The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sakpas Kus Akkommodasie | TravelGround
+36

Sakpas Kus Akkommodasie

31 reviews
Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 31 reviews for Sakpas Kus Akkommodasie
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.8/5
Safety
4.9/5
Value for money
5.0/5
Katelene J - Sep 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Katelene J
With spouse/partner

Vreeslik lekker!

Die kuiertjie was ongelooflik lekker. Vriendelike eienaars. Die omgewing was rustig, eenheid was netjies. Ek beveel dit beslis aan vir enige een.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir jul ondersteuning. Kom kuier gerus weer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Hannes K - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hannes K
With spouse/partner

Dit was wonderlik.

Die doel van ons besoek was om ons daar permanent te vestig. Wat ’n pragtige deel van ons mooie land.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Weet jul gaan baie lekker hier woon. Voorspoed.

Sakpas Kus Akkommodasie
Yvette V - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yvette V
With spouse/partner

Die plekkie is baie netjies en skoon.

Die plekkie het 'n mooi uitsig en heerlike braaiplek. Baie privaat en die gasvrou en -heer was baie behulpsaam.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie vir julle ondersteuning, hoop om julle weer te kan akkommodeer. Groete

Sakpas Kus Akkommodasie
Annerie H - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Annerie H
With spouse/partner

Hospitality excellent with a breathtaking view.

The owner was very friendly and helpful. Lovely place to socialise with the most beautiful sunrise. Safe parking. Quiet area if you want to get away from your busy, daily routine.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Gasvryheid uitstekend met 'n asemrowende uitsig.

Die eienaar was baie vriendelik en hulpvaardig gewees. Heerlike kuierplek met die mooiste sonopkoms. Veilige parkering. Stil gebied as jy wil wegbreek van jou daaglikse besige roetine.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Beste Annerie, baie dankie vir die mooi resensie. Ons waardeer dit en jul ondersteuning.
Hoop om jul weer te kan akkomodeer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Mariaan G - Jul 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariaan G
With spouse/partner

Baie lekker gewees.

Goeie vriende gemaak met die eienaars.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir jul ondersteuning, julle was modelgaste. Sien jul binnekort, veilig wees.

Sakpas Kus Akkommodasie
F C S - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
F C S
With spouse/partner

Veilig, netjies, vriendelike ontvangs, rustige omgewing.

Als wat nodig was vir 2 aande se verblyf was beskikbaar. Baie dankie aan die Van Eedens.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir jul ondersteuning en resensie. Hoop om jul weer te kan akkommodeer. Groete.

Sakpas Kus Akkommodasie
Vicky M - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Vicky M
Family with young children

Rustig

Ons het heerlik geslaap en die mense is baie vriendelik.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir die mooi resensie, ons waardeer dit.
Dankie vir jul ondersteuning ook. Hoop om jul weer te kan ontvang.
Groete

Sakpas Kus Akkommodasie
Ina V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ina V
With spouse/partner

Vriendelik, gemaklik.

Alles het seepglad verloop. Die plekkie was skoon netjies gemaklik en die eienaars was vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan kuier.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie Ina, sal lekker wees om jul weer te ontvang.

Sakpas Kus Akkommodasie
Delano H - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
1/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Delano H
With spouse/partner

Nice and peaceful place.

Peaceful area with a beautiful view. Perfect for a getaway from the hustle and bustle to just rest.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Lekker rustige plekkie.

Rustige area met 'n mooie uitsig. Perfek vir bietjie wegkom van al die bedrywighede om net lekker te kan ontspan.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie vir jul ondersteuning, Delano, kom ontspan gerus weer by ons.

Sakpas Kus Akkommodasie
Johan L - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Johan L
Family with teenagers

Baie lekker. Baie netjies.

Die woonstel is baie netjies en alles wat jy nodig het. Die eienaars is baie hulpvaardig en tegemoetkomend. Dit is ideaal vir reisigers en oornag. Die badkamer in die slaapkamer was vir my 'n probleem maar die eienaars het baie vinnig en met uitstekende diens ons gemakliker gemaak.

