Saamrus Guest Farm
Review Summary
Elizna C - Feb 2021
Overall score
Rustige, gasvrye, plattelandse atmosfeer.
Saamrus Guest Farm's response
Dankie vir die positiewe opmerkings. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons hoop julle besoek ons gou weer.
Angus S - Jan 2021
Overall score
Two-night weekday breakaway.
Amori C - Nov 2020
Overall score
Relaxing weekend away with the doggies.
Anne Marie S - Oct 2020
Overall score
My daughter and I had a lovely stay midweek and enjoyed the peace and quiet of the farm.
Read moreIrene S - Sep 2020
Overall score
Had a very pleasant stay.
Saamrus Guest Farm's response
Thank you for the feedback. We will look into the problem with the loose wood banging and make sure that it is fixed and secured.
Karin D - Aug 2020
Overall score
Rustigheid.
Ilan S - Mar 2020
Overall score
Rustige wegkomplek saam die honde.
Saamrus Guest Farm's response
Dankie vir die pragtige resensie. Gaste soos julle is beslis welkom om ons weer te besoek!
Estelle L - Feb 2020
Overall score
Very nice place, will definitely recommend.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker plekkie, sal beslis Saamrus Guest Farm aanbeveel.
Die staproetes baie oulik en verskeie wandelpaadjies om van te kies. Hul verskaf ook 'n map van al die staproetes. Waterbakke by jou blyplek neergesit en so ook by die swembad. Baie stil en rustige plekkie en baie netjies. Die hondekinders het dit so baie geniet. Sal graag die volgende voorstelle wil maak indien moontlik. 'n Asblik by die swembad en so ook n braaier of 2 by die swembad plaas. Ys op die perseel verkoop, so ook meer lekkergoed of iets om te peusel. As jy eers daar is, is jy nie lus om winkel toe ry nie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Saamrus Guest Farm's response
Dankie vir al die positiewe opmerkings en voorstelle.
Daar was altyd 'n asblik by the swembad. Wonder waarheen hy verdwyn het? Ons sal ondersoek instel en seker maak daar is 'n asplik.
Ons kan ongelukkig nie 'n braai by die swembad sit nie, want as daar van die gaste is wat as 'n groep geboek het, is hulle geneig om die swembad area oor te vat en dan voel ander gaste onwelkom om ook daar te sit of the swem. Om die rede is daar net braaigeriewe by die cottages.
Daar is chips en shokolade by die Ontvangs te koop. Ons het voorheen meer eetgoed daar aangehou, maar het gevind dat dit oud word en nie vinnig genoeg verkoop nie, aangesien die meeste gaste hulle eie goed saambring. Dus het ons besluit om nie 'n groot verskeidenheid aan te hou nie,net genoeg vir 'n noodgeval.
Lize D - Jan 2020
Overall score
'n Honde-paradys met fantastiese staproetes.
Read moreSaamrus Guest Farm's response
Dankie vir al die positiewe opmerkings. Dit maak al die harde werk die moeite werd. Ja, daar was 'n buitengewone en onverwagte probleem hierdie Desember met vliee. Ons sien in die media dat daar hierdie jaar oral oor Gauteng meer vliee as gewoonlik was as gevolg van veranderde weerpatrone. Alles is egter nou weer onder beheer en terug na normale toestande.by Saamrus.
Linda G - Nov 2019
Overall score
Dit is soos hulle belowe 'n wegbreeknaweek vir pare wat alleen gelaat wil word, super rustig met 'n wonderlike berg-uitsig.
Read moreChrista H - Nov 2019
Overall score
Dit was heerlik om so in die natuur te ontspan.
Janien L - Oct 2019
Overall score
Heerlike, rustige en private verblyf.
Saamrus Guest Farm's response
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is voel goed as ons weet die gaste geniet hulleself en rus lekker by Saamrus. Dis 'n kompliment dat julle graag weer by ons wil bly in die toekoms.
Theo K - Jun 2019
Overall score
Provided exactly what I was after.
Minette D - Apr 2019
Overall score
'n Wegbreek in afsondering.
Read moreJj S - Mar 2019
Overall score
Rustig en troeteldiervriendelik.
Brandon H - Jan 2019
Overall score
Very peaceful, nice getaway from everything.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie rustig, lekker wegbreek van als af.
Netjies en baie rustige boswegbreek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Niret D - Dec 2018
Overall score
Ongelooflike rustige atmosfeer, lekker staproetes, en die blyplek is baie skoon en netjies en ruim.
