Sabaan Holiday Resort
Review Summary
Michelle M - Jan 2021
Overall score
A tranquil peaceful stay. Friendly staff. Owner is fabulous.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Michelle,
It was awesome to meet you, and we are looking forward to your next visit.
The owner send her greetings as well.
Rina
Ernie B - Dec 2020
Overall score
Heerlik en rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Hello Ernie
Dankie baie vir die terugvoer. Dis al ampertjies tyd dat julle weer moet kom kuier.
Bly veilig en gesond, mooi loop.
Rina
Margaret B - Nov 2020
Overall score
It was fine.
Sabaan Holiday Resort's response
Dear Margaret,
Thank you for your visit to Sabaan and your honest review. We are sorry that Sabaan was not what you expected.
Keep well,
Rina
Elmarie V - Nov 2020
Overall score
Fantasties, rustig en veilig.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Elmarie
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was 'n voorreg om julle te kon akkommodeer.
Ons hoop om nog baie kuiertjies saam julle te hê vorentoe.
Groete,
Tannie Rina
Carla O - Sep 2020
Overall score
Baie, Baie lekker !!
Sabaan Holiday Resort's response
Goeiemore Carla,
Baie dankie vir jou terugvoer.
Ek is bly dat julle dit so geniet het en hoop om nog baie kuiertjies vorentoe saam julle te kan ervaar.
Dit was regtig 'n voorreg om julle by ons te hê.
Mooi loop,
Rina
Itumeleng Abram G - Jan 2020
Overall score
It was fine.
Sabaan Holiday Resort's response
Thank you Itumeleng, what a pleasure it was accommodating you and your family at Sabaan, with pleasure I can say the dirt road will be fixed fter the rain season.
Greetins
Magda
Waldo D - Jan 2020
Overall score
Was lekker vir die kinders om te speel en te swem asook lekker rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Goieie dag Waldo
Baie dankie vir julle lekker kuiertjie by Sabaan, ons is tans besig om die plekkies op te gradeer.
Ek glo met julle volgende besoek gaan julle dit sommer meer geniet.
Groete
Magda
Brenda L - Jan 2020
Overall score
Vriendelike diens. Baie lekker. Ek sal weer gaan.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Brenda,
Baie dankie vir julle lekker geselsies en vriendelikheid hier by Sabaan, ons sien baie uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom en te akkomodeer.
Groete vir almal asseblief.
Magda
Bianca P - Jan 2020
Overall score
Baie mooi rustige plekkie sentraal van als. Lekker naby aan Sabie en Hazyview. Baie vriendelike personeel.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Bianca
Baie dankie vir julle besoek hier by Sabaan, dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer. Ons gaan die pad herstel net na die reen seisoen teen einde Maart 2020. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te kan aakkommodeer.
Groete
Magda
Happy W - Oct 2019
Overall score
Our stay at Sabaan was superb. Would love to go back again soon.
Sabaan Holiday Resort's response
Good day Happy,
What a pleasure it was having you at Sabaan, we are looking forward to your next visit soon.
Greetings,
Magda
Suzette G - Oct 2019
Overall score
Rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Suzette
Baie dankie vir jul keuse om the kon kom ontspan by Sabaan, dit was so lekker om julle hier te kon huisves, ons sien so uit daarna om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete
Maga
Jackie N - Oct 2019
Overall score
Sal weer.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Jackie,
Baie dankie vir julle kuiertjie hier op Sabaan, kom kuier gerus weer en geniet die stilte wat jy hier op Sabaan ervaar.
Groete,
Magda
Benita D - Sep 2019
Overall score
Baie rustig en vredevolle oord!
Read moreSabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Benita
Wat 'n heerlike tydjie was dit nie vir ons hier van Sabaan om julle hier te kon akkommodeer nie, veral die pragtige kindertjies. Ons sien so uit na julle volgende kuiertjie hier by Sabaan, ek gaan jou voorstel deurgee aan die eienaars inverband met die speelpark en moontlik met julle volgende besoek is daar meer vir kleintjies onder 3 jaar.
Groete
Magda
Sarah-lee M - Sep 2019
Overall score
Lekker rustig en ontspannend.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Sarah-Lee,
Baie dankie vir julle kuiertjie hier by ons op Sabaan. Ons sien baie uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom om die rustigheid weer te kan inasem.
Groete
Magda
Elrike B - Aug 2019
Overall score
Quiet, well-equipped accommodation in beautiful surroundings.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustige, goed toegeruste verblyf in 'n pragtige omgewing.
