Thesen Islands Accommodation at S2 Saffron Island | TravelGround
+6

S2 Saffron Island

2 reviews
Self Catering

Review Summary

4.8 out of 5from 2 reviews for S2 Saffron Island
Cleanliness
5.0/5
Service
4.5/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.5/5
Kobus B - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Kobus B
With spouse/partner

Goed geleë, skoon en veilige verblyf.

Die eenheid was netjies, skoon en goed toegerus. Die grootste bates is die veiligheid en uitstekende ligging. Ons kon elke aand na die restaurante op Thesen Island stap vir aandete en die restaurante is nie buitensporig duur nie. Ons sal definitief weer hier bly, solank die tariewe billik gehou word.

S2 Saffron Island's response

Baie dankie Kobus!
Hoop om jul sommer gou weer terug te verwelkom
Magru & Tanja

S2 Saffron Island
Louis W - Oct 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louis W
With spouse/partner

Uit die boonste rakke!

Ons het heerlik gebly. Dankie Magru - jou vriendelike diens was wonderlik. Plek waar ons gewoon het, is mooi skoon en netjies - lekker rustig met 'n pragtige omgewing.

S2 Saffron Island's response

Baie dankie julle twee. Ons hoop om jul sommer gou weer te sien op Thesen Eiland, Knysna. Geseënde jaar vorentoe met al julle planne.
Magru

S2 Saffron Island
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
From R1 200
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 2 people
  • Check-in: 14:00 to 17:00
    Check-out: 10:00
  • Address: S2 Saffron Island, Thesen Island, Knysna, 6571, Western Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDdiZGIwMTNiLWNjZTktNDI1Yi1hN2ZiLWE1MGIxODIxZjg3OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R1 200  per night (sleeps 2) 2 5 1 5 S2 Saffron Island Thesen Island 6571 Western Cape 0860 022 102 14:00-17:00 10:00 -34.04775088522 23.049752143334
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com