Carnarvon Accommodation at Safari Lodge - Out Of Africa Guest Houses | TravelGround
+50

Safari Lodge - Out Of Africa Guest Houses

11 reviews
Self Catering

Review Summary

4.5 out of 5from 11 reviews for Safari Lodge - Out Of Africa Guest Houses
Cleanliness
4.7/5
Service
4.7/5
Location
4.1/5
Safety
4.5/5
Value for money
4.5/5
Maggle W - Jan 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maggle W
Family with young children

Baie vriendelike ontvangs en diens. Baie netjies en aangenaam.

Baie vriendelike ontvangs. Kamer was baie netjies. Ons het net een aand oorgeslaap, maar sal definitief weer daar oorbly sou ons in daai rigting gaan. Baie beïndruk.

Gert D - Aug 2016
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Gert D
With spouse/partner

Comfortable accommodation.

Comfortable accommodation. Friendly host. Will go back.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gerieflike verblyf.

Gerieflike verblyf. Baie vriendelike gasvrou. Sal beslis weer bespreek.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maggie B - Jul 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Maggie B
With spouse/partner

Aangenaam!

Vriendelik deur die gasvrou ontvang en die lugversorger was reeds aangeskakel aangesien dit baie koud was. Ek kan dit verseker aanbeveel.

Kathy B - Jan 2015
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Kathy B
With spouse/partner

Baie lekker en rustig.

Gasheer is wonderlik. Netjies, lekker en vredevol.

Des H - Nov 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Des H
With spouse/partner

Vriendelike ontvangs - hulpvaardig.

Baie lekker gebly in 'n stil buurt. Gerieflike kamers, skoon en netjies binne stapafstand van eetplekke.

Attie K - Sep 2014
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Attie K
With spouse/partner

We would recommend the "IKAIA" facility of of the Lodge.

Our initial arrival at the Safari Lodge main facility was not very impressive but we were directed to their IKAIA overnight facility which can be recommended highly to any overnight traveller. Marie Jacobs, the owner, is a bundle of energy and made us feel most welcome and special. The facility is clean and pleasant to stay in and reasonably safe and secure. We want to thank Marie for her hospitality and making our overnight stay pleasant. We will certainly use the facility again in future should we travel to the West Coast as it is just far enough for a days travel from Johannesburg.

Rhea M - Jul 2014
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
3/5
Value for money
4/5
Rhea M
With friends

Gerieflik!

Behalwe vir die oorweldigende dekor (geroeste blik-items) is dit 'n gerieflike oornagplek.

Jacoba F - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacoba F
With spouse/partner

Dit was rustig en aangenaam om daar te slaap.

Alles was baie goed, die ontvangs sowel as die fasiliteit.

Fransie S - Oct 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fransie S
With spouse/partner

Grootste verrassing! Smaakvol, netjies en skoon! Bedagsaamste gasvrou ooit!

Ons het al vele plekke oornag, maar hierdie een was die besten in die kleinste dorpie waar jy nooit soveel smaak en bedagsaamheid sou verwag nie. Van ons ontvangs was ons oorweldig deur 'n vriendelike gasvrou wat vir alles en baie meer voorsien het. Dit was 'n koue aand, sy het reeds laatmiddag die lugversorger op 'n gemaklike hitte gestel, en die warm water se stelsel betyds aangeskakel. Die yskas het die nodige bevat vir lekker koffie of tee en genoeg melk vir lekker graankos vir ontbyt. Hierdie plek voel soos huis, met alles wat benodig word op die regte plek. Die eenheid is ruim met pragtige meubels, gordyne, matte, handdoeke, prente en skilderye teen die mure. 'n Heerlike, warm, rustige, smaakvolle atmosfeer! Veilige parkering reg voor die deur! Ons kan dit hoog aanbeveel vir enige persone. Topklas!

Lien B - Sep 2013
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Lien B
With friends

Verblyf was skoon, warm en goed ingerig.

Dankie Marie vir jou vriendelikheid en besorgdheid teenoor die verkluimde Gautengers. Ons het heerlik warm geslaap.

Marinus C - Jul 2013
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
3/5
Marinus C
With spouse/partner

Skoon, netjies, gerieflik en rustig.

Na 'n lang dag se reis was dit heerlik om by 'n plek te kom waar alles netjies en skoon is. Jy het ook die die gemoedsrus gehad dat jou voertuig veilig agter geslote hekke staan. Baie dankie vir goeie diens en 'n lekker skoon kamer, beddegoed en badkamer.

From R880
per night (sleeps 2)
From R880
per night (sleeps 2)
From R880
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 31 people
  • Check-in: 12:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 31 Van Riebeeck Street, Carnarvon, 8925, Northern Cape
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMzNWM4ODM4LWZhNWYtNDZhOS04Yzk4LWQwOTU5ZTBlMjAwOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R880  per night (sleeps 2) 11 5 1 5 31 Van Riebeeck Street Carnarvon 8925 Northern Cape 0860 022 102 12:00-21:00 10:00 -30.96886085603 22.12798833847
Your browser is out of date!

Update your browser to view this website correctly. Update my browser now

0860 022 102 | bookings@travelground.com