Johann D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Johann D
With spouse/partner

Skoon en gesellig

'n Baie steil oprit na verblyf. Nie vir oumense of mense wat nie sterk steiltes kan klim nie. Trappe en reling is bietjie los en onveilig. Ons motor was te laag vir die steil oprit. Jou motor mag dalk vas sit. Motors wat hoog op hulle wiele is, sal dit maak. Ons BMW en Ford Fiesta maak dit nie. Andersins, is dit heerlike verblyf en baie mooi. Dit bly die moeite werd. Ons sal net volgende keer met 'n ander voertuig gaan.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Lekker lag ek nou vir jou. Dit is darem nie so steil nie. Ons woon al 17 jaar hier en bedryf 3 jaar die kothuise.
Ons B max, Fiesta, Golf en Spark ry met gemak uit. Ons sal jul graag weer ontvang. Groete

Sakpas Kus Akkommodasie
Werner V - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Werner V
With friends

Beslis waarde vir geld.

Pragtige plek 'n paar minute van alles af. 'n Vriendelike gesig het ons ontvang en ons het sommer dadelik tuis gevoel. Lieflike plek as jy 'n klein groepie is. Nog 'n bonus was die volle DStv en wonderlike uitsig vanaf die houtdek. Ons Kothuisie sal ek beslis aanbeveel vir enige iemand.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie, wonderlike gaste soos julle maak alles makliker. Hoop om jul weer te kan ontvang.

Sakpas Kus Akkommodasie
Levina G - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Levina G
With spouse/partner

Daar is niks beter as 'n rustige nagrus nie en dit is presies wat ons gehad het.

Ons het net oornag vir een aand en Marina het ons so welkom laat voel. Ons kothuisie het 'n pragtige uitsig en die area is heerlik stil en rustig. Baie dankie Marina.

Heather J - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Heather J
Family with young children

Netjiese oulik plek vir 2 mense.

Netjiese plek ten spyte van oop toilet in die slaapkamer. Ons het die naweek baie geniet.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie Heather, jul is aangename, netjiese gaste. Ons hoop om jul weer te kan akkommodeer, dalk in die ander eenheid wat nie n oopplanbadkamer het nie.

Sakpas Kus Akkommodasie
Elize H - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Elize H
With spouse/partner

Dit was die moeite werd.

Om die sonsopkoms vanaf 'n stoep te sien en alles was so skoon.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie Elize, ons is bly dat jul die tydjie by ons geniet het. Mooi bly.

Sakpas Kus Akkommodasie
Mari P - Apr 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mari P
Family with young children

Baie rustig

Ons moes op kort kennisgewing 'n plek bespreek en hulle het ons met ope arms verwelkom.

Diana R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Diana R
With spouse/partner

Heerlike ervaring. Vriendelike eienaars. Pragtige plek!

Mooiste uitsig op die berg en oor die baai! Pragtige dekor, lyk soos ’n wittebrood-suite.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir die mooi resensie. Ons hoop om julle weer te kan akkommodeer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Toy N - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Toy N
With spouse/partner

Lieflike huisie, net 1 aand oorgeslaap.

Dit is 'n baie gerieflike huisie vir 2 persone. Dit het 'n lieflike uitsig vanaf die stoep.

Rita F - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rita F
With spouse/partner

Ons is hartlik ontvang en het meer gekry as wat ons verwag het. Baie netjiese plek met veilige parkering en op die koop toe lekker gebraai op die stoep met 'n lieflike uitsig op die berge.

Baie netjiese gerieflike woonstel met braaigeriewe. Alles wat 'n mens benodig is daar. Die ys en melk in die yskas het baie gehelp. Sal beslis aanbeveel.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir dat jy moeite gedoen het om resensie te skryf. Ons waardeer dit en jul ondersteuning. Hoop om jul weer te ontvang.

Sakpas Kus Akkommodasie
Jan B - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Jan B
Family with young children

Puik. Fred is baie gelukkig.

Wanneer kan ons weer kuier?

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir jul ondersteuning. Dit was lekker om te sien hoe gesellig jul kuier. Hoop om jul weer te kan akkommodeer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Curtley J - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Curtley J
With spouse/partner

Baie lekker gewees, beslis waarde vir geld, sal dit definitief aanbeveel.

