The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sancor Selfsorg 1 | TravelGround
+9

Sancor Selfsorg 1

28 reviews
Self Catering

Review Summary

5 out of 5from 28 reviews for Sancor Selfsorg 1
Cleanliness
5.0/5
Service
5.0/5
Location
5.0/5
Safety
4.9/5
Value for money
4.9/5
Jacques R - Mar 2021
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jacques R
Family with young children

Dit was 'n ongelooflike lekker naweek. Die plekkie is baie skoon en het alles wat 'n gesin benodig.

Ons het 'n heerlike naweek gehad en baie lekker gebly by Sancor Selfsorg 1. Dit is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik en laat jou sommer tuis voel. Die uitsig is ongelooflik veral van die slaapkamer en die sonsopskoms was bitter mooi! Selfs die diere kinders het ons laat tuis voel en vir ons baie plesier gegee. Met COVID19 het verblyf in die hoogte in geskiet en die prys wat ons betaal het vir die naweek was baie billik vir wat ons gekry het. Baie dankie Sandra en Cor.

Sybrandt D - Dec 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Sybrandt D
Family with teenagers

Goeie ligging.

Sentraal geleë. Kombuis is goed toegerus. WiFi sal definitief 'n pluspunt wees. Die braaigeriewe en buitenste tafel voel so bietjie ingedruk. Hoofslaapkamer het 'n lieflike uitsig. 'n Prop vir die haardroër sal goed wees by die spieëlkas. Badkamer is smaakvol en ruim. Ons familie van 4 het lekker daar gebly.

Sancor Selfsorg 1's response

Baie dankie vir die resensie.

Ons is nie seker wat bedoel word met 'WiFi sal definitief 'n pluspunt wees' nie - ons bevestig maar net dat eenhede oor gratis Wi-Fi beskik. Wat die braaigeriewe betref, het 'n kontrakteur die dag voor sluiting vir die seisoen, nuwe ballustrades aangebring en dit effens verkeerd geplaas - dit kon ongelukkig nie toe reggestel word nie, maar dit behoort binnekort reg te wees sodat gaste dit nie as 'ingedruk' sal ervaar nie. Daar het wel sedertdien ander gaste gebly wat geensins daarvan melding gemaak het nie en hul algehele tevredenheid uitgespreek het. Ons neem kennis van die prop vir haardroër en sal dit aanspreek.

Ons gaste se tevredenheid is vir ons ononderhandelbaar en daarom waardeer ons die terugvoer.

Vriendelike groete
Sancor

Sancor Selfsorg 1
Fritz V - Nov 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Fritz V
With spouse/partner

Pragtige verbly en die beste mense!

Mooiste uitsig en verblyf, gasvryheid was tops. Sal beslis weer gaan en vir enige iemand aanbeveel!!

Hennie V - Mar 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Hennie V
With spouse/partner

Baie dankie aan Cor en Sandra. Die week was heerlik, en Snowie, Mila en Bruno het ons tuis laat voel.

Ten spyte van die gewoel en werskaf het ons dit tog nog geniet.

Eric S - Feb 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Eric S
With spouse/partner

Ons het elke oomblik van ons verblyf by Sancor geniet en sal beslis weer daar gaan bly sodra ons die geleentheid kry om dit te doen.

Cor en Sandra is vriendelike, innemende en hulpvaardige mense en het meer as een keer vir ons gesê ons moet net sê as ons iets nodig het of hulp nodig het. Die woonstel is uiters netjies en modern en beskik oor al die geriewe wat mens nodig mag kry, insluitende vol DStv. Die vertrekke is ruim en die badkamer is groot met 'n groot stort, bad en die nodige ander geriewe. Die vloere van die woonstel is geteel sodat skoonmaak en uitvee gou en maklik is. Net buite die woonstel het braaigeriewe met 'n tafel, stoele en sitbank. Die uitsig oor die see vanuit die woonstel is werklik iets besonders. Jy sien ook die hawe met al sy bedrywigheid. Die hele perseel word saans vanaf elfuur met 'n alarmstelsel beveilig en jou voertuig het ook veilige parkering.

Christa D - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christa D
Family with teenagers

Sal definitief in die toekoms weer van Sancor gebruik maak.

Ons het heerlik gebly by Sancor. Die eenheid is ruim, skoon, netjies, veilig en die tarief baie billik. Cor en Sandra het ons dadelik tuis laat voel en seker gemaak ons geniet ons verblyf. Ons is definitief volgende jaar terug vir nog 'n heerlike vakansie by Sancor!

Stephani L - Dec 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stephani L
Family with young children

Mooiste uitsig en lekker naby aan die strand.