Rina het ons vriendelik en hartlik ontvang en was altyd gereed om hulp te verleen as ons iets nodig gehad het of iets wou weet. Die verblyf is goed toegerus in 'n rustige omgewing met 'n pragtige uitsig. Daar is heelwat vir kinders om te doen. Die verblyf is ook goed geleë in terme van besienswaardighede en dinge om te doen in die area. Ons sal graag weer daar wil vakansie hou.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Elrike
Baie dankie dat julle Sabaan besoek het en ek is so bly julle het die kuiertjie hier so geniet. Ons streef altyd daarna om ons gaste met toewyding en liefde te ontang. Ons hier by Sabaan sien baie uit daarna om julle weer hier te kan verwelkom, want hier word ons nie net vriende nie maar familie.
Groete
Magda
Dirk B - Jul 2019
Overall score
Baie lekker rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Dirk
Dit was so lekker om jou, jou vrou en die hondjie hier te kon akkommodeer. Die pad dorp toe lyk nou weer beter.
Julle moet asseblief julle klein kinders die plekkie kom wys, hulle sal die rustigheid om die speelpark baie geniet.
Lekker dag
Magda
Mark H - Jul 2019
Overall score
In between the fields up in the mountains; a silent and basic place to stay.
Marisa B - Jul 2019
Overall score
Had a great stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker gebly.
Het baie lekker gebly by die oord met vriendelike diens.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Marisa
Wow dit was so lekker met julle hier by Sabaan, ek glo julle het dit so geniet. Ons kan nie wag vir julle volgende kuiertjie
nie.
Hoor gou weer van julle.
Groete,
Magda
Nellie P - Jul 2019
Overall score
Rustig, stil. Net die plek om jou batterye te herlaai.
Sabaan Holiday Resort's response
Ons by Sabaan sien daarna uit na julle volgende besoek.
Groete
Magda
Louisa B - Feb 2019
Overall score
Dit was amazing! Magda en Doempie, dankie vir jul gasvryheid. Sien julle gou weer.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeiedag Louisa,
Dit was 'n voorreg om julle te kon ontmoet en die bonus was om julle te kon akkommodeer hier by Sabaan Vakansie Oord. Ons sien so uit daarna om julle en jul familie en vriende hier te kan verwelkom.
Groete,
Magda
Lucinda S - Jan 2019
Overall score
Dit was absoluut heerlik, rustig en still, maar genoeg vir kleintjies om te doen - heerlik!
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Lucinda,
Wat 'n voorreg was dit nie om jou weereens hier by Sabaan te kon verwelkom nie, en om deel te kon wees van jou reis terug in tyd en dat dit vir jou so spesiaal was.
Ons sien uit daarna om jou weer hier te kan akkommodeer.
Groete,
Magda
Sarette N - Jan 2019
Overall score
Pragtige en rustige omgewing!
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Sarette
Baie dankie vir jou terugvoering, dit was vir ons by Sabaan baie lekker om julle hier te kon akkommodeer.
Groete,
Magda
Mariette B - Dec 2018
Overall score
Wonderlik en baie lekker plek om net te rus.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Mariette
Baie dankie vir julle besoek en positiewe terugvoer, dit was so lekker om julle hier te kon akkommodeer.
Ons sien veseker daarna uit om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete,
Magda
Mariska M - Dec 2018
Overall score
Dit was baie lekker en die diens baie goed.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Mariska
Wat n eer was dit nie vir ons om julle hier te kon akkommodeer nie, julle was soos familie.
Ons sien baie uit daarna om julle weer hier by Sabaan te kan verwelkom.
Groete
Magda
Puseletso M - Dec 2018
Overall score
It is nicely located for adventure lovers.
Sabaan Holiday Resort's response
Good day Puseletso,
Thank you for making the choice to stay at Sabaan Holiday Resort.
We are looking forward to accommodating you again.
Greetings,
Magda
Dennis D - Oct 2018
Overall score
Baie rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Dennis,
Baie dankie vir julle kuiertjie hier by ons, Dit was so lekker om julle hier by ons op Sabaan te kon verwekom en
ons sien baie uit daarna om julle weer hier by Sabaan te verwelkom.
Groete,
Magda
Nicu M - Oct 2018
Overall score
Awesome shaded garden with great views, sunk in tranquility and pleasantly tuned by bird sounds.
