The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at San Lameer Golf Estate Villa 2525 | TravelGround
+24

San Lameer Golf Estate Villa 2525

7 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 7 reviews for San Lameer Golf Estate Villa 2525
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
5.0/5
Value for money
5.0/5
Karien K - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Karien K
Family with teenagers

Netjies, smaakvol en baie gerieflike eenheid met alles wat jy nodig het en daarby goed geleë in die oord.

Hierdie juweel in San Lameer is nog beter as die foto's op die internet. Ons was aangenaam verras met hoe mooi die eenheid is. Dit lyk of dit onlangs oorgedoen is en die meubels en interieur is baie smaakvol gekies. Ons het regtig bederf gevoel om daar te bly. Met ons aankoms was ons verras met 'n heerlike sjokolade op elkeen se bed. Die eenheid het ook die nuutste toestelle vir jou gerief, van 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër, Nespresso-masjien, mikrogolfoond en 'n lekker groot yskas. Ons was daar vir 8 dae en soms moes ek sukkel om die kinders uit die huis te kry, want dit was vir hulle so lekker om daar te wees. Die ingeboude braaier was heerlik en die platskerm-TV was baie groot en het ons nie teleurgestel om die rugby te kon kyk nie. Die eienares het ook gesorg vir 'n bietjie biltong in die yskas juis vir die rugby wat nou regtigwaar daai ekstra "special touch" was wat vir seker sal sorg dat ons weer hier sal bespreek. Jy sal vir seker nie teleurgesteld wees nie!

Roan V - Dec 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Roan V
Family with young children

Ons vakansie was vreeslik lekker en was mal oor Villa 2525.

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die Villa is so mooi binne en was ook baie prakties vir die kinders aangesien die hele stoep toe is en hulle nie kon wegraak nie.

Belinda P - Oct 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Belinda P
Family with teenagers

Stunning.

A home away from home. Nothing more we could've asked for.

Marleze E - Aug 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marleze E
Family with teenagers

Heerlik.

Villa perfek toegerus. Heerlik skoon en netjies.

Wayne S - Jul 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wayne S
Family with teenagers

Die plek is fantasties.

Dis 'n wonderlike plek met lekker gholfbaan en alles wat jy nodig het. Daar is niks wat hier ontbreek nie. Die vakansie gaan net te vinnig verby. Sal enige tyd weer terggaan.

Cathy C - Jun 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Cathy C
With friends

It was absolutely stunning. Lesley your place is a home away from home.

Everything you want and more for a holiday is at Lesley's unit. It really is immaculate and so beautifully done. She has thought of everything and the extra little gestures are amazing. Stunning place, I would recommend her unit to everyone.

Renee B - May 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Renee B
With spouse/partner

Netjies, luuks, pragtige dekor en privaat, met gedeeltelike uitsig op die gholfbaan.

Mens kan sien die eenheid is onlangs oorgedoen en alles is skoon en nuut. Linne en handdoeke is van die beste kwaliteit en niks kom kort nie. Kombuis pragtig met alles wat mens moontlik mag nodig kry. Baie privaat.

From R2 390
per night (sleeps 6)
From R2 390
per night (sleeps 6)
From R2 390
per night (sleeps 6)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 21:00
    Check-out: 10:00
  • Address: San Lameer Golf Estate, Villa 2525, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • All ages welcome
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8iKvdkIMLpNIySznlwWbEXJjZZfuKoMw9WilCV7gaOEOxV3vc1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R2 390  per night (sleeps 6) 7 5 1 5 San Lameer Golf Estate Villa 2525 4277 KwaZulu-Natal 0860 022 102 14:00-21:00 10:00 -30.941967260225 30.297927856382
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!