Kruger National Park South Accommodation at Sabie River Bush Lodge | TravelGround
+76

Sabie River Bush Lodge

B&B

Review Summary

4.6 out of 5from 52 reviews for Sabie River Bush Lodge
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.4/5
Safety
4.8/5
Value for money
4.6/5
Carine S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Carine S
With spouse/partner

It was a nice surprise. Stunning place, helpful staff, clean and neat. And the deck is absolutely a bonus.

It was a nice surprise. Stunning place, especially the lovely swimming pool next to the Sabie River. And the bonfire on the deck. It was a great stay. Thank you.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was 'n aangename verrassing. Pragtige plek, behulpsame personeel, skoon en netjies. En die dek 'n absolute bonus. Dankie, dit was 'n heerlike kuier.

Dit was 'n aangename verrassing. Pragtige plek, veral die dek met lieflike swembad reg langs die Sabierivier. En die bonfire ook op die dek. Dit was 'n heerlike kuier. Dankie!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Magda R - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Magda R
With spouse/partner

Ongelooflik.

Dit was baie lekker gewees en veral om die seekoeie en olifante by die rivier te kon sien waar jy lekker sit en ontspan by swembad was ongelooflik. Baie vriendelike personeel en jou kar word ook elke dag gewas. Uitstekende diens en baie netjiese plek.

Cornelius Martin W - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Cornelius Martin W
Family with young children

Stunning experience!

Excellent accommodation and service. Very kind and helpful staff!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Stunning belewenis!

Uitsekende verblyf en diens. Baie gawe en behulpsame personeel!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Stefan L - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefan L
With spouse/partner

Wow!

Als omtrent die plekkie is absoluut die moeite werd. Jy moet hier bly. Die mense, geriewe en als is meer as 3-ster. Hulle kos is uit die boonste rakke!

Sonette D - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sonette D
With spouse/partner

Wonderful friendly staff, great views of the river and hippos.

The lodge staff are extremely friendly and helpful. Our tent, bathroom and kitchen were very clean and tidy. Will definitely visit there again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wonderlike vriendelike personeel, baie mooi uitsig oor die rivier en seekoeie.

Die personeel by die lodge is verskriklik vriendelik en behulpsaam. Ons tent, badkamer en kombuis was baie skoon en netjies. Sal beslis weer daar wil kuier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Pieter H - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Pieter H
With spouse/partner

Fantasties. Dit het alle verwagtinge oortref.

Ons verblyf was aangenaam. Die personeel is baie vriendelik en professioneel. Algemene netheid is baie goed. Ek wil graag vir Patrick uitsonder. Ek het my trouring Woensdagoggend op die bedkassie vergeet. Ek het dit eers agtergekom nadat ons reeds weg was. My vrou het die Lodge gebel en vir Patrick ingelig van die verlies. Hy het ons later terug gebel en meegedeel dat die ring gekry is en dat hy dit sal oorhandig aan die persoon wat by hom oorneem. Ons het Saterdag daar aangegaan en my ring was netjies gebêre. Dit spreek van integriteit ─ iets wat deesdae baie skaars is. Volgende keer bring ons die kinders saam.

Willem V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Willem V
With spouse/partner

Baie lekker verblyf, beste diens ooit van vriendelike lodge staff.

Beste ontvangs nog met Andries en Welcome. Hull het ons sommer baie welkom laat voel. Die tente waar ons geslaap het is bietjie te naby aan mekaar so dis nie regtig privaat nie. Die lodge is so uiteengesit, maar sou verkies het om een van die ander verblyfopsies te gebruik vir meer privaatheid. Die storte moet definitief 'n afskorting om kry. Als is nat nadat mens gestort het en dit maak dit regtig onaangenaam. Ons het selfsorg gekies maar wou een aand die hoofgereg bestel (chicken schnitzel met mushroom-sous) wat deel was van die volle menu in die restaurant. Ons het met Edwill gesels en hy't gesê dit sal moontlik wees om die prys aan te pas omdat ons nie die volle driegangmaaltyd wou hê nie. Toe die kos egter daar aankom, is dit in twee kantbordjies gesit met elkeen omtrent 3 tot 4 gesnyde mushrooms. Ek kon regtig nie glo wat ek sien nie. Ek weet nie hoe mense bly wat nie selfsorg doen nie, maar ek is bly dit was nie ek nie, want ek sou nie wou sien hoe die porsies was vir dié gaste nie. Eerste indrukke bly. Ek was self nege jaar in die restaurantbedryf en weet dat waarde vir geld, veral op kos, nie te versmaai is nie. Julle het so 'n mooi lodge. Moenie dat kos julle ondergang bewerkstellig nie. Dankie en groete!

