The easiest way to find and book accommodation across South Africa!
GREAT
SAVINGS
EASY
BOOKING
SECURE
PAYMENT
 at Sanctuary Guest and Adventure Farm | TravelGround
+25

Sanctuary Guest and Adventure Farm

8 reviews
Self Catering

Review Summary

4.6 out of 5from 8 reviews for Sanctuary Guest and Adventure Farm
Cleanliness
4.6/5
Service
4.8/5
Location
4.3/5
Safety
4.6/5
Value for money
4.9/5
Mariette E - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Mariette E
Family with teenagers

‘n Onverwagse paradys! Wens ons kon langer bly!

Wat ‘n absolute plesier! Wessel, die gasheer is lieflik en het ons baie tuis laat voel. Ons kon selfs die mees amazingste skaaptjoppies, kudu-en-lamwors, vars gebakte brood en muffins bestel. Die gemeenskaplike kombuis is toegerus met absoluut alles wat jy nodig het, ons kon selfs binne braai, toe die weer onplesierig was. Die tentkamers is pragtig en ons het heerlik geslaap in die natuur! Hierdie plaas is 'n juweel!

Johan H - Jan 2020
Overall score
Cleanliness
4/5
Service
3/5
Location
4/5
Safety
4/5
Value for money
5/5
Johan H
With spouse/partner

Pragtige plaas. Netjiese tent-akkommodasie.

Voorreg om die mooi plaas te mag betree.

Wilma E - May 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
4/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Wilma E
With spouse/partner

Asemrowend.

Ons was met soveel gasvryheid ontvang. Skaapvleis wat hul verkoop is puik. Skoonste badkamers wat ons nog beleef het. Kombuis/braaitent bevat als wat jy nodig het, tot speserye. Pragtige tuine. Tente is skoon en netjies.

Jenny G - Apr 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Jenny G
With spouse/partner

Gardens are outstanding which makes the tents extra special.

Decor and furnishings comfortable. Price is right. Both of the hosts were excellent hosts. This was a brilliant choice and we highly recommend it.

Antoinette B - Jan 2019
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Antoinette B
With spouse/partner

Wonderlike oasis verblyf in 'n dorre land.

Awesome! Prentjiemooi verblyf in 'n luukse tent omring met lowergroen grasperke en asemrowende mooi tuine en 'n lekker stort in die bos! Die goed toegeruste kombuis en braai-area langs die wildkamp laat jou lekker tuis voel op die plaas!

Yolanda V - Apr 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
5/5
Value for money
4/5
Yolanda V
With spouse/partner

Was asemrowend mooi en lekker gekuier.

'n Pragtige plek, stil en rustig. Het dit baie geniet en lekker uitgerus, sal beslis weer gaan.

Beanca K - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
5/5
Service
5/5
Location
5/5
Safety
5/5
Value for money
5/5
Beanca K
With spouse/partner

Pragtige tuin en ryk voëllewe.

Die verblyf beveel ek ten sterkste aan. Die gasheer is vriendelik en behulpsaam en het uit sy pad uit gegaan om ons te akkommodeer. Die verblyf is netjies en die tuin besonders met ryk voëllewe. Ek sal beslis weer gaan.

Bennie V - Jan 2018
Overall score
Cleanliness
3/5
Service
5/5
Location
3/5
Safety
3/5
Value for money
5/5
Bennie V
With friends

Rustig tussen die skape.

Wessel Cloete het uit sy pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Lekker roetes op die plaas met genoeg om te doen.

From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
From R650
per night (sleeps 2)
Make a Booking
  • Capacity: 6 people
  • Check-in: 14:00 to 19:00
    Check-out: 11:00
  • Address: Schoombee/Grassridge Road (R390), Farm Sanctuary, Cradock, 5880, Eastern Cape
  • No children under 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIwMTRjZjZjLTg4MmQtNGRmZi1iYjI4LTdiZTEyZDg1ODc2Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format From R650  per night (sleeps 2) 8 5 1 5 Schoombee/Grassridge Road (R390) Farm Sanctuary 5880 Eastern Cape 0860 022 102 14:00-19:00 11:00 -32.0516184228 25.576760148479
SUBSCRIBE TO GET AWESOME ACCOMMODATION SPECIALS!
SUBSCRIBE FOR AWESOME SPECIALS!