Die naweek was baie lekker, goeie waarde vir geld gewees.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dit was 'n plesier om jul te akkommodeer. Hoop om jul sommer gou weer te sien.

Sakpas Kus Akkommodasie
Tanya M - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tanya M
Family with young children

Mooiste uitsig!

As mens na enige plek reis soek mens twee goed: goeie waterdruk om te stort en ’n gemaklike bed om op te slaap! My seuntjie het dit vreeslik geniet hier. Ons was drie en dit was vir ons heel gemaklik. Die uitsig is iets besonders. Ons kon van die stoep af met ons verkykers die wild sien op die ander plaas.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie, dit was n plesier om jul te ontvang. Hoop om jul weer te kan akkommodeer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Eben O - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eben O
With spouse/partner

Ek huur baie huisies daai was een van die beste en goeie mense daar.

Die beste mense daar. En hulle kyk met 'n goeie hart na jou. Sal weer daar gaan.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir julle mooi resensie.
Sien uit na julle volgende besoek.
Voorspoed.

Sakpas Kus Akkommodasie
Euceigh J - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Euceigh J
With spouse/partner

Netjies. Waarde vir jou geld.

Ons sal beslis weer kom besoek. Vriendelike eienaars, pragtige uitsig, netjies en skoon en baie gerieflik.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Baie dankie vir die resensie en jul ondersteuning. Dit was n plesier om jul te ontvang. Sien uit om julle weer te kan akkommodeer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Antoinette S - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette S
With spouse/partner

Baie heerlik gebly.

Ons het heerlik gebly. Baie gerieflik en netjies. Ons het ons verbly geniet, dankie.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dit was n plesier om julle te kon akkommodeer. Dankie dat jul die Kothuisie so mooi en skoon agtergelaat het. Ons sien uit om jul weer te ontvang.

Sakpas Kus Akkommodasie
Tom J - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Tom J
With spouse/partner

Marina het ons vriendelik ontvang en was hulpvaardig.

’n Pragtige kothuisie met 'n uitstekende uitsig. Dis ruim, skoon en rustig! Sal weer hiervan gebruik maak. Goed geleë - naby alles.

Madelein F - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Madelein F
Family with teenagers

Gasvrye hartsmense ons gaan weer.

Baie lekker gebly, dierbare mense ons gaan weer kuier.

Andre V - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andre V
Family with young children

Netjies baie skoon en gerieflik en waarde vir geld.

Ek sal beslis weer kom besoek. Ons is vriendelik verwelkom in ’n pragtige, netjiese, skoon en gerieflike kothuisie. Die eenheid beskik oor alles wat mens benodig om ’n gemaklike tyd te hê. Ons het die verblyf baie geniet.

Donald E - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Donald E
With spouse/partner

Awesome and pleasant.

Recommended family members to make use of the website.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie Donald,
Ons waardeer dit.
Sien uit om julle weer te akkommodeer.

Sakpas Kus Akkommodasie
Hanelie S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Hanelie S
With spouse/partner

Fantastic.

Very nice stay with friendly hostess. Place very clean and beautiful.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Fantasties.

Baie lekker gebly by baie vriendelike gasvrou. Plek uiters skoon en mooi.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Dankie vir julle mooi resensie en ondersteuning.
Ons sal julle graag weer wil ontvang.
Groete

Sakpas Kus Akkommodasie
Elsabe R - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
3/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Elsabe R
With spouse/partner

Dit was heerlik!

Naby als en baie netjies. Ons het dit baie geniet.

Sakpas Kus Akkommodasie's response

Ons waardeer julle resensie en ondersteuning.
Sien uit om julle weer te ontvang.

Sakpas Kus Akkommodasie
From R385
per night (sleeps 2)
From R385
per night (sleeps 2)
From R385
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 8 people
  • Check-in: 15:00 to 22:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 128 Rylaan 6, Seemeeupark, Hartenbos, 6520, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA066fa98f29678b356ea8f3dd23a26cd61b18993e3490567211ce04f6d71329cd0d54b51f277076b76c6ca5efedf1489de41c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R385  per night (sleeps 2) 31 5 1 5 128 Rylaan 6 Seemeeupark 6520 Western Cape 0860 022 102 15:00-22:00 10:00 -34.138973578796 22.08866360854
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!