Willie K - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie K
With spouse/partner

Slegs 19 km van die Krugerwildtuin af. Baie privaat, skoon en die etes smaaklik en bediening flink.

Ons het in 'n luukse bostent gewoon en drie nagte vertoef. Die selfsorggeriewe is voldoende en baie lekker privaat met selfs 'n ketelbraai tot ons beskikking - ongelukkig sonder hout of dat ons daarvan kennis gedra het en nie voorsiening daarvoor gemaak het nie. Ons sou 'n kombinasie van 'n en suite-tent met selfsorggeriewe verkies het. Voornemende besoekers word aangeraai om die N40 vanaf Witrivier na Hazyview te volg en nie die R538 wat deur die digbewoonde woongebied met baie spoedwalle kronkel nie.

Charline F - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Charline F
With spouse/partner

Was rustig en diens was wonderlik.

Diens was wonderlik en personeel was vriendelik en behulpsaam!

Georg E - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Georg E
With spouse/partner

Puik! Maar badkamers wat nie aangeheg is aan die kamer was ongerieflik.

Elke oomblik geniet.

Neiel G - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Neiel G
With spouse/partner

Seekoei-plesier.

Heerlike plek om net te ontspan waar etes ingesluit word en ons net rustig kon verkeer met vriendelike personeel wat gereed staan om ons te bedien en seker te maak als is in plek. Die seekoeigat kan jou heeldag besig hou met die aktiwiteite van die seekoeie.

Ronel D - Sep 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ronel D
With spouse/partner

Dit was onvergeetlik met olifante en seekoeie reg voor jou stoep.

Dit was voorwaar 'n onvergeetlike ondervinding! Die maaltye was smaaklik en die staf is almal vriendelik. Voorwaar 'n plek waar jy net kan gaan en ontspan.

Sanrie L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sanrie L
With spouse/partner

Goeie waarde vir geld met 'n uitstekende uitsig!

Sabie River Bush Lodge is geleë op die oewer van die Sabierivier met 'n uitstekende uitsig oor die Kruger Nasionale Park. Goeie diens, mooi ingerigte kamer en baie lekker kos. Kan Sabie River Bush Lodge aanbeveel.

Herbert Van Breugel L - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Herbert Van Breugel L
Family with teenagers

Top accommodatie met een super dienstverlening en gastvrijheid.

De ontvangst was prima, het verblijf super en de gastvrijheid van het personeel geweldig!

Lindsay S - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Lindsay S
Family with teenagers

Friendly staff, nice and peaceful setting.

Friendly staff, peaceful setting.

Dirk B - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Dirk B
With spouse/partner

Waarde vir geld.

Sabie River Bush Lodge is geleë in 'n area waar ander lodges baie meer geld vra vir - volgens my dieselfde (Diens, kos en akkommodasie). Ons beveel Sabie River Bush Lodge enige tyd aan.

René J - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
René J
With spouse/partner

Fantasties met baie goeie, vriendelike kliëntediens.

Baie oulike plekkie. Kan rus met die rustige omgewing rondom jou. Sou lekker wees as daar meer was om te doen by die lodge self. Kos was oortreflik smaaklik.

Yvonne V - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvonne V
With spouse/partner

Comfortable and relaxing.

Reception was excellent. Staff was very friendly and helpful. The facilities are very neat and clean. The food was very nice and well prepared. The resort is very neat and the kitchen and bathrooms are situated close to the tents.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflik en ontspannend.

Ontvangs uitstekend. Personeel baie vriendelik en hulpvaardig. Die geriewe is baie netjies en skoon. Die kos was baie lekker en goed voorberei. Oord is baie netjies en kombuis en badkamers is gerieflik naby die tente geleë.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sunet T - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sunet T
Family with young children

Luxurious cabin stay in the wild.