Sabaan Holiday Resort's response
Good day Nicu
Thank you for the visit at Sabaan Holiday Resort, it was a pleasure having you and your family here and we are looking forward to your next visit.
Greetings
Magda
Nicole R - Aug 2018
Overall score
Ideale plek om te vergeet van die stad se lawaai. Baie oulike en rustig plek die eienaars is baie vriendelik en behulpsaam.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Nicole,
Baie dankie vir die positiewe kommentaar. Dit was 'n groot plesier om julle hier te kon akkommodeer. Dankie ook vir julle
vriendelikheid met sulke gaste kan ons net voortbou.
Ons sien uit daarna om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Groete
Magda
Ben R - Jun 2018
Overall score
Okay, basic, but good value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Okay, basies, maar goeie waarde vir geld.
Basies, maar goeie waarde vir geld. Toegangspad is bietjie van 'n nagmerrie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Ben
Baie dankie vir jou terugvoer, dit was vir ons 'n voorreg om julle hier by Sabaan Vakansie Oord te kon akkommodeer.
Ons is tans besig om 'n Venue te bou en ook om aan die pad te werk. Ek glo met julle volgende besoek gaan dit gereed wees. Ons sien uit daarna om julle gou weer te sien.
Groete
Magda
Kobus B - May 2018
Overall score
Goed geleë.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Shelley,
Wat n voorreg was dit nie om julle hier by ons te kon akkommodeer nie, julle vriendelikheid was so aansteeklik.
Ons glo ons sien julle gou weer hier by Sabaan Vakansie Oord.
Vriendelike Groete,
Magda
Tshifhumulo T - Apr 2018
Overall score
I had a wonderful stay.
Read moreSabaan Holiday Resort's response
Good day Tshifhumulo,
Thank you for visiting Sabaan Holiday Resort it was a pleasure to host you and the children. Just a quick note the old fashioned furniture is the proud of Sabaan and our trademark, we are a affordable familie Resort and not star rated. We are in the proses to upgrade our bathrooms. I am sorry about the road we are working on it now. Please feel free to visit us soon.
Greetings,
Magda
Bastiaan S - Mar 2018
Overall score
Rustige en gemaklike atmosfeer.
Sabaan Holiday Resort's response
Dit was vir ons n groot plesier om julle hier by ons te kon verwelkom, julle is altyd weer welkom.
Gezina T - Jan 2018
Overall score
Verblyf in aangenaam.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Gezina, dankie vir jou terugvoer ons werk tans aan die pad. Ons is in die proses om die kleiner aanwysings borde te vervang met groter aanwysings borde.
Groete
Hendrik D - Jan 2018
Overall score
Dit was lekker rustig dankie.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Hendrik,
Baie dankie vir jou positiewe terug voer, dit was net n voorreg vir ons by Sabaan Vakansie Oord om julle hier te kon verwelkom.
Ons sien uit na n volgende keer dit is altyd lekker om positiewe mense te onvang wat die wegbreek kans dan net geniet.
Potego M - Dec 2017
Overall score
Nice and quiet place, good for relaxing. It's a place to be if you want a quiet place.
Sabaan Holiday Resort's response
Dear Potego,
Thank you so much for your rating. We loved it to accommodate your group, please give them all some Sabaan greetings. Keep well.
.
Kind regards
Rina
Hermanus W - Sep 2017
Overall score
Ontspanne en rustig in pragtige omgewing.
Read moreSabaan Holiday Resort's response
Goeie dag
Baie dankie vir jul terugvoering. Dit is vir ons net 'n voorreg om ons rustige plek met julle te kon deel. Ons sien uit daarna om jul weer hier te ontvang. Ons werk aan die toegangspad.
Sabaan groete
Mare V - Sep 2017
Overall score
Relaxing, friendly, and helpful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ontspanend, vriendelik en behulpsaam.
Samaab is 'n wonderlike bestemming vir onspan. Kliëntediens is uitstekend. Perseel is skoon al kan daar bietjie aandag gegee word binne die eenhede.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir jul terugvoer. Dit was net so aangenaam om jul hier te kon ontvang. Kom kuier en ontspan gerus weer hier. Vriendelike groete
Coleen
Janet H - Aug 2017
Overall score
Kon lekker recharge.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir jou positiewe reaksie. Ons is bly dat jy hier kon kom herlaai in ons pragtige rustige plek. Sien uit daarna om jul weer hier te ontvang.
Coleen
Hein D - Jul 2017
Overall score
Veilige gesinsbestemming met baie rus geleentheid.
