Nieu-Bethesda Accommodation at Rustpunt | TravelGround
+20

Rustpunt

Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 20 reviews for Rustpunt
Cleanliness
4.7/5
Service
4.6/5
Location
4.7/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.6/5
Susan S - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Susan S
With spouse/partner

Heerlike, rustige verblyf.

Gerieflik. Waarde vir geld. Rustige omgewing met baie om te sien.

Berendien V - Jul 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Berendien V
With spouse/partner

The inspiration of the Karoo and the characterful village has given us new strength.

New Bethesda is like a golden pound that you suddenly discover behind a cupboard. The atmosphere brings peace and quiet to the soul. The people are friendly and there are many things to do in Nieu-Bethesda. Our accommodation was excellent and Ruspunt was equipped with everything a traveller needed.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Die inspirasie van die Karoo en die karaktervolle dorpie het ons nuwe krag gegee.

Nieu-Bethesda is soos 'n goue pond wat jy skielik agter 'n kas ontdek. Die atmosfeer bring stilte en rus vir die siel. Die mense is vriendelik en daar is bo-verwagting baie dinge om te doen in Nieu-Bethesda. Ons verblyf was uitstekend en Ruspunt was toegerus met alles wat 'n reisiger nodig het.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Charl D - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charl D
With friends

Netjies en rustig met alles wat jy benodig.

Privaat en ideale ligging om dorp te kan verken.

Tersia V - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Tersia V
With spouse/partner

Rustige verblyf op die buitewyke van die dorp met alles wat benodig word.

Ten volle toegeruste huisie in 'n stil omgewing. Ons het heerlik gebraai terwyl ons die mooiste sonsondergange beleef het.

Heidi D - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heidi D
With spouse/partner

Rustpunt is die beste plekkie on the ontspan.

Rustpunt was die beste plekkie om te ontspan. Ons het die warm kombersie en verwarmers benut omdat dit so koud was. Margie was baie hulpvol.

Sepp E - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Sepp E
With spouse/partner

We enjoyed the weekend a lot.

We will definitely recommend this accommodation to our friends and will also definitely visit it again ourselves.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ons het die verblyf baie geniet.

Ons sal ons verblyf seker vir vriende aanbeveel en ons sal ook seker weer 'n draai daar maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Alan L - Mar 2017
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Alan L
With spouse/partner

Great location on the edge of town.

Perfect in almost every way. We stayed for 3 nights and dined out on 2 nights. Kitchen seems more than adequate. Bed was comfortable. The host was "invisible". Met her on arrival only. Plumbing drainage needs attention. Gurgling shower.

Maretha K - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Maretha K
With spouse/partner

Lovely, convenient with everything needed.

We had such a peaceful stay. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Heerlik en gerieflik met alles wat 'n mens nodig het.

Ons het heerlik rustig gebly. Dankie Anemiek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Carel B - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Carel B
With spouse/partner

Die binnekant was 'n heerlike verrassing.

Ek was bietjie moedeloos toe ons daar stop, want dit het nie na veel van buite gelyk nie, maar regtig 'n oulike plekkie met alles wat ons nodig gehad het. Lekker geslaap, ruim stort, oulike kombuis, warm binne en 'n werkende braaiplek. Meestal sommer gestap na al die plekke in die dorp.

Johan N - Apr 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Johan N
With spouse/partner

Excellent view!

The host was extremely helpful and friendly. The cottage was very comfortable and clean. Very good view and beautiful surroundings. Kitchen is very comfortable and properly fitted for self-catering.

Alida M - Mar 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Alida M
With spouse/partner

Dit was fantasties! Hierdie dorpie betower mens en Rustpunt dra daartoe by.

Rustpunt was 'n wonderlike plek om oor te bly. Dit is oulik toegerus met alles wat mens nodig het en die ligging maak dit 'n lekker plek om die natuurskoon in die dag te beleef en die sterreprag in die aand. Definitief 'n plek waar jy met 'n geruste hart onder die sterre jou braaivleis vuur kan geniet.