The Lodge is conveniently close to the Kruger Park. There’s various options of accommodation available. We stayed in the family log cabin which was so comfortable & luxurious. Beautiful white linen. We had air conditioning in every room. The bathroom is stunning with twin basins. Our view was probably the most surprising looking into the Sabie River on the Kruger side. We saw Hippo everyday sitting outside and heard them right by the fence at night. Only downside is that the lodge is based on a busy road and you can hear the traffic and music from a nearby tavern.

Louise S - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Louise S
With spouse/partner

Sabie River Bush Lodge is rustig, pragtig en ideaal vir 'n wegbreek van die stad se lawaai.

Ek sal definitief enige een aanbeveel om gerus van hierdie verblyf gebruik te maak, die personeel is vriendelik, behulpsaam en die kos is van uitstaande gehalte. Die atmosfeer is rustig en die fasiliteite is netjies en skoon en bied jou die geleentheid om te ontspan en die natuur te geniet. Ons was selfs so bevoorreg om 'n trop Olifante te sien terwyl ons 'n heerlike vroegoggend ontbyt op die dek geniet het. Ons het ook 'n nag wildrit bespreek en dit was 'n groot avontuur om in die nag in die Kruger wildtuin te kon ry saam met 'n gids. Ons motor is ook elke dag pragtig gewas en tydens ons verblyf kon ons elke dag met 'n skoon avontuur begin. Die oord is ook gerieflik naby genoeg aan die wildtuin geleë en binne ongeveer 20 minute kan jy die Kruger hek bereik. Dankie weereens vir die ongelooflike lekker verblyf, dit was voorwaar 'n hoogtepunt om ons wittebrood by julle te kon afsluit.

Marlene L - Feb 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marlene L
With spouse/partner

Heerlik.

Baie netjies, baie skoon, sal definitief weer gaan.

Anna N - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anna N
With spouse/partner

Puik diens en skoon en netjies!

Netjies en skoon met puik diens. Ontbyt en aandete uitstekend!

Sabie River Bush Lodge's response

Dear Anna,

Thank you for your business and the time taken to review our lodge, it is appreciated by all of us. I would also like to thank you for all the positive scores and for the positive feedback regarding your stay. It is really great to hear that you enjoyed your stay and the food. Trust we will see you back at the lodge soon.

Regards,
Dale - Owner of Sabie River Bush Lodge

Sabie River Bush Lodge
Willie P - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willie P
With spouse/partner

Baie aangename plek en relaxing.

Het vir 'n paar die by Sabie River Bush Lodge gebly, uitstekende ervaring, alles vanaf baie lekker kos en diens tot 'n motor wat elke oggend skoon gewas is, die personeel baie hulpvaardig en vriendelik, beplan om binnekort weer daar te gaan kuier.

Sabie River Bush Lodge's response

Dear Willie,

Thank you for the great review and star rating of your stay at our lodge. Your business is appreciated by all of us at the lodge.

It is great to hear that you enjoyed your stay with us, and we are happy to see that you will be revisiting us soon. We look forward to welcoming you and your travel partner back at the lodge.

Regards,
Dale - Owner of Sabie River Bush Lodge

Sabie River Bush Lodge
Michelle R - Dec 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Michelle R
With spouse/partner

All you need for a weekend away.

Very nice place. Has everything you need in one place!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Alles wat mens nodig het vir 'n naweek weg.

Baie baie lekker plek. Het alles wat mens nodig het op een plek!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sabie River Bush Lodge's response

Dear Michelle,

Thank you for taking the time to review the lodge and for your positive feedback regarding your stay, it is appreciated by all of us. I would also like to thank you for the review scores, it is great to see our South African guests enjoying their stay at the overlooking the Kruger National Park. Please do revisit us again.

Regards,
Dale - Owner of Sabie River Bush Lodge

Sabie River Bush Lodge
Jeanne P - Sep 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jeanne P
With spouse/partner

Fantastiese ligging en uitsig op die Sabierivier. Uitstekende kos en diens. Waarde vir geld.

Hierdie is voorwaar 'n juweel van 'n plekkie. Sal dit enige enige aanbeveel.

