The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis | TravelGround
+29

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis

Self Catering

Review Summary

4.9 out of 5from 10 reviews for Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Cleanliness
4.9/5
Service
4.8/5
Location
4.9/5
Safety
5.0/5
Value for money
4.8/5
Anthony S - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anthony S
On business

Baie vriendelik ontvang en behandel.

Definitief 'n pragtige omgewing en sal dit vir enige besoeker aanbeveel. Baie dankie.

Yolande V - Oct 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Yolande V
With spouse/partner

Karaktervol, wonderlike oop gevoel. Pragtige omgewing

Ek het my ouers daar ingeboek as deel van hulle toer saam met ons. Hulle kon nie uitgepraat raak oor hoe lekker hulle in die kliphuis gekuier het nie. Baie dankie!

Nick P - Aug 2021
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
4/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Nick P
With spouse/partner

Karoo-rustigheid

Rustige en veilige Karoo-bestemming.

Karen V - Jun 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karen V
With spouse/partner

Karoo-gasvryheid op sy beste in 'n ongelooflike omgewing!

Karin se warm ontvangs was lekker na 'n lang reis. Die kliphuis was baie netjies en die bed snoesig warm! Die sterre was uit die boeke en ons wandeling was beeldskoon. Sal beslis weer hier wil kom kuier.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Liewe Karen
Dit was vir ons 'n voorreg en lekkerte om jul te kon ontvang. Hoop ons sien jul weer in die toekoms.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Gerhard D - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D
With friends

Perfekte, rustige Karoo-slaapplek.

Heerlike plek om te rus. Ons kon lekker vuurmaak, lafenis geniet en braai met 'n asemrowende sonsondergang. Sal definitief teruggaan. Regtig goeie waarde vir geld! Het ook die honde se geselskap geniet: hulle het ons heel nag opgepas en soet geslaap. Sien julle gou weer!

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Beste Gerhard
Baie dankie dat jul ons sielsplek kom geniet het. Ons sien uit na die volgende kuier op die plaas.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Andrew R - May 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Andrew R
With spouse/partner

Stil en rustig, goed geleë vir ons oornagverblyf op 'n padreis.

Soveel meer as wat ek verwag het, aangesien dit die plaas is waar die jaarlikse Stilfees gehou word, en toevallig is dit waar ek onwetend bespreek het. So, lekker dan!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Peaceful and quiet, well located for our stay overnight on a road trip.

So much more than I expected, as that is the farm where the annual Still Fees is situated, and coincidently that is where I had unknowingly booked in. So, lekker then hey!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Hi Andrew
We were so delighted to host you on the farm. Thank you for appreciating our surroundings with us. Was wonderful to meet you.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Juanita M - Feb 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Juanita M

Vriendelikste ontvangs, pragtige omgewing met die geleentheid vir bergklim. Definitief die moeite werd!

Geriflike plaashuis, braaiplek, staproetes, bergklim en grotte om te sien. Ons was met grootste liefde ontvang, het so tuis gevoel.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Dit was vir ons 'n groot voorreg om met julle ons hartsplek te kon deel. Kom kuier asb gou weer.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Verna D - Jan 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verna D
With spouse/partner

Awesome!

Words cannot explain the comfort and peaceful surroundings including the hospitality. I will use Salem Rus for my sleepover in the future.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Was such a privilege to host you and your husband, Verna. Would be lovely to keep sharing our amazing surroundings with you.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Verna D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Verna D
With spouse/partner

Very comfortable. The owners are friendly and helpful.

The views are spectacular. It is a place we will visit again.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Was so lovely for us to share or peace of paradise with both of you. We hope to see you again.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
Maggie O - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
4/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
3/5
Maggie O
With spouse/partner

Heerlik gerus en gekuier

Ek wens ons was nader. Ek sal weer graag daar wou aandoen. ’n Netjiese ou wêreldse gevoel begroet mens. Dit word definitief aanbeveel.

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis 's response

Kom kuier asb weer, Maggie!

Salem Rus - Plaashuis en Kliphuis
From
R600
per night, for 2 ppl
From
From R600
per night, for 2 ppl
From
R600
per night, for 2 ppl
Make a Booking
  • Capacity: 11 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Off the R63, Grootdriefontein Farm, Murraysburg, 6995, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8cd24da2b46c242fddf2b9608f61a04b87aac958924ea706d4ad4f94855aac598c8f7a0116035addb68273a5e375e72d4af1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 From R600  per night, for 2 ppl 10 5 1 5 Off the R63 Grootdriefontein Farm 6995 Western Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -31.90903000304 23.886833247941
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!