Chrisi K - Nov 2018
Overall score
Glorious. Could rest and enjoy nature.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Heerlik. Kon rus en die natuur geniet.
Die ligging was nie te ver vir 'n kort wegbreek nie. My honde het dit vreeslik geniet. Ek dink hulle sal graag daar wil bly. Dit was egter bietjie raserig met 'n gedreun van ek dink 'n hoenderplaas van bure en die pad na Rustenburg. Ek neem aan ons het dit meer gehoor omdat ons so hoog was. Nieteenstaande was dit heerlik. My man het gaan fietsry op ander paaie en ek kon net sit en die natuur inneem met 'n verfkwas. Daar was 'n bosluis of twee op die honde, so ek sal aanbeveel dat eienaars wel net opvolg en was en dip na tuiskoms.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Gerhard L - Oct 2018
Overall score
Enjoyable stay.
Willem V - Oct 2018
Overall score
Very pleasant and relaxing. A wonderful view and nature.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie aangenaam en ontspannend. 'n Wonderlike uitsig en natuurskoon.
Een klagte: die stort en opwasbak se uitlaat was die hele naweek geblok al het werkers op ons versoek wel aandag daaraan gegee.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Saamrus Guest Farm's response
Ek is jammer oor die blokasie. Dankie dat jy ons laat weet het.
Chris
Elzet W - Oct 2018
Overall score
Baie rustig!
Thomas A - Jul 2018
Overall score
Had a nice stay in a pet friendly guest farm. Wood was not on the house.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lekker gebly in troeteldiervriendelike verblyf, hout word nie gratis verskaf nie.
Lekker, vat eie hout saam.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Esther V - Jul 2018
Overall score
Neat, well furnished, romantic.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Netjies, goed ingerig, romanties.
Ons verblyf was heerlik! Het tuisgegaan in Karee. Baie netjies en skoon. Kon die steil pad trostseer sonder 'n 4x4 (maar sal dit aanbeveel vir 'n voertuig wat hoog van grond af is en sterk enjin het!) Die kaggel en sementbad maak dit baie romanties! Heerlik gaan stap met ons 4-poot-kinders. Baie goed ingerig gewees vir ons honde. Drinkwater vir hulle voorsien en selfs 'n "poop-scoop". Sal dit aanbeveel vir enige paartjie/gesin wat wil wegbreek saam met hulle dierekinders. My man het ongelukkig sy trouring in die bos verloor! Ons vermoed dit is in of net buite die Karee huisie se erf. Ek en my man sal opreg dankbaar wees as dit aan die eienaars, Chris of Annetjie, besorg kan word. Ons bied selfs 'n beloning. Die ring is moontlik nie veel werd, Titanium - maar dit het soveel sentiment. By voorbaat dank.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Chris V - Jun 2018
Overall score
Fun.
Bruce M - Apr 2018
Overall score
Wonderful stay.
Francois D - Apr 2018
Overall score
Ons het heerlik saamgerus in 'n gesellige en hartlike gastehuisie met volop atmosfeer.
Saamrus Guest Farm's response
Dankie vir die mooi opmerkings. Hoop julle besoek ons gou weer.
Stefanie D - Feb 2018
Overall score
Ons, ons vriende en al die honde het dit baie geniet.
Lynette V - Dec 2017
Overall score
Klein paradys
Read moreAdele L - Dec 2017
Overall score
Heerlik en rustig!
Micky T - Dec 2017
Overall score
Wonderful gewel in Magaliesburg.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike juweel in Magaliesburg.
Ons het die hele pakket - kinders en honde - en kon nie vir beter gevra het nie! Die Plaashuis was 'n fees om in te bly - al was dit reënerig, het ons almal ons gate uit geniet! Gaan beslis gou weer.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Saamrus Guest Farm's response
Dankie vir die mooi opmerkings. Ons is baie bly as gaste hulself geniet. Dit laat ons voel al the harde werk is die moeite werd.
Reene O - Sep 2017
Overall score
Hier vind mens rus vir jou siel!
Christian P - Sep 2017
Overall score
Nice and peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was lekker rustig.
Ons was baie beïndruk met die plek. Als was perfek! Enigste iets wat ek kan sê is daar kon meer warm water wees, veral in so groot bad op 'n romantic getaway in die koue.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
- Capacity: 28 people
-
Check-in: 14:00 to 20:00
Check-out: 10:00 - Address: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng
- All ages welcome