The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Rustig in die Bosveld | TravelGround
+18

Rustig in die Bosveld

29 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 29 reviews for Rustig in die Bosveld
Cleanliness
5.0/5
Service
4.9/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Anneke L - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneke L

Rustig.

Ons het baie lekker gekuier. Netjies en skoon. Die buitestort is 'n treffer. Ons sal weer daar bly as die geleentheid hom voordoen.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie dat julle Rustig in die Bosveld gekies het. Julle is altyd welkom

Rustig in die Bosveld
Peter W - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Peter W

Great.

Great stay and enjoyed it.

Madelein G - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein G
With friends

Rustig, gemaklik en ontspannend.

Die huis is baie nettjies en skoon. Dis baie goed toegerus met alles wat nodig is. Annalize is baie vriendelik, verwelkomend en behulpsaam. Dis die perfekte plek vir n rustige gesinswegbreek. Ons sal enige tyd weer teruggaan.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie,
Julle is baie welkom.

Rustig in die Bosveld
Thea V - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Thea V
With spouse/partner

Wegkomkans

As jy wil wegkom van alles, insluitend die selfoon, is dit die plek!

Linda H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Linda H
With friends

Vriendin se afskeidskuier.

Dis 'n klein juweel in die Bosveld, met mak wildlewe wat uit jou hand kom eet. Baie voëls. Koop gerus 'n sak boskos, daar is voerplek vir diere en voëls.

Rustig in die Bosveld's response

Dankie Linda
Jammer julle vriendin verhuis, maar ons is bly ons kon die afskeidskuier vir julle lekker maak.
Groete

Rustig in die Bosveld
Willie D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Willie D
Family with young children

'n Belewenis in die natuur.

Die kleinkinders het die nabyheid van die wild aan die heinings vreeslik geniet, die neushoring- en kwêvoëls wat op jou stoep kom kuier, maak dit soveel meer "Bosveld". Almal het die grondpaaie per fiets aangepak. Sal weer wil teruggaan.

Bennie D - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Bennie D

'n Baie lekker rustige bosveld-ontspanning.

Die plekkie is netjies en skoon, Die mense is baie vriendlik en behulpsaam. Ek sal verseker weer gebruik maak van hulle. Dit is in die hartjie van die bosveld met die diere wat sommer kom groet op die stoep.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie, bly julle het die bos geniet

Rustig in die Bosveld
Carine L - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine L

Ons gesin het heerlik uitgerus in die mooie Bosveld met die wonderlikste akkommodasie en gasvrou.

Ongelooflik mooi skoon, gemaklik met lugverkoeling, gerieflike kamers/beddens en goeie kwaliteit beddegoed, baie goed ingerigte kombuis. Baie spasie vir binne en buite kuier. Die ekstra bosstort was 'n bonus. Die swembad heerlike lafenis. Anne-Lise dankie vir jul gasvryheid. Ons beplan reeds ons volgende kuier!

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie, dit was n plesier om julle te akkomodeer.

Rustig in die Bosveld
Nastassia V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nastassia V
Family with teenagers

Fantasties, rustig, Stunning view.

Baie beter as wat die foto's wys, heerlike afdak vir as dit reën, mooiste view oor die bos en berge, privaat geleë en aircons vir die warm aande. Sal enige tyd weer gaan ontspan by Anna-lize en Paul se plekkie.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie en ek is baie bly julle het dit geniet.
Groete

Rustig in die Bosveld
Ilse V - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilse V
With friends

Fantasies.

Hierdie is een van die lekkerste huise vir 'n groep vriende. Die uitleg is perfek en die buitegeriewe is ongelooflik. Ons sal vir seker weer hier bly.

Rustig in die Bosveld's response

Bly julle het dit geniet.

Rustig in die Bosveld
Chris B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
Family with young children

Rustig, kalm. Baie lekker.

Eienaar het ons baie vriendelik verwelkom. Die kalmte van die bosveld en die besoek van die wild maak mens vergeet van die stadsgejaag.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie, was 'n plesier om julle weer terug te verwelkom.

Rustig in die Bosveld
Chris B - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chris B
Family with teenagers

Die huis en die ligging van die die huis in die dorp is absoluut die beste.

Alles was perfek vir 'n wegbreek naweek. Die wild wat kom kuier, die uitleg van die huis, braai-area en swembad het my onmiddelik beindruk. Mnr. Els het seker gemaak alles is 100% toe ons daar aankom. Kan nie wag vir die volgened besoek nie.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie, u terugvoer word opreg waardeer.

Rustig in die Bosveld
Charmaine M - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charmaine M
With friends

Heerlik gekuier. Baie goed toegerus.

Baie rustig, lieflike omgewing.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie.

Rustig in die Bosveld
Cynthia V - Oct 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cynthia V
With friends

Rustige plek om te ontspan.