Inge V - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Inge V
With friends

Asemrowende mooi plek.

Ons het so lekker gebly. Vriendelike personeel en asemrowende mooi plek.

Inga En Hans S - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Inga En Hans S
With spouse/partner

Prachtige locatie om te verblijven.

Zeer mooie locatie aan de rivier. Comfortabele accommodatie. Compleet ingericht luxe tenten. Een goede accommodatie in vlak bij het Krugerpark. Jammer dat de administratie ter plekke wat chaotisch en slordig is. Alles goed controleren. Extra medewerker bij de receptie zou goed zijn als het druk is.

Leonard M - Aug 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Leonard M
With spouse/partner

Het dit baie geniet, sal definitief weer besoek maar vir langer.

Die enigste klagte is dat ons besoek te kort was. Baie netjiese perseel en fasiliteite, personeel besonders vriendelik en behulpsaam, duidelik is hulle goed opgelei. Sal definitief weer hier besoek maar vir langer. Maaltye was smaaklik en keurig voorgesit.

Sabie River Bush Lodge's response

Hi Leonard thank you or your business and the time taken to review our Lodge, we all appreciate it. Great to hear from our South African guests and good to heartbeat you would revisit us again, always a good sign and good marketing for the Lodge. We are looking forward to seen you and the family back with us soon. Regards Dale Owner Sabie River Bush Lodge voted best three star Lodge in Mpumalanga by Tourism South Africa for 2015 and 2016 based on over 1500 verified guest reviews over the past 12 months.

Sabie River Bush Lodge
Daisy B - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Daisy B
With spouse/partner

Incredibly awesome.

So beautiful, clean and super friendly staff.

Sabie River Bush Lodge's response

Hi Daisy, thank you for the great review title and the positive feedback regarding your stay at our Lodge, your business is appreciated by all of us at the Lodge. I will certainly pass-on the feedback from your review to the staff, they are really motivated by positive feedback. Please do revisit us again. Regards Dale Owner Sabie River Bush Lodge voted best three star Lodge in Mpumalanga by Tourism South Africa for 2015 and 2016 based on over 1500 verified guest reviews over the past 12 months.

Sabie River Bush Lodge
Elzahn V - Jul 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elzahn V
Family with young children

Winner!

This was our second time at Sabie River Bush Lodge. What a treat, and great service. Value for money and would recommend to anyone.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Wenner!

Ons tweede keer by Sabie River bush lodge. Groot bederf en puik diens. Waarde vir geld en sal dit vir enigiemand aanbeveel.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sabie River Bush Lodge's response

Hi Elzahn, great review title, thank you. Thank you for your business and the time taken to review our Lodge, your business is appreciated by all of us at the Lodge. Thank you for the repeat business, it is always a good sign when we have our South African guests visiting us for the second time and then reviewing our Lodge with such positive feedback, thanks. Trust we will see you and the family back at the Lodge soon. Regards Dale Owner Sabie River Bush Lodge voted best three star Lodge in Mpumalanga by Tourism South Africa for 2015 and 2016 based on over 1500 verified guest reviews over the past 12 months.

Sabie River Bush Lodge
Philip G - May 2017
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Philip G
With spouse/partner

Neat, clean accommodation close to Kruger gate.

Neat, clean, friendly, with delicious food. Close to a busy road which bothers a bit.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Netjiese skoon verblyf naby Krugerhek.

Netjies, skoon, vriendelik met lekker kos. Nabyheid van besige pad pla so bietjie.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sabie River Bush Lodge's response

Hi Philip, thank you for your business and the time taken to review our Lodge. It is great to see that you enjoyed your stay at the Lodge. Thank you for the positive feedback regarding the staff and the food. I trust we will see you back at the Lodge soon. Regards, Dale. Owner Sabie River Bush Lodge.

Sabie River Bush Lodge
Sune H - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Sune H
With friends

Spesiaal!

Dit was baie spesiaal. Ons het dit baie geniet!

