Rustic Rose Guesthouse
Review Summary
Rudi L - Dec 2018
Overall score
Skoon en rustig.
Chanel V - Nov 2018
Overall score
Mooiste netjiese verblyf en gasvryheid!
Erna H - Nov 2018
Overall score
Delighted and enjoyed the time in Wakkerstroom.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik gebly en het die tydjie in Wakkerstroom geniet.
Melody se plek is pragtig en sy is baie gasvry. Net een versoek - dat gaste die kombuis kan gebruik. Daar is nie baie eetplekke oop op 'n Sondagaand in Wakkerstroom nie. 'n Beperking t.o.v die gebruik van die mikrogolf kan gestel word en gaste kan hul eie skottelgoed was.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Peter S - Jul 2018
Overall score
Verwelkomend en gasvry.
Louise R - May 2018
Overall score
Baie lekker gebly die plek is skoon en netjies.
Rustic Rose Guesthouse's response
Baie dankie, ons hoop om julle gou weer te sien.
Wilma B - Mar 2018
Overall score
Ons het baie lekker gekuier, heerlik ontbyt geniet en die sentrale ligging het bygedra dat ons die musiekfees en Wakkerstroom terdeë kan geniet.
Rustic Rose Guesthouse's response
Baie dankie Wilma, ek hoop ek sien julle gou weer. Groete, Melody.
Stersia B - Jan 2018
Overall score
Waarde vir geld.
Rustic Rose Guesthouse's response
Baie dankie julle is enige tyd welkom en was lekker om julle hier te hê. Groete,Melody.
Ansie J - Oct 2017
Overall score
Netjies en gemaklik, ek het heerlik gebly.
Rustic Rose Guesthouse's response
Baie dankie hoop om jou gou weer te sien. Groete Melody
Magda F - Oct 2017
Overall score
Beautiful and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Pragtig en rustig.
Dit was ons tweede besoek aan Rustic Rose Guesthouse. Die kamers is pragtig en gerieflik. Melody is ’n wonderlike gasvrou en ek sal enige besoeker in Wakkerstroom aanraai om daar te gaan oornag.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Rustic Rose Guesthouse's response
Baie dankie julle altyd welkom. Groete Melody
Pierre J - May 2017
Overall score
Ideal locaton and our time in Wakkerstroom was awesome.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Die huis is ideaal geleë en besoek aan Wakkerstroom was lekker.
Die huis is goed geleë en Melodie se hulp en ondersteuning was uitstekend. Ek sal in die vervolg probeer om die hele huis te huur, want dan is dit makliker om 'n badkamer en die sitkamer te deel. Ek sal weer gebruik maak van die huis aangesien ek dan kan loop na al die eetplekke en winkels.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gary W - Nov 2016
Overall score
Neat, excellent service and nice hospitality.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies met baie goeie diens en lekker gasvryheid.
Melody is baie gasvry en behulpsaam. Die kamers is netjies en gemaklik ingerig. Waarde vir geld.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Johan S - Oct 2016
Overall score
Very comfortable.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie gemaklik.
Die gasvrou is baie vriendelik en haar plek is baie skoon. Dit is 'n plesier om daar te bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Tharina P - Aug 2016
Overall score
Pragtige en gerieflike kamer.
Rustic Rose Guesthouse's response
Baie dankie vir die mooi terug voer.
Groete Melody
- Capacity: 8 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: 159 Van Riebeeck straat, Wakkerstroom, 2480, Mpumalanga
- No children under 12