will survive the washing machine due to their condition... horrible! We love nature, we welcomed all crawling and flying insects (part of nature indeed), but I am quite sure every human on this earth will and should appreciate cleanliness! We couldn't wait for break of dawn to have just 1 cup of coffee on the beautiful deck (leading from sliding door) enjoying our goodbye lullaby's sung by the birds. Reviews are not shared to bad mouth an organisation or establishment, it's merely a concern for owners to better the situation when complaints/compliments, like these, arise.

Jacqueline C - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jacqueline C
Family with teenagers

Ervaar die boslewe en wild in die gemak van jou stoep af.

Verblyf was baie lekker, rustig en die huis was lieflik ingerig en netjies. Daar was geen tekort nie. Een voorstel sal wees om 'n waaier in die kombuis area te sit, aangesien dit baie warm word in die vertrek.

Charne K - Oct 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charne K
Family with teenagers

Absoluut wonderlik - gemaklik en baie smaakvol.

Dit was voorwaar wonderlik. So na aan die natuur - loopafstand vanaf winkeltjies. Mense ongelooflik vriendelik. Huis baie ruim, voldoende gemeubileer en die kombuis is 'n droom! Van alle potte, bakke tot blik oopmaker. Baie lekker splash pool, baie privaat met eie braai geriewe. 10 uit 10!

Anina B - Aug 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anina B
With spouse/partner

Sielskos.

Baie netjiese plekkie. Het dit baie geniet.

Charlet V - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Charlet V
With spouse/partner

Skoon, netjies en mooi uitsig.

Die eenheid was skoon en netjies, die uitsig was wonderlik, ons het lekker gekuier.

Johlene F - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
3/5
Johlene F
Family with teenagers

Mooi plekkie.

Die plek was binne stowwerig. Die spinnerakke en beddegoed het nie baie skoon gevoel nie en die gordyne was vuil. Ons was aangesê om die bo-deur nie te sluit nie, net toe te trek. Bobbejane het die dag ingekom en verwoesting gesaai. Ons het daarna niks kos ensovoorts gehad nie en moes vroeg oppak. Ons voorstel is: Laat mense weet dat daar bobbejane is en dat alles gesluit gehou moet word. Daar was 'n swembad maar ons kon dit nie gebruik nie. Ons het dit nie verstaan nie, want ons het spesifiek die plek met die swembad bespreek vir ons kinders.

Cornie B - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Cornie B
With friends

Aangename verblyf. Baie wild gesien.

Baie lekker gebly. Trappe nie vir kinders en bejaardes nie. Noodligte tydens beurtkrag ontbreek. Buitestort verleen sekere romantiek aan die plek.

Penelope V - Jun 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
1/5
Value for money
2/5
Penelope V
With spouse/partner

Netjies maar nie baie prakties nie.

Vriendelike ontvangs. Plek skoon en netjies. Kombuis onprakties. Die opwasbak is buite. Die kombuis is bo met ongemaklike trappe om kos en koelbokse op te dra. Gas-geiser het nie gewerk nie en ons moes toe in die eienaar se badkamer stort. Die skuifdeure en vensters is nie veilig nie. Die kussings was plat en beddens hard.

Dominic M - May 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
2/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Dominic M
Family with young children

Lovely place, very comforable.

Really enjoyed the intertainment area. Lovely to make food outside where everybody can be together. Nice place. Would recommend. Just a bit noisy due to bedrooms being underneath a wooden floor, but that cannot be helped.

Anne-marie M - Dec 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Anne-marie M
Family with teenagers

Aangenaam!

Die huis gee 'n heerlike boservaring, veral met die diere wat so om die huis beweeg. Ook goed geleë om die Kruger Wildtuin te besoek. Jammer dat plonspoel nie so goed geleë en skoon is nie? Dankie!

Bob S - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bob S
With spouse/partner

BAIE aangenaam, goed toegerus en SKOON.

Inderdaad huis weg van die huis, sal beslis weer teruggaan. Sterk aanbeveel!

Zothile N - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Zothile N
With friends

A different kind of home

It was just out of this world, it is safe and neat! Taking a long walk to the shops we met a Giraffe ... and he posed for us :), What a fantastic experience it was!

Cliff V - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cliff V
Family with young children

Heerlik!

Om so naby aan die natuur te wees, maak jou opreg dankbaar vir die kleinste dingetjies. Alhoewel ons die Groot Vyf gesien het in een oggend was dit die verwelkoming van die wit reënpaddatjie by ons huisie wat die hoogte punt was.

Lillani R - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lillani R
With friends

Amazing!

I loved the place, it was very nice.

Christelle S - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christelle S
Family with young children

Dit was heerlik en ek sal beslis teruggaan.

Dit is 'n heerlike huisie.

Karien L - Aug 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Karien L
With spouse/partner

Lovely

See the stars below.

From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
From R800
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 3692 Ribbok Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YWM4ZjBmLWMyNGMtNGYzZi04YzA2LWE1MGMyOWRhMGE1YQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R800  per night (sleeps 6) 50 5 1 4 3692 Ribbok Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -25.345812012635 31.802207641304
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!