Sabie River Bush Lodge's response

Hi Sune, thank you for your business and the time taken to review your stay at our Lodge, we all appreciate it. It is great to see all the positive scores regarding your stay. It is good to hear that your stay was special. I trust we will see you back at the lodge soon. Regards, Dale. Owner Sabie River Bush Lodge

Sabie River Bush Lodge
Anton R - Oct 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anton R
With spouse/partner

Awesome! What a special experience to stay in bed or to sit on the veranda (in tent) and to gaze over the Sabie River with the Kruger National Park in the background.

Sabie River Bush Lodge was the ideal destination for our visit to the Kruger National Park. The Kruger and Phabeni gates are easily reachable to gain early access to the Kruger National Park. The tent was furnished with the necessary items and the separate kitchen was a bonus. We enjoyed dinner both nights. Money well spent, deliciously prepared and a must to enjoy. The butternut soup was delicious. We also enjoyed our first swim for the summer with the peacefulness of the river and the Kruger National Park to make the experience even better. The hospitality, helpfulness and service was striking. And the clean car every morning a big bonus. Thank you very much for your part in making our stay unforgettable. Blessings!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Awesome! Wat `n spesiale ervaring om in die bed te lê of op die stoep te sit (in tent) en uit te kyk oor die Sabierivier met die Wildtuin in die agtergrond.

Sabie River Bush Lodge was die ideale bestemming vir ons besoek aan die Wildtuin. Die Kruger- en Phabeni-hekke is vinnig bereikbaar om vroegdag toegang tot die Wildtuin te kry. Die tent was ingerig met die noodsaaklikste items, en die aparte kombuisie was `n bonus. Ons het beide aande die aandetes geëet. Goeie waarde vir geld, smaaklik voorberei, en `n móét om te geniet. Die butternut-sop was heerlik. Ons kon ook ons eerste swem vir die somer geniet met die rustigheid van die rivier en Wildtuin om die ervaring net nog meer spesiaal te maak. Die gasvryheid, hulpvaardigheid en diens was opvallend. En die skoon motor elke oggend `n groot bonus. Baie dankie vir julle aandeel om ons kuier onvergeetlik te maak. Blessings!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Hendrik O - Sep 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hendrik O
With spouse/partner

Relaxing Kruger Park experience next to the Sabie River.

Relaxing atmosphere and stunning view next to the river.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Ontspannende wildtuin-ervaring teen die Sabierivier.

Rustige atmosfeer en pragtige uitsig teen die rivier.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Christine C - Feb 2016
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christine C
With spouse/partner

Excellent accommodation and service. Lovely setting.

After a week in Kruger National Park, Sabie River Bush Lodge was just the amount of luxury we needed. Excellent customer service - they even washed our truck for us! Bar and restaurant staff were very professional. I would have preferred more choice of local dishes on the menu though. Elephants across the river in Kruger National Park made our stay complete!

Liz D - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Liz D
Family with teenagers

Good service and good food.

Good service and good food and a lovely place overall.

Chantelle S - Dec 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Chantelle S
With spouse/partner

Baie ontspannend en rustige atmosfeer.

Vriendelike ontvangs deur personeel. Tariewe is netjies en ons het ons tydjie daar vreeslik geniet. Beligting by die tente is bietjie swak.

Wesley H - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wesley H
With spouse/partner

Amazing verblyf!

Ons was vir 3 aande daar en dit was baie, baie lekker gewees, Ek het in die Lux River Front Tent gebly. Ons het elke oggend Hippos gehad wat ons so 8 uur wakker gemaak het. Dit was great gewees!

Annemieke Hengeveld A - Apr 2015
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annemieke Hengeveld A
Family with teenagers

Prachtig verblijf met een geweldig uitzicht op de Sabie river en de olifanten! Lekker ontbijtbuffet en avondeten. Vlakbij gate van Kruger.

Heerlijk relaxt verblijf en dicht bij Kruger gate. Mooie omgeving. Geen koelkast en TV in het verblijf. Wel WiFi. Heerlijk ontbijt en diner. Lekkere plek om na een dag wild speuren te onthaasten bij het zwembad.

Marno R - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Marno R
With spouse/partner

Would recommend this lodge to friends and family.

Friendly staff. Clean room, kitchen and ablution. Restaurant is good value for money! Pool and deck next to river is relaxing.

Lindi D - Oct 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lindi D
With spouse/partner

Dit was fantasmagories!