Read morePieter F - May 2017
Overall score
Great and very peaceful.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Great en baie rustig.
Baie rustige ervaring. Gemaklike ligging om Hazyview ens. te verken. Baie dankie.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Hello Pieter, baie dankie vir die pragtige resensie en gradering. Ons toon groot waardering. Ons sien werklik uit na jul volgende besoek op Sabaan oord. Vriendelike groete. Daphn
Brian C - Apr 2017
Overall score
Clean, entertaining for the kids.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Brian,
Thank you for the wonderful review and rating, we really appreciate it. It is so lovely to have such awesome guests and we are looking forward to your next visit. The road is on our priority list to be fixed.
Kind regards,
Daphne
Carin B - Apr 2017
Overall score
Homey.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Huislik.
Ons het 3 nagte oor gebly in 'n chalet vir 4. Ruim genoeg en skoon. Ons het privaatheid gehad en die braaigeriewe is altyd mooi skoon gemaak. Die dames by ontvangs was altyd baie behulpsaam en vriendelik. Baie mooi uitsig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Carin,
Baie dankie vir u resensie en gradering ons waardeer dit baie. Dit was so 'n plesier om jull as gaste by Sabaan te he en sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Willie L - Feb 2017
Overall score
Wet but good.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Nat maar lekker.
Was te midde van die oorvloedige reën a.g.v. die sikloon, maar het dit geniet. Gasvry, help graag en baie vriendelik. Hulle is besig met opgraderings maar dit het geensins gepla of inbreuk gemaak nie. bevel hulle graag aan.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Willie
Baie dankie vir jou resensie en ster gradering. Ek waardeer jou kommentaar opreg.
Dit reën nog een strook deur vandat julle terug gegaan het.
Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Andre B - Jan 2017
Overall score
Wonderful and peaceful atmosphere.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Wonderlike rustige atmosfeer.
Die verblyf was uitstekend, rustig soos ons dit graag wou hê en die personeel was vriendelik en behulpsaam. Ons het onmiddellik tuis gevoel en die verblyf terdeë geniet.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie dag Andre, baie dankie vir die alle die sterretjies en die resensie. Dit was so 'n plesier om julle hier te hê. Ons sien uit na jul volgende kuier by ons in die toekoms.
Vriendelik groete.
Daphne
Daniel B - Jan 2017
Overall score
Pleasant accommodation.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Aangename verblyf.
Sabaan bied gerieflike verblyf en wegbreek vir vakansiegangers. Dus nie luuks nie maar tog aangenaam. Baie bekostigbaar. Die oord se fasilitete (swembad, speelkamer, trampoline) maak beslis 'n verskil wat verblyf die moeite werd maak. Die oord nodig 'n bietjie opknapping. Daar is ongelukkig geen gratis skoonmaakdienste. Die pad vanaf die hoofpad nodig aandag. Is onbegaanbaar met 2 dae aanhoudende reën. Personeel is aangenaam en baie behulpsaam. Sal dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Goeie daag Daniel.
Baie dankie vir jou opmerkings oor Sabaan. Ons kan getuig dat ons besig is met opgradering en regstellings van die Oord.
Ongelukkig het Sabaan nie genoegsame staf om gratis skoonmaak aan te bied nie aangesien daar 25 units is wat daagliks skoongemaak moet word.
Ons sien uit na 'n volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Neill J - Jan 2017
Overall score
Very pleasant and convenient atmosphere, was peaceful and safe.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker en gerieflik die atmosfeer was rustig en veilig.
Dit was baie lekker en rustig.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir die resensie. Ons hoop ons sien julle weer hierdie jaar vir die vakansie.
Vriendelike groete.
Louis G - Jan 2017
Overall score
Dit was baie rustig en sal weer gaan.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir die resensie Louise,
Ons is besig met regstellings ens. Ek sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Arjan D - Dec 2016
Overall score
Baie swak.
Sabaan Holiday Resort's response
Your comments have been noted. We apologize for any inconvenience caused, and we will rectify the complaint.
Hettie V - Sep 2016
Overall score
Peaceful and relaxing.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig en ontspannend.
Baie dankie vir 'n paar dae van lekker rus! Ons het veilig gevoel. Daar was waterbeperkings maar enige mens kan dit verstaan en verdra omdat dit so droog is en ek hoop en bid werklik dat dit gou sal reën. Die personeel se diens was puik en almal is baie vriendelik en behulpsaam. Baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir hierdie resensie. Ons waardeer dit baie. Intussen het ons heerlike reën gehad, wat wel help met die water beperking. Die oord is welerig en groen. Ons hoop om julle gou weer op Sabaan te sien.
