Salop House
Review Summary
Venessa D - Jan 2021
Overall score
Very nice and peaceful.
Andre D - Jan 2021
Overall score
Pragtige plek met uitsonderlike diens.
Luther N - Jan 2021
Overall score
Klassieke styl met 'n asemrowende uitsig.
Marie G - Jan 2021
Overall score
Dit baie geniet, baie privaat.
Salop House's response
Hallo julle! Baie dankie vir die posatiewe terug voering rakende julle verblyf. Julle was Super gaste en altyd welkom.
Graeme S - Jan 2021
Overall score
It was magnificent.
Hildreth T - Nov 2020
Overall score
Rustige en veilige atmosfeer met die mooiste uitsig oor Vishoek
Laremy L - Nov 2020
Overall score
Baie netjiese woonstel.
Salop House's response
Dankie vir die positiewe terugvoering. Stem saam oor die muurtjie. Ongelukkig loop die warm en koue water pype na die wasbak daar deur. Het n kontrakteur genader, wag op sy terugvoering en koste beraming.
Andriette D - Nov 2020
Overall score
Heerlike, ontspanne kuier.
Ronelle S - Nov 2020
Overall score
Naweek wegbreek was lekker al was begin biekie rocky met inboek.
Salop House's response
Goeiedag
Weereens jammer dat ek nie tuis was toe julle gearriveer het nie. Ek het 'n tandarts afspraak gehad wat baie langer geneem het as wat ek verwag het. Ek het u so meegedeel en iemand van my huishouding het u tog ook so meegedeel toe julle geariveer het. As my bekendstelling aan die perseel as afgerammel ervaar was, verseker ek u dit was nie met opset nie en vra ek om verskoning as u dit so ervaar het.
Ansunet B - Oct 2020
Overall score
Perfek!
Salop House's response
Hallo
Dankie vir die positiewe terugvoering. Julle was wonderlike gaste. Hoop die res van die verjaarsdag het mooi afgeloop.
Ian M - Oct 2020
Overall score
Secure, neat, clean and cozy
Salop House's response
Hi, thanks for the positive feed back! Your were great guests and welcome back any time.
Nicholas F - Oct 2020
Overall score
I love this place as a self catering venue, will definitely return. It was very clean, spacious and well prepared for my arrival.
Linda N - Sep 2020
Overall score
Everything was perfect felt like home.
Riekie W - Mar 2020
Overall score
Lovely view, safe and quiet. Within easy reach of beach, shops and restaurants.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Lieflike uitsig, veilig en rustig. Binne maklike bereik van strand, winkels en restaurante.
Ek het lekker gebly by Salop House. Dit is aparte woonstel - baie rustig, goed toegerus, met lieflike uitsig. Die eienaars is baie hulpvaardig en verskaf veilige parkering in motorhuis. Dis binne maklike bereik van die strand, winkels en restaurante. Kan dit aanbeveel.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salop House's response
Baie dankie vir die posatiewe oorsig van jou verblyf te Salop Hius. Hoop as die maan volgende keer weer so besonders oor Valsbaai skyn, jy weer sal besoek.
Deidre L - Mar 2020
Overall score
Very relaxing time.
Read moreSalop House's response
Hi Deidre, Thank you so much for your great review.
Next time you come to stay, please ask specifically for a longer time to stay and if I can accommodate it, I shall let you know.
Thinus K - Mar 2020
Overall score
Amazing experience!
Salop House's response
Hi Thinus, Thanks for the positive review you sent on your stay at Salop House. Hope to see you again in the near future.
Dawnita R - Dec 2019
Overall score
Peaceful, beautiful and the best view.
Linda N - Nov 2019
Overall score
Apartment was perfect, I would go again.
Org F - Nov 2019
Overall score
Good value for money.
Linda D - Oct 2019
Overall score
Very cosy and has everything.
Read moreJudia S - Oct 2019
Overall score
Excellent value.
Salop House's response
Thanks for the rating! You were great guests and welcome back anytime!
Shafiek S - Sep 2019
Overall score
Beautiful view and very peaceful for a quiet breakaway.
Randall H - Jun 2019
Overall score
Great stay, value for money.
Gerrit S - May 2019
Overall score
Vriendelike ontvangs en skoon netjiese verblyf met 'n baie mooi uitsig oor Vishoekbaai.
Deon G - May 2019
Overall score
Verblyf was wonderlik, pragtige uitsig oor see en berge, die eenheid is baie stylvol gemeubileerd.
Sonja S - Apr 2019
Overall score
Dit was wonderlik.
Johan V - Mar 2019
Overall score
Puik.