Was regtig lekker. 'n Buffet-tafel sal waardeer word.

Lynnis J - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Lynnis J
With friends

Goed!

Sien die sterre hieronder.

Liezl K - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Liezl K
Family with young children

Dit was 'n heerlike ervaring!

Die personeel is fantasties an altyd vriendelik en behulpsaam. Alles is regtig baie skoon. Ons het in die tente geslaap en dit was heerlik warm, al was dit vriesend buite. Die beligting in die tente is net bietjie swak. Verder sal dit lekker wees as daar 'n spieël in die tente is. Daar is 'n rustige en intieme atmosfeer hier wat spesiaal is - selfs die kos proe soos huiskos. Alles en alles was dit 'n wonderlike ervaring!

Donette S - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
2/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Donette S
With spouse/partner

Vriendelike verblyf.

Bestuur is vriendelik en personeel is behulpsaam. Etes is heerlik en absoluut die moeite werd.

Antoon G - Apr 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoon G
With spouse/partner

Dit was 'n awesome naweek!

Die personeel was uiters vriendelik, en die verblyf was fantasties!

Darnel G - Mar 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Darnel G
With spouse/partner

Was baie rustig en heerlik!

Sal voorwaar terug gaan en beslis aanbeveel aan vriende/familie. Personeel baie hoflik en etes uit die boonste rakke. Die omgewing is lekker rustig en geen moeite word ontsien om jou so gemaklik moontlik te laat ontspan. Dit was 'n spesiale naweek weens 'n verjaarsdag-bederf, en hulle het ons soos koninklikes laat voel wat begedra het tot 'n wonderlike, ontspanne en genotvolle naweek! Baie dankie Lekkeslaap, want danksy julle webblad het ons hierdie stukkie paradys ontdek!

Brian S - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Brian S
With spouse/partner

Everything was great

Great place really enjoyed it. Will definitely come back. It's a nice and quiet place and everyone was friendly. The food, the service, the staff were very good and helpful. Well done!

Clive P - Feb 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Clive P
On business

Food good,

Overall experience was average, friendly helpful staff, rooms small and stuffy - and needs aircon, so environmentally not friendly. One light bulb was blown so no pre-occupancy checks done I assume. Lodge feels secure and safe. Food was good.

Joe I - Jan 2014
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Joe I
With spouse/partner

Very pleasant with friendly staff and good food

The setting by the river was excellent with the occasional sightings of wild game. On the whole a really decent place to go for a short stay, with the Kruger Park being only 15 minutes away. My only complaint is the size of the allocated shower room. Very difficult for larger people to move around in.

Marianne D - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Marianne D
With spouse/partner

Baie mooi plek en die mense was baie behulpsaam omdat ons so laat daar aangekom het.

Sien die sterre hieronder.

Patty F - May 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Patty F
With spouse/partner

Pleasant and value for money

We had a pleasant stay. The Lodge was very convenient for a 1-night stay prior to entering Kruger Park. Enjoyed the dinner overlooking the Sabie River. Packed breakfast was also very nice. Will recommend!

Quinton W - Apr 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Quinton W
Family with young children

Skoon, gerieflik, goed gelee vir park.

Baie geniet. Perfek as net gemiddelde bekostigbare verblyf soek. Kos is ok, sonder om oopgewonde te raak daaroor. Alles baie netjies. Die personeel fantasties. Hulle is ongelooflik vriendelik. Ons het baie lekker gebly en sal dit enigetyd aanbeveel vir bekostigde, gemaklike, skoon verblyf naby die Wildtuin. Dit kan nie vergelyk word met 'n 5 ster lodge nie. Daarom vir wat hulle is en bied is, sal ek dit aanbeveel vir enige iemand.

From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
From R600
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 40 people
  • Check-in: 14:00 to 20:00
    Check-out: 10:00
  • Address: R536, Hazyview, 1242, Mpumalanga
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViNzIzYjE5LTZhYzktNGE4YS05MTRlLWQ3Yjk4YTU3OWZiNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R600  per night (sleeps 2) 52 5 1 5 R536 Hazyview 1242 Mpumalanga 0860 022 102 14:00-20:00 10:00 -24.963917679032 31.314741969109
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com