Pragtige omgewing met 'n goed ingerigte plekkie. Die diere is mak en ons het die stap tussen die wild baie geniet.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie, bly julle het dit geniet.

Rustig in die Bosveld
Heleen H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heleen H
Family with teenagers

Baie goeie waarde vir geld. Eenheid is baie skoon, netjies en ruim. Heerlik rustig met diere wat reg deur die dag by eenheid verby beweeg.

Sien sterre.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie
Bly julle het dit geniet

Rustig in die Bosveld
Angelique H - Aug 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Angelique H
Family with young children

Dit was vreeslik ontspannend en die kiddies het dit so baie geniet. Die buitestort is iets buite die wêreld, gaan dit beslis in die somer probeer.

Sien sterre.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie.
Julle is baie welkom.

Rustig in die Bosveld
Lizahn O - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Lizahn O
With friends

Fantastic place! Well situated and excellent facilities!

Our stay was a pleasure from arrival to departure! Already planning to go back!

Felicity T - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Felicity T
Family with teenagers

Het 'n baie lekker naweek gehad.

Die naweek was rustig en die inwoners baie vriendelik. Ons het onsself baie geniet.

Caren S - Nov 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Caren S

Definitief rustig soos die naam sê.

Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Die plek was netjies, skoon en goed uitgelê, met alle eetgerei en breekware soos benodig. Die diere kom tot teen aan die huis se heining. Dis 'n lekker plek om te ontspan en die stad uit jou sisteem te kry.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie. Bly julle het dit geniet.

Rustig in die Bosveld
Christo G - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo G
Family with teenagers

Love the place and will definitely go again.

Great place, spacious kitchen area with 2 bathrooms and 3 bedrooms. We will definitely return to this place.

Jorika L - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Jorika L
Family with young children

It was neat and convenient.

It was very nice. Thanks for the hospitality. Will definitely come again one day.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was netjies en gerieflik.

Dit was baie lekker. Dankie vir die gasvryheid. Sal beslis weer eendag kom.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie.

Rustig in die Bosveld
Robert Z - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Robert Z
With spouse/partner

Peaceful in the bush.

Very clean and neat. Properly equipped. Nice braai area. Hospitality notable.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Rustig in die bos.

Baie skoon en netjies. Behoorlik toegerus. Lekker braaiplek. Gasvryheid noemenswaardig.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie. Julle is baie welkom.

Rustig in die Bosveld
Tertia N - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tertia N
With spouse/partner

Accommodation was very clean and tidy and the owners have gone to great lengths to make us feel at home.

The accommodation was well arranged, clean and tidy and was equipped with everything we needed. The owners have gone to great lengths to make us feel at home.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Verblyf was baie netjies en skoon en die eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

Die verblyf was goed gereël, skoon en netjies en was toegerus met alles wat ons nodig gehad het. Die eienaars het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie, Tertia.
Julle is meer as welkom.

Rustig in die Bosveld
Tiaan B - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tiaan B
With friends

It was fantastic.

It was fantastic. Thanks for everything.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Dit was fantasties. Baie dankie vir alles.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Rustig in die Bosveld's response

Baie dankie Tiaan, julle is meer as welkom.

Rustig in die Bosveld
Ina S - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina S
With spouse/partner

Excellent!

Verblyf was skoon, netjies en die eienaars loop die ekstra myl vir hul gaste. Baie dankie vir 'n genotvolle verblyf.

Rustig in die Bosveld's response

Wonderlik! Dit was 'n absolute plesier om julle te ontvang.

Rustig in die Bosveld
Graeme B - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Graeme B
Family with young children

Very clean, nice view and Pal and Analise are very friendly.

See stars.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Mooi skoon, lekker uitsig en Paul en Analise is baie vriendelik.

Sien sterre.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Johan V - Mar 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johan V
Family with young children

Relaxed. Enjoyable. Friendly.

Affordable, clean and very friendly. Highly recommendable. Will go back anytime.

Alida K - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Alida K
With spouse/partner

Heerlike bosveld ervaring!

Vriendelik verwelkom en dadelik tuis gevoel. Baie netjiese, skoon plek met alles wat nodig is om heerlik in die bosveld te ontspan. Die diere loop sommer tussen die eenhede rond en die sonsondergang is amazing.

Ilona V - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ilona V
Family with teenagers

Heerlik!

Anna-lize en Paul is fantastiese mense! Baie gasvry en dadelik reg om te help. Hulle het ons so welkom laat voel. Die huisie was skoon, netjies en goed ingerig. Baie goeie waarde vir geld! Sal beslis weer daar aandoen.

From R900
per night (sleeps 8)
From R900
per night (sleeps 8)
From R900
per night (sleeps 8)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 28 Heath Avenue, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQOaARc9gpAP2IU6JQHEmomXF8mTmbLAHPtwrn3bUaanOoBJ0jP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R900  per night (sleeps 8) 29 5 1 5 28 Heath Avenue Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -24.921028929805 27.63140180685
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!