Het heerlik gebly. Sandra en Cor het ons baie welkom laat voel.

Adele D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele D
With spouse/partner

Perfect location.

Thanks to Cor and Sandra for your hospitality, friendliness and neat accommodation. The location is perfect! Literally on the beach with a sea view.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Perfekte ligging.

Baie dankie aan Cor en Sandra vir jul gasvryheid, vriendelikheid en netjiese verblyf. Die ligging is perfek! Letterlik by die strand en met 'n uitsig oor die see.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Gerhard D - Oct 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Gerhard D

Uitmuntend!

Ons is van Bloemfontein. Wat 'n aangename verrassing was Sancor Selfsorg nie! Ronel en haar gesin ontvang ons met liefde, besorgdheid en in geloof. Hulle steel ons harte net daar en dan. Wat 'n mooi woonstel. Dit is rustig en stapafstand van als met 'n uitsig oor die hawe en strand. En soos Ronel gesê het, elke dag se sonsopkoms is 'n nuwe skildery. Ek sal beslis nie op 'n ander plek tuisgaan as by Sancor Selfsorg nie. Ons is nou klaar vakansie familie. Dis bekostigbaar, netjies, skoon, rustig, mooi en as jy my nie glo nie, gaan kyk self! Dankie, Ronel en gesin. Love julle to the moon and back.

Elizanne M - Sep 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Elizanne M
With spouse/partner

Great!

It was very peaceful and spectacular views of the sea!

This review has been translated,click hereto view the original version.

Great!

Dit was baie rustig en besonderse uitsig oor die see!

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Riana D - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Riana D

Ongelooflik lekker.

Verblyf was baie netjies met die mooiste uitsig oor die see. Sal enige tyd aanbeveel.

Stefanie S - Aug 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Stefanie S

Waarde vir geld.

Skoon en netjiese plek. Sal definitief weer daar tuisgaan. Die uitsig oor die see is wonderlik.

Marieka M - Jun 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Marieka M

Puik. Dierbaarste mense. Netheid is puik. Sandra en Cor voel soos familie.

Ons het so lekker gebly. Tuis gevoel. Alles baie netjies en jy het alles wat jy nodig het. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

Anneli L - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Anneli L
Family with young children

Fantastiese selfsorg-eenheid.

Sal Sancor vir enige iemand aanbeveel. Ons het so lekker gebly. So naby aan die strand. Skoon, netjies en baie veilig. Eienaars gaan uit hulle pad uit om jou te akkomodeer.

Ria J - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Ria J
With spouse/partner

Heerlike tuiskoms.

Vriendelik ontvang. Netjiese woonstel in baie rustige omgewing.

Nellie S - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Nellie S
With spouse/partner

Die kamers is netjies en die ontvangs was baie vriendelik.

Dis 'n lieflike ruim woonstel met 'n see-uitsig. Die strand is loopafstand vanaf die woonstel met 'n verskeidenheid restaurante om van te kies.

Damain M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Damain M
With spouse/partner

It was fantastic.

It was fantastic staying in such a safe, friendly place and to relax here. I would go an visit again anytime. Everything is comfortable and you're within walking distance of all amenities.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Dit was fantasties.

Dit was fantasties om by so 'n veilige, vriendelik plekkie om lekker te ontspan. Ek sal enige weer daar gaan kuier. Alles is lekker gemaklik en jy is loopafstand van alle geriewe af.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Maritsa M - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Maritsa M
With spouse/partner

Value for money.

A beautiful, lofty, neat and clean place with everything that you need. Lovely braai facilities with a great view. Will definitely stay here again.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Waarde vir geld.

'n Pragtige ruim, netjiese skoon plek met wat alles het wat jy nodig het. Lekker braaiplek met mooi uitsig ook nog. Sal beslis weer in die toekoms dit gebruik.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Reginald W B - Feb 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Reginald W B
With spouse/partner

Very pleasant.

Apartment is very neat. Spacious and well-equipped with nice treats, stylishly furnished, without extravagant that get in your way. Beautiful views. Was nice to meet the friendly Mullers.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie aangenaam.

Woonstel is baie netjies. Ruim en goed toegerus met lekker bederfies, stylvol ingerig, sonder uitspattige dinge wat in jou pad staan. Mooi uitsig. Was lekker om die vriendelike Mullers te ontmoet.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Talitha C - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Talitha C
Family with young children

Amazing view, nothing beats this for the price.

What a pleasant surprise. The accommodation was stunning and clean. Much bigger than we expected. The appliances were all new and they had everything one could need for a vacation stay. The beds were comfortable and the DStv a bonus! The little duck was so cute and the dogs very loving and friendly. I would highly recommend that you pick this as your holiday accommodation.

