Sadawa Game Reserve
Review Summary
Reno B - May 2019
Overall score
Hernuwing.
Rene B - Sep 2018
Overall score
Ongelooflik lekker, rustig en stíl!
Elsabe S - Aug 2018
Overall score
Baie vriendelike ontvangs maar miskien bietjie duur vir die fasiliteite en besienswaardighede in omgewing.
Jacques B - Dec 2017
Overall score
Fantastiese gasvryheid.
Hendrik S - Jun 2017
Overall score
Great getaway opportunity in the Karoo close enough to Cape Town.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Uitstekende wegbreek geleentheid in die Karoo naby genoeg aan Kaapstad.
Baie netjies ingerig, heerlik stil met alles wat jy nodig het vir 'n lekker wegbreek uit die gewoel. Sal beslis weer besoek.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sadawa Game Reserve's response
Baie dankie Hendrik! Dit was bitter lekker om julle hier te hê en ek is bly julle het die Karoo-wegbreek geniet.
Erik D - Sep 2016
Overall score
Very nice with a friendly hostess.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Baie lekker met vriendelike gasvrou.
Baie vriendelike gasvrou en billike pryse.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Sadawa Game Reserve's response
Dankie Erik,
Julle was so kort by ons maar ek hoop die Karoo het so in julle gemoed gehang vir dae na jul besoek.
Laat dit goed gaan.
Trudie
- Capacity: 81 people
-
Check-in: 17:00 to 19:00
Check-out: 11:00 - Address: Sadawa Private Game Reserve, Sutherland Road R356, Ceres, 6835, Western Cape
- All ages welcome