Drienie K - Mar 2019
Overall score
Lekker rustige, private verblyf.
Chantal J - Mar 2019
Overall score
Dit was baie rustig en fantasties.
Stersia B - Mar 2019
Overall score
Sal weer kuier!
Glenn V - Jan 2019
Overall score
Really awesome.
Read moreTheo V - Jan 2019
Overall score
Stylish accommodation with everything we needed.
Read moreThis review has been translated,click hereto view the original version.
Stylvolle verblyf met alles wat ons nodig gehad het.
Aangename verrassing toe ons by Salop House instap en 'n lieflike, ouwêreldse hawe binnestap. Die kombuisgeriewe is van hoogstaande gehalte in hierdie prysklas. So ook die bedlinne en ons het heerlik geslaap in die stil, veilige omgewing teen die berg. Die uitsig is beeldskoon op Vishoekstrand na Kalkbaai se kant. Die trappe vanaf die pad af na onder het ons geensins gepla nie en ons kon maklik ons bagasie afdra. Willie was baie behulpsaam met ons aankoms en het ons vinnig die nodige inligting gegee om ons verblyf net 'n plesier te maak, baie dankie!
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Clint R - Jan 2019
Overall score
Fantastic! The host is an awesome person .
Chantal J - Dec 2018
Overall score
Dit was baie lekker en rustig.
Salop House's response
Dankie vir julle positiewe terugvoer. Julle is altyd weer welkom.
Shawn F - Aug 2018
Overall score
Comfortable.
Salop House's response
Thank you for your reply. You were great guests. You are welcome to visit us again.
Stefanie S - Aug 2018
Overall score
Value for money.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Waarde vir geld.
Vriendelike diens. Alles was skoon en netjies. Ons 2de keer wat ons daar gebly het. Waarde vir geld. Sal definitief weer van Salop House gebruik maak.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Salop House's response
Beste Stefanie, Baie dankie vir die posatiewe terug voering. Sien uit na wanneer julle weer kom bly. Groete, Willie.
Andrew J - Aug 2018
Overall score
Dis veilig en gerieflik.
Salop House's response
Beste Andrew, Sal die versoek om 'n TV in die kamer te instaleer oorweeg. Die verwarmer in die kamer werk heel goed. Jammer as ek dit nie uit gewys het nie. Wat die ingang na die eiendom betref, is daar ongelukkig geen ander roete.
Frank K - Apr 2018
Overall score
Thanks, we really enjoyed our stop over and found Willie very accommodating.
Elaine S - Apr 2018
Overall score
Baie netjies en mooi uitsig!
Jessica S - Mar 2018
Overall score
Our stay at Salop House was very pleasant.
Stefanie S - Feb 2018
Overall score
Skoon en netjiese verblyf.
Salop House's response
Goeiedag,
Ek het kennis geneem van u probleem rakende die inklok tyd. Dit word aangespreek en die tyd word verander ons was bewus dat dit 'n probleem was nie. Meeste gaste gee my 'n tyd wanneer hulle wil in klok en reëlings word dien ooreenkomstig getref. Jammer as dit ongerief veroorsaak het.
Die uwe
Willie van Rensburg.
Mymoena A - Feb 2018
Overall score
This was one of the worst guesthouses I have ever stayed in.
Salop House's response
Dear Mymoena,
Thank you for your feedback.
I take pride in my place and the cleanliness thereof and always ensure that no guests sleep on dirty linen.
As Cape Town is currently facing a drought, we have put water-saving measures in place. These measures include asking guests to place recyclable goods in a separate bin, use water sparingly by using a bucket with the shower water to fill the toilet after flashing, not put certain light switches off as well as sleeping between the sheets I supply and not sleep directly under the duvet or blanket.
All guests who have stayed here have been asked to do the same and I do apologise if this gesture made you feel unwelcome.
When you left that morning I asked if you had a good night's rest and you confirmed everything was in order.
Kind regards,
Willie
Miemie H - Jan 2018
Overall score
Lieflike ruim plekkie.
Lindie V - Dec 2017
Overall score
Tranquil - homey feeling.
This review has been translated,click hereto view the original version.
Rustig - huislike gevoel.
Baie lekker gebly. Eienaar baie vriendelik.
You are reading the original review,click hereto view the translated version.
Reinhardt V - Nov 2017
Overall score
Heerlik, rustig, gerieflik.
- Capacity: 2 people
-
Check-in: 12:00 to 22:00
Check-out: 10:00 - Address: 94 Highway, Fish Hoek, Cape Town, 7974, Western Cape
- No children under 18