Annamarie M - Jan 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annamarie M
With spouse/partner

Hierdie huisie is baie spesiaal en ek kan dit ten sterkste aanbeveel.

Annemiek se gasvryheid was uitstekend en die huisie is regtig goed uitgerus en pragtig.

Hennie O - Nov 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Hennie O
With spouse/partner

Een van die aangenaamste plekkies om oor te bly op ons ganse reis van 4 800 deur die land.

Annemiek is die perfekte gasvrou en het geen moeite ontsien om die kothuis op standaard te bring nie. Dis ruim en vol klein spesiale dingetjies wat spreek van goeie smaak en omgee vir haar gaste. Dan is daar ook die pragtige uitsig van die stoep af, die vars lug en sterrehemel. Ons sal graag wil teruggaan!

Freddie J - Sep 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Freddie J
With spouse/partner

Uitstekend! Mens kan werklik hier af skakel en rus vind weg van die besige stadslewe af.

Eerste gedagte wat deur jou kop gaan sodra jy by Rustpunt aangekom het, is dat jy wens jy het 'n paar ekstra aande se verblyf geboek. Dis 'n lieflike plekkie en ons sal definitief weer terug gaan.

Johan G - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Johan G
With friends

Snoesig, uniek en ruim.

Ons het baie lekker hier gebly. Net-net uit die dorp uit, pragtig geleƫ voor 'n bult met die mooiste uitsigte. Moeite is gedoen om seker te maak ons slaap warm in 'n ysige seisoen. Netjies, skoon, uniek en aangenaam versier. Heerlike stoep vir die middagson. Lieflike tuin. In Nieu Bethesda wil mens juis nie in 'n Hilton hotel bly nie. By Rustpunt voel jy tuis.

Adriaan D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Adriaan D
With spouse/partner

Uitstekend en 'n wonderlike ondervinding!

Pragtig in alle opsigte. Netjiese wooneenheid. Smaakvol toegerus, net 'n plesier om daar te bly. Sal beslis weer hier afsaal.

Anke A - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anke A
With spouse/partner

Ons het 'n heerlike tyd in Nieu-Bethesda en spesifiek by Rustpunt akkommodasie gehad!

Ons sal beslis weer kom! Baie dankie dat jul ons tyd so spesiaal gemaak het!

Elize S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize S
With spouse/partner

Baie goed ontvang. Gasvrou baie vriendelik en hulpvaardig.

Die ligging is baie goed, stil kant van dorp met mooi uitsig. Baie rustig. Eenheid baie goed voorsien en toegerus, gasvrou baie vriendelik. Alles is baie skoon en mooi aangebied met die klem op persoonlike sorg. Vars blomme oral in kamer, sjokolade voor bed, persoonlike geadresseerde verwelkomingsnota op bed. Die gasvrou het ook wyn en koeldrank om aan te koop vir gas se gerief; sy is beslis daarop ingestel om tot diens te wees.

Pieter J - Dec 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Pieter J
With spouse/partner

Baie rustige verblyf in 'n pragtige omgewing.

Ons eerste besoek aan Nieu Bethesda was werklik besonders. Die verblyf was veral aangenaam met Annemiek wat spesiaal moeite gedoen het om ons spesiale versoeke te akkommodeer. Die plekkie was uiters skoon en gerieflik met verskeie luukshede. Die yskoue wyn op die stoep na 'n lang en warm dag het ons laat besluit ons wil weer terugkom!

Ockert B - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Ockert B
With spouse/partner

Baie rustig in 'n pragtige omgewing.

Die ontvangs was vriendelik en die gasvryheid saam met die pragtige natuurskoon maak dit die moeite werd om daar te bly.

From R760
per night (sleeps 2)
From R760
per night (sleeps 2)
From R760
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: Agatha Street , Nieu-Bethesda, 6286, Eastern Cape
  • No children under 5
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRjOWY1M2NlLTQ3ZGYtNGYxYS1hMjE0LTUyMWI0N2ZkM2E2NQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R760  per night (sleeps 2) 20 5 1 5 Agatha Street Nieu-Bethesda 6286 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 10:00 -31.868738888889 24.548930555556
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com