Vriendelike groete.
Celia L - Aug 2016
Overall score
We enjoyed our 2 night stay.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Ons het die 2 nagte se oorslaap baie geniet.
Ons was op pad na Wildtuin en moes buite die wildtuin oorslaap.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir die resensie. Dit was 'n plesier om julle hier te he.
Vriendelike groete.
Pierre V - Jul 2016
Overall score
Good value for money. Very neat.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld. Baie netjies.
Lekker huis met genoeg geriewe. Slaapplek is gerieflik. Vriendelike diens. Gemaklik en tuis gevoel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir die resensie. Ons het dit geniet om julle hier te he. Ons hoop ons sien julle hierdie jaar weer.
Vriendelike groete.
Elizabeth P - Jul 2016
Overall score
It was lovely!
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dit was heerlik.
Alles was net lekker, baie rustig, lekker blyplek en die personeel baie behulpsaam en vriendelik. Rina voel soos familie vir my. Sal definitief weer daar gaan bly.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir die resensie. Ons waardeer dit. Ons hoop dat ons julle in die toekoms weer op Sabaan kan verwelkom.
Vriendelike groete.
Koos V - Jun 2016
Overall score
Very nice.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker.
Sien gerus die sterre.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie Koos, vir die resensie. Ons waardeer dit. Ons hoop om julle weer hierdie jaar op Sabaan te verwelkom.
Vriendelike groete.
Yolande M - May 2016
Overall score
A lovely place to relax and escape from the stresses of everyday life.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Dis 'n heerlike plek om te kom ontspan en weg te breek van elke dag se bekommernisse.
Dis 'n pragtige plek met vriendelike mense en die natuur rondom jou laat jou van alles vergeet. Dis 'n lekker plek vir families en paartjies. Dis regtig baie lekker hier. Sal beslis weer terugkom vir 'n kuier.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie Yolande.
Ons waardeer jou resensie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Charl E - Apr 2016
Overall score
Lekker, veilig, netjies, stil en rustig en absolute wonderlike professionele bestuur!
Read moreSabaan Holiday Resort's response
Charl, baie dankie vir die goeie resensie. Ons op Sabaan waardeer dit baie. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Rudolf De Bruyn D - Oct 2015
Overall score
Dit was baie aangenaam.
Sabaan Holiday Resort's response
Rudolf, baie dankie vir die goeie resensie. Ons waardeer dit baie. Almal op Sabaan wag vir julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Andre W - Oct 2015
Overall score
Lekker gebly, geen rusverstoring nie.
Sabaan Holiday Resort's response
Andre, baie dankie vir jou resensie. Ons waardeer dit. Kom gou weer kuier.
Vriendlike groete.
Benita A - Aug 2015
Overall score
Was heerlik, gerieflik en veilig.
Sabaan Holiday Resort's response
Baie dankie vir jou mooi boodskappie Benita. Ek hoop julle sal weer by ons kom kuier.
Groete,
Elmarie
Alson B - Jul 2015
Overall score
Check the stars.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Alison. Thanks for the review! We are going to hold you to your promise! Kind regards, Elmarie
Ina G - Jul 2015
Overall score
Puik akkommodasie en puik diens.
Read moreSabaan Holiday Resort's response
Ina, baie dankie vir jou resensie. Ons almal op Sabaan waardeer jou komplimente opreg. Jammer dat ons nou terugvoering gee. Een resensie wat nie gesien is nie, ons vra om verskoning!
Wi-Fi is beskikbaar in die kantoor - net vir besigheid.
Groete, Daphne
Quenton D - Jul 2015
Overall score
Baie lekker rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Quenton, baie dankie vir die resensie. Ons wag vir julle volgende besoek.
Vriendelike groete,
Elmarie.
Willie H - Apr 2015
Overall score
Lekker vriendelike mense, skoon en hulpvaardig.
Sabaan Holiday Resort's response
Willie, dit is altyd aangenaam om sulke goeie gaste hier op Sabaan te he. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Vriendelike groete.
Danielle E - Apr 2015
Overall score
Sal nie aanbeveel nie.
Sabaan Holiday Resort's response
Dankie vir die gradering. Jammer vir die resensie.