Willem P - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Willem P
With spouse/partner

Very nice stay.

Clean and neat facilities with nice sea views. Walking distance to swimming beach. Friendly service.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker gebly.

Skoon en netjiese fasiliteite met mooi see-uitsig. Loopafstand na swemstrand. Vriendelike diens.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Leon B - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
4/5
Leon B
With spouse/partner

Very nice, affordable accommodation with fantastic view.

We enjoyed Sancor Self-catering. The flat is beautiful and conveniently located within walking distance of the beach. The views of the beach and harbour were fantastic. Sandra even put some fresh fruit and rusks in the flat for us. We would recommend it to anyone. Cor and Sandra are wonderful owners and we had great chats. Would stay there again and the planned renovations will make this place amazing.

This review has been translated,click hereto view the original version.

Baie lekker en bekostigbare verblyf met 'n fantastiese uitsig.

Ons het baie lekker gebly by Sancor Selfsorg. Die woonstel is baie mooi en gerieflik geleë met die strand wat loopafstand is. Die uitsig oor die strand en hawe is fantasties. Sandra het selfs vir ons lekker beskuit en vrugte in die woonsel gesit wat ons baie geniet het. Ons sal Sancor Selfsorg definitief vir enige iemand aanbeveel. Cor en Sandra is baie gawe eienaars en ons het baie lekker met hulle gesels. Sal graag weer daar gaan bly en die beplande uitbreidings gaan die plek top klas maak.

You are reading the original review,click hereto view the translated version.

Jo Mari U - Mar 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jo Mari U
With spouse/partner

Fantasties.

Fantastiese plekke. Vriendlike gaste. Pragtige views. Gaan ons beslis weer sien.

Rikus E - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Rikus E

Uitstekend! Alles was perfek!

Sancor het ons vakansie absoluut die moeite werd gemaak Alles was perfek. Cor en Sandra is wonderlike mense en baie vriendelik. Die plekkie is lekker ruim en uitmintend netjies. Alles wat ons nodig gehad het vir 'n selfsorgeenheid was daar. Dit is net so goed jy is in jou eie huis. Dit is naby aan alles en die uitsig is absoluut fantasties. Ons het so lekker ontspan dat ons nie weer wou teruggaan Bloemfontein toe nie. Sal vir seker weer soontoe gaan. Kan dit sterk aanbeveel.

Adele V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Adele V

Nice, clean, neat, spacious place with a beautiful view of the bay-area.

We received a very friendly welcome. The unit was very private, beautifully decorated and had everything you need. Your little house by the sea. It is situated with in walking distance of the beach and restaurants. We appreciated the small little things in the unit, like the magazines, pamphlets of the activities in the area and the full Premium DSTV. We will definitely recommend it and will stay there again. Thank you so very much for a wonderful stay.

Christo S - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Christo S
Family with young children

Uitstekende verblyf met 'n stunning view!

Dankie Cor en Sandra vir julle warmte en gasvryheid. Julle plek is baie netjies, goed toegerus en lekker ruim. Ons kon vir niks meer vra nie - lekker naby die see en stap afstand van alles. Lekkerste was om elke oggend wakker te word en die see voor ons uitgestrek te sien. Sien julle gou weer!

Will D - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Will D
Family with teenagers

Puik!

Onverbeterlike ligging met puik vooraf kontak en verwelkoming! Gaan beslis weer daar bly!

Grieta L - Apr 2017
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Grieta L
With spouse/partner

Baie lekker daar gebly

Baie lekker daar gebly. Dit is loopafstand van Santosbaai, Mosselbaai, Hartenbos - ideaal geleë en naby aan alles. Santosbaai is een van die lekkerste strande in die gebied. Die eienaars van Sancor Selfsorg is twee baie aangename mense wat uit hul pad gegaan het om ons vakansie lekker te maak.

was R750
From R600
per night (sleeps 4)
was R750
From R600
per night (sleeps 4)
was R750
From R600
per night (sleeps 4)
Make a Booking
  • Capacity: 4 people
  • Check-in: 15:00 to 19:00
    Check-out: 10:00
  • Address: 29 Long Street, Mossel Bay, 6506, Western Cape
  • All ages welcome
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAYoiDkcPogmeybVfLFDxtW8goNIkwaBreFvzts7l3aZXYtd8QY9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R750, now From R600  per night (sleeps 4) 28 5 1 5 29 Long Street Mossel Bay 6506 Western Cape 0860 022 102 15:00-19:00 10:00 -34.176968 22.134309
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!