Vriendelike groete
Jolene C - Dec 2014
Overall score
Very peaceful
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Jolene,
Thank you for your review. We are currently working on upgrading the facilities.
Regards.
Daphne
Marius M - Dec 2014
Overall score
Stil, netjies en skoon.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Marius, baie dankie vir die resensie en die gradering.
Induna bied baie verskillende aktiwiteite vir die jeug.
Sabaan probeer om almal gelukkig te hou.
Vriendelike groete
Daphne
Lindie L - Oct 2014
Overall score
Was ver uit Hazyview.
Sabaan Holiday Resort's response
Lindie, baie dankie vir resensie en gradering.
Ons is tans besig om aan die pad te werk.
Sien uit na jul volgende besoek.
Vriendlike groete, Daphne
Hannes B - Sep 2014
Overall score
Aangenaam vriendelike behulpsame diens, en baie rustig.
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Hannes,
Baie dankie vir die resensie en die gradering. Tans is Sabaan besig met opgradering.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete. Daphne
Nhlahla S - Aug 2014
Overall score
Good
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Nhlahla,
Thank you for this positve reiew and rating. Hope to see you again in the near future.
Greetings from Sabaan.
Daphne
Selelo Dina L - Jul 2014
Overall score
Average stay
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Selelo, thank you for the rating. We are looking forward to seeing you here in the near future. Greetings from Sabaan. Daphne
Anna-belle E - Jul 2014
Overall score
Het dit baie geniet en die personeel was baie vriendelik en hulpvaardig!
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Anna-belle, baie dankie vir die pragtie resensie en gradering van jou af. Dit was so aangenaam gewees om sulke wonderlike gaste op Sabaan te hê.
Ons sien uit na jul volgende besoek.
Vriendelike groete
Daphne
Wessel V - Jul 2014
Overall score
Lekke!
Sabaan Holiday Resort's response
Middag Wessel, baie dankie vir jou gradering en resensie. Ons sien uit na jou volgende besoek hier op Sabaan.
Vriendelike groete
Daphne Whitehouse
Farnscois N - Jul 2014
Overall score
Goed!
Sabaan Holiday Resort's response
Hi Francois, Thank you for this review an rating. It was so good to have youstay here aat Sabaaan.
Looking forward to your stay.
Kid regards
Daphne
Werner V - Jun 2014
Overall score
Baie effektief en goeie waarde vir geld. Perfek geleë vir die besoek aan die Laeveld.
Read moreSabaan Holiday Resort's response
Middag Weerner, Baie dankie vir die goeie resensie en gradering. Dit is so lekker om sulke goeie mense hier te he en ons sien uit na jul volgende besoek hier op Sabaan.
Vriendelike groete,
Daphne
Elanie B - May 2014
Overall score
Heerlik gerus in 'n ontspanne atmosfeer!
Hilary H - Mar 2014
Overall score
Satisfactory overnight stop
Bryan B - Mar 2014
Overall score
Relaxing and a wonderful place to unwind.
Dez R - Mar 2014
Overall score
Enjoyable Stay
Ford V - Mar 2014
Overall score
Pleasant stay
Lesley M - Feb 2014
Overall score
Beautiful and tranquil
Deon R - Jan 2014
Overall score
Baie rustig en stil. Lekker!
Adriaan L - Jan 2014
Overall score
Middelmatig.
Roline H - Dec 2013
Overall score
Had a wonderfull stay, all staff is very friendly
Tebogo M - Dec 2013
Overall score
Beautiful and friendly
Ketso M - Oct 2013
Overall score
Very beautiful place to relax and unwind.
Magda O - Oct 2013
Overall score
Puik!
Frauke H - Sep 2013
Overall score
Can strongly recommend!
Eddie B - Sep 2013
Overall score
Baie mooi daar en rustig.
Amanda S - Aug 2013
Overall score
Great
Tsakane M - Aug 2013
Overall score
I had a great stay
Neo S - Jul 2013
Overall score
Friendly staff, very welcoming, a home away from home. wonderful experience.
Read moreRia B - Jun 2013
Overall score
Fabulous
Marinda L - May 2013
Overall score
Heerlik uitgerus tussen die Piesangplantasies
Ellanie S - Apr 2013
Overall score
Awsome!!!
Gary H - Sep 2012
Overall score
Very pleasant
Tonic M - Oct 2011
Overall score
Highly recommended
- Capacity: 130 people
-
Check-in: 14:00 to 18:00
Check-out: 10:00 - Address: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
- All ages welcome